Search found 221 matches

by Mossienel
Thu Apr 13, 2017 9:25 pm
Forum: Open Discussion
Topic: Wat is better as 'n nuwe Hilux?
Replies: 8
Views: 2901

Re: RE: Re: Wat is better as 'n nuwe Hilux?

Family_Dog wrote:Ek wou se "twee nuwe Hiluxes", maar Amia top dit, geluk!


-F_D
Dankie, darem word sy in die regte Voertuig huistoe gebring.

Sent from my SM-G900F using Tapatalk

by Mossienel
Wed Apr 12, 2017 6:00 pm
Forum: Open Discussion
Topic: Wat is better as 'n nuwe Hilux?
Replies: 8
Views: 2901

Re: Wat is better as 'n nuwe Hilux?

Ai dis darem lekker. [IMG]https://uploads.tapatalk-cdn.com/201704 ... 760a99.jpg[/IMG]

Sent from my SM-G900F using Tapatalk

by Mossienel
Tue Apr 11, 2017 4:31 pm
Forum: Open Discussion
Topic: Wat is better as 'n nuwe Hilux?
Replies: 8
Views: 2901

Re: RE: Re: Wat is better as 'n nuwe Hilux?

4x4 Junkie wrote:Wat 'n groot seen is kinders net nie. Ek is baie lief vir my lux, maar ek sal my lewe vir my kinders gee.

BAIE GELUK, mag klein Amia jou baie trots maak en vreugde bring ou maat.
Baie dankie. Ek voel dieselfee. Nou is daar 3 teroriste. [emoji57]

Sent from my SM-G900F using Tapatalk

by Mossienel
Tue Apr 11, 2017 3:52 pm
Forum: Open Discussion
Topic: Wat is better as 'n nuwe Hilux?
Replies: 8
Views: 2901

Wat is better as 'n nuwe Hilux?

Jammer manne en mamine. Maar vandag loop ek weer volbors rond. Die Liewe Vader het dit goes gedink om nog een van sy engeltjie te leen en groot te maak op hierdie Aarde. Amia is so paar uur trug gebore, 'n volle 3.75kg en gesond. [IMG]https://uploads.tapatalk-cdn.com/20170411/162926992ea3815cb02e3b7...
by Mossienel
Sat Mar 25, 2017 12:07 pm
Forum: Open Discussion
Topic: Powering your 4x4 ...
Replies: 41
Views: 29596

Re: RE: Re: Powering your 4x4 ...

Right,thanks. [emoji106] START READING FROM POST 21 .... :siffler: :siffler: Thanks to Andy for adding the content into this thread. :) clearly this is an artical that will evolve as others deliver input. Your input will be greatly appreciated. Why is the posts not numbered? Sent from my SM-G800H u...
by Mossienel
Sat Mar 25, 2017 12:07 pm
Forum: Open Discussion
Topic: Powering your 4x4 ...
Replies: 41
Views: 29596

Re: RE: Re: Powering your 4x4 ...

Cinco wrote:Right,thanks. [emoji106]

Sent from my SM-G800H using Tapatalk

by Mossienel
Sun Dec 25, 2016 4:59 pm
Forum: Open Discussion
Topic: Booster Seat Cover replacement
Replies: 2
Views: 1200

Re: Booster Seat Cover replacement

Chris,

Baie dankie, Ek sal biekie by hulle gaan uitvind.

Sent from my SM-G900F using Tapatalk
by Mossienel
Sat Dec 24, 2016 8:54 am
Forum: Open Discussion
Topic: Booster Seat Cover replacement
Replies: 2
Views: 1200

Booster Seat Cover replacement

Does anybody know of a place in Cape Town that can make replacement cover for one of my childrens booster seat?


Sent from my SM-G900F using Tapatalk
by Mossienel
Wed Oct 19, 2016 8:59 pm
Forum: Fortuner
Topic: Insurance - Polo Vivo vs Fortuner
Replies: 0
Views: 2411

Insurance - Polo Vivo vs Fortuner

Ek het onlang my vrou se platkat (2010 Polo Vivo) verkoop en vir haar 'n 2010 Fortuner gekoop. Ek was baie verbaas om uit te vind dat die versekering op die tuna R400/maand goedkoper as die polo. Volgens die versekering ou steel hulle baie meer polo's as Fortuners. Ek neem aan die kriminele voel ook...
by Mossienel
Thu Sep 29, 2016 8:51 pm
Forum: Late 2005 - 2016 Hilux (Gen 6 aka Vigo-shape)
Topic: Aftermarket bumper
Replies: 12
Views: 4461

Re: Aftermarket bumper

Had to lift my nose with 25mm spacer in the front aswell after fitting myne.

Sent from my SM-G900F using Tapatalk
by Mossienel
Tue Sep 20, 2016 10:19 pm
Forum: Open Discussion
Topic: Gomad 4x4
Replies: 4
Views: 1699

Re: Gomad 4x4

Ja sy is en sy pas bakkie mooi op

Sent from my SM-G900F using Tapatalk
by Mossienel
Tue Sep 20, 2016 8:45 pm
Forum: Open Discussion
Topic: Gomad 4x4
Replies: 4
Views: 1699

Re: Gomad 4x4

Dankie, die kant ruite is vir die hond en vir skoonma. [emoji41] [emoji57]

Die dakrak was R1750.

Sent from my SM-G900F using Tapatalk
by Mossienel
Mon Sep 19, 2016 8:36 pm
Forum: Open Discussion
Topic: Gomad 4x4
Replies: 4
Views: 1699

Gomad 4x4

http://uploads.tapatalk-cdn.com/20160919/8d391c711f8bec3211eb4df1394118bc.jpg http://uploads.tapatalk-cdn.com/20160919/71e9e12befa065e76e9e852ae0d0ffe2.jpg Ek wil net dankie sê vir Ciske en die manne van Gomad 4x4 vir my bakkie se nuwe Kappie. Goeie diens soos gewoonlik[emoji106] [emoji106] [emoji1...
by Mossienel
Thu Jun 23, 2016 9:00 pm
Forum: Open Discussion
Topic: Tapatalk banner....grrrrrrrr
Replies: 16
Views: 2947

Re: Tapatalk banner....grrrrrrrr

Thabo water foon gebruik jy? Op die samsung galaxy s5 kan jy gaan na settings, applcation manager, onder downloaded apps soek tapatalk en open. Onder Force Stop en Uninstall is daar 'n "snow notification" opsie maak seker dis nie geaktiveer nie. Dis hoe ek myne gefix. http://uploads.tapata...
by Mossienel
Thu Feb 18, 2016 9:37 pm
Forum: Open Discussion
Topic: Toyota SR-5 1:32 scale model
Replies: 8
Views: 2000

Re: Toyota SR-5 1:32 scale model

Okay, I picked up 3 more tonight and wil be bringing 4 back to South Africa on the 24th of Feb.
by Mossienel
Thu Feb 18, 2016 4:43 pm
Forum: Humor
Topic: Joke of the day
Replies: 3707
Views: 895078

Re: Joke of the day

Got a call from one of the Helper in our yard yesterday. "Boss the truck is having trouble lifting the skip". When we got there the guy was still pull up on the lever http://images.tapatalk-cdn.com/16/02/18/b7dd6d93b2fb5963bb0844d845ed3216.jpg http://images.tapatalk-cdn.com/16/02/18/9c5ad2...
by Mossienel
Fri Feb 12, 2016 6:18 pm
Forum: Open Discussion
Topic: Toyota SR-5 1:32 scale model
Replies: 8
Views: 2000

Re: RE: Re: RE: Re: Toyota SR-5 1:32 scale model

I would be interested, price please. Hallo Louis, wat kos dit en is hierdie SR 5 dieselfde as die eerste generasie wat ons in SA gehad het in die jare 80. Dankie How does R250 sound. I have one sofar and they guy is checking his store to see if there are more instock. Sound know by next week if I c...
by Mossienel
Fri Feb 12, 2016 6:16 pm
Forum: Open Discussion
Topic: Toyota SR-5 1:32 scale model
Replies: 8
Views: 2000

Re: RE: Re: Toyota SR-5 1:32 scale model

I would be interested, price please. Hallo Louis, wat kos dit en is hierdie SR 5 dieselfde as die eerste generasie wat ons in SA gehad het in die jare 80. Dankie How does R250 sound. I have one sofar and they guy is checking his store to see if there are more instock. Sound know by next week if I c...
by Mossienel
Fri Feb 12, 2016 6:13 pm
Forum: Open Discussion
Topic: Toyota SR-5 1:32 scale model
Replies: 8
Views: 2000

Re: RE: Re: Toyota SR-5 1:32 scale model

Dowe Koos wrote:Hallo Louis, wat kos dit en is hierdie SR 5 dieselfde as die eerste generasie wat ons in SA gehad het in die jare 80.
Dankie
Ek neem so aan aangesien die winkel waar ek die ene opgespoor het speelgoed het van daai era.
by Mossienel
Thu Feb 11, 2016 4:32 pm
Forum: Open Discussion
Topic: Toyota SR-5 1:32 scale model
Replies: 8
Views: 2000

Toyota SR-5 1:32 scale model

So na 'n lang gesoek het ek defnintief nog een van die skaal modelle opgespoor en kan dalk nog een of 2 in die hande kry.

Is daar dalk iemand wat belang sou stel?


Image Link Broken

Sent from my SM-G800H using Tapatalk
by Mossienel
Thu Feb 04, 2016 9:04 pm
Forum: General Hilux Discussions
Topic: Android Car radio/sat nav excetra
Replies: 13
Views: 4081

Android Car radio/sat nav excetra

Hi ek wil so bietjie hoor by die mamme wat al android radios in hulle Hilux in gesit het. Noem asb julle pro's en con's.

Baie dankie
by Mossienel
Mon Feb 01, 2016 7:28 pm
Forum: Open Discussion
Topic: Cellphones in the workplace
Replies: 30
Views: 4222

Re: Cellphones in the workplace

Chris, dis dlak heel van die onderwerp af maar my onderving met smartphone is dat almal een het en die het sy pro's en con's. In die tiepe werk wat ek doen moet ek die local mense oplei deur my ondervinding met hulle te deel. Maar daar is niks meer irreterend as jy iets vir iemand moet verduidelik o...
by Mossienel
Fri Jan 29, 2016 8:56 pm
Forum: Know your fellow members
Topic: What was your first ever vehicle, and who bought it?
Replies: 134
Views: 29028

Re: What was your first ever vehicle, and who bought it?

VW city golf 1.4 Vilocity. Bought after first year of work. Upgraded to a 1.9 tdi polo hacth 6 months later. Gave the Polo to Wife when she graduated top of her class in chef school. Treated myself to a 2004 3ltr KZTE SC. Drove that for 2 year. Then 2010 2.5 SRX SC for 2 years, finaly added rear sea...
by Mossienel
Tue Jan 05, 2016 10:06 pm
Forum: Recommended accommodation and camping
Topic: Selfsorg Verblryf in Weskus 1 -4 Maart
Replies: 6
Views: 5675

Re: Selfsorg Verblryf in Weskus 1 -4 Maart

Dankie vir die trugvoer. Ons het 'n lekker huis in Paternoster gekry.

Sent from my SM-G900F using Tapatalk
by Mossienel
Wed Dec 30, 2015 4:18 pm
Forum: Recommended accommodation and camping
Topic: Selfsorg Verblryf in Weskus 1 -4 Maart
Replies: 6
Views: 5675

Selfsorg Verblryf in Weskus 1 -4 Maart

Miskien is daar iemand hier op die forum wat my dalk help. My skoon suster en die Engels man kom die Einde Feb Suid Afrika. Ons beoog om hulle bietjie weskus toe te vat vir 'n paar dae. Ons gaan 5 volwassenes en twee kinder onder 4jaar oud wees. Die plekke waarna ons kyk is Langebaan, Paternoster, J...
by Mossienel
Sat Nov 28, 2015 8:32 pm
Forum: Open Discussion
Topic: Waar is Mnr Mossie Nel SA of Arabia ?
Replies: 6
Views: 1790

Re: Waar is Mnr Mossie Nel SA of Arabia ?

[THUMBS UP SIGN][THUMBS UP SIGN][THUMBS UP SIGN]

Sent from my SM-T805 using Tapatalk
by Mossienel
Sat Nov 28, 2015 3:53 pm
Forum: Open Discussion
Topic: Waar is Mnr Mossie Nel SA of Arabia ?
Replies: 6
Views: 1790

Re: Waar is Mnr Mossie Nel SA of Arabia ?

Cool, was dit jy nou die in die swart Pajero daar by die Mediclinic robot?

Sent from my SM-T805 using Tapatalk
by Mossienel
Fri Nov 27, 2015 6:00 pm
Forum: Open Discussion
Topic: Waar is Mnr Mossie Nel SA of Arabia ?
Replies: 6
Views: 1790

Re: Waar is Mnr Mossie Nel SA of Arabia ?

Hi Kobus, ek is die 23 Dec weer by die huis. Sal graag daai nuwe roete naby Stellenbosch wil gaan kyk wat julle nou die dag gaan ry het.

Sent from my SM-T805 using Tapatalk
by Mossienel
Wed Nov 25, 2015 6:06 pm
Forum: General Hilux Discussions
Topic: Tapatalk
Replies: 68
Views: 12859

Re: Tapatalk

Ai , no is my dag gemaak. Sien tapatalk werk weer.

Sent from my SM-T805 using Tapatalk
by Mossienel
Wed Aug 05, 2015 9:18 pm
Forum: General Hilux Discussions
Topic: Tapatalk
Replies: 68
Views: 12859

Re: Tapatalk

Ek verkies ook die forum op tapatalk.
by Mossienel
Wed Jul 29, 2015 6:23 pm
Forum: Build your own:
Topic: N slide vir X-Dors se kappie
Replies: 6
Views: 2366

Re: N slide vir X-Dors se kappie

Lyk netjies Kobus.
by Mossienel
Tue May 26, 2015 9:06 pm
Forum: Electronic Gadgets and Radios
Topic: 220 Volt AC generator for vehicle
Replies: 17
Views: 7235

Re: 220 Volt AC generator for vehicle

Dis net een van daai diesel genarator wat hulle by builders warehouse verkoop. Net sonder die raam, engine en wieletjies
by Mossienel
Mon May 11, 2015 9:47 pm
Forum: Open Discussion
Topic: Advise from Richards Bay members.
Replies: 3
Views: 1219

Re: Advise from Richards Bay members.

Dankie Wim, ons is nog in die onderhandeling fase van die job. Wil graag weet watse opsies daar vir my Family is indien ek dit wel sou vat.
by Mossienel
Fri May 08, 2015 4:37 pm
Forum: Open Discussion
Topic: Advise from Richards Bay members.
Replies: 3
Views: 1219

Advise from Richards Bay members.

Are there any Richards Bay members on the forum that can give me some advice? I got approached by the Salvage company doing the Smart shipreck removal in Richards Bay Harbour to come and work there for a couple of months. My only problem is that the guys there are all living in hotel across Richards...
by Mossienel
Mon May 04, 2015 5:35 pm
Forum: Build your own:
Topic: Another drawer system with cargo net.
Replies: 9
Views: 3036

Re: Another drawer system with cargo net.

Lyk netjies


Sent from my iPad using Tapatalk
by Mossienel
Sun Apr 19, 2015 8:02 pm
Forum: Members' Vehicles
Topic: X-Dors se geskenk
Replies: 14
Views: 6343

Re: X-Dors se geskenk

Lyk netjies.
by Mossienel
Fri Apr 03, 2015 4:11 pm
Forum: Western Cape
Topic: Next GTG April 2015
Replies: 31
Views: 8327

Re: Next GTG April 2015

Huismoeles wrote:Louis jy moet nie net datum gee nie.
Plek ook :D: :D:
Nee jong ek ken die plekke nie hulle gaan ry mos altyd as ek moet gaan werk.
by Mossienel
Tue Mar 24, 2015 10:23 pm
Forum: Western Cape
Topic: Next GTG April 2015
Replies: 31
Views: 8327

Re: Next GTG April 2015

25st
by Mossienel
Mon Mar 23, 2015 9:59 pm
Forum: Western Cape
Topic: Next GTG April 2015
Replies: 31
Views: 8327

Re: Next GTG April 2015

Wanneer in April? Moet die 28st weer gaan werk.


Sent from my iPad using Tapatalk
by Mossienel
Fri Mar 20, 2015 8:19 pm
Forum: Humor
Topic: Man cave rules
Replies: 7
Views: 4960

Re: Man cave rules

Haha


Sent from my iPad using Tapatalk
by Mossienel
Tue Mar 17, 2015 5:40 pm
Forum: Open Discussion
Topic: working on oil rigs
Replies: 8
Views: 1944

Re: working on oil rigs

I've been working onshore and offshore on Oil Rigs for the last ten years. I'm sorry to say but with the low oil price and all the trouble in the middle east at the moment, there are allot of oil companies cold stacking offshore rigs and almost all af them are laying off thousands of people all over...
by Mossienel
Thu Mar 05, 2015 9:08 pm
Forum: Open Discussion
Topic: Membership
Replies: 18
Views: 2772

Re: Membership

Hi Andy, when does mine expire? Sent from my iPad using Tapatalk Louis, yours is valid until 2015-07-19 or (19th July 2015) Guys, let me just make use of this opportunity to remind you to update your e-mail address if it has changed . The system automatically sends out renewal notices for club memb...
by Mossienel
Thu Mar 05, 2015 7:01 pm
Forum: Open Discussion
Topic: Membership
Replies: 18
Views: 2772

Re: Membership

Hi Andy, when does mine expire?


Sent from my iPad using Tapatalk
by Mossienel
Tue Mar 03, 2015 6:11 pm
Forum: Open Discussion
Topic: STARK00 GP
Replies: 5
Views: 1160

Re: STARK00 GP

Hoekom?


Sent from my iPad using Tapatalk
by Mossienel
Fri Feb 27, 2015 8:14 pm
Forum: Western Cape
Topic: Next GTG March W-Cape
Replies: 72
Views: 13837

Re: Next GTG March W-Cape

Nee man julle reel altyd die GTG as ek by die werk is. [FACE WITH LOOK OF TRIUMPH][FACE WITH LOOK OF TRIUMPH][FACE WITH LOOK OF TRIUMPH]


Sent from my iPad using Tapatalk
by Mossienel
Fri Feb 27, 2015 8:05 pm
Forum: Open Discussion
Topic: Waar is Mnr Mossie Nel SA of Arabia ?
Replies: 6
Views: 1790

Re: Waar is Mnr Mossie Nel SA of Arabia ?

Jammer sal graag wil, maar ek is nog besig daai tyd om spanner te swaai in Saudi.



Sent from my iPad using Tapatalk
by Mossienel
Thu Feb 19, 2015 5:01 pm
Forum: General Hilux Discussions
Topic: Bull bars for Hilux
Replies: 9
Views: 2293

Bull bars for Hilux

Dit was 'n custom build. Ek het vir Ciske hulle by Gomad 'n basise idee gegee wat ek wou he en hulle het gehardloop met dit. Bomber is ook is SRX. Het laas maand 30mm spacer voor ingesit om die nues te lig.

Dis was R13000 vir die pumper.

Sent from my iPad using Tapatalk
by Mossienel
Wed Feb 18, 2015 5:43 pm
Forum: General Hilux Discussions
Topic: Bull bars for Hilux
Replies: 9
Views: 2293

Re: Bull bars for Hilux

Ciske, het myne gebou vir Bomber
ImageUploadedByTapatalk1424274185.148013.jpg
ImageUploadedByTapatalk1424274170.379122.jpg
ImageUploadedByTapatalk1424274142.716603.jpg

Sent from my iPad using Tapatalk
by Mossienel
Tue Feb 17, 2015 11:22 am
Forum: Open Discussion
Topic: Aantreklikhede en Trail naby Mosselbaai
Replies: 11
Views: 1857

Re: Aantreklikhede en Trail naby Mosselbaai

Vleesbaai 4x4 is ook 'n opsie.
by Mossienel
Fri Feb 06, 2015 4:20 pm
Forum: General Mods
Topic: Bomber se nuwe gevreet
Replies: 16
Views: 3803

Re: Bomber se nuwe gevreet

ImageUploadedByTapatalk1423232167.667015.jpg
Nog so paar ander goed gedoen op Bomber nuwe rims en die neus so bietjie gelig.
by Mossienel
Wed Feb 04, 2015 4:10 pm
Forum: Open Discussion
Topic: Lift gesoek Paarl tot Kurgersdorp
Replies: 2
Views: 425

Re: Lift gesoek Paarl tot Kurgersdorp

Hi dankie Hilux1, hulle doen net sealed shipments.


Sent from my iPad using Tapatalk
by Mossienel
Wed Feb 04, 2015 9:15 am
Forum: General Hilux Discussions
Topic: 2015 2.5D-4D 4x4 SRX
Replies: 26
Views: 3458

Re: 2015 2.5D-4D 4x4 SRX

Welkom
by Mossienel
Wed Feb 04, 2015 9:12 am
Forum: Open Discussion
Topic: Lift gesoek Paarl tot Kurgersdorp
Replies: 2
Views: 425

Lift gesoek Paarl tot Kurgersdorp

Hi

Is daar iemand wat dalk met 'n lee bakkie of trok van die Paarl of Kaap Area na Gautengeleng verkieslik Krugersdorp Area toe gaan

Ek het 5 mags met tyres op wat na daai rigting toe moet gaan.
by Mossienel
Sun Feb 01, 2015 10:02 pm
Forum: Open Discussion
Topic: Lucky Draw on Facebook
Replies: 15
Views: 2699

Re: Lucky Draw on Facebook

Done
by Mossienel
Mon Jan 19, 2015 8:39 pm
Forum: General Hilux Discussions
Topic: Re: Hilux Load-Bin Sizes
Replies: 23
Views: 43879

Re: Hilux Load-Bin Sizes

Hi Jannie, ek het vandag by die huis gekom. Sal more oggend gou die maatband uitruk en kyk.
by Mossienel
Wed Jan 14, 2015 9:58 pm
Forum: General Hilux Discussions
Topic: What happened in and around your hilux today?
Replies: 29
Views: 3594

Re: What happened in and around your hilux today?

Hopenlik het Swambo hom gevat vir sy modder bad voor ek van Saudi af trug kom more oggend. :lol::lol::lol:


Sent from my iPad using Tapatalk
by Mossienel
Mon Jan 12, 2015 9:28 pm
Forum: Humor
Topic: Beating the power cuts ....
Replies: 4
Views: 1558

Re: Beating the power cuts ....

Nou met die petrol prys wat af kom kan dit nogal werk.


Sent from my iPad using Tapatalk
by Mossienel
Thu Jan 08, 2015 5:45 pm
Forum: Pictures Only - Post a pic of your Hilux
Topic: Rudeman
Replies: 12
Views: 3772

Re: Rudeman

Welkom, dis darem twee netjiese lux'se


Sent from my iPad using Tapatalk
by Mossienel
Wed Jan 07, 2015 6:41 pm
Forum: General Hilux Discussions
Topic: Re: Hilux Load-Bin Sizes
Replies: 23
Views: 43879

Re: Hilux Load-Bin Sizes

Ek sit en beplan 'n projekkie vir my volgende af dae hier in Saudi. Kan die manne wat weet dalk vir my die hoogte, lengte and die afstand tussen die wheelarches binne in die Vigo DC se bak gee.


Sent from my iPad using Tapatalk
by Mossienel
Tue Jan 06, 2015 9:25 pm
Forum: Open Discussion
Topic: WERK JULLE NIE??
Replies: 18
Views: 2108

WERK JULLE NIE??

Toemaar Chris, ek gaan volgende donderdag op my eerste 5weke verlof vir 2015 dan het ek nog so 5 van hulle oor vir die jaar. [FACE WITH STUCK-OUT TONGUE AND WINKING EYE][FACE WITH STUCK-OUT TONGUE AND WINKING EYE][FACE WITH STUCK-OUT TONGUE AND WINKING EYE]


Sent from my iPad using Tapatalk

Go to advanced search