Search found 50 matches

by Potifar
Tue Nov 06, 2018 4:43 pm
Forum: Route Planning questions/discussions
Topic: Wild coast (Transkei) trip planning
Replies: 4
Views: 3281

Re: Wild coast (Transkei) trip planning

We will be staying at Morgans Bay for a week, there after we head out towards the wild coast. Self catering homes or chalets will be the best bet with our two little children. My main question is if there is a road alongside the coast from Trennery up to Sinangwana, or Port st Johns? What is the con...
by Potifar
Fri Nov 02, 2018 11:06 am
Forum: Route Planning questions/discussions
Topic: Wild coast (Transkei) trip planning
Replies: 4
Views: 3281

Wild coast (Transkei) trip planning

Hi Manne, I know its early days, but I enjoy planning ahead. Our next Transkei trip is next year July 2019, and I want to do a different route than previous years. Every second year we stay at a place called Sinangwana Fourie Holiday homes, owned by Oom Kiewiet en Elna Fourie, family of Swambo. (Its...
by Potifar
Mon Jun 01, 2015 8:18 am
Forum: Open Discussion
Topic: Which / Watter SUV?
Replies: 16
Views: 2983

Re: Which / Watter SUV?

Manne, julle is darem net 'n forum om op staat te maak! En ek kon dele hieruit aan Swambo wys, en sy lyk beindruk met wat julle sê! lekker gelag toe ek haar die Ford kuga wys en sy sê hy lyk mooi, maar sy het 'n problem met daai oval badge! :lmao: Maar belangrikste van alles, ons gaan vandag vir die...
by Potifar
Wed May 27, 2015 12:57 pm
Forum: Open Discussion
Topic: Which / Watter SUV?
Replies: 16
Views: 2983

Re: Which / Watter SUV?

Hi Dean, my wife like the Fortuner, but the fuel consumption is a little high when I look at other SUV's. Thabo, jy's reg, ons Hilux is 4x4, so die volgende voertuig hoef nie noodwendig te wees nie, soos die Q5's is almal standaard quattro. Q5 2.0 tdi Power - 125 kW @ 4200 rpm Torque - 350 Nm @ 1750...
by Potifar
Tue May 26, 2015 6:56 pm
Forum: Open Discussion
Topic: Which / Watter SUV?
Replies: 16
Views: 2983

Re: Which / Watter SUV?

Hi Juan, daai Rav klink goed, maar soos ek my leifste vroutjie ken is daai te oud vir haar. Maar dankie, hoop iemand wat hier lees sal belangstel!
by Potifar
Tue May 26, 2015 2:40 pm
Forum: Open Discussion
Topic: Which / Watter SUV?
Replies: 16
Views: 2983

Re: Which / Watter SUV?

I'll be driving it most of the time, for Swambo drive only 4km to work and back (with the v6), and I 100km a day. My parents farm in the Eastern Cape, and the in-laws live in Joubertina, we love to take gravel roads and agterpadjies when on holiday.
by Potifar
Tue May 26, 2015 2:17 pm
Forum: Open Discussion
Topic: Which / Watter SUV?
Replies: 16
Views: 2983

Which / Watter SUV?

Hi manne, I'm really very exited, we are becoming parents in October!!! :yahoo: Already bought new set of wheels this weekend, a lekker off-road pram, with cup holders etc! But the age old itch is back again, and I think our little one will need a new SUV. our Jetta is a stunning car, but I think we...
by Potifar
Thu Nov 27, 2014 7:58 am
Forum: Humor
Topic: Bad joke of the day
Replies: 21
Views: 3289

Re: Bad joke of the day

Dankie vir die "agter die skerms" inligting oor hoe dinge werk Swartvark. Ek dink ek is meer emosioneel geskok as rasioneel oor die trade op my Hilux, want hy is deel van die familie! En bakkie koop/verkoop is 'n emosionee saak! Het gisteraand terwyl die braaivleisvuurtjie brand in die gar...
by Potifar
Wed Nov 26, 2014 1:53 pm
Forum: Humor
Topic: Bad joke of the day
Replies: 21
Views: 3289

Re: Bad joke of the day

Kry die een op Gumtree, by handelaars...

2006 Hilux Raider 4.0 v6 A\T 4x4 R169 900
For Sale By Dealer

Body Type Double Cab
Kilometers 209000
Transmission Automatic

Color White

Myne het meer extras op, maar dealer sê dit tel nie... Nog 'n hele paar sulke ads gesien vandag. Iemand word ryk.
by Potifar
Wed Nov 26, 2014 1:44 pm
Forum: Humor
Topic: Bad joke of the day
Replies: 21
Views: 3289

Re: Bad joke of the day

Jip, hy is 4x4.
by Potifar
Tue Nov 25, 2014 3:05 pm
Forum: Humor
Topic: Bad joke of the day
Replies: 21
Views: 3289

Re: Bad joke of the day

hier sê nou net 'n ander een vir my R105!!! Iemand maak baie geld...
by Potifar
Tue Nov 25, 2014 1:38 pm
Forum: Humor
Topic: Bad joke of the day
Replies: 21
Views: 3289

Bad joke of the day

A pre owned dealer in Somerset West is telling me that, as said by the "kenners", I'm going to struggle to get R115000 for my 2007 D/C Hilux V6 auto, with canopy, long range fuel tank, fsh, with 205000km... He has not even seen my Hilux! Please tell me, that is a bad joke? :beg: :surrender...
by Potifar
Fri Oct 24, 2014 12:54 pm
Forum: Toyota Fortuner 4x4 Forum
Topic: V6 idel revs
Replies: 12
Views: 7088

Re: V6 idel revs

205000km, and the itch for a newer model has started...
by Potifar
Thu Oct 23, 2014 9:44 am
Forum: Toyota Fortuner 4x4 Forum
Topic: V6 idel revs
Replies: 12
Views: 7088

Re: V6 idel revs

Myne loop ook so om en by 500rpm.

Maar ek is ietwat bekommerd, as ek so bietjie vet gee om vinniger weg te trek, dan is daar so 'n shudder gevoel. Ook die autokas. enige idee wat dit veroorsaak, die man by Toyota kon my nie 'n rede gee na hy self gery het nie...
by Potifar
Tue Sep 23, 2014 9:02 am
Forum: Humor
Topic: Joke of the day
Replies: 3707
Views: 942620

Re: Joke of the day

Die outjie hoor 'n oom verkoop budjies. Hy suiker af na die oom en vra wat kos die budjies. “R5”, sê die oom. “Ek wil asb daai bloue hê, oom”. “Luister Boet, die hele hok is vol budjies en almal is R5. Ek gaan nie die bloue probeer vang nie. Jy sal maar die eerste een wat ek vang moet vat”. Die outj...
by Potifar
Sat May 31, 2014 8:15 pm
Forum: Open Discussion
Topic: Will a Vigo stop the itching...?
Replies: 15
Views: 2065

Re: Will a Vigo stop the itching...?

Dis volgende week presies 'n jaar terug wat ek die draadborsel weggegooi het en die trokkie gekoop het met 170 000km oppie klok, en 30 000km later smile ek en Swambo nog altyd!!! :D: Al wat neuk is ons baklei oor wie met die trokkie of platkar ry! Ek verloor weekliks :blackeye: , maar naweke maak ek...
by Potifar
Sat Apr 19, 2014 11:51 am
Forum: General Hilux Discussions
Topic: All new Hilux . . .2016
Replies: 17
Views: 3385

Re: All new Hilux . . .2016

Sorry Chris, maar die werklike Griekse vertaling sê: "Bedink alle dinge en behou die goeie." (het teologie geswot)

Daarom het ek mooi gedink oor die Ford, Nissan, Isuzu en selfs die landie... en op my driveway behou ek die goeie, geen oliekolle!
by Potifar
Thu Mar 06, 2014 9:06 am
Forum: Humor
Topic: Joke of the day
Replies: 3707
Views: 942620

Re: Joke of the day

Sorry for the Afrikaans, I really don't know how this one will sound in English... Die ou omie lê in die hospitaal, op pad teater toe. ñ Jong blonde verpleegsterkom ingetrippel met sy verslag in die een hand en ñ bakkie met skeergoed in die ander hand."Goeiedag oom! Af met die broekie vir my!&q...
by Potifar
Thu Mar 06, 2014 8:55 am
Forum: Open Discussion
Topic: Ek moet een he
Replies: 20
Views: 2475

Re: Ek moet een he

:drool: :drool: :drool: Die gaan 'n baie lang dag by die werk wees! Ek wil NOU daai poeding hê! :beg:
by Potifar
Wed Mar 05, 2014 9:41 pm
Forum: Late 2005 - 2016 Hilux (Gen 6 aka Vigo-shape)
Topic: VERKOOP - Moontelikheid dat ek my hilux gaan verkoop
Replies: 6
Views: 1888

Re: Moontelikheid dat ek my hilux gaan verkoop

Die vraag is eerder hoekom? Maar terwyl Thabo se aanbod op die tafel le, ek sal R6000 en 'n skottel kreef en twee snoeke gee. Hoelaat is jy by die hek? :lol:
by Potifar
Tue Feb 11, 2014 2:40 pm
Forum: The Workshop
Topic: 190 000km Diens skok!
Replies: 5
Views: 1466

Re: 190 000km Diens skok!

ps,vergeet om te sê, het soortgelyke artikel vandag op 'n ander 4x4 site gesien en my na my kwotasies laat gryp... Wag nou om te hoor van die privaat werkswinkel of hulle die prys kan verbeter. en hulle blerrie beter hom was ook, hy is lekker vol modder!
by Potifar
Tue Feb 11, 2014 1:40 pm
Forum: The Workshop
Topic: 190 000km Diens skok!
Replies: 5
Views: 1466

190 000km Diens skok!

So staan die trokkie se klok amper op 190 000km, en ek kry so paar kwotasies vir die diens, Toyota Caledon vra my R847, 31. :thumbup: Nie sleg nie in vergelyke 'n plaaslike privaat werkswinkel se kwotasie van R1668.98 :thumbdown: Nou wie is die dealer en wie is die stealer? Goeie werk Toyota! Met di...
by Potifar
Mon Feb 03, 2014 10:51 am
Forum: Open Discussion
Topic: Goodbye to the braai?
Replies: 14
Views: 2397

Re: Goodbye to the braai?

Dink net, op grafsteen; Hier le Jan, Gebraai tot die dood toe." klink net beter as: "Hier lê Georgie, verstik aan 'n ertjie"
by Potifar
Fri Jan 03, 2014 10:48 am
Forum: Route Planning questions/discussions
Topic: Weskus kampplekke... help!
Replies: 6
Views: 1480

Re: Weskus kampplekke... help!

Nie te ver Noord nie, ons moet ongelukkig alweer Donderdag terug ry. Ek het 'n hele paar oulike plekke gesien wat bietjie meer aan die binneland le, maar met 4x4 roetes en staproetes, swembaddens ens. (Marcuskraal, Klein Tafelberg 4x4 ens) Dankie vir jul hulp, trokkie is al gepak, nou moet Swambo ne...
by Potifar
Thu Jan 02, 2014 7:47 pm
Forum: Route Planning questions/discussions
Topic: Weskus kampplekke... help!
Replies: 6
Views: 1480

Weskus kampplekke... help!

Dagsê manne, en al die Swambo's ook. Voorspoedige nuwe jaar aan jul almal, mag die petrol en dielselpryse weer daal en almal hul kruisies op die regte plekke trek later vanjaar, o ja, en die blink kant bo hou! Ek en Swambo wil volgende week die trokkie se neus bietjie weskus se kant toe stoot :celeb...
by Potifar
Fri Dec 06, 2013 6:56 pm
Forum: Humor
Topic: Joke of the day
Replies: 3707
Views: 942620

Re: Joke of the day

As mans dronk is praat hulle baie *a* , bestuur *a* , soek onnodig *a* en hou daarvan om *a* te maak!

Ek haal my hoed af vir vrouens...........

Hulle doen dit sonder drank. :siffler:
by Potifar
Tue Nov 19, 2013 4:19 pm
Forum: Route Planning questions/discussions
Topic: Who is going NOWHERE in December?
Replies: 37
Views: 3824

Re: Who is going NOWHERE in December?

Ek doen die tuin en wyn roete! Nadat ek die gras gesny het, bossies uitgetrek het en alles reg gemaak het wat die Taliban, ons pragtige boxers, verwoes het gaan ek onder die bome sit met 'n wyntjie, of twee, of drie. Swambo is 'n apteker en die Valies sukkel maar met ons water en die ryk etery, so s...
by Potifar
Thu Nov 07, 2013 8:10 am
Forum: Open Discussion
Topic: Snorre
Replies: 5
Views: 1230

Re: Snorre

Nope, the snor will stay... Still looking for "bok-baardjie". (Nudge bar)
by Potifar
Thu Nov 07, 2013 7:57 am
Forum: Open Discussion
Topic: Snorre
Replies: 5
Views: 1230

Snorre

In the spirit of Movember, me and Bacchus is doing our bit... his first official snor! How bout you?
by Potifar
Tue Nov 05, 2013 8:30 pm
Forum: Open Discussion
Topic: Wat is die naam van jou HILUX
Replies: 322
Views: 147623

Re: Wat is die naam van jou HILUX

Was aan die begin Os, maar na ons tweede langpad trip is hy herdoop na Bacchus... Hy hou van drink, soos in baie!
by Potifar
Tue Oct 29, 2013 7:23 pm
Forum: General Hilux Discussions
Topic: Die hard hilux man
Replies: 9
Views: 2193

Re: Die hard hilux man

Koop die Hilux V6, jy sal nooit weer die woorde "fuel consumption" uiter nie... :siffler: Jy vergeet eerder van verbruik en geniet die krag, baie. krag! Die Colt is 'n goeie bakkie met die verkeerde kenteken. Parte en dienste is glo duurder, en dan natuurlik herverkoop waarde... want iewer...
by Potifar
Mon Oct 28, 2013 12:43 pm
Forum: Humor
Topic: Joke of the day
Replies: 3707
Views: 942620

Re: Joke of the day

" iTit"... :lmao: :lmao: :lmao: Ons mans gaan die mooiste klanke sien!
by Potifar
Sun Oct 27, 2013 7:18 pm
Forum: Meet the People
Topic: Introduction
Replies: 22
Views: 3073

Re: Introduction

Hi, welkom Ivan! :wave: Baie belangrik, hou nou op vraestelle opstel en neem gou 'n paar fotos!
by Potifar
Fri Oct 25, 2013 8:26 pm
Forum: Open Discussion
Topic: 100% Boer
Replies: 21
Views: 3017

Re: 100% Boer

"...en maak die motor se deur > vir sy vrou oop. Hy is 'n "sissie". Kan nie met die deel saamstem nie... My Pa is 'n Karooboer, is 70 jaar oud, worstel deur die hoeveelste droogte, het nie geld nie, maar baie geduld en veldkennis. Hy het net een plaaswerker, skiet links en regs ewe go...
by Potifar
Tue Oct 01, 2013 7:02 pm
Forum: Humor
Topic: The Hilux Story
Replies: 4991
Views: 701641

Re: The Hilux Story

her orange crocs... wanting to
by Potifar
Tue Oct 01, 2013 6:43 pm
Forum: Open Discussion
Topic: New toy......
Replies: 14
Views: 2086

Re: New toy......

Pragtig! Baie geluk! Sukkel nog met Swambo, maar ek wil net so een he as ek eendag groot is, 'n geel een! Nou kan jy lekker bike ry en waar die bike nie meer kan ry nie die Hilux vat! :lol:

Geniet hom, en laat weet al ons manne wat droom en begeer hoe hy loop! :thumbup:
by Potifar
Mon Sep 23, 2013 12:20 pm
Forum: General Hilux Discussions
Topic: Toolbox
Replies: 10
Views: 1869

Re: Toolbox

Sorry Shaun...
by Potifar
Mon Sep 23, 2013 12:13 pm
Forum: General Hilux Discussions
Topic: Toolbox
Replies: 10
Views: 1869

Re: Toolbox

Daar waar ons met die trokkie ry draai al die jeeps by die hek om, en daar is gewoonlik ook nie selopvangs nie... :naah:
by Potifar
Mon Sep 23, 2013 8:04 am
Forum: General Hilux Discussions
Topic: Toolbox
Replies: 10
Views: 1869

Toolbox

Dagsê almal, ek is besig om 'n gereedskapsakkie op te maak om in die trokkie te bly. Watter grootte spanners ens. sal julle aanraai moet mens in 'n Vigo hê?
by Potifar
Tue Sep 17, 2013 8:31 am
Forum: Humor
Topic: Romain Poite: A Wiki Perspective :)
Replies: 7
Views: 1975

Re: Romain Poite: A Wiki Perspective :)

1236888_10151613394790583_1411668840_n.jpg
1236888_10151613394790583_1411668840_n.jpg (25.65 KiB) Viewed 1907 times
by Potifar
Mon Sep 16, 2013 11:05 am
Forum: Humor
Topic: Joke of the day
Replies: 3707
Views: 942620

Re: Joke of the day

Terwyl ons nou op die onderwerp is, hier is 'n paar prag voorbeelde van wat die bokke met Romain Poite moes gedoen het. :banned:
http://www.youtube.com/watch?v=IHgGd-a8zj8" onclick="window.open(this.href);return false;
by Potifar
Mon Sep 16, 2013 10:42 am
Forum: Humor
Topic: Joke of the day
Replies: 3707
Views: 942620

Re: Joke of the day

Mickey, ek stem heeltemaal saam met jou. Nou moet jy nog die klomp All black ondersteuners hier in die Wes Kaap hoor, grootbek...dis nou die wat nog voortande oor het...
by Potifar
Mon Sep 16, 2013 8:31 am
Forum: Humor
Topic: Joke of the day
Replies: 3707
Views: 942620

Re: Joke of the day

1239915_10151572536055047_1855800739_n.jpg
1239915_10151572536055047_1855800739_n.jpg (30.36 KiB) Viewed 13813 times
by Potifar
Thu Sep 12, 2013 12:04 pm
Forum: Humor
Topic: Joke of the day
Replies: 3707
Views: 942620

Re: Joke of the day

To Be 8 again! A man was sitting on the edge of the bed, watching his wife, who was looking at herself in the mirror. Since her birthday was not far off he asked what she'd like to have for her birthday. 'I'd like to be eight again', she replied, still looking in the mirror . On the morning of her B...
by Potifar
Thu Sep 12, 2013 12:01 pm
Forum: Humor
Topic: Joke of the day
Replies: 3707
Views: 942620

Re: Joke of the day

Gister het ek by 'n robot stilgehou waar 'n man gestaan het met 'n kartonbord wat lees "help, no job. 2 days without food" Vanoggend het ek weer daar gestop en soos dit maar gaan het ek my bes probeer om hom mis te kyk. Ek kon nie. Dit het my vreeslik gepla. Ek kon toe net nie meer hou nie...
by Potifar
Tue Aug 06, 2013 10:26 am
Forum: Know your fellow members
Topic: What's your business?
Replies: 192
Views: 48453

Re: What's your business?

Ek's 'n "wildbewaarder", maw, hoërskool onnie in die Overberg. Genoeg vakansie om die land plat te ry, te min geld om dit te doen!
by Potifar
Mon Aug 05, 2013 9:29 am
Forum: Web Related Discussions and Suggestions
Topic: Soet-suur Oos-Kaap vakansie.
Replies: 7
Views: 4944

Re: Soet-suur Oos-Kaap vakansie.

Ek verruil my V6 vir niks... Maar kom ons praat weer na Woensdag se petrolprysverhoging! :blackeye: Die V6 is beslis baie stiller in die kajuit, die auto ratkas maak verbygaan op die ooppad 'n fees, die cruise control skakel net te vining terug teen klein bultjies. Die bak was volgelaai, en op die a...
by Potifar
Fri Aug 02, 2013 11:16 am
Forum: Web Related Discussions and Suggestions
Topic: Soet-suur Oos-Kaap vakansie.
Replies: 7
Views: 4944

Re: Soet-suur Oos-Kaap vakansie.

ek kan nou darem al bietjie smile oor die storie, maar jy sal my nie glo nie, die dag na Os reggemaak is breek my Pen 49 katrol. Toe is vroulief erg taai! Ek het 'n assembly spreadsheet vir pen49 op google gekry, katrol uitmekaar gehaal en dis 'n tafel vol parte. Binne drie ure is die blerrie ding n...
by Potifar
Fri Aug 02, 2013 10:30 am
Forum: Web Related Discussions and Suggestions
Topic: Soet-suur Oos-Kaap vakansie.
Replies: 7
Views: 4944

Soet-suur Oos-Kaap vakansie.

Hallo Hilux vrinne, ek gaan ons verhaaltjie maar in my moedertaal skryf, en ek is ‘n Aardrykskunde en geskiedenis onnie, nie in die taaldepartement nie! Ek gaan haal die storie ver by die begin, maar met ‘n mooi einde, uit die ou Transkei uit. Op 7 Junie vanjaar het ons ontvangs geneem van ons 2007 ...
by Potifar
Tue Jun 11, 2013 5:22 pm
Forum: Meet the People
Topic: Welcome to all the new members
Replies: 457
Views: 293045

Re: Welcome to all the new members

Hallo almal, die brits sukkel maar, so ek gaan maar die moedertaal gebruik. Ek kon na Vrydag uiteindelik volwaardig by julle aansluit, na maande se begeer! Vrydag my 2007 V6 Hilux AT uitgetrek by Caledon Toyota! Wat 'n fees! :celebrate: Vroulief was eers skepties, toe gee ek die stuur oor aan haar o...

Go to advanced search