Dit sal aleen met rygerief help as jou wiele gereeld die grond verlaat agv rally style bestuurs kunsteMarlo wrote:Wil graag hoor of iemand al die mod gedoen het om voor dubbel shock op n sfa te sit ?
Help dit met rygerief ?
..............
Met normale ry sal dit net die bakkie harder laat ry.