Search found 511 matches
- Sun Mar 11, 2012 6:18 pm
- Forum: Open Discussion
- Topic: Cold weather driving
- Replies: 6
- Views: 948
Re: Cold weather driving
Hi Andy Snow chains work very well and there is always a set in the trunk of the car, as you say not tar friendly and don't rush it if you do have them fitted but they work well. What you said made perfect cense under normal conditions where you only have a few centimeter of snow on the road, we had...
- Sun Mar 11, 2012 5:58 pm
- Forum: Meet the People
- Topic: New member
- Replies: 9
- Views: 1373
Re: New member
Welkom hier by ons dit is lekker om te sien daar is nog manne daar buite wat hulle lorries geniet, Daai lorrie van jou word daar nog net lus gemaak hy kan gewoonlik baie meer handle as die drywer. Lekker speel en weereens welkom hier.
- Sun Mar 11, 2012 5:52 pm
- Forum: Open Discussion
- Topic: Cold weather driving
- Replies: 6
- Views: 948
Re: Cold weather driving
:lmao: :lmao: here it is not summer, I am in Kosovo (Serbia) and they recon it is one of the coldest winters in something like 45 years, the-1 is nothing a week ago it was-25 that was cold especially when your home town is Durban. I must say the driving then was maybe a little better as you knew eve...
- Sun Mar 11, 2012 5:47 pm
- Forum: General Hilux Discussions
- Topic: Uitlaatpyp
- Replies: 7
- Views: 1504
Re: Uitlaatpyp
dit is gewoonlik die operator wat maar net nog n exhaust bou het dalk nie eers self n voertuig nie so hy dink nie eers so ver ne want daar is mos baie plek daar so hoekom moet hy hom so tight maak.
- Sun Mar 11, 2012 5:44 pm
- Forum: Open Discussion
- Topic: Body lifts
- Replies: 6
- Views: 1236
Re: Body lifts
The body lift works nice if you really need it but don't go to high as OOMS said talk to the experts like Hoppy on my older generation I don't even know that I have this body lift in is as it was before the lift but for me it worked just fine.
- Sun Mar 11, 2012 5:38 pm
- Forum: Open Discussion
- Topic: Cold weather driving
- Replies: 6
- Views: 948
Re: Cold weather driving
My feeling as well you believe me this roads do get very slippery hard or soft but my feeling was that the softer tyre is better but that is just me. Mud, rocks, gravel etc is where i know better but here MMM
- Sun Mar 11, 2012 5:34 pm
- Forum: General Hilux Discussions
- Topic: Uitlaatpyp
- Replies: 7
- Views: 1504
Re: Uitlaatpyp
maar jy gaan nog en jy haak dalk net vas waar jy dit die minste verwag en dan is jy gestrand met dalk groter skade as net n gebuigte exhaust
- Sun Mar 11, 2012 5:31 pm
- Forum: Build your own:
- Topic: My Saterdagprojek - Operasie installasie
- Replies: 10
- Views: 2270
Re: My Saterdagprojek - Operasie installasie
Baie netjies en soos die manne se daai is n stewige bracket en sal glad nie pla nie, die lugdraat an antena maak n mens nou n gat in die dak vir die outjie, en se my n ander ding as jy so n instalasie maak en jy gaan oor die grens kry jy nie moeilikheid nie want daar het jy mos nie n lesensie nie. e...
- Sun Mar 11, 2012 5:23 pm
- Forum: General Hilux Discussions
- Topic: Uitlaatpyp
- Replies: 7
- Views: 1504
Re: Uitlaatpyp
Hi Lappies die pyp kan verander word en as jy dit nie self wil doen nie sal enige een van die exhaust plekke dit sommer chop chop vir jou doen, daai exhaust van jou sal oral vashaak en dit is tog nie wat n mens wil he nie.
- Sun Mar 11, 2012 4:17 pm
- Forum: Open Discussion
- Topic: hey manne, kyk hier
- Replies: 73
- Views: 7341
Re: hey manne, kyk hier
Kom ons toetd die teorie
- Sun Mar 11, 2012 4:00 pm
- Forum: Open Discussion
- Topic: Cold weather driving
- Replies: 6
- Views: 948
Cold weather driving
:eh: I am going to start this thread in English as I thing we might get some useful tips from the colder countries. And please don't shoot me if this was discussed on the forum already but while I was driving here today it was around-1 and I thought by myself this is not something the South Africans...
- Sat Mar 10, 2012 7:10 pm
- Forum: Open Discussion
- Topic: Rocksliders mounting bolts??
- Replies: 9
- Views: 1264
Re: Rocksliders mounting bolts??
wys bietjie hoe lyk die sliders
- Sat Mar 10, 2012 7:07 pm
- Forum: Open Discussion
- Topic: Goeie diens : Garmin
- Replies: 7
- Views: 803
Re: Goeie diens : Garmin
Ek het ook net goeie diens by hulle gekry moes bietjie sukkel om hulle te kry maar hulle diens is puik.
- Sat Mar 10, 2012 7:04 pm
- Forum: Open Discussion
- Topic: help! ek sit vas in modder - Sorted Tx!
- Replies: 47
- Views: 2787
Re: help! ek sit vas in modder - Sorted Tx!
Dit is nes jy daar se hulle help graag dankie almal wat help om hierdie n great site te maak ek loop sommer lekker bree bors hier in Kosovo want ek het n Hilux famielie daar in SA
- Fri Mar 09, 2012 5:43 pm
- Forum: Open Discussion
- Topic: hey manne, kyk hier
- Replies: 73
- Views: 7341
Re: hey manne, kyk hier
Ja dis so terwyl ons kwaad raak lag hulle vir ons maar hou aan om hulle te chalance die waarheid sal wel uitkom as hulle nie wil byt nie nooi ander onervare cruzer manne neem baie fotos en siedaar julle het al die amo wat julle nodig het
- Fri Mar 09, 2012 4:30 pm
- Forum: General Hilux Discussions
- Topic: balancing 33" HELP ME PLZ!!
- Replies: 11
- Views: 1467
Re: balancing 33" HELP ME PLZ!!
Ek het ook so gesukkerl en die manne het toe die wielle aan die bakkie gebalanseer, Daai groot wielle sukkel hulle maar baie mee, Jy kan ook weer van voor af begin en haal die bande af kyk of jou rims reg is want 1Kg klink vir my baie rof. As die rims reg is dan sit jy die bande weer terug en probee...
- Thu Mar 08, 2012 10:20 pm
- Forum: Meet the People
- Topic: Nuwe (Toy)Tuna lid
- Replies: 12
- Views: 2151
Re: Nuwe (Toy)Tuna lid
Hi Yes that is a problem that I would also like to overcome and that is to meet more forum members, when I am back I think I must start a thing to try and get all or as many as possible together for a weekend or something. How it that new Fortuner doing any scratches on her?
- Thu Mar 08, 2012 10:16 pm
- Forum: Open Discussion
- Topic: Uiters gelukkig.....
- Replies: 9
- Views: 1531
Re: Uiters gelukkig.....
Lyk my die is lekker gevaarlik daar by julle in Gauteng sal n panser voertuig moet kry as ek soontoe gaan of maar by vlieg bly. Sjoe gelukkig is almal darm ok.
- Thu Mar 08, 2012 10:07 pm
- Forum: Eastern Cape
- Topic: Rocky Mountain 4x4 Trail
- Replies: 8
- Views: 5324
Re: Rocky Mountain 4x4 Trail
Nou hoe gereeld doen julle die roete. Sal graag n paar manne hier van Durban bymekaar wil kry en dan soontoe kom.
- Thu Mar 08, 2012 10:02 pm
- Forum: Open Discussion
- Topic: My new rear bumper...
- Replies: 10
- Views: 1342
Re: My new rear bumper...
It is easy just put a hinge behind the wheel when you need to swing it open the you can fold the bracket up in half this will shorten the space needed to swing the fixed length arm open and when the wheel is in its place it just locks itself.
- Thu Mar 08, 2012 9:37 pm
- Forum: Open Discussion
- Topic: hey manne, kyk hier
- Replies: 73
- Views: 7341
Re: hey manne, kyk hier
Yep van al die forums waar ek op is is Hilux tops en onshet nie sukle groot koppe dat ons nie eers mekaar groet nie wat vir daai klomp baie belangrik is is om tog net beter te moet wees as al die ander moet tog ook net nie jou geheime weg gee nie dan kuier ons al lankal oor daai selfde geheim by n l...
- Thu Mar 08, 2012 9:28 pm
- Forum: Engine conversions (Lexus/7M-GE/3RZ-FE etc)
- Topic: which engine conversion if you like to drive like cr@p
- Replies: 34
- Views: 6064
Re: which engine conversion if you like to drive like cr@p
Just go with your hard but go big very BIG
- Thu Mar 08, 2012 9:23 pm
- Forum: Humor
- Topic: The Hilux Story
- Replies: 4991
- Views: 705769
Re: The Hilux Story
not my ass my snorkel
- Thu Mar 08, 2012 9:18 pm
- Forum: Open Discussion
- Topic: My New Style Alu Canopy from GOMAD
- Replies: 174
- Views: 15213
Re: My New Style Alu Canopy from GOMAD
Kom nou wat gaan aan kry julle nie die outjie reg nie of het julle nou oor begin
- Thu Mar 08, 2012 12:04 am
- Forum: 4x2 Hilux's Welcome
- Topic: GPS system on new 2012 Hilux
- Replies: 144
- Views: 62648
Re: GPS system on new 2012 Hilux
They will most probably make it available with the next upgrade then they can say we give you a hole new product.
- Wed Mar 07, 2012 11:50 pm
- Forum: Meet the People
- Topic: Nuwe (Toy)Tuna lid
- Replies: 12
- Views: 2151
Re: Nuwe (Toy)Tuna lid
Baie welkom jy sal nog sien as jy nie alreeds gesien het nie daai Tuna mag maar hoop nie jou mamma is so kwaai soos myne nie dit maak erenstig speel met tuna n duur spulletjie :)
- Wed Mar 07, 2012 11:43 pm
- Forum: Engine conversions (Lexus/7M-GE/3RZ-FE etc)
- Topic: which engine conversion if you like to drive like cr@p
- Replies: 34
- Views: 6064
Re: which engine conversion if you like to drive like cr@p
:twisted: :twisted: :twisted: :twisted: :twisted: The grin on the other drivers face Priceless, I will go for a proper VVTI V8 Lexus with a supercharger, nothing will stop you the engine will last and if you don't snap change the gears your drive train will even last. True about never getting your m...
- Wed Mar 07, 2012 11:23 pm
- Forum: Open Discussion
- Topic: hey manne, kyk hier
- Replies: 73
- Views: 7341
Re: hey manne, kyk hier
Manne dit is tog maar hoe dit sal wees maar onthou hulle se as jy nie droom nie kan jy nie lewe nie so laat die manne maar droom en mekaar opsweep dit is altyd goet vir kompetiesie.
- Tue Mar 06, 2012 10:31 pm
- Forum: Open Discussion
- Topic: Corsa Probleme
- Replies: 19
- Views: 2540
Re: Corsa Probleme
Wat van jy koop n Toyota Badge en plak hom op die enjin dalk werk dit.
- Tue Mar 06, 2012 10:26 pm
- Forum: Open Discussion
- Topic: Avatar status upgrades??
- Replies: 106
- Views: 6609
Re: Avatar status upgrades??
:evil: :evil: Ek dink die counter werk nie so lekker nie hy is vrek stadig ek sit al vir die laaste twee weke op 365 :wink2: :wink2:
- Tue Mar 06, 2012 10:23 pm
- Forum: Open Discussion
- Topic: Avatar status upgrades??
- Replies: 106
- Views: 6609
Re: Avatar status upgrades??
because he was trying to catch the 500 mark
- Tue Mar 06, 2012 10:20 pm
- Forum: Members' Vehicles
- Topic: New toy.......
- Replies: 31
- Views: 4586
Re: New toy.......
Ag Sjym
- Tue Mar 06, 2012 10:16 pm
- Forum: Open Discussion
- Topic: Elektriese lugverkoeling
- Replies: 7
- Views: 1411
Re: Elektriese lugverkoeling
:thumbdown: :thumbdown: :thumbdown: :thumbdown: Ja dit is waar die goeters werk nie te lekker nie maar wat dit wel doen is dit sal jou buitelug temp so plus minus 2 tot 5 grade afkoel so as jy van buite af inkom voel dit lekker maar as jy so 5 min in die voertuig is beteken dit niks want jou binne t...
- Mon Mar 05, 2012 11:31 pm
- Forum: The Workshop
- Topic: SFA 4x4 rat stok
- Replies: 6
- Views: 1018
Re: SFA 4x4 rat stok
My magies so die lorries het wraggies meer as net twee ratte. Ek gaan nou kyk of ek myne ook tot in 5de kan kry maar n mens moet seker op die teerpad wees of hoe.
- Mon Mar 05, 2012 10:59 pm
- Forum: Open Discussion
- Topic: Avatar status upgrades??
- Replies: 106
- Views: 6609
Re: Avatar status upgrades??
:dance1: :dance1: :dance1: ooo ok soos jy kan sien werk ek hard daar aan vanaand is noggal snaaks as n mens so aleen is hoeveel tyd jy eweskielik het. Wat die Peogeot betref mmmm ek sal net gou n toets doen met Bloujob se 33" as sy na iets lyk vat ek haar dadelik kaap toe glo Hoppy sal daar iet...
- Mon Mar 05, 2012 10:51 pm
- Forum: Open Discussion
- Topic: Seven wonders of the world
- Replies: 23
- Views: 2274
Re: Seven wonders of the world
I still think it is the best attack helicopter in the world it is really a pitty the moth bold them but maybe that is not so bad as they cannot fly the dam thing and imagine them with it in their hands. :gavel:
- Mon Mar 05, 2012 10:39 pm
- Forum: Open Discussion
- Topic: Seven wonders of the world
- Replies: 23
- Views: 2274
Re: Seven wonders of the world
Thanks I was wondering how will I ever get to see this thing I know what I would like to do when I see this thing and I am in a rooivalk :evil: :evil:
- Mon Mar 05, 2012 9:10 pm
- Forum: Meet the People
- Topic: New Member
- Replies: 11
- Views: 1466
Re: New Member
Welkom hier by ons soos jy weet kan die manne lekker st@!nt praat maar dit is alles in goeie gees. Welkom en onhou om daai nuwe idees met ons te deel.
- Mon Mar 05, 2012 9:08 pm
- Forum: Open Discussion
- Topic: Seven wonders of the world
- Replies: 23
- Views: 2274
Re: Seven wonders of the world
Please share your idea if you get one I also need money and those places realy rip you off when you get there mmm that is maybe why it is called wonders you wonder how are you going to afford it to go there.
- Mon Mar 05, 2012 9:04 pm
- Forum: Open Discussion
- Topic: Help Needed Urgently . . . . . .Cured
- Replies: 48
- Views: 3780
Re: Help Needed Urgently . . . . . .Cured
I must maybe try to get it serviced at Toyota there might be service not like at Peogeot Umhlanga
- Mon Mar 05, 2012 8:58 pm
- Forum: Open Discussion
- Topic: Avatar status upgrades??
- Replies: 106
- Views: 6609
Re: Avatar status upgrades??
:shock: :shock: :eh: :eh: Julle sien hier is ekke weer lekker dom soos grond, se nou vir my as ek die dinge reg verstaan kry jy n "status" volgens twee goeters. 1) Hoeveel jy goeters se op die forum en 2) wat jy met jou lorrie aangevang het. Is ekke reg sover? Nou wat ek dan wil weet volge...
- Mon Mar 05, 2012 8:06 pm
- Forum: Build your own:
- Topic: DOOIE PROJEK KRY WEER LEWE
- Replies: 24
- Views: 3960
Re: DOOIE PROJEK KRY WEER LEWE
In Grabou werk die goet soos tarentaal jag as jy hom geskiet het hang jy die ding aan sy nek op tot die kop affrot dan eers kook jy hom anders is hy so taai gn mens kan die ding geeet kry nie.
- Mon Mar 05, 2012 7:54 pm
- Forum: Open Discussion
- Topic: Seven wonders of the world
- Replies: 23
- Views: 2274
Re: Seven wonders of the world
:laugh2: :laugh2: No As it is now with out trying I am able to scare most of human Kind as a matter of fact most living things :yahoo: :yahoo: So to sum it up I actually convinced my wife that I am not to bad(very expencive) but when i try that face she will run away. And then I will have to beg :be...
- Mon Mar 05, 2012 6:25 pm
- Forum: Open Discussion
- Topic: Seven wonders of the world
- Replies: 23
- Views: 2274
Re: Seven wonders of the world
Where on earth did you get that face
- Mon Mar 05, 2012 6:20 pm
- Forum: Western Cape
- Topic: Die Burger Buite Ekspo+WCCC 4x4 Extreme Challenge 2-4 March
- Replies: 20
- Views: 3134
Re: Die Burger Buite Ekspo+WCCC 4x4 Extreme Challenge 2-4 Ma
This must have been an very nice day, maybe oneday we will get somthing like this in Durbs as it must be so much fun.
- Mon Mar 05, 2012 6:13 pm
- Forum: Members' Vehicles
- Topic: New toy.......
- Replies: 31
- Views: 4586
Re: New toy.......
Nou weet ek nie te lekker nie maar toe ek se dat as daai Jimny co driver by my was sou ek baie meer vasgesit het stel julle Hilux manne voor ek kry n Landrower maar nou kry die arme Wayne net opdraande by julle, miskien het hy daai Jimny storie gevolg en toe besluit om vir julle te luister en kyk no...
- Mon Mar 05, 2012 6:04 pm
- Forum: Open Discussion
- Topic: SFA LTD D/C Stripping for spares
- Replies: 76
- Views: 6548
Re: SFA Spares
Jy moet die lorrie reg maak al vad dit jou tien jaar maak n projek van hom en soos die tyd en geld dit toelaat maak jy hom reg. Dit is n lekker projek en dan as jy klaar is weet jy jy het n splinternuwe lorrie en jy ken hom binne en buite. andersins sal ek belangstel in die onderstel, diffs, ratkas ...
- Mon Mar 05, 2012 3:43 pm
- Forum: Build your own:
- Topic: DOOIE PROJEK KRY WEER LEWE
- Replies: 24
- Views: 3960
Re: DOOIE PROJEK KRY WEER LEWE
Ek dink die wa gaan sommer spogerig wees, Kry lus vir so n projek myself maar het dieselfde moeilikheid as jy daar le nog n paar onvoltooide projekte wat die jaar aandag moet kry voor ek weer so n nuwe projek kan aanpak.
- Sun Mar 04, 2012 9:49 pm
- Forum: Open Discussion
- Topic: Help Needed Urgently . . . . . .Cured
- Replies: 48
- Views: 3780
Re: Help Needed Urgently . . . . . .Cured
Very nice we own a Peugeot 107 and it is believe it or not but almost identical to the Toyota even the same motor. This is a nice car and it really go well we get on average 20 km /l not to shabby.
- Sun Mar 04, 2012 9:26 am
- Forum: 1979 to early 1998 Hilux (Gen 3&4 aka SFA 4x4)
- Topic: Uit eindelik weer n Hilux
- Replies: 48
- Views: 6810
Re: Uit eindelik weer n Hilux
Dit klink vir my reg so hou my op hoogte sien al klaar uit daarna.
- Sun Mar 04, 2012 9:07 am
- Forum: General Hilux Discussions
- Topic: KOOKPUNT !!
- Replies: 24
- Views: 3739
Re: KOOKPUNT !!
Die verkoeller kon die oorsaak gewees het en die kans is ook daar dat jy nie verdere skade gekry het nie onthou die water sal uitkook as die temp te hoog raak want druk gaan hand aan hand met temp en daar moet iewers n uitlaat wees presies die selfde as op jou geyser by die huis as die termostaat va...
- Sun Mar 04, 2012 8:55 am
- Forum: Open Discussion
- Topic: Most usefull gadget?
- Replies: 33
- Views: 3134
Re: Most usefull gadget?
My yskas natuurlik
- Sun Mar 04, 2012 7:50 am
- Forum: 1979 to early 1998 Hilux (Gen 3&4 aka SFA 4x4)
- Topic: Uit eindelik weer n Hilux
- Replies: 48
- Views: 6810
Re: Uit eindelik weer n Hilux
Hi Paul jammer om te hoor die manne daar in julle wereld verneuk ook maar baie geluk met die lorrie, Ek is ook nog steeds besig om die manne wat aan myne gewerk het se werk reg te maak. Ek dink jy moet weer aan n lekker trip daar in die rivier werk sodat ons kan kom kyk hoe lyk die nuwe lorrie maar ...
- Fri Feb 24, 2012 2:00 pm
- Forum: Open Discussion
- Topic: Avatar status upgrades??
- Replies: 106
- Views: 6609
Re: Avatar status upgrades??
mmmm what is this I am also to slow but as you siad i do have an hilux so my status is just fine for now :)
- Fri Feb 24, 2012 1:26 pm
- Forum: Humor
- Topic: Suzi Jimny , gestrand op die strand. Kan iemand help?
- Replies: 32
- Views: 3777
Re: Suzi Jimny , gestrand op die strand. Kan iemand help?
sal nie so ver gaan nie maar ek kan altyd maak of ek vassit :)
- Fri Feb 24, 2012 1:20 pm
- Forum: Humor
- Topic: Suzi Jimny , gestrand op die strand. Kan iemand help?
- Replies: 32
- Views: 3777
Re: Suzi Jimny , gestrand op die strand. Kan iemand help?
moet se as ek so n co driver gehaat het het ek ook gereeld op snaakse plekke vas gesit en asb moet my nie kom help nie :)
- Fri Feb 24, 2012 1:17 pm
- Forum: Humor
- Topic: Suzi Jimny , gestrand op die strand. Kan iemand help?
- Replies: 32
- Views: 3777
Re: Suzi Jimny , gestrand op die strand. Kan iemand help?
waar is die Jimny
- Tue Feb 21, 2012 2:26 pm
- Forum: Route Planning questions/discussions
- Topic: Diesel 50ppm
- Replies: 6
- Views: 1267
Re: Diesel 50ppm
Ek kon ook nog nooit daar kry nie so ook in Namibia
- Tue Feb 21, 2012 2:01 pm
- Forum: Open Discussion
- Topic: Hoe stoor julle canapoy
- Replies: 7
- Views: 982
Re: Hoe stoor julle canapoy
Hoekom maak jy nie net haake wat jy tussen you bak en kappie kan insit en dan tel jy hom so op nie ek weet nou nie juis lekker om hier n prentjie te teken nie maar dit is wat ek gedoen het. pasop net dat hulle nie na mekaar gly en dan voeter jou kappie af ek het sommer 20mm pvc pyp gevat gate deur d...
- Sat Feb 18, 2012 7:57 pm
- Forum: Botswana
- Topic: No meat = Botswana
- Replies: 24
- Views: 9085
Re: No meat = Botswana
I did a road trip in December and January total distance was 9253 Km I traveled thru the northern Cape, Namibia entered close to Upington worked my way to the North all the way to Rundu then we went to Botswana and out at Martins drift I was never stopped or even asked if I had meat with me. (I was ...