Search found 135 matches
- Fri Jan 09, 2015 7:49 am
- Forum: Engine conversions (Lexus/7M-GE/3RZ-FE etc)
- Topic: Swartvark raak varklikker.....der!!!!
- Replies: 52
- Views: 7180
Re: Swartvark raak varklikker.....der!!!!
Tiaan, by wie het julle die flywheel en bellhousing gekoop?
- Wed Oct 15, 2014 7:53 am
- Forum: Trip Reports
- Topic: Road To Hell 11-10-2014
- Replies: 14
- Views: 3112
Re: Road To Hell 11-10-2014
Pierre daai vigo se difflock wou nie engage en die man agter die stokke het nie baie ondervinding.
Hyt te vinnig gery (nadat ons gese het hy moet dit rustig vat) toe gly hy van die klip af met sy regter voorwiel sodat sy pens op die klip hang.
Hyt te vinnig gery (nadat ons gese het hy moet dit rustig vat) toe gly hy van die klip af met sy regter voorwiel sodat sy pens op die klip hang.
- Tue Oct 14, 2014 12:12 pm
- Forum: Trip Reports
- Topic: Road To Hell 11-10-2014
- Replies: 14
- Views: 3112
- Tue Oct 14, 2014 12:12 pm
- Forum: Trip Reports
- Topic: Road To Hell 11-10-2014
- Replies: 14
- Views: 3112
- Tue Oct 14, 2014 12:08 pm
- Forum: Trip Reports
- Topic: Road To Hell 11-10-2014
- Replies: 14
- Views: 3112
- Tue Oct 14, 2014 12:05 pm
- Forum: Trip Reports
- Topic: Road To Hell 11-10-2014
- Replies: 14
- Views: 3112
Road To Hell 11-10-2014
Die naweek het aangebreek vir ons Namakwaland 4x4 groep om die bekende "road to hell" uitdaging aan te pak. Menigte het ons gewaarsku om dit nie te doen en dat ons nooit daar sal uitkom. Dit het ons nie gekeer, inteendeel was ons net meer opgewonde. Ons het vrydag namiddag al vertrek van S...
- Tue Aug 26, 2014 8:02 am
- Forum: 1979 to early 1998 Hilux (Gen 3&4 aka SFA 4x4)
- Topic: Gearmax
- Replies: 9
- Views: 2553
Re: Gearmax
Thanks Andy
- Mon Aug 25, 2014 10:08 am
- Forum: 1979 to early 1998 Hilux (Gen 3&4 aka SFA 4x4)
- Topic: Gearmax
- Replies: 9
- Views: 2553
Re: Gearmax
Do you know if the standard units are available somewhere?
- Mon Aug 25, 2014 8:54 am
- Forum: 1979 to early 1998 Hilux (Gen 3&4 aka SFA 4x4)
- Topic: Gearmax
- Replies: 9
- Views: 2553
Re: Gearmax
Thanks Andy, did install a switch with indicates when its engaged.
Also though to install red led to indicate if switch is on.
Also though to install red led to indicate if switch is on.
- Thu Aug 21, 2014 3:48 pm
- Forum: 1979 to early 1998 Hilux (Gen 3&4 aka SFA 4x4)
- Topic: Gearmax
- Replies: 9
- Views: 2553
Gearmax
Te danke aan Hoppy kan ek ook nou spog met n gearmax difflock.
More gou die vacuum pyp, solenoid en drade opkoppel.
En dan natuurlik gaan TOETS
More gou die vacuum pyp, solenoid en drade opkoppel.
En dan natuurlik gaan TOETS
- Fri Aug 01, 2014 8:23 am
- Forum: Trail Reports
- Topic: Boetie pas 31/05/2014
- Replies: 48
- Views: 13229
Re: Boetie pas 31/05/2014
More Pieter
Hier is die coordinate waar Boetie pas teen die klip geskryf is en waar die eerste moeilike waterval is.
28°48'50.72"S
17°47'22.99"E
Hier is waar ons afdraai van die N7
28°52'30.51"S
17°42'53.02"E
Hier is die coordinate waar Boetie pas teen die klip geskryf is en waar die eerste moeilike waterval is.
28°48'50.72"S
17°47'22.99"E
Hier is waar ons afdraai van die N7
28°52'30.51"S
17°42'53.02"E
- Thu Jul 31, 2014 2:08 pm
- Forum: Trail Reports
- Topic: Boetie pas 31/05/2014
- Replies: 48
- Views: 13229
Re: Boetie pas 31/05/2014
Hi Pieter, ek het ongelukkig nie die koordinate gevat nie.
Het self maar gery soos daar vir my verduidelik is.
As ek weer daar naby verby ry sal ek moeite doen om die koordinate te kry.
Sal bietjie kyk wat ek op google kan sien.
Het self maar gery soos daar vir my verduidelik is.
As ek weer daar naby verby ry sal ek moeite doen om die koordinate te kry.
Sal bietjie kyk wat ek op google kan sien.
- Fri Jul 25, 2014 1:53 pm
- Forum: Trail Reports
- Topic: Bergkraal 20/06/2014
- Replies: 14
- Views: 6398
Re: Bergkraal 20/06/2014
Spot on, most of the guys bypass a lot of the obstacles.
maybe they came to see reel 4x4's is action.
- Fri Jul 25, 2014 12:43 pm
- Forum: Trail Reports
- Topic: Bergkraal 20/06/2014
- Replies: 14
- Views: 6398
- Fri Jul 25, 2014 12:41 pm
- Forum: Trail Reports
- Topic: Bergkraal 20/06/2014
- Replies: 14
- Views: 6398
- Fri Jul 25, 2014 12:36 pm
- Forum: Trail Reports
- Topic: Bergkraal 20/06/2014
- Replies: 14
- Views: 6398
- Fri Jul 25, 2014 12:33 pm
- Forum: Trail Reports
- Topic: Bergkraal 20/06/2014
- Replies: 14
- Views: 6398
Bergkraal 20/06/2014
Wil sommer met julle die fotos deel van die 4x4 roete naby Vredendal.
- Thu Jul 24, 2014 9:53 am
- Forum: Trail Reports
- Topic: Boetie pas 31/05/2014
- Replies: 48
- Views: 13229
Re: Boetie pas 31/05/2014
Piet weet nie wat die gradering is nie, maar ja dis nogals tegnies.
Sonder iemand wat guide sal dit maar sukkel.
Sonder iemand wat guide sal dit maar sukkel.
- Wed Jul 16, 2014 8:21 pm
- Forum: General Hilux Discussions
- Topic: Hierdie jeuk moet gou padgee, wat dink julle?
- Replies: 6
- Views: 1641
Re: Hierdie jeuk moet gou padgee, wat dink julle?
Die sfa kan maar net so in die garage staan, die jeuk het verdwyn soos mis voor die son.
- Mon Jul 14, 2014 10:46 am
- Forum: General Hilux Discussions
- Topic: Hierdie jeuk moet gou padgee, wat dink julle?
- Replies: 6
- Views: 1641
Hierdie jeuk moet gou padgee, wat dink julle?
viewtopic.php?f=129&t=36114" onclick="window.open(this.href);return false;
Die bakkie lyk baie aantreklik.
Moet ek my SFA verkoop of hou?
Die bakkie lyk baie aantreklik.
Moet ek my SFA verkoop of hou?
- Sun Jun 15, 2014 10:55 pm
- Forum: Western Cape
- Topic: Ons beplan n bergkraal 4x4 dag
- Replies: 1
- Views: 1462
Ons beplan n bergkraal 4x4 dag
Hi almal, ek en n paar vriende beplan om 21 junie bietjie bergkraal te gaan ry. Ons het die huis bespreek en gaan vrydag tot sondag daar bly. Dit sal lekker wees as daar nog van julle is wat die dag saam ons wil kom geniet.
- Wed Jun 04, 2014 9:10 am
- Forum: Trail Reports
- Topic: Boetie pas 31/05/2014
- Replies: 48
- Views: 13229
Re: Boetie pas 31/05/2014
Ja Cassie, soos die duiwel dit wou he het dit net begin drip voor ons die laaste klip banke moes uit.
Het gedink ons gaan baie sukkel, maar gelukkig het die bakkies hul mooi gedra.
Die suzuki het op een slag begin gly dat ek bang was hy val om.
Gelukkig is almal veilig bydi huis.
Het gedink ons gaan baie sukkel, maar gelukkig het die bakkies hul mooi gedra.
Die suzuki het op een slag begin gly dat ek bang was hy val om.
Gelukkig is almal veilig bydi huis.
- Wed Jun 04, 2014 8:50 am
- Forum: Trail Reports
- Topic: Boetie pas 31/05/2014
- Replies: 48
- Views: 13229
Re: Boetie pas 31/05/2014
Voel somme lekker om dit met julle te deel.
Ons sluit hom toe af met n pofadder opi kole.
Ons sluit hom toe af met n pofadder opi kole.
- Wed Jun 04, 2014 8:48 am
- Forum: Trail Reports
- Topic: Boetie pas 31/05/2014
- Replies: 48
- Views: 13229
- Wed Jun 04, 2014 8:44 am
- Forum: Trail Reports
- Topic: Boetie pas 31/05/2014
- Replies: 48
- Views: 13229
- Wed Jun 04, 2014 8:40 am
- Forum: Trail Reports
- Topic: Boetie pas 31/05/2014
- Replies: 48
- Views: 13229
- Wed Jun 04, 2014 8:37 am
- Forum: Trail Reports
- Topic: Boetie pas 31/05/2014
- Replies: 48
- Views: 13229
- Wed Jun 04, 2014 8:30 am
- Forum: Trail Reports
- Topic: Boetie pas 31/05/2014
- Replies: 48
- Views: 13229
- Wed Jun 04, 2014 8:26 am
- Forum: Trail Reports
- Topic: Boetie pas 31/05/2014
- Replies: 48
- Views: 13229
Re: Boetie pas 31/05/2014
Hoppy ek is baie tevrede met die 2.5 WL
Hy verbaas my elke dag
Hy verbaas my elke dag
- Wed Jun 04, 2014 8:24 am
- Forum: Trail Reports
- Topic: Boetie pas 31/05/2014
- Replies: 48
- Views: 13229
- Wed Jun 04, 2014 8:19 am
- Forum: Trail Reports
- Topic: Boetie pas 31/05/2014
- Replies: 48
- Views: 13229
Boetie pas 31/05/2014
Wil bietjie met julle n trip deel wat nie ver buite ons dorpie Springbok gelee is nie. Ek weet nie hoe die naam onstaan het nie, maar hulle noem hom boetie pas. Van julle weet of het al gehoor van road to hell, nou boetie pas is so bietjie verder wes en kronkel ook tot teen die oranje rivier. Paar m...
- Fri May 09, 2014 3:14 pm
- Forum: Pictures Only - Post a pic of your Hilux
- Topic: Post your best action photo's here
- Replies: 216
- Views: 111399
- Tue May 06, 2014 9:06 pm
- Forum: General Hilux Discussions
- Topic: Suspension Replacement/Upgrade
- Replies: 5
- Views: 1270
Re: Suspension Replacement/Upgrade
I agree with Martin, mikem is a very good local product and I'm very pleased with it. Good ride comfort on tar and great performance off-road.
- Thu Apr 24, 2014 9:29 am
- Forum: Open Discussion
- Topic: Wil graag julle opinie hoor...
- Replies: 17
- Views: 2434
Re: Wil graag julle opinie hoor...
Daais nogal n blink idee carlo
Het hulle nou n mail gestuur om uit te vind of dit moontlik is.
Het hulle nou n mail gestuur om uit te vind of dit moontlik is.
- Sat Apr 19, 2014 11:37 am
- Forum: Open Discussion
- Topic: Wil graag julle opinie hoor...
- Replies: 17
- Views: 2434
Re: Wil graag julle opinie hoor...
Kevin daai is reg
En die agterste een
En die agterste een
- Sat Apr 19, 2014 8:25 am
- Forum: Open Discussion
- Topic: Wil graag julle opinie hoor...
- Replies: 17
- Views: 2434
- Fri Apr 18, 2014 11:38 pm
- Forum: Open Discussion
- Topic: Wil graag julle opinie hoor...
- Replies: 17
- Views: 2434
Wil graag julle opinie hoor...
Ek wil my bakkie so bietjie laat anders lyk en wil weet wat julle ouens dink. Die voorbeelde het ek eers net op papier geprint sonder kleur.
- Tue Apr 15, 2014 1:28 pm
- Forum: 1979 to early 1998 Hilux (Gen 3&4 aka SFA 4x4)
- Topic: 22RE Manifold
- Replies: 14
- Views: 2753
Re: 22RE Manifold
Dankie manne dit help baie
- Sun Apr 13, 2014 9:34 am
- Forum: 1979 to early 1998 Hilux (Gen 3&4 aka SFA 4x4)
- Topic: 22RE Manifold
- Replies: 14
- Views: 2753
Re: 22RE Manifold
Dankie julle vir die terugvoer.
Sal laat weet as ons regekom het.
Sal laat weet as ons regekom het.
- Sat Apr 12, 2014 9:08 pm
- Forum: 1979 to early 1998 Hilux (Gen 3&4 aka SFA 4x4)
- Topic: 22RE Manifold
- Replies: 14
- Views: 2753
Re: 22RE Manifold
Danie so dit het jou so R1750 gekos vir als?
Hoekom het louis dan so baie betaal?
Hoekom het louis dan so baie betaal?
- Sat Apr 12, 2014 1:57 pm
- Forum: 1979 to early 1998 Hilux (Gen 3&4 aka SFA 4x4)
- Topic: 22RE Manifold
- Replies: 14
- Views: 2753
Re: 22RE Manifold
Dankie Louis
Jy kan nie vir my se by wie jy dit bestel het nie.
Ekt al gehoor dat jy kan wegkom met invoer belasting deur te se die maatskapy moet dit as n geskenk stuur. Weet nie hoe waar dit is nie.
Jy kan nie vir my se by wie jy dit bestel het nie.
Ekt al gehoor dat jy kan wegkom met invoer belasting deur te se die maatskapy moet dit as n geskenk stuur. Weet nie hoe waar dit is nie.
- Thu Apr 10, 2014 9:24 pm
- Forum: 1979 to early 1998 Hilux (Gen 3&4 aka SFA 4x4)
- Topic: 22RE Manifold
- Replies: 14
- Views: 2753
Re: 22RE Manifold
Dankie willie
Die plan is om in te voer, maar het gedink miskien kry ons ene in suid afrika
Die plan is om in te voer, maar het gedink miskien kry ons ene in suid afrika
- Thu Apr 10, 2014 4:30 pm
- Forum: 1979 to early 1998 Hilux (Gen 3&4 aka SFA 4x4)
- Topic: 22RE Manifold
- Replies: 14
- Views: 2753
22RE Manifold
Kan iemand my dalk help met n 22RE intake manifold, of my verwys na iemand wat my kan help groot asb.
N vriend van my wil n EFI convertion doen op sy 2.4 LTD
N vriend van my wil n EFI convertion doen op sy 2.4 LTD
- Mon Mar 03, 2014 4:51 pm
- Forum: Members' Vehicles
- Topic: Your HILUX Pic - Only 1, no text!
- Replies: 507
- Views: 347886
Re: Your HILUX Pic - Only 1, no text!
1994 Hilux
- Fri Feb 14, 2014 8:22 am
- Forum: Trip Reports
- Topic: Amam-Plaas Noord-Kaap, naby Springbok
- Replies: 18
- Views: 2818
Re: Amam-Plaas Noord-Kaap, naby Springbok
Hi Enrico
Ek moet bieg, ekt heel vergeet van jou.
Ons het baie mense genooi om die groep lekker groot te maak.
Volgende keer sal ek onthou.
Een van die panne was nog lekker nat en Allie kon dit nie weerstaan.
Moet se ek was jaloers op die bakkie met karrakter.

- Thu Feb 13, 2014 7:36 am
- Forum: Trip Reports
- Topic: Amam-Plaas Noord-Kaap, naby Springbok
- Replies: 18
- Views: 2818
Re: Amam-Plaas Noord-Kaap, naby Springbok
Danie, ek het geen idee.
Soos wat van die manne gepraat het,het nuwe mense die plek nou.
Ek neem aan julle het daar gekamp?
Sal winter tyd graag n naweek daar wil gaan kamp opslaan.
Soos wat van die manne gepraat het,het nuwe mense die plek nou.
Ek neem aan julle het daar gekamp?
Sal winter tyd graag n naweek daar wil gaan kamp opslaan.
- Tue Feb 11, 2014 9:09 pm
- Forum: Trip Reports
- Topic: Amam-Plaas Noord-Kaap, naby Springbok
- Replies: 18
- Views: 2818
Re: Amam-Plaas Noord-Kaap, naby Springbok
Dawie, as jy dalk verwys het na die laaste foto, dis my vriend se bakkie.
Hy en sy meisie wat daar pose.
My bakkie het die alu cab op met die rooi geskrewe sticker agterop
Hy en sy meisie wat daar pose.
My bakkie het die alu cab op met die rooi geskrewe sticker agterop
- Tue Feb 11, 2014 9:04 pm
- Forum: Trip Reports
- Topic: Amam-Plaas Noord-Kaap, naby Springbok
- Replies: 18
- Views: 2818
Re: Amam-Plaas Noord-Kaap, naby Springbok
Hi Dawie
Ek het begin met 0.8 bar, gesak tot 0.6 en die laaste duin het ek uitgeklim met 0.4bar.
Maar moet se op die 33 bande sien jy eers op 0.4 dat hy rerig pens maak.
Ek het begin met 0.8 bar, gesak tot 0.6 en die laaste duin het ek uitgeklim met 0.4bar.
Maar moet se op die 33 bande sien jy eers op 0.4 dat hy rerig pens maak.
- Tue Feb 11, 2014 12:04 pm
- Forum: Trip Reports
- Topic: Amam-Plaas Noord-Kaap, naby Springbok
- Replies: 18
- Views: 2818
- Tue Feb 11, 2014 12:01 pm
- Forum: Trip Reports
- Topic: Amam-Plaas Noord-Kaap, naby Springbok
- Replies: 18
- Views: 2818
Amam-Plaas Noord-Kaap, naby Springbok
Wil net met julle deel, Ons het n groep van so 10 voertuie sondag 2 Februarie uit springbok vertrek om in die Amam duine te gaan speel. Was my eerste keer daar en het dit baie geniet. My SFA met WL engine het my heel verbaas toe ek al die duine kon uitry. Daar was so paar voertuie wat nie die laaste...
- Mon Feb 03, 2014 8:38 am
- Forum: 1979 to early 1998 Hilux (Gen 3&4 aka SFA 4x4)
- Topic: 2.5 TDi ford in SFA
- Replies: 8
- Views: 1705
Re: 2.5 TDi ford in SFA
Allan, (eintlik moet ek se oom Allan)
Doen julle diff-lock en wat sal dit my uit die sak jaag?
Doen julle diff-lock en wat sal dit my uit die sak jaag?
- Mon Feb 03, 2014 8:35 am
- Forum: 1979 to early 1998 Hilux (Gen 3&4 aka SFA 4x4)
- Topic: 2.5 TDi ford in SFA
- Replies: 8
- Views: 1705
Re: 2.5 TDi ford in SFA
Ek het n plat hilux waarmee ek werk, so die bakkie word gebruik vir naweek kamp, speel ens.
Anders moet ek eerder kyk na diff-lock agter en MISKIEN voor.
As ek maar net die lotto kon wen
Anders moet ek eerder kyk na diff-lock agter en MISKIEN voor.
As ek maar net die lotto kon wen
- Mon Feb 03, 2014 8:06 am
- Forum: 1979 to early 1998 Hilux (Gen 3&4 aka SFA 4x4)
- Topic: 2.5 TDi ford in SFA
- Replies: 8
- Views: 1705
Re: 2.5 TDi ford in SFA
Dit is seker so Hennie, maar ai daai 8 prop klink darm mooi as hy n duin klim. EK moet ook bietjie krediet gee vir daai ford motor. My bakkie het geen diff-lock en ek het uitgeklim waar n 3L ford, 3.8 V6 pajero en 3l D4D nie uitgekom het nie. Groot besluite want ek weet so lexus ombouing sal my rede...
- Sun Feb 02, 2014 9:25 pm
- Forum: 1979 to early 1998 Hilux (Gen 3&4 aka SFA 4x4)
- Topic: 2.5 TDi ford in SFA
- Replies: 8
- Views: 1705
2.5 TDi ford in SFA
Ek wil bietjie uitvind wat ek sal kan kry vir my 2.5 tdi ford engine wat op die oomblik in my 94 hilux is. Moet my nie verkeerd verstaan nie, ek is baie gelukkig met die ombouing en hy het my vandag verbaas in die duine. Maar daar was n nissan met lexus in, en daai gogga knyp my heeltyd. Ek sal graa...
- Fri Jan 24, 2014 4:32 pm
- Forum: 1979 to early 1998 Hilux (Gen 3&4 aka SFA 4x4)
- Topic: WL 2.5 TD conversion
- Replies: 2
- Views: 1362
Re: WL 2.5 TD conversion
Hi Dean
Any update on your conversion?
Any update on your conversion?
- Sun Nov 17, 2013 5:30 am
- Forum: The Workshop
- Topic: Clunking noise on rear of my hilux...Any Ideas???
- Replies: 23
- Views: 9207
Re: Clunking noise on rear of my hilux...Any Ideas???
My 94 dbl cab is making the same noice. Did you manage to figure it out?
- Fri Nov 15, 2013 8:17 am
- Forum: Build your own:
- Topic: Pipe bull-bar made from roll-bar
- Replies: 63
- Views: 19097
Re: Pipe bull-bar made from roll-bar
Hi Trevor, het vir jou al my fotos gestuur.
- Mon Nov 11, 2013 10:25 pm
- Forum: Build your own:
- Topic: Pipe bull-bar made from roll-bar
- Replies: 63
- Views: 19097
Re: Pipe bull-bar made from roll-bar
Hi Trevor, ja gaan mal. Ek kan vir jou fotos mail ook as jy wil. Onthou net dat ek jou hande werk wil sien.
- Tue Sep 10, 2013 3:59 pm
- Forum: Build your own:
- Topic: Pipe bull-bar made from roll-bar
- Replies: 63
- Views: 19097
Re: Pipe bull-bar made from roll-bar
Interesting site. Help to work out the angles needed when working with pipe.
http://snip.awardspace.com" onclick="window.open(this.href);return false;
http://snip.awardspace.com" onclick="window.open(this.href);return false;
- Tue Sep 10, 2013 2:52 pm
- Forum: Build your own:
- Topic: Pipe bull-bar made from roll-bar
- Replies: 63
- Views: 19097
Re: Pipe bull-bar made from roll-bar
George, its fitted with the WL motor, used in the older ford/mazda bakkies. 2.5 turbo with intercooler.