Search found 55 matches

by coert
Mon May 26, 2014 6:20 am
Forum: The Workshop
Topic: Engine sitting at 172,000 Km's and with problems
Replies: 89
Views: 17995

Re: Engine sitting at 1720000 Km's and with problmens

Looks to me, you and me have the same problems looks like we bought other mans s$%^t my only solution is I'm going to trade it in and buy n landy again had much less problems with my landy as with this vehicle. Sterkte met jou probleem. Ek het die punt bereik waar die uitgawes nie meer die waarde va...
by coert
Mon May 05, 2014 4:51 am
Forum: The Workshop
Topic: IFS Hilux Agterste Diff Raas
Replies: 9
Views: 1587

Re: IFS Hilux Agterste Diff Raas

imported diff se centre portion te vervang ongeveer r7300 dit is met insit alleen kos dit r5500
by coert
Mon Apr 14, 2014 4:17 pm
Forum: General Hilux Discussions
Topic: Me thinks 4x4 days are over.
Replies: 12
Views: 2234

Re: Me thinks 4x4 days are over.

1. Jammer centre portion replacement R7300,00 - Deon Auto PAUL KRUGER STR PRETRORIA. (EN N PAAR RAND VIR DIE OLIE ENS) 2. Voorste en agterste universal joint en centre bearing plus balansering by PROPSHAFT DOKTOR - TALJAARD STRAAT - DASPOORT - R2300,00 3. Wiel bearing seels by totyota R850,00 vir di...
by coert
Mon Apr 14, 2014 2:47 pm
Forum: General Hilux Discussions
Topic: Me thinks 4x4 days are over.
Replies: 12
Views: 2234

Me thinks 4x4 days are over.

Went to twt this morning for some wheel stuff. Because had to, did the balljoint dinge and tierod ends. So the workman call me up and show two of my bakkies rims are out of shape. Now here's my history with the bakkie bought a year ago did some 4x4'ing nothing extreme. First test it at De Wilt retur...
by coert
Mon Apr 07, 2014 2:47 pm
Forum: The Workshop
Topic: wheel bearings
Replies: 9
Views: 1740

Re: wheel bearings

Bearings met seels by Bearman in PTA Cbd - R740,0 bokke bought them on Friday.
by coert
Wed Apr 02, 2014 12:37 pm
Forum: The Workshop
Topic: IFS 1999 3.0D Complete Back Diff with Side shafts
Replies: 4
Views: 1245

Re: IFS 1999 3.0D Complete Back Diff with Side shafts

Net vir intersantheid het my diff -centre portion- laat vervang by Deon auto als met arbeid R7300.00 dink los gaan hulle vir so R5500.00 as hulle het, myne is vervang met n nuwe toyota sin dink die laat 2000 modelle al wat verander mos word was die flange gewees. kontak hulle, hulle sal jou moont ka...
by coert
Tue Mar 25, 2014 2:56 pm
Forum: General Hilux Discussions
Topic: Hilux 2.7 4x4 Towing
Replies: 2
Views: 703

Hilux 2.7 4x4 Towing

Slim manne wat is die gewig wat ek met die sleepstang (towbar) wat as standaard saam met die bakkie gekom kan sleep bv 1t 1.5t 2t 2.5t ens. Het gesoek vir n plaatjie of sticker aan die sllepstang maar kry niks nie. Bygese ek het n Sprite Scout karavantjie.
by coert
Mon Mar 24, 2014 6:17 pm
Forum: Engine conversions (Lexus/7M-GE/3RZ-FE etc)
Topic: hilux kort engine
Replies: 4
Views: 1699

Re: hilux kort engine

Het vir jou n Chevy 350 met autobox om in te sit :mrgreen:
by coert
Fri Mar 21, 2014 4:57 pm
Forum: The Workshop
Topic: Velocity Raptors AT any good??
Replies: 29
Views: 4202

Re: Velocity Raptors AT any good??

Did moetgatle last weekend with no problems not even a flat tyre nothing, soos in niks probleme gekry nie, very good a/t tyre, sal hom sterk aan beveel. En voor dit n trip af oos-londen toe en terug en weer af port edward toe en terug geen probleme nie.
by coert
Thu Mar 20, 2014 7:03 am
Forum: Open Discussion
Topic: Rear Diff...
Replies: 21
Views: 2853

Re: Rear Diff...

Het vir n rekon centre portion laas maand betaal R7300 + olie + insit(arbeid) dink dis nie te sleg nie. As jy hom self gaan koop en self insit was hy R5500 sonder vat.
by coert
Tue Mar 11, 2014 6:42 pm
Forum: Late 1998 to 2005 (Gen 5 aka IFS Hilux)
Topic: Oldest question - Oudste vraag
Replies: 9
Views: 2100

Re: Oldest question - Oudste vraag

Dankie manne - Thanks guys
by coert
Tue Mar 11, 2014 4:01 pm
Forum: Late 1998 to 2005 (Gen 5 aka IFS Hilux)
Topic: Oldest question - Oudste vraag
Replies: 9
Views: 2100

Oldest question - Oudste vraag

Besit n 2.7 ifs 4x4 d/c. Nou my vraag is dit ek moet om mediese redes van handratkas ontslae raak en automaties insit. Watter ratkas reken die slim manne moet ek na kyk. Moet by se ek het n volledige 350 chevy met turbo autobox wat rond le wil nie regtig hom insit nie, daai mods gaan net te veel wee...
by coert
Tue Mar 11, 2014 4:01 pm
Forum: Late 1998 to 2005 (Gen 5 aka IFS Hilux)
Topic: Oldest question - Oudste vraag
Replies: 6
Views: 2041

Oldest question - Oudste vraag

Besit n 2.7 ifs 4x4 d/c. Nou my vraag is dit ek moet om mediese redes van handratkas ontslae raak en automaties insit. Watter ratkas reken die slim manne moet ek na kyk. Moet by se ek het n volledige 350 chevy met turbo autobox wat rond le wil nie regtig hom insit nie, daai mods gaan net te veel wee...
by coert
Wed Mar 05, 2014 9:59 pm
Forum: Trip Reports
Topic: Small trip report
Replies: 0
Views: 1168

Small trip report

Die is vir die wat wil weet brandstof gebruik op n 2.7 ifs 4x4 d/c. Dit was nadat propshaft gedoen is by Propshaft doctor in Daspoort balansering en voorste en agterste universal vervang is en balansering - R2 300,00 Daarna is die centre portion op die agter ewenaar vervang met herboude ene by Deon'...
by coert
Wed Mar 05, 2014 9:42 pm
Forum: Late 1998 to 2005 (Gen 5 aka IFS Hilux)
Topic: 2.7 D/C body lift
Replies: 12
Views: 3090

Re: 2.7 D/C body lift

Intressante opinies het ook body lift oorweeg maar daar teen besluit toe oorweeg ek daai ball joint lift en diff drop ding. Doen toe so bietjie navorsing en teen altwee besluit, eintlik swambo se besluit sy sukkel al reeds om in en uit te klim so ek het dit maar gelos en net groter bande op gesit om...
by coert
Wed Mar 05, 2014 9:38 pm
Forum: Open Discussion
Topic: Have you ever been scammed or ripped off?
Replies: 13
Views: 1894

Re: Have you ever been scammed or ripped off?

Me thinks the people at the rica offices are involved with this scamming things. Bought n new sim kaart this afternoon it took the scammers precise 20min to send me one on of those " congrats your cell number won r500 000 in the vw car thing" so to me it seems the people working in rica's ...
by coert
Fri Jan 31, 2014 11:28 pm
Forum: The Workshop
Topic: Velocity Raptors AT any good??
Replies: 29
Views: 4202

Re: Velocity Raptors AT any good??

Het vir my op gesit en het n paar trail gery al nog niks geen probleme nie die band geraas op die teer is nie te sleg nie. Een probleem het my by twt gekoop en die het nitro ingesit en dit het vir my n probleem gegee as ek dit afgeblaas het vir n trail moes dan weer so ry totdat twt dir weer vir my ...
by coert
Fri Jan 17, 2014 3:29 pm
Forum: Gauteng
Topic: de Wildt 4x4 25 Jan
Replies: 10
Views: 2398

Re: de Wildt 4x4 25 Jan

Sal jou dalk daar sien as daar nie iets voorval nie
by coert
Fri Jan 17, 2014 12:28 pm
Forum: Gauteng
Topic: RFAD - 8 March 14 @ BASE 4 - Important notice p2
Replies: 143
Views: 18052

Re: RFAD Fun Day 2014 - 8 March 2014

Was by laas jaar sinne met die landy punte was aftrek vir daai recovery goeders. Hulle het gevra waar is myne toe se ek landies sit nie vas nie het nie nodig nie ag wel het darm tweede gekom van laaste af het nie omgegee nie het die vreeslik geniet die landy was elk geval te breed vir daai paaltjies...
by coert
Sat Jan 04, 2014 10:04 am
Forum: General Mods
Topic: Dit het net te stadig gegaan
Replies: 17
Views: 3419

Re: Dit het net te stadig gegaan

Skerp
by coert
Wed Dec 18, 2013 8:33 pm
Forum: Late 1998 to 2005 (Gen 5 aka IFS Hilux)
Topic: 2.7 D/C body lift
Replies: 12
Views: 3090

Re: 2.7 D/C body lift

Don't know if a body lift is wise, me I will rather go for suspension lift my 2c worth of sh^%%
by coert
Mon Nov 25, 2013 9:23 pm
Forum: The Workshop
Topic: Diff Breather Kits... Still for sale Order Now!
Replies: 173
Views: 17237

Re: Diff Breather Kits... Still for sale Order Now!

I'll try to take n photo tomorrow you'll what i mean or maybe all the sh$%^^ on the toyota are kaboet/gedaan don't hope so.
by coert
Sun Nov 24, 2013 6:00 pm
Forum: The Workshop
Topic: Diff Breather Kits... Still for sale Order Now!
Replies: 173
Views: 17237

Re: Diff Breather Kits... Still for sale Order Now!

boet is daar nie n ander fitting of ding wat sal werk op die ifs se voorste diff nie, nie lust om die ding te laat sak nie, daai ene vir voor pas nie lekker nie die pypie gaan knak.
by coert
Sun Nov 24, 2013 5:50 pm
Forum: Gauteng
Topic: YEAR END CELEBRATIONS 22-24 November - Kareekrans 4x4
Replies: 113
Views: 12781

Re: YEAR END CELEBRATIONS 22-24 November - Kareekrans 4x4

Manne en maninne(dames) dit was nou n helse nice outing my verwagtinge behoorlik oortref baie nice ge-organiseer genuine. Daai ou met die veep het hy toe die huis gehaal?. Het julle toe daai ekstra berg roete gery as julle het pic wil die pics sien. Om die mense te kan ontmoet wees awsome nou kan me...
by coert
Fri Nov 22, 2013 7:38 pm
Forum: Gauteng
Topic: YEAR END CELEBRATIONS 22-24 November - Kareekrans 4x4
Replies: 113
Views: 12781

Re: YEAR END CELEBRATIONS 22-24 November - Kareekrans 4x4

Hoe laat bgin die ryery more?
by coert
Thu Nov 21, 2013 11:07 pm
Forum: Gauteng
Topic: YEAR END CELEBRATIONS 22-24 November - Kareekrans 4x4
Replies: 113
Views: 12781

Re: YEAR END CELEBRATIONS 22-24 November - Kareekrans 4x4

Sal maar daar moet betaal verdompde absa wil my toelaat om eft te doen nie, weet nie hoekom is nie lus om in te gaan more nie veral nie op n vrydag nie, so cash is king saterdag
by coert
Thu Nov 21, 2013 3:33 am
Forum: Gauteng
Topic: YEAR END CELEBRATIONS 22-24 November - Kareekrans 4x4
Replies: 113
Views: 12781

Re: YEAR END CELEBRATIONS 22-24 November - Kareekrans 4x4

Hoop daai riviertjie het so bietjie water in dink manne gaan so bietjie sukkel teen daai walletjie op, sien julle saterdag
by coert
Thu Nov 14, 2013 7:00 pm
Forum: Gauteng
Topic: YEAR END CELEBRATIONS 22-24 November - Kareekrans 4x4
Replies: 113
Views: 12781

Re: YEAR END CELEBRATIONS 22-24 November - Kareekrans 4x4

Yip boeta ons is nog in sal oor die naweek gou n betaling maak - maw CONFIRMED sal net vir die dag wees glo nie die ou karavaantjie sal daai grond pad oorleef nie.
by coert
Mon Nov 11, 2013 3:15 pm
Forum: Gauteng
Topic: YEAR END CELEBRATIONS 22-24 November - Kareekrans 4x4
Replies: 113
Views: 12781

Re: YEAR END CELEBRATIONS 22-24 November - Kareekrans 4x4

Moet en die dag se kostes vir die ryery self by hulle betaal of moet ek dit in die bank soos julle dit veskaf het in betaal.
by coert
Mon Nov 11, 2013 3:10 pm
Forum: General Hilux Discussions
Topic: Rocksliders
Replies: 6
Views: 1958

Re: Rocksliders

Het myne self gemaak en het my nie arm en been gekos nie, doen dit self goedkoper
by coert
Mon Nov 11, 2013 3:02 pm
Forum: Open Discussion
Topic: Unite Against Rhino Pouching branding stickers.pic added.
Replies: 65
Views: 6374

Re: Unite Against Rhino Pouching branding stickers.pic adde

13. Coert - 2002 d/c tailgate one black please
by coert
Fri Nov 01, 2013 7:12 am
Forum: Open Discussion
Topic: moegatle 30 nov 2013
Replies: 132
Views: 11985

Re: moegatle 30 nov 2013

Julle kan maar ons name opsit vir die ene Coert en Hester sal die kamp ding doen sal die karavaantjie hak vir die oefening wil nog altyd moegatle gaan ry het, sien net nie kans vir daai klip nie, het nog nie goeders van staal gegroei nie.
by coert
Wed Oct 16, 2013 4:34 pm
Forum: The Workshop
Topic: Diff Breather Kits... Still for sale Order Now!
Replies: 173
Views: 17237

Re: Diff Breather Kits... ORDER NOW!!!

Thanks got mine just now. Het myne nou net gekry - dankie
by coert
Wed Oct 09, 2013 2:16 pm
Forum: Gauteng
Topic: YEAR END CELEBRATIONS 22-24 November - Kareekrans 4x4
Replies: 113
Views: 12781

Re: YEAR END CELEBRATIONS 22-24 November - Kareekrans 4x4

Ons sal julle beslis join maar gaan nie die kamp ding doen nie het n familie daar naby op n plasie. As julle so gaaf sal wees om ons name op te sit asb. Coert en Hester.
by coert
Tue Oct 08, 2013 6:03 pm
Forum: Meet the People
Topic: Suspensie lift
Replies: 22
Views: 2903

Re: Suspensie lift

Dis nou die miljoen rand vraag - Wat het met die hilux gebeur? :cool:
by coert
Tue Oct 01, 2013 3:30 pm
Forum: General Hilux Discussions
Topic: Larger Tyres - better or worse fuel economy ?
Replies: 20
Views: 4312

Re: Larger Tyres - better or worse fuel economy ?

Thanks manne het self geworstel met die ene 30x9.5x15 of 31x10.15 gaan die 31's opsit. Goeie stukkie info die.
by coert
Tue Oct 01, 2013 1:28 pm
Forum: The Workshop
Topic: Diff Breather Kits... Still for sale Order Now!
Replies: 173
Views: 17237

Re: Diff Breather Kits... ORDER NOW!!!

sorry boet was so bietjie weg geweeg siek bed, gaan gou daai geld oorsit as dit nog nie te laat is nie laat weet my asb
by coert
Wed Sep 04, 2013 3:50 pm
Forum: The Workshop
Topic: Diff Breather Kits... Still for sale Order Now!
Replies: 173
Views: 17237

Re: Diff Breather Kits...

As jy nog kan ek sal ook n graag n stel vir agter bestel vir n 2000 2.7i die dom vorige eienaar het daai loop afblok nog net een van vele verassings pm my jou bank besonderhede
by coert
Wed Sep 04, 2013 3:09 am
Forum: Open Discussion
Topic: Bye Vandervuilvark - HELLO PRETORIA
Replies: 25
Views: 2534

Re: Bye Vandervuilvark - HELLO PRETORIA

Geluk welkom in Peetown of te wel Tshwane :D: , heel wat speel plekke in en om Pretoria.
by coert
Sat Aug 31, 2013 11:34 am
Forum: Late 1998 to 2005 (Gen 5 aka IFS Hilux)
Topic: Tie Rods
Replies: 2
Views: 1325

Re: Tie Rods

Het die uitstappie laas naweek gedoen tierods inner en outer, ball joints upper en lower en twee voorste skokbrekers (standard) het betaal by Midas Zambesie R1300,00 maar sal dit nie aanbeveel nie sal dit moet uithaal en kyk of die wat jy by die agente koop beter is, want die midas parte het om pres...
by coert
Tue Aug 27, 2013 2:10 pm
Forum: Gauteng
Topic: 1 Sept - Spring Day @ Hennops
Replies: 279
Views: 37875

Re: 1 Sept - Spring Day @ Hennops

Jammer manne ek moet ontrek uit die trippie, die wit ene is nog nie herstel na die skade wat ek op gedoen by At se Gat net buite Brits nie, het gister agtergekom daar is meer skande as wat ek gedink het. So geniet dit en plaas foto's van die trip.
by coert
Mon Aug 19, 2013 9:37 am
Forum: General Mods
Topic: Ball joint spacers ens
Replies: 0
Views: 699

Ball joint spacers ens

Wil julle opinie hoor ivm met die "ball joint" spacers ens. Het so bietjie rond gesnuffel op die internet, het gelees van die voor en nadele vir die "lift" en gehoor van goed wat breek as jy in die veld is. Wat is julle gevoel ivm met die goed. Wil die die bakkie so bietjie lig e...
by coert
Mon Aug 05, 2013 3:38 pm
Forum: Gauteng
Topic: 1 Sept - Spring Day @ Hennops
Replies: 279
Views: 37875

Re: 1 Sept - Spring Day @ Hennops

Het nog net gehoor van die aanvalle maar nog niks self beleef nie was al n paar keer daar, nice rustige roete het nog nie die klipdrift een gedoen nie.
by coert
Wed Jul 31, 2013 11:49 am
Forum: Gauteng
Topic: 1 Sept - Spring Day @ Hennops
Replies: 279
Views: 37875

Re: 1 Sept - Spring Day @ Hennops

Ons is in Coert En Vroutjie
by coert
Mon Jul 29, 2013 10:56 am
Forum: Open Discussion
Topic: Dom vraag vir n Maandag oggend.
Replies: 5
Views: 1180

Re: Dom vraag vir n Maandag oggend.

Foto's van die canopy
by coert
Mon Jul 29, 2013 8:20 am
Forum: Open Discussion
Topic: Dom vraag vir n Maandag oggend.
Replies: 5
Views: 1180

Dom vraag vir n Maandag oggend.

Kort storie het die ou tannie verkoop(Disco 1) en het die D/C gekoop. Kyk ek het nog nooit van n "canopy" gehou nie, nou sit ek weer met een, het die verkoopsman gevloek oor die ding agter op die bak wou hom nie gehad het nie. Doen nie overlanding ens. nie, het n karavaan vir vakansies. Di...
by coert
Tue Jul 16, 2013 8:02 pm
Forum: Open Discussion
Topic: Thank you all
Replies: 78
Views: 6058

Re: Thank you all

Jammer mense het vergeet praat nie van die Hilux forum se gtg was nog nie by een van hulle nie. Wil nie name noem nie maar glo het my les geleer, het nie n probleem as mense na die tyd so ietsie vat nie, my probleem is die stront wat hulle kwyt raak as hulle te veel gevat het. Glo ook nie n mens moe...
by coert
Tue Jul 16, 2013 7:06 pm
Forum: Open Discussion
Topic: Thank you all
Replies: 78
Views: 6058

Re: Thank you all

I'm going to do this in my moeder taal - Stem saam met die stand punt van die onderwerp wat Ali3n ingebring het. Ek verstaan sy punt heeltemaal voel ook so. En die "brand basing" ding haat dit met n passie, hoekom iemand anders se ry ding staan en afkraak jy het hom mos nie gekoop nie, HOU...
by coert
Mon Jul 08, 2013 1:04 pm
Forum: General Hilux Discussions
Topic: Soek Hilux manne
Replies: 20
Views: 2335

Re: Soek Hilux manne

Gaan kyk op die 4x4 community forum daar is n kompetiesie aan tussen al die bakkie based 4x4 dubbel kajuite. Dit is nie om iets te bewys nie net vir die fun. Sover is net my naam op die lys. Hoe lyk dit mense. die lede hier sukkel om n klein ou spaanetjie op te maak vir die aawdc challenge (10 voer...
by coert
Sun Jul 07, 2013 8:31 pm
Forum: General Hilux Discussions
Topic: Soek Hilux manne
Replies: 20
Views: 2335

Soek Hilux manne

Gaan kyk op die 4x4 community forum daar is n kompetiesie aan tussen al die bakkie based 4x4 dubbel kajuite. Dit is nie om iets te bewys nie net vir die fun. Sover is net my naam op die lys. Hoe lyk dit mense.
by coert
Wed Jul 03, 2013 2:46 pm
Forum: Gauteng
Topic: Kungwini fun day - Saturday 6 July
Replies: 121
Views: 11845

Re: Kungwini fun day - Saturday 6 July

Jammer ouens ek moet ontrek uit die trippie. Was saterdag by Kareekrans en het gesien die "Die wit ene" is nog nie reg vir die veld nie. So bietjie te laag en die bande moet vervang word met die regte bande vir die veld. Sal julle op n volgende keer join.
by coert
Tue Jun 18, 2013 6:05 pm
Forum: Gauteng
Topic: Kungwini fun day - Saturday 6 July
Replies: 121
Views: 11845

Re: Kungwini fun day - Saturday 6 July

Ons sal daar wees.
by coert
Thu Jun 06, 2013 9:14 pm
Forum: Pictures Only - Post a pic of your Hilux
Topic: Saterday at De Wildt - anyone going to be there?
Replies: 21
Views: 3600

Re: Saterday at De Wildt - anyone going to be there?

Yip ons gaan daar wees vanaf so 8 uur se kant
by coert
Thu Jun 06, 2013 10:08 am
Forum: The Workshop
Topic: Diff olie en Poly Tfe
Replies: 4
Views: 1172

Diff olie en Poly Tfe

Het n 2000 2.7i ifs 4x4 met difflock agter. Wil graag die diff olies vervang my vraag is dit kan ek die diff olie met ploy tfe meng en dit dan ingooi of gaan dit nie so lekker werk nie.
by coert
Tue Jun 04, 2013 6:23 am
Forum: Pictures Only - Post a pic of your Hilux
Topic: Die wit een
Replies: 16
Views: 3280

Die wit een

Die wit een nou die dag gekoop

Go to advanced search