Search found 970 matches

by Kaspaas
Wed Sep 17, 2008 12:59 pm
Forum: The Workshop
Topic: Hoe hoog kan ek gaan voor ek probleme kry?
Replies: 41
Views: 3835

Hoe hoog kan ek gaan voor ek probleme kry?

Weet iemand meskien wat is die maksimum hoogte (van bump-stop tot chassis) wat jy kan gaan op n SFA, voordat jy problem kry met shock, steering, handrem en remkabels, ? Ek het reeds n 50mm suspensie lift (mikem) met koni shocks, maar dink daar aan om die langer shackels ook in te sit, wat n ekstra 2...
by Kaspaas
Thu Aug 21, 2008 12:35 pm
Forum: The Workshop
Topic: Is die powersteering pomp op n 2.8d en 2.2(4y) dieselfde?
Replies: 5
Views: 1130

Re: Is die powersteering pomp op n 2.8d en 2.2(4y) dieselfde?

Nee, tog op die ou einde nie dieselfde nie, ek weet nie of die n import 4y was nie, maar sy hegpunte veskil. nou die soektog na n ander een.

:!: :!: :!:
by Kaspaas
Mon Aug 18, 2008 2:32 pm
Forum: The Workshop
Topic: Is die powersteering pomp op n 2.8d en 2.2(4y) dieselfde?
Replies: 5
Views: 1130

Is die powersteering pomp op n 2.8d en 2.2(4y) dieselfde?

My pomp het die naweek ingegee, het al die ander moontlikhede uitgeskakel, vloeistof bly op die selfde vlak ens, nou moet die pomp vevang word.Die logika is dat die vinnetjies op die "fan"is gedaan, en die "fan" kan nie vevang of ge-recondition word nie. n nuwe kos R4300, en ek k...
by Kaspaas
Tue Aug 12, 2008 8:38 am
Forum: The Workshop
Topic: Suspensies??
Replies: 55
Views: 4928

Re: Suspensies??

Uiteindelik my spaargeldjies spandeer, :lol: :lol: Ek het vir my n Mikem suspensie toe aangeskaf, dit ry soos n droom, baie sagter rit, amper n Camry gevoel. Saam met die Mikem vere het ek vir my Koni shocks laat insit, wat die hilux n aggresiewe afwerking gee. Ek moet spesiale dank aan Darrel(Mikem...
by Kaspaas
Fri Aug 01, 2008 8:16 am
Forum: The Workshop
Topic: HOE HOU JY JOU WINCH & SPOTS DROOG OF WATERDIG?
Replies: 6
Views: 1072

Re: HOE HOU JY JOU WINCH & SPOTS DROOG OF WATERDIG?

Dankie Barto,
dankie vir die fotos, gaan defenitief dieselfde doen.
by Kaspaas
Wed Jul 30, 2008 1:47 pm
Forum: The Workshop
Topic: HOE HOU JY JOU WINCH & SPOTS DROOG OF WATERDIG?
Replies: 6
Views: 1072

Re: HOE HOU JY JOU WINCH & SPOTS DROOG OF WATERDIG?

Hallo Johan, nee hulle is reg gemonteer, tog het die ouens by midas gese dit het al gebeur. My voertuig was vir n langer tydjie in die water, omtrent 4 ure, en ja, die bakkie is toe afgeskryf. Dis maar eending waarvoor jy moet uitkyk as jy in Laingsburg bly. sal nog eendag fotos post oor die vloed v...
by Kaspaas
Wed Jul 30, 2008 1:03 pm
Forum: The Workshop
Topic: HOE HOU JY JOU WINCH & SPOTS DROOG OF WATERDIG?
Replies: 6
Views: 1072

HOE HOU JY JOU WINCH & SPOTS DROOG OF WATERDIG?

Net weereens dankie vir die manne se raad met die suspensie, het besluit op die Mikem en Koni shock, sal julle op hoogte hou oor die verrigting. :D :D Reg, ek het 2 Hella Metal body series spots op my vorige voertuig gehad, met die baie reen in die karoo, was hulle gereeld onder water, so meer so, d...
by Kaspaas
Sat Jul 26, 2008 8:52 am
Forum: The Workshop
Topic: Suspensies??
Replies: 55
Views: 4928

Re: Suspensies??

More Oom blom, moenie in die gesig gevat wees nie. was net gesonde kompetiesie met die vassit storie. Ek dink my groot ding is, ek het dit geniet om met my "stock standerd" hilux moeilike roetes te doen, al wat ek het is n freeflow op daai 2.8D, wat brul as ek sy hare trek! Gee my hoenderv...
by Kaspaas
Fri Jul 25, 2008 4:02 pm
Forum: The Workshop
Topic: Suspensies??
Replies: 55
Views: 4928

Re: Suspensies??

Reg, baie dankie ouens, my budget is op die oomblik maar net R8000, wat ook die bedrag is wat die Mikem met Koni shocks( 3 stage settings, greaseable shackels, load tasted vere, PLUS fitted) kos, lyk my die ouens is hard-up vir verkope, asof die mark nou n stilstand beleef het met die diesel prys. A...
by Kaspaas
Fri Jul 25, 2008 1:46 pm
Forum: The Workshop
Topic: Suspensies??
Replies: 55
Views: 4928

Suspensies??

Goeie dag mense, asseblief gee my raad. Eks in n twist, op die oomblik het my 2.8D hilux 162000km op die ODO, die vorige eienaar (van Upinington) moes seker 140kg+ geweeg het, want die vere aan die regterkant, hang erg, nou hang die hele bakkie na regs. Shocks, die sal ek ook moet vervang. Dit bring...

Go to advanced search