Search found 75 matches
- Sun May 25, 2014 11:51 am
- Forum: Events Calender
- Topic: Hilux Trophy 2014
- Replies: 131
- Views: 27747
Re: Hilux Trophy 2014
Dankie Morne. Ek is bly dat ek en Albert gister gesels het. Nou net die ander 3 spanne op te spoor.
- Fri May 23, 2014 12:31 pm
- Forum: Events Calender
- Topic: Hilux Trophy 2014
- Replies: 131
- Views: 27747
Re: Hilux Trophy 2014
Jou week het sopas begin........tik tok tik tok
- Thu May 22, 2014 5:38 pm
- Forum: Events Calender
- Topic: Hilux Trophy 2014
- Replies: 131
- Views: 27747
Re: Hilux Trophy 2014
George die probleem is hy kan nie eens sy foon antwoord nie. Hy kom chirp net so af en toe n paar woordjies. Ek gee hom n week om ons geld bymekaar te kry of ek gaan maak n saak teen hom. Fearie Glen is nie so groot om nie n lasbrief by sy voordeur uit te kry nie........ooops did I mention Fearie Gl...
- Thu May 22, 2014 5:24 pm
- Forum: Events Calender
- Topic: Hilux Trophy 2014
- Replies: 131
- Views: 27747
Re: Hilux Trophy 2014
Gaan vind biki uit hoe lank mens gaan sit vir "valse voorwendsels".........
- Thu May 22, 2014 5:21 pm
- Forum: Events Calender
- Topic: Hilux Trophy 2014
- Replies: 131
- Views: 27747
Re: Hilux Trophy 2014
Okay nou verduidelik vir my waarom antwoord jy nie jou foon of emails nie? As mens jou whatsapp lees jy dit maar antwoord nie.Complete4x4 wrote:.........
Enige iemand is welkom om my direk te kontak welke verdere info te bekom.
Groete,
RJ
- Thu May 22, 2014 5:16 pm
- Forum: Events Calender
- Topic: Hilux Trophy 2014
- Replies: 131
- Views: 27747
- Thu May 22, 2014 5:15 pm
- Forum: Events Calender
- Topic: Hilux Trophy 2014
- Replies: 131
- Views: 27747
Re: Hilux Trophy 2014
Riaan dit lyk my jy verstaan nie so mooi nie. Ons soek ons geld terug soos wat in jou reels en stipilasies uit een gesit is deur jou.
- Wed May 21, 2014 9:11 pm
- Forum: Events Calender
- Topic: Hilux Trophy 2014
- Replies: 131
- Views: 27747
Re: Hilux Trophy 2014
Dankie vir die bump Kobus. Weet jy nie van nog ouens wat ingedoen is nie?
- Mon May 19, 2014 11:32 am
- Forum: Events Calender
- Topic: Hilux Trophy 2014
- Replies: 131
- Views: 27747
Re: Hilux Trophy 2014
Daar moet nog manne wees wat ingeskryf het.......asseblief manne ons kan nie dat Riaan weghol met ons geld nie.
- Fri May 16, 2014 7:54 am
- Forum: Events Calender
- Topic: Hilux Trophy 2014
- Replies: 131
- Views: 27747
Re: Hilux Trophy 2014
Goeie more
Kan die van julle wat ingeskryf het vir die kompetisie my asb kontak. My epos adres is janvangerve@gmail.com en selnommer is 0834639340
Kan die van julle wat ingeskryf het vir die kompetisie my asb kontak. My epos adres is janvangerve@gmail.com en selnommer is 0834639340
- Thu May 08, 2014 12:08 pm
- Forum: Events Calender
- Topic: Hilux Trophy 2014
- Replies: 131
- Views: 27747
Re: Hilux Trophy 2014
My voorstel is om maar die manne wat reeds betaal het se geld terug te betaal en sodra al die eendjies in n ry is vir die kompetisie sal ons weer inskryf. Hopelik sal daar meer as 80 inskrywings wees.
Groete.
Groete.
- Thu May 08, 2014 9:49 am
- Forum: Events Calender
- Topic: Hilux Trophy 2014
- Replies: 131
- Views: 27747
Re: Hilux Trophy 2014
Op hierdie stadium weet efs niks nie. Ek wag vir CCiC se bemarkings afdeling om na my terug te kom
- Thu May 08, 2014 9:12 am
- Forum: Events Calender
- Topic: Hilux Trophy 2014
- Replies: 131
- Views: 27747
Re: Hilux Trophy 2014
Hoeveel ouens het ingeskryf hier?
- Thu May 08, 2014 7:52 am
- Forum: Events Calender
- Topic: Hilux Trophy 2014
- Replies: 131
- Views: 27747
Re: Hilux Trophy 2014
Wat gaan ons maak? 80 inskrywings teen R2500 = R200000
- Wed May 07, 2014 2:34 pm
- Forum: Events Calender
- Topic: Hilux Trophy 2014
- Replies: 131
- Views: 27747
Re: Hilux Trophy 2014
Ek en my neef het ingeskryf. Veronderstel om hierdie naweek deel te neem (9 - 11 Mei 2014) Geen teken van n email. Mnr Riaan Jooste antwoord nie sy foon nie. Hy wys online op whatsapp as jy hom kontak maar antwoord glad nie........ Lyk my ons inskrywingsgeld is weg. Enige ander persone ondervind die...