Search found 268 matches

by Blitzkrieg
Wed Jun 19, 2013 7:47 am
Forum: Meet the People
Topic: Wil net hallo sê aan al die mense
Replies: 27
Views: 3614

Re: Wil net hallo sê aan al die mense

Welkom Koos!
Dit lyk uitstekend.
by Blitzkrieg
Tue Jun 18, 2013 2:25 pm
Forum: The Workshop
Topic: Strange Noise - KZTE
Replies: 22
Views: 10741

Re: Strange Noise - KZTE

It only works on diesel engines.
We do this test on all diesel engines, from 1.6liters up to 10 000Nm 16 Cylinders.
by Blitzkrieg
Tue Jun 18, 2013 1:42 pm
Forum: The Workshop
Topic: Strange Noise - KZTE
Replies: 22
Views: 10741

Re: Strange Noise - KZTE

This sounds like a turbo or induction line problem. We have these problems allot here in Angola due to the dust, fuel & oil conditions. When you accelerate the boost pressure will be high, if you have a small hole in the induction line or if one of the clamps are a little loose you will get a wh...
by Blitzkrieg
Tue Jun 18, 2013 1:23 pm
Forum: The Workshop
Topic: SFA Front & Rear (Local) Diff side shaft splines?
Replies: 6
Views: 1517

Re: SFA Front & Rear (Local) Diff side shaft splines?

Thanks, I need to know for sure so I can order the Chromoly side shafts and knuckles from the US. The chromoly sideshafts are 30 splines. I now need to buy an import axle for the rear to order 30 splines for them as well. I will also need to get 4.11 diff ratios after the rear import is installed. D...
by Blitzkrieg
Tue Jun 18, 2013 11:24 am
Forum: The Workshop
Topic: SFA Front & Rear (Local) Diff side shaft splines?
Replies: 6
Views: 1517

SFA Front & Rear (Local) Diff side shaft splines?

Hi all, I need some info please.

I have the local diff at the back of my SFA, that should be the 27 spline side shafts.
Does that mean that the front diff is also 27 spline or is the front diff 30 spline (import)?

Thanks.
by Blitzkrieg
Sat Jun 15, 2013 9:36 am
Forum: General Hilux Discussions
Topic: Toyota to recall 7.4 million vehicles
Replies: 6
Views: 1574

Re: Toyota to recall 7.4 million vehicles

Hoor hoor Mickey!

Thank you Toyota for Integrity & Honesty, that's why I will always drive Toyota.
by Blitzkrieg
Tue Jun 11, 2013 4:44 pm
Forum: Build your own:
Topic: 94 Hilux D/C Rebuild + V8 Lexus Conversion Project
Replies: 124
Views: 26820

Re: 94 Hilux D/C Rebuild + V8 Lexus Conversion Project

Die branches was gedoen deur TNT in Middelburg Mpumalanga. Ek is glad nie spyt nie.
by Blitzkrieg
Tue Jun 11, 2013 3:53 pm
Forum: Build your own:
Topic: 94 Hilux D/C Rebuild + V8 Lexus Conversion Project
Replies: 124
Views: 26820

Re: 94 Hilux D/C Rebuild + V8 Lexus Conversion Project

Ek het weer so bietjie tyd aan Blitz spandeer.
Die nuwer model Hilux stuurwiel is op en die ou wiele le in die garage (plek gemaak die BFG's en nuwe alloys).
Ek het die Vigo handbriek ook in maar het nog nie 'n foto nie.

Vroulief is lekker jaloers.
Een van die dae kan hy gaan vir interior.
by Blitzkrieg
Thu May 30, 2013 8:26 am
Forum: The Workshop
Topic: Help on Lexus in SFA electrical connections
Replies: 7
Views: 1393

Re: Help on Lexus in SFA electrical connections

Ek het al probeer met die boonste temp sensor, die naald tel nie op nie. Lyk my ek sal weer die dash moet oop maak. 1. Hoe toets ek die water temp gauge circuit? Ek't Blitz se wiring oor gedoen, ek sukkel met die charge circuit. Ek't al die alternator gekry om te charge, maar ek dink nie my konneksi...
by Blitzkrieg
Thu May 30, 2013 7:12 am
Forum: The Workshop
Topic: SFA wiring help?!?
Replies: 11
Views: 2066

Re: SFA wiring help?!?

My SFA se temp val ook weg sodra die engine warmer is, ek harloop Lexus.
Sal ook graag wil weet hoekom.

Ek moet daai solid swart met dots gaan toets vir my rev counter.
by Blitzkrieg
Wed May 29, 2013 8:28 am
Forum: 1979 to early 1998 Hilux (Gen 3&4 aka SFA 4x4)
Topic: Blitz kry nuwe wiele en stuurwiel!
Replies: 7
Views: 1683

Re: Blitz kry nuwe wiele en stuurwiel!

BF Goodrich 285/70/17
Hilux S/C 2006 stuurwiel pas mooi, moes bietjie sny aan die stuur kolom covers.
by Blitzkrieg
Wed May 29, 2013 8:15 am
Forum: 1979 to early 1998 Hilux (Gen 3&4 aka SFA 4x4)
Topic: Blitz kry nuwe wiele en stuurwiel!
Replies: 7
Views: 1683

Blitz kry nuwe wiele en stuurwiel!

http://img.tapatalk.com/d/13/05/29/anuzaqyz.jpg http://img.tapatalk.com/d/13/05/29/puputyga.jpg http://img.tapatalk.com/d/13/05/29/uhuby2az.jpg http://img.tapatalk.com/d/13/05/29/a4y7abe3.jpg Stuurwiel http://img.tapatalk.com/d/13/05/29/y9eguruq.jpg http://img.tapatalk.com/d/13/05/29/ny9ynyra.jpg A...
by Blitzkrieg
Tue May 28, 2013 6:52 pm
Forum: The Workshop
Topic: Help on Lexus in SFA electrical connections
Replies: 7
Views: 1393

Help on Lexus in SFA electrical connections

Hi almal, ek het raad nodig met so paar probleme:
1. Waar konekteer ek die coolant temp sensor (Lexus sin) op die SFA se gauge?
2. Hoe konekteer ek die RPM gauge op? Ek hardloop met Spitronics management.

Ek werk ook met nie manual 5 spoed ratkas.

Dankie!
by Blitzkrieg
Thu May 16, 2013 7:52 am
Forum: Meet the People
Topic: hellooo
Replies: 16
Views: 2095

Re: hellooo

Hi Richard, baie welkom.
Dit klink nou interesant! My erf het ook 'n paar Hiluxe.
Wys bietjie fotos daar sodra jy kan, ons like van fotos kyk.

Geniet.
by Blitzkrieg
Tue May 14, 2013 7:34 am
Forum: 1979 to early 1998 Hilux (Gen 3&4 aka SFA 4x4)
Topic: A Few Mod's
Replies: 76
Views: 11702

Re: A Few Mod's

Nice wheels, but why did you remove the bullbar and sliders?
by Blitzkrieg
Tue May 14, 2013 7:30 am
Forum: Meet the People
Topic: new member
Replies: 17
Views: 2359

Re: new member

Welkom Riaan, hoop als loop goed.
Wys ons bietjie daai SFA en plakkies van jou!
by Blitzkrieg
Mon May 13, 2013 6:25 pm
Forum: Build your own:
Topic: My minie me ali canopy
Replies: 23
Views: 3778

Re: My minie me ali canopy

Ek dink ook 'n RTT sal mooi daar lyk, baie stewig.
Vat jy bestellings :mocking: :mocking:
by Blitzkrieg
Mon May 13, 2013 6:21 pm
Forum: General Mods
Topic: why kross breed?????
Replies: 17
Views: 2966

Re: why kross breed?????

Ek stem 50% saam. Dit is vir my ook baie beter om by Toyota te bly. Maar ek verstaan ook as ander mense iets ander wil probeer, ek is seker hulle het hulle redes. Of dit nou geld of hart sake is. Ek is ook net een van die gelukiges wat kan bekostig om die Lexus in te sit, kyk Toyota bly maar baas, m...
by Blitzkrieg
Mon May 13, 2013 10:53 am
Forum: Meet the People
Topic: 3.0 D4D Ry hard
Replies: 21
Views: 2815

Re: 3.0 D4D Ry hard

Hey Johan,
Welkom by die forum. Sit vir ons bietjie fotos op.

Kom ons dit nou vir jou die Mikem suspension kit in en kry klaar :yahoo: , knyp jou oe styf toe en teken die tjek. :shock2:
by Blitzkrieg
Fri May 10, 2013 4:01 pm
Forum: Members' Vehicles
Topic: New guy
Replies: 23
Views: 4465

Re: New guy

Welkom welkom! :wave: :wave:
by Blitzkrieg
Fri May 10, 2013 9:52 am
Forum: Humor
Topic: Joke of the day
Replies: 3707
Views: 952015

Re: Joke of the day

Ekt 'n grap vir die dag..... Ek SOU nou SA toe gevlieg het op verlof en vir die eerste keer my 94 V8 Hilux gaan toets het.... Ek SOU nou SA toe gevlieg het en die naweek my laaitie (5) vir sy eerste jag trip gevat het.... Teveel werk, te min mense, moet maar wag tot later.... Dankie tog dis darm Vry...
by Blitzkrieg
Thu May 09, 2013 3:17 pm
Forum: Members' Vehicles
Topic: my Hilux
Replies: 10
Views: 2530

Re: my Hilux

Welkom Andre, ek sal ook graag wil hoor (en sien) van jou conversion, ek wil dit met my Colt ook probeer.
Daardie mags bly darm maar mooi.
:wave: :wave:
by Blitzkrieg
Wed May 08, 2013 7:53 am
Forum: Build your own:
Topic: SFA - Herstel en/of Verbeter
Replies: 51
Views: 4813

Re: SFA - Herstel en/of Verbeter

As een van my ouens weer myn toe gaan sal ek hom vra om nog daar af te haal.
Dit sal lank vat hier in Afrika, as jy teen daardie tyd nog nie het nie sal ek dit vir jou uitstuur, anders kan jy maar hou vir spaar.

Ek sal jou laat weet sodra ek weer het.
by Blitzkrieg
Wed May 08, 2013 7:49 am
Forum: Build your own:
Topic: SFA - Herstel en/of Verbeter
Replies: 51
Views: 4813

Re: SFA - Herstel en/of Verbeter

Soek jy nog gordels vir jou Hilux?
by Blitzkrieg
Tue May 07, 2013 11:35 pm
Forum: Build your own:
Topic: SFA - Herstel en/of Verbeter
Replies: 51
Views: 4813

Re: SFA - Herstel en/of Verbeter

Ek het gordels hier in Angola op n myn gekry, gerolde Hilux.
Ek vlieg Vrydag uit, ek sal gaan meet en pas om die gordels in te kry.
Sal vir jou n foto opsit as ek klaar is en laat weet wat nodig is.
by Blitzkrieg
Sat May 04, 2013 10:05 am
Forum: General Hilux Discussions
Topic: D4D BONNET SCOOP
Replies: 11
Views: 2501

Re: D4D BONNET SCOOP

Ek wil graag die thread weer lewe gee,
ek is dringend op soek na 'n D4D bonnet scoop.

Blitzkrieg gaan Dinsdag in, het enige iemand dalk so iets?
by Blitzkrieg
Thu May 02, 2013 12:07 pm
Forum: The Workshop
Topic: Tazz stuurwiel op SFA
Replies: 10
Views: 1569

Re: Tazz stuurwiel op SFA

jip die toyota stuurwiele pas almal op mekaar. My SFA Hilux het met 'n Corolla stuurwiel gery...

Sal die d4d hilux stuurwiel (sonder air bag) ook pas op 'n SFA?
Ek het een gekoop maar nog nie probeer pas nie.
by Blitzkrieg
Thu May 02, 2013 8:02 am
Forum: Trail Reports
Topic: Rust De Winter!
Replies: 19
Views: 8409

Re: Rust De Winter!

Kom plant nog fotos asb, het enige iemand al die rusultate beskikbaar?
by Blitzkrieg
Wed May 01, 2013 11:00 am
Forum: Build your own:
Topic: Hilux asbakkie
Replies: 10
Views: 2092

Re: Hilux asbakkie

Ek werk al 5 jaar hier.
Ons werk so 3 - 4 maande aan en dan so 3 weke af.
Min tyd om aan die Hilux te spandeer!
by Blitzkrieg
Wed May 01, 2013 10:13 am
Forum: Build your own:
Topic: Hilux asbakkie
Replies: 10
Views: 2092

Re: Hilux asbakkie

Ek sit in die kantoor, net so paar expats wat hier sit en probeer besig lyk.
Eks ook glad nie lus vir werk nie, nog so half uur dan gaan ek eers bietjie rond ry.

Moet nooit 'n Jimny in Angola kom ry nie, die ding skud jou longe los!
by Blitzkrieg
Wed May 01, 2013 10:04 am
Forum: Build your own:
Topic: Hilux asbakkie
Replies: 10
Views: 2092

Re: Hilux asbakkie

:laugh2: :laugh2:
Ja nee! My vrou maak my dood as daar olie en Jeep parte op die tafels is. :blackeye:
by Blitzkrieg
Wed May 01, 2013 9:58 am
Forum: Build your own:
Topic: Hilux asbakkie
Replies: 10
Views: 2092

Re: Hilux asbakkie

Ek het gedink aan 'n Land Rover of Jeep as bakkie, maar die probleem is ek laat nie sulke tipe parte in my Lapa toe nie.
:lol:
by Blitzkrieg
Tue Apr 30, 2013 10:22 pm
Forum: Build your own:
Topic: Hilux asbakkie
Replies: 10
Views: 2092

Hilux asbakkie

Ekt gou iets by die shop gemaak.
ImageUploadedByTapatalk1367353311.393183.jpg
ImageUploadedByTapatalk1367353311.393183.jpg (17.18 KiB) Viewed 2080 times
ImageUploadedByTapatalk1367353327.730877.jpg
ImageUploadedByTapatalk1367353327.730877.jpg (17.7 KiB) Viewed 2080 times
ImageUploadedByTapatalk1367353339.447355.jpg
ImageUploadedByTapatalk1367353339.447355.jpg (15.25 KiB) Viewed 2080 times
ImageUploadedByTapatalk1367353350.380673.jpg
ImageUploadedByTapatalk1367353350.380673.jpg (17.76 KiB) Viewed 2080 times
by Blitzkrieg
Tue Apr 30, 2013 7:28 pm
Forum: Build your own:
Topic: 94 Hilux D/C Rebuild + V8 Lexus Conversion Project
Replies: 124
Views: 26820

Re: 94 Hilux D/C Rebuild + V8 Lexus Conversion Project

Hi Luxers, ek gaan nou 10 Mei weer SA toe om aan Blitz te werk. Net 'n paar vrae asb: 1. Pas die Hilux Vigo se stuurwiel op die SFA? 2. Is die voorste diff (original) se side shaft 30 spline? Ek het 'n local diff agter. 3. Wat is die beste petrol pomp en inlaat pyp dukte? 4. Is dit die moeite werd o...
by Blitzkrieg
Tue Apr 30, 2013 7:10 pm
Forum: Build your own:
Topic: SFA - Herstel en/of Verbeter
Replies: 51
Views: 4813

Re: SFA - Herstel en/of Verbeter

Ek het ook die Vigo seats in Blitzkrieg gemount. Die voorste mountings het ek plat geslaan en vas gemaak. Agter het ek nuwe gate geboor. Ek en my vrou is kort alies, so die "body" lift is heel gaaf vir ons. Na die gepassery werk die sliders nog heel goed. Ek is glad nie spyt oor die sitple...
by Blitzkrieg
Mon Apr 29, 2013 11:42 am
Forum: Trail Reports
Topic: Rust De Winter!
Replies: 19
Views: 8409

Re: Rust De Winter!

Ek het ook al op die site gekyk, ek dink die kanse vir die uitslae sal eers later die week wees.
Ek dink dit was beter to die berg roete op die Vrydag was, dit gee 'n mens kans om tuseen deur te rus en goed reg te maak.
by Blitzkrieg
Mon Apr 29, 2013 11:18 am
Forum: Trail Reports
Topic: Rust De Winter!
Replies: 19
Views: 8409

Re: Rust De Winter!

Eks nou skoon jaloers!
Het een van julle dalk die uistlae van die dag?

Nog fotos sal waardeer word.
by Blitzkrieg
Sat Apr 27, 2013 11:09 am
Forum: Trail Reports
Topic: Rust De Winter!
Replies: 19
Views: 8409

Re: Rust De Winter!

Sterkte vir almal vandag op die berg roete en Ghymkana.
Hoop dit gaan goed.

Go Hilux!
by Blitzkrieg
Thu Apr 25, 2013 11:18 am
Forum: Trail Reports
Topic: Rust De Winter!
Replies: 19
Views: 8409

Rust De Winter!

Ek wil graag die thread begin aangesien ek Rust de Winter gaan mis. :cry: Die ergste is my vrou gaan Boki Se Troki (92 D/C SFA) toets deur Rust de Winter en ek sit in Angola en wag vir die "bragging" oor hoe lekker dit was! My beste vriend gaan ook natuurlik (vlieg vandag SA toe) met sy 94...
by Blitzkrieg
Wed Apr 24, 2013 8:51 pm
Forum: Members' Vehicles
Topic: GR8 sfa in the making
Replies: 29
Views: 4673

Re: GR8 sfa in the making

Hi Jaques, Ek het 'n 94 Hilux D/C. My Lexus is ook in, ek werk in Angola so ek sal hom nou in Mei vir die eerste keer op die lang pad ry en kyk of als ok is. Ek hardloop met die standaard manual ratkas, sal defnitief rond kyk vir die KZ ratkas en diffs. Ek hoop jy kan my help. Ek het my Hilux gekoop...
by Blitzkrieg
Tue Apr 16, 2013 4:53 pm
Forum: Humor
Topic: Where did you get your username/Nick from?
Replies: 51
Views: 5808

Re: Where did you get your username/Nick from?

Blitzkrieg

Ou duitse woord in wereld oorlog. Dit was die benoeming vir 'n oorlogs beweging.
Om jou hele mag op een deel te konsentreer om die vyand te verslaan, dis hoe ek my Hilux sien met die V8.
As die vyand (onbekombare grond/modder pad) hom sien aan kom moet hulle maar weet hulle dae is getel.
by Blitzkrieg
Tue Apr 16, 2013 3:07 pm
Forum: Meet the People
Topic: Greetings!
Replies: 21
Views: 2488

Re: Greetings!

Welkom welkom.
:wave: :wave:
by Blitzkrieg
Tue Apr 16, 2013 3:02 pm
Forum: Trip Reports
Topic: angola 2013
Replies: 38
Views: 5608

Re: angola 2013

Jy kan maar uitkyk vir die Barloworld - CAT Land Cruisers.
Ons mechanics ry baie rond in die Noord en Noord Ooste myne toe.

Ek dink ons gaan nog reen kry, hoop julle het genoeg diesel filters saam gebring.
Ons diesel is nou nie van die skoonste nie.
by Blitzkrieg
Tue Apr 16, 2013 2:06 pm
Forum: Trip Reports
Topic: angola 2013
Replies: 38
Views: 5608

Re: angola 2013

Hey manne, lyk goed sover.
Ons het baie reen gekry die laaste twee weke in Luanda.
Die manne se dit reen erg in die binneland. Gaan julle op ry tot in Luanda?

Hierdie is my Angola sel nommer as julle vashaak iewers.
+244 921 199 934.

Sterkte!
Jaco.
by Blitzkrieg
Sat Apr 13, 2013 11:43 am
Forum: The Workshop
Topic: Upgrade brake system on a 1990 SFA
Replies: 5
Views: 1275

Re: Upgrade brake system on a 1990 SFA

Hi Nico,
Het jy al die Powerbrake upgrade laat doen?
Ek will ook daai pad loop met my SFA.
by Blitzkrieg
Sat Apr 13, 2013 10:36 am
Forum: The Workshop
Topic: Maximum Tire Size on Hilux Vigo 17" 7.5JJ Rim??
Replies: 2
Views: 796

Maximum Tire Size on Hilux Vigo 17" 7.5JJ Rim??

Hi Hiluxers,
Kan julle asb help?
Sal ek 285/70/17 BF G M/T op die rims kan sit of sal die 265/70/17 'n veiliger opsie wees?
Die wiele gaan op my SFA gepas word.

Dankie!
Jaco.
by Blitzkrieg
Fri Apr 12, 2013 12:50 pm
Forum: The Workshop
Topic: Rear Axle for SFA
Replies: 3
Views: 665

Re: Rear Axle for SFA

Ek het ook 'n rowwe kwotasie gekry vir ARB diff locks.
Die rede vir die import as is dat dit blykbaar sterker is om rede die side shaft dikker is.

Ek sal nogsteeds die ARB pad gaan. Ek vertrou die ARB se "reliability".
by Blitzkrieg
Fri Apr 12, 2013 12:42 pm
Forum: The Workshop
Topic: Rear Axle for SFA
Replies: 3
Views: 665

Rear Axle for SFA

Ek het advies nodig oor my 94 SFA. Ek het mos nou die Lexus in met 'n manual ratkas. Die SFA het 'n local as in agter (soek graag import). Ek het die ratio's uitgewerk en volgens my sal 'n 4.11 ratio mooi werk. Bande is 265/70/17. Die 4.11 sal op 120km/h die enjin rpm op so 2500 laat hardloop. Watse...
by Blitzkrieg
Mon Apr 01, 2013 11:20 am
Forum: Meet the People
Topic: Re: HELLO
Replies: 22
Views: 2702

Re: HELLO

Hi Dale, baie welkom.
Ek hoop jy geniet dit hier, groot sports!

Eks bly vir Landy manne, dit gee my Blitzkrieg Hilux iets om mee te speel.

Groete,
Jaco.
by Blitzkrieg
Thu Mar 28, 2013 2:05 pm
Forum: Humor
Topic: As jy Jeep op die brein het...
Replies: 8
Views: 928

Re: As jy Jeep op die brein het...

Eks seker al die exhaust gasse sal 'n hoofpyn veroorsaak.
Ek kyk maar net uit vir die Jeep manne se gesondheid. :cool:
by Blitzkrieg
Thu Mar 28, 2013 12:49 pm
Forum: Humor
Topic: As jy Jeep op die brein het...
Replies: 8
Views: 928

Re: As jy Jeep op die brein het...

Ek ken 'n goeie dokter wat daai probleem deur die exhaust kan uithaal. :shock:
Laat my weet wie sy kontak nommer wil he. :lol: :lol:
by Blitzkrieg
Wed Mar 27, 2013 9:56 am
Forum: The Workshop
Topic: Wat het ek als nodig om SFA DC 4x4 te lig?
Replies: 6
Views: 804

Re: Wat het ek als nodig om SFA DC 4x4 te lig?

Ek luister ook met gespitste ore!
Myne moet ook gedoen word.
by Blitzkrieg
Wed Mar 27, 2013 9:50 am
Forum: Trip Reports
Topic: Angola strand trip adventure
Replies: 7
Views: 2221

Re: Angola strand trip adventure

Ons het nou 265/75/16 A/T met staal rims op al die Cruisers hier laat opsit, dit gaan nou bietjie beter. Die lekker ding van in Angola werk is dat elke oggend werk toe en die aand huis toe 'n 4x4 avontuur is. Met die reen van die laaste paar dae en my company Suzuki Jimny is dit lekker sports hier. ...
by Blitzkrieg
Tue Mar 26, 2013 5:15 pm
Forum: Trip Reports
Topic: Angola strand trip adventure
Replies: 7
Views: 2221

Re: Angola strand trip adventure

:lol: :lol: Ja nee kyk, Ashley het bestuur. Ek het hom goed gas gegee vir 'n paar dae.
Ek het die foto geprint en teen sy yskas opgesit as 'n reminder.
by Blitzkrieg
Tue Mar 26, 2013 2:15 pm
Forum: Trip Reports
Topic: Angola strand trip adventure
Replies: 7
Views: 2221

Angola strand trip adventure

Ek en my maat Ashley het besluit om die King's te gaan pla op die strand in Angola.
Na baie reen en storms het ons die gladde gras meer bietjie onderskat.
'N Cruiser kan ook vas val....... met altwee diff's op die grond.

Ons het darm na al die harde recovery werk mossels gevang en lekker lunch gevat.
by Blitzkrieg
Tue Mar 26, 2013 1:56 pm
Forum: The Workshop
Topic: LED Globes & Lights for SFA?
Replies: 9
Views: 1443

LED Globes & Lights for SFA?

Hi Luxers.Ek het raad nodig asb. Ek het 'n 94 D/C SFA, ek het gaan rond krap op die shop website en gekyk na die volgende: 1. Daklig LED globes 2. LED flikkers, briek en tru globes 3. Hoofligte upgrade 4. Dash Cluster LED globes Ek wil weet watse produkte bekikbaar is, en moontlik fotos en tips van ...
by Blitzkrieg
Thu Mar 21, 2013 9:41 am
Forum: Open Discussion
Topic: East Rand social braai (all welcome!)
Replies: 32
Views: 2304

Re: East Rand social braai (all welcome!)

Ek sal ook probeer daar wees, kom eers middel Mei maand terug SA toe.
Onthou net asb Rust de Winter naweek :celebrate: :celebrate: , wil nou nie kies tussen die 2 nie.

Sien julle hopelik daar!
by Blitzkrieg
Thu Mar 21, 2013 8:43 am
Forum: Meet the People
Topic: Vriendelike Groente!!!
Replies: 13
Views: 1897

Re: Vriendelike Groente!!!

Welkom Louis!
Baie geluk met die Hilux. Post bietjie fototjies asb.

Dankie vir die "groente".

Go to advanced search