Search found 4 matches

by johanine
Mon May 13, 2013 8:14 pm
Forum: Updating your profile
Topic: update / edit my profile
Replies: 14
Views: 7575

My Bakkie

Toyota-Hilux-3.0-D-4d-Raider-.jpg
Toyota-Hilux-3.0-D-4d-Raider-.jpg (12.07 KiB) Viewed 6278 times
by johanine
Mon May 13, 2013 7:51 pm
Forum: Meet the People
Topic: 3.0 D4D Ry hard
Replies: 21
Views: 2798

Re: 3.0 D4D Ry hard

Hoppy wrote:Vervang die agterste skokbrekers met "Rancho" verstelbare skokbrekers dan kan jy besluit hoe sag of hard jy wil ry, die prys is ook goed, onder R1000.00 een.

Dankie ek gaan die Rancho skokbrekers probeer sodra ek by die huis kom
by johanine
Sun May 12, 2013 11:39 pm
Forum: Meet the People
Topic: 3.0 D4D Ry hard
Replies: 21
Views: 2798

3.0 D4D Ry hard

Hi daar ek is nuut hier en sien julle gee nogal goeie raad, ek het vir my 'n 3.0 D4D gekoop, so paar maande terug ek geniet die bakkie baie maar het net een klein probleempie hy ry nogal hard vir al vir die passasiers wat saam ry, het enige iemand raad om die ry genot meer plesier tegee.

Dankie
Johan
by johanine
Fri May 10, 2013 11:09 pm
Forum: Open Discussion
Topic: Tyres
Replies: 10
Views: 1634

Re: Tyres

What is the best tyres to put on a D4D d/cap for comfort on a standard suspension

Go to advanced search