Search found 2528 matches
- Thu May 03, 2012 6:31 pm
- Forum: Northern Cape
- Topic: The Road to Hell and Back - 9de tot 12de Augustus 2012
- Replies: 406
- Views: 114720
Re: The Road to Hell and Back - 9de tot 12de Augustus 2012
Cobus, ek is in vir die een. Ek sal dit met my Jeep wil doen, maar wonder of hy nie te laag en te lank is nie. Sal dan iemand moet saamvat om te help pad bou. Anders sal ek moet shotgun ry, en iemand se padbouer wees. Riaan my maat, ek maar jou naam ingesluit omrede jy ook van die begin af belanges...
- Thu May 03, 2012 5:25 pm
- Forum: Northern Cape
- Topic: The Road to Hell and Back - 9de tot 12de Augustus 2012
- Replies: 406
- Views: 114720
Re: The Road to Hell and Back - 9de tot 12de Augustus 2012
Cobus, ek is in vir die een.
Ek sal dit met my Jeep wil doen, maar wonder of hy nie te laag en te lank is nie. Sal dan iemand moet saamvat om te help pad bou.
Anders sal ek moet shotgun ry, en iemand se padbouer wees.
Ek sal dit met my Jeep wil doen, maar wonder of hy nie te laag en te lank is nie. Sal dan iemand moet saamvat om te help pad bou.
Anders sal ek moet shotgun ry, en iemand se padbouer wees.
- Wed May 02, 2012 11:29 pm
- Forum: Gauteng
- Topic: Hilux Club Day - McCarthy Rhino Club - 26 May 2012
- Replies: 289
- Views: 30129
Re: Hilux Club Day - McCarthy Rhino Club - 26 May 2012
Ha ha, business before pleasure.
- Wed May 02, 2012 9:29 pm
- Forum: Gauteng
- Topic: Hilux Club Day - McCarthy Rhino Club - 26 May 2012
- Replies: 289
- Views: 30129
Re: Hilux Club Day - McCarthy Rhino Club - 26 May 2012
Ek sal moet onttrek, die Jeep sal nie daai trail kan ry nie :lol: Ernstig nou, stoetvee veiling om by te woon daardie dag. 1. Legend 35 & family 2. JJ Botes 3. Frederick 4. Stef 5. WayneSchalk & Angela 6. Donkey & CupCake 7. IISARGE 8. 4x4Maniac 9. Thunder02 & family 10. Martin 11. M...
- Tue May 01, 2012 9:03 pm
- Forum: General Hilux Discussions
- Topic: The Search Begins
- Replies: 9
- Views: 2017
Re: The Search Begins
Shot. I guarantee you'll fall in love with this Hilux.
If I were to buy another, I'd want this one
If I were to buy another, I'd want this one
- Tue May 01, 2012 8:51 pm
- Forum: Other Vehicles
- Topic: My mall crawler kan darem off road ry ook
- Replies: 24
- Views: 7452
Re: My mall crawler kan darem off road ry ook
Ek gaan volgende week gou by Ian kuier van filter and hose solutions, vir n Donaldson inline diesel filter, net vir daai peace of mind ook.
- Tue May 01, 2012 8:48 pm
- Forum: Other Vehicles
- Topic: My mall crawler kan darem off road ry ook
- Replies: 24
- Views: 7452
Re: My mall crawler kan darem off road ry ook
Ja nee wat. Nie te duur 2e hands nie. Hoop maar hy breek nie te gou nie. Ek tvandag bietjie onder die ou se pens rongekruip. Daar is n klomp dik ysters gebruik om die man aanmekaar te sit en die wiele te laat rol. As ek die Mercedes enjin mooi sorg, en die olies als reg hou, behoort hy nie te veel m...
- Tue May 01, 2012 7:39 pm
- Forum: Other Vehicles
- Topic: My mall crawler kan darem off road ry ook
- Replies: 24
- Views: 7452
Re: My mall crawler kan darem off road ry ook
You gonna upset someone, Fernando
- Tue May 01, 2012 7:26 pm
- Forum: General Hilux Discussions
- Topic: The Search Begins
- Replies: 9
- Views: 2017
Re: The Search Begins
viewtopic.php?f=129&t=24987" onclick="window.open(this.href);return false;
a bit out of your budget, but you must consider this one. A great example
a bit out of your budget, but you must consider this one. A great example
- Tue May 01, 2012 6:18 pm
- Forum: Gauteng
- Topic: Hilux Club Day - McCarthy Rhino Club - 26 May 2012
- Replies: 289
- Views: 30129
Re: Hilux Club Day - McCarthy Rhino Club - 26 May 2012
Dan sit ek maar my naam ook op 1. Legend 35 & family 2. JJ Botes 3. Frederick 4. Stef 5. WayneSchalk & Angela 6. Donkey & CupCake 7. IISARGE 8. 4x4Maniac 9. Thunder02 & family 10. Martin 11. Marius, Carmen + Olinka 12. Traveler & Elgar (maybe Nadine and Ylva) cannot start her of ...
- Mon Apr 30, 2012 10:32 pm
- Forum: Other Vehicles
- Topic: My mall crawler kan darem off road ry ook
- Replies: 24
- Views: 7452
Re: My mall crawler kan darem off road ry ook
Jip, net Jeeps kan daar ry, dis te rof vir ander voertuie :evil:OOOOMS wrote:Riaan...was dit die local Jeep baan daar by julle gewees......
- Sun Apr 29, 2012 4:22 pm
- Forum: Other Vehicles
- Topic: My mall crawler kan darem off road ry ook
- Replies: 24
- Views: 7452
Re: My mall crawler kan darem off road ry ook
Is daai a Commander? Ek wil volgende jaar na dubbel kajuit opgradeer.... Maar die Commander is ook miskien nie 'n slegte idiee nie. Jip, Commander 3.0 diesel. Ek so graag die V8 Hemi wou vat, maar ek besit nie n olieveld nie. Dis n baie lekker kar. Bietjie groot en lank vir speel, maar hy doen sy d...
- Sun Apr 29, 2012 4:17 pm
- Forum: Other Vehicles
- Topic: My mall crawler kan darem off road ry ook
- Replies: 24
- Views: 7452
Re: My mall crawler kan darem off road ry ook
Nog so paar pics
- Sat Apr 28, 2012 7:56 pm
- Forum: Other Vehicles
- Topic: My mall crawler kan darem off road ry ook
- Replies: 24
- Views: 7452
My mall crawler kan darem off road ry ook
Na n paar maande sonder 4x4, het ek laasweek maar n JEEP aangeskaf. Het hom vandag na Lichtenburg se 4x4 baan toe gevat om te kyk wat kan hy doen. Ek het so saam oom Hannes gery om "obsticles" uit te merk vir volgende week se 4x4 Pretdag. Dis n lekker speelplek die, met baie los klip, wat ...
- Thu Apr 26, 2012 6:57 am
- Forum: Route Planning questions/discussions
- Topic: Next event/GTG/trail???
- Replies: 26
- Views: 2577
Re: Next event/GTG/trail???
Met n nuwe Ford se geld, kan ek 2 karre koop, 3 as ek regtig moet. Maar ek sal die geld spaar, want ekt nou n Jeep......mens weet nooit wanneer ek dit mag nodig kry nie.......
- Thu Apr 26, 2012 4:01 am
- Forum: Route Planning questions/discussions
- Topic: Next event/GTG/trail???
- Replies: 26
- Views: 2577
Re: Next event/GTG/trail???
Dankie.
Eric, in due time. But it will be handheld when I buy.
Mark, die snorkel wat jy gepm het is nie die regte een nie. Ek reken jy gaan nie een he vir my nie.
Eric, in due time. But it will be handheld when I buy.
Mark, die snorkel wat jy gepm het is nie die regte een nie. Ek reken jy gaan nie een he vir my nie.
- Wed Apr 25, 2012 8:53 pm
- Forum: Route Planning questions/discussions
- Topic: Next event/GTG/trail???
- Replies: 26
- Views: 2577
Re: Next event/GTG/trail???
XK Commander, 3.0 CRD. 160Kw en 510nm torque. Genoeg om minstens ses volgelaaide Hiluxe te kan sleep :twisted: Dis nou nie n heavy trail voertuig nie, maar ek dink hy sal sy man kan staan. Net die departure angle wat swak is met die lang gat wat hy het. Hy het so 3000km terug full OME suspension gek...
- Wed Apr 25, 2012 7:52 pm
- Forum: Route Planning questions/discussions
- Topic: Next event/GTG/trail???
- Replies: 26
- Views: 2577
Re: Next event/GTG/trail???
SuidWes wrote:Maybe a JEEP
- Wed Apr 25, 2012 6:34 pm
- Forum: Route Planning questions/discussions
- Topic: Next event/GTG/trail???
- Replies: 26
- Views: 2577
Re: Next event/GTG/trail???
Its an American with a German engine....
- Wed Apr 25, 2012 1:21 pm
- Forum: Route Planning questions/discussions
- Topic: Next event/GTG/trail???
- Replies: 26
- Views: 2577
Re: Next event/GTG/trail???
And its not a bakkie, and its not British....
- Wed Apr 25, 2012 1:19 pm
- Forum: Route Planning questions/discussions
- Topic: Next event/GTG/trail???
- Replies: 26
- Views: 2577
Re: Next event/GTG/trail???
Not a Ford....
- Wed Apr 25, 2012 12:31 pm
- Forum: Route Planning questions/discussions
- Topic: Next event/GTG/trail???
- Replies: 26
- Views: 2577
Next event/GTG/trail???
So, when is the next forum/club event?
Getting a 4x4 today, so I can join you guys again. Will pay my club fees tonight, if I'm allowed to join......
Getting a 4x4 today, so I can join you guys again. Will pay my club fees tonight, if I'm allowed to join......
- Mon Apr 23, 2012 11:50 am
- Forum: Open Discussion
- Topic: My New Style Alu Canopy from GOMAD
- Replies: 174
- Views: 15202
Re: My New Style Alu Canopy from GOMAD
Gysie, as jy dalk so canopy soos Thys s'n vir n nuwe Ranger double cab maak, laat weet my asb wat kos hy, en fotos ook.
Dankie
Dankie
- Sun Apr 15, 2012 10:36 pm
- Forum: Build your own:
- Topic: Chevrolet Can Am 302
- Replies: 20
- Views: 3378
Re: Chevrolet Can Am 302
Hulle bestaan, moet net soek. Die wat originals het, steek hulle diep weg. Lees ander dag oor Ford mustangs, kan nie die jaar model onthou nie, maar daai ikoniese 1960's model, wat hulle 3 Mustangs in 4x4 gewaad gemaak het. n Ingineur wou aan die grootkoppe bewys watse vordele 4 wiel dry inhou vir h...
- Sun Apr 15, 2012 10:14 pm
- Forum: Build your own:
- Topic: Chevrolet Can Am 302
- Replies: 20
- Views: 3378
Re: Chevrolet Can Am 302
As dit originals is, kan jy dit koop en weer n pad kar maak van die 2
- Sun Apr 15, 2012 10:12 pm
- Forum: Build your own:
- Topic: Chevrolet Can Am 302
- Replies: 20
- Views: 3378
Re: Chevrolet Can Am 302
Low 9 sec chev canam drag car plus - 2 sets of new tyres and numerous spares. Bonus: 2nd chev canam drag car without motor and gearbox All for R 150 000.00 o.n.c.o. Contact Eddy Hammond Cell: 083 3813869 http://www.thundersport.co.za/sale.php" onclick="window.open(this.href);return false; ...
- Sun Apr 15, 2012 10:04 pm
- Forum: Build your own:
- Topic: Chevrolet Can Am 302
- Replies: 20
- Views: 3378
Re: Chevrolet Can Am 302
Iewers moet n register wees van die oorspronklikes, en dalk ook van die fakes.
As ek op iets afkom, sal ek jou laat weet.
As ek op iets afkom, sal ek jou laat weet.
- Sun Apr 15, 2012 9:45 pm
- Forum: Build your own:
- Topic: Chevrolet Can Am 302
- Replies: 20
- Views: 3378
Re: Chevrolet Can Am 302
Quintin, sluit aan op daai forum, daar is een of 2 ouens wat ken van daai karre.
Ek dink daar is n ander ou wat die ander dag syne wou verkoop, maar hy het drags gery met hom dink ek, gaan search in die for sale afdeling
Ek dink daar is n ander ou wat die ander dag syne wou verkoop, maar hy het drags gery met hom dink ek, gaan search in die for sale afdeling
- Sat Apr 14, 2012 7:58 pm
- Forum: Build your own:
- Topic: Chevrolet Can Am 302
- Replies: 20
- Views: 3378
Re: Chevrolet Can Am 302
Gaan kyk hier op die forum - http://www.africanmusclecars.com/forum/index.php?sid=69462b2b21a5e5f154885972d4121c75" onclick="window.open(this.href);return false; En kyk die link verseker - http://www.africanmusclecars.com/ChevFirenzaCanAm.html" onclick="window.open(this.href);ret...
- Sat Mar 31, 2012 11:18 pm
- Forum: Western Cape
- Topic: Stormers Vs Blou (pink) Bulle - Newlands GTG 31st March.
- Replies: 59
- Views: 5350
Re: Stormers Vs Blou (pink) Bulle - Newlands GTG 31st March.
Nou wat nou, bulleRINAS????
STORMERS, JOU LEKKER DING!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!
STORMERS, JOU LEKKER DING!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!
- Fri Mar 30, 2012 6:35 pm
- Forum: North West Province
- Topic: Lichtenburg 4x4 Club fun day - 5 May 2012
- Replies: 11
- Views: 5512
Re: Lichtenburg 4x4 Club fun day - 5 May 2012
Ons sal maar moet wag en sien
- Fri Mar 30, 2012 3:47 pm
- Forum: North West Province
- Topic: Lichtenburg 4x4 Club fun day - 5 May 2012
- Replies: 11
- Views: 5512
Re: Lichtenburg 4x4 Club fun day - 5 May 2012
Ek nog ver van Ford koop. Wag om te kyk wat gaan Toyota met die nuwe Hilux doen. So idee hy gaan n stappie voor die Ford wees.
- Fri Mar 30, 2012 1:28 pm
- Forum: North West Province
- Topic: Lichtenburg 4x4 Club fun day - 5 May 2012
- Replies: 11
- Views: 5512
Re: Lichtenburg 4x4 Club fun day - 5 May 2012
Ag sorry mevrou toyotatjie.
Ek wil nogsteeds weet hoekom R100 vir parkering?
Ek wil nogsteeds weet hoekom R100 vir parkering?
- Fri Mar 30, 2012 9:47 am
- Forum: North West Province
- Topic: Lichtenburg 4x4 Club fun day - 5 May 2012
- Replies: 11
- Views: 5512
Re: Lichtenburg 4x4 Club fun day - 5 May 2012
Gaan jy bietjie daai Toyotatjie van jou bring en kyk of hy daai baan kan ry? Dis n baie nice baan.
- Fri Mar 30, 2012 8:45 am
- Forum: North West Province
- Topic: Lichtenburg 4x4 Club fun day - 5 May 2012
- Replies: 11
- Views: 5512
Re: Lichtenburg 4x4 Club fun day - 5 May 2012
WTH, R100 parkering!?
- Mon Mar 26, 2012 3:39 pm
- Forum: Open Discussion
- Topic: Fuel consumption - From 8km/l to 18km/l
- Replies: 31
- Views: 3164
Re: Fuel consumption - From 8km/l to 18km/l
Moes jy die driver seat uithaal om op die agter seat te sit, of pas jy darem in?
Dis oulike torre daai
Dis oulike torre daai
- Fri Mar 23, 2012 11:24 am
- Forum: Open Discussion
- Topic: My New Style Alu Canopy from GOMAD
- Replies: 174
- Views: 15202
Re: My New Style Alu Canopy from GOMAD
Jis, dis smart Ciske! Kry nou n nuwe Ranger, dat jy vir hom so canopy kan bou, dan sal ek einde van die jaar moontlik een koop as ek besluit om wel n Ranger te koop.
- Thu Mar 22, 2012 7:57 pm
- Forum: Open Discussion
- Topic: Nuwe Toyota Etios
- Replies: 62
- Views: 5867
- Tue Mar 20, 2012 10:24 pm
- Forum: Open Discussion
- Topic: Toyota Killer - Soon to be launched in SA
- Replies: 15
- Views: 2093
Re: Toyota Killer - Soon to be launched in SA
Nah I do not think it will cause problems, but that new Ford..... saw one of the new Fords, on a big uphill towing a big double axle caravan and keeping up with traffic, impressive :beach: yes but for how long? This new tech is great if you can afford to change your vehicle every 3 years but for th...
- Mon Mar 12, 2012 5:55 pm
- Forum: Open Discussion
- Topic: hey manne, kyk hier
- Replies: 73
- Views: 7222
Re: hey manne, kyk hier
Ek skrik mos nie vir n webwheeler met toyotalitis nie
- Mon Mar 12, 2012 4:55 pm
- Forum: Open Discussion
- Topic: hey manne, kyk hier
- Replies: 73
- Views: 7222
Re: hey manne, kyk hier
Ek weet julle het 4x4's, maar hoekom? Julle webwheel dan net, as ek na julle post counts kyk. :laugh2: :laugh2: Mens kan sien jy kom nie baie in die groot stad nie Riaan... :twisted: :twisted: :twisted: Hier is allerhande obstacles waaroor ons moet ry. Speedbumps, veral speedbumps, mens het lowrang...
- Mon Mar 12, 2012 2:53 pm
- Forum: Open Discussion
- Topic: hey manne, kyk hier
- Replies: 73
- Views: 7222
Re: hey manne, kyk hier
Ja nee, hier het die grootste webwheelers ook nou kom aansluit - amper 17 000 posts vir Mark en Thys oor die 13 000. Hoekom het julle 2 ouens 4x4's? LOL .....se hy wat nie eens 'n Hilux 4x4 het nie...... :lol: :lol: :lol: Een van die dae het ek n beter 4x4 as enige Hilux :twisted: :twisted: Ja nee,...
- Mon Mar 12, 2012 1:47 pm
- Forum: Open Discussion
- Topic: hey manne, kyk hier
- Replies: 73
- Views: 7222
Re: hey manne, kyk hier
Ja nee, hier het die grootste webwheelers ook nou kom aansluit - amper 17 000 posts vir Mark en Thys oor die 13 000. Hoekom het julle 2 ouens 4x4's? LOL
- Sun Mar 11, 2012 7:01 pm
- Forum: General Hilux Discussions
- Topic: Uitlaatpyp
- Replies: 7
- Views: 1503
Re: Uitlaatpyp
Lappies, as jy daai exhaust wil uitsort, vat hom vir Pepa, hy is direk langs Toynis op die N12.
- Sun Mar 11, 2012 9:18 am
- Forum: Open Discussion
- Topic: Cooper Tyres im SA
- Replies: 20
- Views: 2510
Re: Cooper Tyres im SA
I'm sure Dunlop has very good reason/s for discontinuing Cooper importsyotaman wrote:Now there's a business venture!! or... notjacques kotze wrote:Also heard the rumor, but don't know the reasons. Maybe someone else can import them.
- Sat Mar 10, 2012 12:11 pm
- Forum: Open Discussion
- Topic: hey manne, kyk hier
- Replies: 73
- Views: 7222
Re: hey manne, kyk hier
Julle laat my nogals lag
- Fri Mar 09, 2012 7:12 pm
- Forum: Open Discussion
- Topic: hey manne, kyk hier
- Replies: 73
- Views: 7222
Re: hey manne, kyk hier
Hey, oom Herman, al hoekom ek n webwheeler is, is oorlaat ek nie meer n 4x4 het nie. Maar sodra ek my 4x4 het, dan gaan ek jou en jou Datsun, of watookal jy ry, ry laat julle kots!
Gelukkig val ek nie vir jou slim praatjies nie.
Gelukkig val ek nie vir jou slim praatjies nie.
- Wed Mar 07, 2012 11:27 pm
- Forum: Open Discussion
- Topic: hey manne, kyk hier
- Replies: 73
- Views: 7222
Re: hey manne, kyk hier
Theunis, Herman is bang vir SFA hiluxe. Hy steek dit net weg agter die "stir"
- Wed Feb 22, 2012 1:22 pm
- Forum: Open Discussion
- Topic: 10 teen 1 'n dom vraag
- Replies: 13
- Views: 1155
Re: 10 teen 1 'n dom vraag
Gooi so 20l petrol in n kan, sit agter op bakkie, en ry tot leeg. Moet netnie die 20l petrol vergeet nie
- Tue Feb 21, 2012 3:19 pm
- Forum: Route Planning questions/discussions
- Topic: Diesel 50ppm
- Replies: 6
- Views: 1258
Re: Diesel 50ppm
As jy in Bots of Nam vir dit vra, gaan hulle dink jy praat in tale.
- Sun Feb 19, 2012 1:15 pm
- Forum: Gauteng
- Topic: Beeld vakansie skou
- Replies: 67
- Views: 6589
Re: Beeld vakansie skou
EKt gisteraand vir Mark gebel, wou vandag gaan. Nadat ek met hom gesels het, besluit om nie te gaan nie. Ek en ry staan is glad nie vriende nie.
- Sat Feb 18, 2012 12:16 am
- Forum: The Workshop
- Topic: Vigo 4.0 V6 - Hole through Block
- Replies: 22
- Views: 2567
Re: Vigo 4.0 V6 - Hole through Block
Janna, as die enjin in is, doen dan sommer n SAS ook.
- Thu Feb 16, 2012 1:13 pm
- Forum: Open Discussion
- Topic: SA's 'worst car' impounded
- Replies: 16
- Views: 2147
Re: SA's 'worst car' impounded
Julle toyota manne, darem......
- Thu Feb 16, 2012 6:54 am
- Forum: Open Discussion
- Topic: A video to make us all proud!
- Replies: 12
- Views: 1587
Re: A video to make us all proud!
ChrisF wrote:wat is beter as n Hilux ?
n Mini ....
- Mon Feb 13, 2012 7:35 pm
- Forum: Open Discussion
- Topic: Legal advice needed please- Bid or buy
- Replies: 22
- Views: 2095
Re: Legal advice needed please- Bid or buy
Ek het na daai knaap se advertensie gekyk. Hy het nie gespesifiseer wat jy nou vir ons vertel nie. Hy vat n kans, dalk steek hy iets weg. Dalk kry hy nie die boot verkoop nie, en probeer op so agteraf manier van die ding ontslae te raak. Moet net nie n sent betaal nie!!! Behalwe as jy die boot kan t...
- Sun Feb 12, 2012 7:09 pm
- Forum: Open Discussion
- Topic: Formula 1
- Replies: 14
- Views: 1722
Re: Formula 1
Ek is geneig om saam met jou te stem Cassie. Redbull, en Vettel, sal weer so maak. Hoop net die "scarlet Reds" is meer kompeterend.
- Sun Feb 12, 2012 6:40 pm
- Forum: Open Discussion
- Topic: Formula 1
- Replies: 14
- Views: 1722
Re: Formula 1
Kyk, ek gee nie veel om hoe hy lyk nie. Solank hy net weer McLaren se gat skop, Hamilton se gat skop, en alhoewel ek n "closet" Vettel fan is, sy gat ook skop. Nie n baie groot Alonso fan nie, maar hy is ongelukkig die enigste ou nou wat die nader manne kan wen as sy rooi karretjie reg is.
- Sun Feb 12, 2012 7:57 am
- Forum: General Hilux Discussions
- Topic: Vigo - Which one??
- Replies: 20
- Views: 2642
Re: Vigo - Which one??
Ons het al die nuutste opsies gaan toetsbestuur onlangs. Die Ranger en die Amarok is baie lekker karre. Die houding van die Ford handelaars STINK. So dis Hilux dankie, waarskynlik die 3.0 Auto. Heinrich, dis vir my sleg, maar ek moet ongelukkig met jou saamstem. Na al my gekerm oor Toy handelaars w...
- Wed Feb 08, 2012 4:47 pm
- Forum: Open Discussion
- Topic: HARTSEER!!!! besig met herstel werk update hy is KLAAR
- Replies: 48
- Views: 5773
Re: HARTSEER!!!!
Verkoop daai Brahmane en koop Borane. Jy sal nooit weer sukkel met "springers" nie.
Bly jy is nie beseer. Waar is die bul nou?
Bly jy is nie beseer. Waar is die bul nou?
- Mon Feb 06, 2012 2:48 pm
- Forum: Other Vehicles
- Topic: For the jeep lovers
- Replies: 9
- Views: 6297
Re: For the jeep lovers
Ma se hare, maar daai Hemi praat mooi!!!