Search found 2460 matches

by Hi-Hilux
Mon Aug 27, 2012 6:44 pm
Forum: The Workshop
Topic: Engine nommer hulp
Replies: 16
Views: 1682

Re: Engine nommer hulp

Daarsy Wimpie, Nou het jy 'n antwoord van 'n man wat dag en nag toe oe aan Hiluxe werk.
by Hi-Hilux
Mon Aug 27, 2012 6:01 pm
Forum: The Workshop
Topic: Engine nommer hulp
Replies: 16
Views: 1682

Re: Engine nommer hulp

Goedkoopste is langer shackles en cruiser shocks...
by Hi-Hilux
Mon Aug 27, 2012 3:04 pm
Forum: Humor
Topic: Give that man a Bells
Replies: 12
Views: 1690

Re: Give that man a Bells

ChrisF wrote: skuus. nou sal ek maar in my hoekie loop sit ...
jy kan nou maar weer uitkom :surrender:
by Hi-Hilux
Mon Aug 27, 2012 2:54 pm
Forum: The Workshop
Topic: Engine nommer hulp
Replies: 16
Views: 1682

Re: Engine nommer hulp

Louis, stem saam met jou, myne het my ook nie 'n dag se probleme gegee nie. Daai eerste keer langpad met die fong kong was ek erg op my nerves, maar neet wat, diens hom gereeld en hou jou hand op hom en hy saljou nie sommer los nie, jy stres verniet Wimpie
by Hi-Hilux
Mon Aug 27, 2012 1:36 pm
Forum: Humor
Topic: Give that man a Bells
Replies: 12
Views: 1690

Re: Give that man a Bells

Die man het slim gedink!
by Hi-Hilux
Mon Aug 27, 2012 1:32 pm
Forum: Build your own:
Topic: grooooot petrol tenk
Replies: 33
Views: 5434

Re: grooooot petrol tenk

:alarmclock: :alarmclock: :alarmclock:
by Hi-Hilux
Mon Aug 27, 2012 1:29 pm
Forum: The Workshop
Topic: Engine nommer hulp
Replies: 16
Views: 1682

Re: Engine nommer hulp

Hier is hy Wimpie, as die no onder die derde plug is, is dit original...
viewtopic.php?f=92&t=18343" onclick="window.open(this.href);return false;
by Hi-Hilux
Mon Aug 27, 2012 1:23 pm
Forum: The Workshop
Topic: Engine nommer hulp
Replies: 16
Views: 1682

Re: Engine nommer hulp

Het te lanklaas met die 4y gespeel maar as ek reg onthou sit die oorspronklike 4y se engin no onder die 3de plug en die fake een onder die 4de een, of is dit nou anders om, ek het dit al hier op die forum gepost maar kan nie nou onthou waar nie...
by Hi-Hilux
Mon Aug 27, 2012 10:02 am
Forum: Open Discussion
Topic: Vryheid Hiluxers hang uit....
Replies: 15
Views: 1895

Re: Vryheid Hiluxers hang uit....

Mud Dog wrote:Lekker om te sien dat julle ndarem bymekaar kom. :thumbup: :thumbup: :thumbup: ..... Altyd lekker om so 'n klomp Hilux'e te sien wat so bymekaar staan. :D: ;-)
En dit maak dat ek my lux baie mis!!!!
by Hi-Hilux
Sun Aug 26, 2012 8:06 pm
Forum: Open Discussion
Topic: Vryheid Hiluxers hang uit....
Replies: 15
Views: 1895

Re: Vryheid Hiluxers hang uit....

Black Sam wrote:
Hi-Hilux wrote:Lyk lekker!

Wat kruip onder die SFA met die bonnet scoop se bonnet weg?
Daai een het 'n volwaardige 30 D4D enjin in kompleet. Glo my daai outjie loop glad :thumbup:
:thumbup: :thumbup: :thumbup:
by Hi-Hilux
Sun Aug 26, 2012 7:17 pm
Forum: Open Discussion
Topic: Vryheid Hiluxers hang uit....
Replies: 15
Views: 1895

Re: Vryheid Hiluxers hang uit....

Lyk lekker!

Wat kruip onder die SFA met die bonnet scoop se bonnet weg?
by Hi-Hilux
Fri Aug 24, 2012 8:50 am
Forum: Open Discussion
Topic: Flexible tubing - where to find in Gauteng?
Replies: 5
Views: 620

Re: Flexible tubing - where to find in Gauteng?

Net 'n idee, jy kan lekker fris bloudraad in die shower pyp sit, behoort sy buig te hou...as jy nou nie 'n engin aan hom wil hang nie
by Hi-Hilux
Thu Aug 23, 2012 9:07 pm
Forum: Open Discussion
Topic: Flexible tubing - where to find in Gauteng?
Replies: 5
Views: 620

Re: Flexible tubing - where to find in Gauteng?

Johan, jy vertel nou nie baie oor jou projek nie, moet hy kan buig en sy buig hou of nie? Anders 'n ander goedkoper manier wat ek al gebruik het is om by jou bou winkel van dit te koop, die wat hulle op die bad se kraan gebruik vir die "shower kop"
by Hi-Hilux
Thu Aug 23, 2012 9:00 pm
Forum: Open Discussion
Topic: Tyres
Replies: 17
Views: 2468

Re: Tyres

Die Modder skoene het beter gelyk, maar ja...sal gewoont raak aan die.
by Hi-Hilux
Thu Aug 23, 2012 8:57 pm
Forum: Build your own:
Topic: grooooot petrol tenk
Replies: 33
Views: 5434

Re: grooooot petrol tenk

Vertel meer
by Hi-Hilux
Thu Aug 23, 2012 7:39 pm
Forum: Open Discussion
Topic: Tyres
Replies: 17
Views: 2468

Re: Tyres

Het toe maar vandag die Bridgestone Duelers op gesit.
Hulle ry baie sagter as my vorige MT's en is baaaaaaie stil teenoor die MT's :thumbup:
by Hi-Hilux
Thu Aug 23, 2012 7:32 pm
Forum: Open Discussion
Topic: Auxiliary Gauges - What is best for off road vehicles??
Replies: 31
Views: 2526

Re: Auxiliary Gauges - What is best for off road vehicles??

Ek is maar baie skepties oor die tipe van meters.Hoeveel keer gebeur dit nie dat daar te laat gesien word dat n voetuig se temperatuur meter in die rooi is en dan is die skade alreeds gedoen. Wat wel sal werk is as daar n liggie aan kom of n alarm af gaan sodra die lesing buite normaal begin regist...
by Hi-Hilux
Wed Aug 22, 2012 8:36 pm
Forum: Open Discussion
Topic: Tyres
Replies: 17
Views: 2468

Re: Tyres

Chris ek het na die Velocity en Hankook ook gekyk, maar TWT is in Whk en dan kom courier kostes by dan kan ek netsowel hier local koop.
So die is dan wat ek more opsit...
by Hi-Hilux
Wed Aug 22, 2012 8:16 pm
Forum: Open Discussion
Topic: Tyres
Replies: 17
Views: 2468

Re: Tyres

Dit lyk baie nice, maar nie in ons dorp beskikbaar nie. En is nou eers opsoek na AT's, my ander 3 MT's lyk nog baie goed, sal soek vir 'n maatjie dan het ek weer MT's

PS- Daai mags lyk smart!
by Hi-Hilux
Wed Aug 22, 2012 7:24 pm
Forum: Open Discussion
Topic: Nuwe wrak by Myl 68
Replies: 8
Views: 2272

Re: Nuwe wrak by Myl 68

Mooi fotos Willem. Gaan jy Visvees toe? Ek skip dit die jaar, gaan bietjie plaas toe. Blykbaar is hierdie visvees een van die grootstes.
by Hi-Hilux
Wed Aug 22, 2012 7:11 pm
Forum: Open Discussion
Topic: Tyres
Replies: 17
Views: 2468

Re: Tyres

Ek vra maar, want ek het gisteraand een van my Goodyear Wrangler Muds stukkend gery en kry nie nou weer dieselfde een nie, so toe gaan kyk ek maar in ons dorpie watse AT's hulle het. Die ander is Nangkang en Khumo kl78 of so iets en Firestone ATX,en BF AT het toe op die 2 besluit oor wat ek vra, en ...
by Hi-Hilux
Wed Aug 22, 2012 2:06 pm
Forum: Open Discussion
Topic: Tyres
Replies: 17
Views: 2468

Tyres

Goodyear Wrangler AT/SA of Bridgestone Dueler AT 697?
by Hi-Hilux
Sun Aug 19, 2012 7:56 pm
Forum: Trip Reports
Topic: En so ry ons Serengeti toe...
Replies: 196
Views: 96240

Re: En so ry ons Serengeti toe...

Regtig baie mooi, dankie
by Hi-Hilux
Sat Aug 18, 2012 2:17 pm
Forum: Open Discussion
Topic: Ford se eerste "mod"
Replies: 8
Views: 1148

Re: Ford se eerste "mod"

Ek sal maar eers moet begin om die Ford bietjie te lig, daai rims en tyres skuur as ek draai.
by Hi-Hilux
Fri Aug 17, 2012 10:30 pm
Forum: Open Discussion
Topic: Ford se eerste "mod"
Replies: 8
Views: 1148

Re: Ford se eerste "mod"

Dankie Roy.
Rudi ek weet darem nie van die 15 bladsye nie, kan probeer. Ek wil more begin met 'n bulbar maar die shape bakkie lyk nie mooi met "arb" type bb nie. Sal maar nog bietjie dink...
by Hi-Hilux
Fri Aug 17, 2012 8:55 pm
Forum: Open Discussion
Topic: Ford se eerste "mod"
Replies: 8
Views: 1148

Ford se eerste "mod"

Lyk al bietjie beter...
by Hi-Hilux
Wed Aug 15, 2012 8:09 pm
Forum: Open Discussion
Topic: Rancho RS9000XL Front shocks....FOR FREE---TAKEN
Replies: 3
Views: 860

Re: Rancho RS9000XL Front shocks....FOR FREE

Willem,onthou dis net die voorste 2, die agter shock was lank genoeg en die bakkie is net so met hulle verkoop.

Gee jou adres of reel 'n lift dan stuur ek hulle, ek is volgende 2 weke op die plaas (Stampreit), ry deur Wkh. Laat weet maar wat ek moet doen.
by Hi-Hilux
Wed Aug 15, 2012 7:58 pm
Forum: Open Discussion
Topic: Rancho RS9000XL Front shocks....FOR FREE---TAKEN
Replies: 3
Views: 860

Rancho RS9000XL Front shocks....FOR FREE---TAKEN

As iemand 2x Front shoks soek, betaal net die posgeld of reel 'n lift. Hulle was op my SFA en toe ek die bakkie met 100mm langer shackles gelig het was hulle te kort, het gepas maar was amper op hulle limits uitgetrek. Shocks makeer niks, het net nie meer 'n gebruik vir dit nie, tensy hulle erens op...
by Hi-Hilux
Tue Aug 14, 2012 7:30 pm
Forum: Open Discussion
Topic: Vaarwel...
Replies: 19
Views: 2778

Re: Vaarwel...

Nee gate in my onderbroeke is daar nie, my vrou sorg vir dit!
Dis die eerste keer in 9jaar dat daar nie 'n Hilux in my erf staan nie!
by Hi-Hilux
Tue Aug 14, 2012 8:01 am
Forum: Open Discussion
Topic: Vaarwel...
Replies: 19
Views: 2778

Re: Vaarwel...

As dit nie vir die aanbod was nie sou ek nie verkoop nie.
Thys jy kan maar vertel, anders as dit staatsgeheim is pm of e-mail maar.
by Hi-Hilux
Mon Aug 13, 2012 11:20 pm
Forum: Open Discussion
Topic: Vaarwel...
Replies: 19
Views: 2778

Re: Vaarwel...

Hoppy wrote:Jy kan maar nog hier post, so paar eerlikke vegelykings is altyd welkom!

Daar is n hele paar goed van die ford wat beter is, maar sy voor suspensie en ratkas is definitief nie.
Dankie Allen, Thys het vir my gese sy Ford het 'n Hilux gearbox in, sal nog uitvind hoe dit gedoen is.
by Hi-Hilux
Mon Aug 13, 2012 11:06 pm
Forum: Open Discussion
Topic: Vaarwel...
Replies: 19
Views: 2778

Re: Vaarwel...

Mr B,jy is noggals skerp. Ek het laasweek vir Thys ge PM oor die Ford, en ek koop dieselfde een as wat hy het. Die een in die foto.
Rudi, ek sluk maar swaar, maar dit salook verby gaan.
by Hi-Hilux
Mon Aug 13, 2012 10:17 pm
Forum: Open Discussion
Topic: Vaarwel...
Replies: 19
Views: 2778

Re: Vaarwel...

Laaste foto van hom...

Ja Mark daar sal verseker weer 'n Lux in die erf wees, maar nie nou nie
by Hi-Hilux
Mon Aug 13, 2012 9:55 pm
Forum: Open Discussion
Topic: Vaarwel...
Replies: 19
Views: 2778

Vaarwel...

Hilux word more verkoop, het 'n offer gekry wat ek nie weer sal kry nie. Dis sad, maar dis tyd. Ergste van alles is nou koop ek 'n Fordtjie... :shh:
by Hi-Hilux
Sat Aug 11, 2012 11:23 pm
Forum: The Workshop
Topic: headsup display en parkeer ligte werk nie
Replies: 4
Views: 798

Re: headsup display en parkeer ligte werk nie

Kyk na jou relays ook of dalk 'n af draad erens
by Hi-Hilux
Sat Aug 11, 2012 11:20 pm
Forum: Members' Vehicles
Topic: "Wit Blitz" se Nuwe Plakkies
Replies: 21
Views: 3204

Re: "Wit Blitz" se Nuwe Plakkies

Lyk stunning!
by Hi-Hilux
Sun Jul 29, 2012 8:12 pm
Forum: Open Discussion
Topic: Cutting alluminium sheeting
Replies: 11
Views: 1778

Re: Cutting alluminium sheeting

Clamp net vir jou 'n straight edge langs jou lyne, dan sny mens reguit
by Hi-Hilux
Sun Jul 22, 2012 8:53 pm
Forum: Pictures Only - Post a pic of your Hilux
Topic: ou scrappy Soek nuwe naam
Replies: 44
Views: 6681

Re: ou scrappy

Flexi
by Hi-Hilux
Sun Jul 22, 2012 8:50 pm
Forum: Pictures Only - Post a pic of your Hilux
Topic: Bossewa.
Replies: 17
Views: 4078

Re: Bossewa.

Netjies
by Hi-Hilux
Wed Jul 04, 2012 10:07 pm
Forum: Build your own:
Topic: Ammo Box Kamp lig nr 2
Replies: 19
Views: 2510

Re: Ammo Box Kamp lig nr 2

Baie nice Dawie!
by Hi-Hilux
Tue Jul 03, 2012 8:06 am
Forum: Members' Vehicles
Topic: Vigo's growing up...what you think
Replies: 11
Views: 2778

Re: Vigo's growing up...what you think

Baie netjies!
by Hi-Hilux
Sun Jul 01, 2012 8:39 pm
Forum: Open Discussion
Topic: Slim vang sy baas
Replies: 37
Views: 2848

Re: Slim vang sy baas

Mooi Cassie, so leer 'n mens. Dankie vir jou toets, nou weet ons wat en wat nie te doen nie...
by Hi-Hilux
Wed Apr 25, 2012 11:47 am
Forum: 1979 to early 1998 Hilux (Gen 3&4 aka SFA 4x4)
Topic: ROOIES SE MAKEOVER
Replies: 7
Views: 999

Re: ROOIES SE MAKEOVER

Baie mooi, geniet dit!
by Hi-Hilux
Fri Apr 06, 2012 12:53 am
Forum: Open Discussion
Topic: Forum lede in Namibia
Replies: 10
Views: 1754

Re: Forum lede in Namibia

Ons is oral! Ek in Tsumeb en die ander is in whk, walvis en okahandja
by Hi-Hilux
Mon Apr 02, 2012 4:35 pm
Forum: Hunting
Topic: .22/410 en 303
Replies: 14
Views: 6491

Re: .22/410 en 303

Sal dit 'n groot verskil maak in sy akuraatheid, as ek die loop so 5-8cm korter laat maak? Die ding lyk baie uit verhouding met daat lang loop.
by Hi-Hilux
Mon Apr 02, 2012 11:44 am
Forum: Hunting
Topic: .22/410 en 303
Replies: 14
Views: 6491

Re: .22/410 en 303

.
by Hi-Hilux
Mon Apr 02, 2012 11:34 am
Forum: Hunting
Topic: .22/410 en 303
Replies: 14
Views: 6491

Re: .22/410 en 303

So hier is 'n paar fotos van die 303. Ek het hom in gevat en hy is nie veel van waarde nie omdat iemand sy loop met 2of 3cm verkort het met 'n yster saag, wie dit was en hoekom dit gedoen is, sal ons nooit weet nie. Het sy hout skoon en glad geskuur, en donkerder ge- stain en die voorste hout af ges...
by Hi-Hilux
Thu Mar 29, 2012 10:20 am
Forum: Hunting
Topic: Hunting 2012
Replies: 18
Views: 6752

Re: Hunting 2012

Gaan die jaar die 270 (vir die suide) en 30-06 (vir die noorde) by die huis los en met die 303 wat ek by ouma gekry het gebruik. Hy gaan volgende week in vir die drill en tap vir die scope mountings.
by Hi-Hilux
Tue Mar 20, 2012 8:17 am
Forum: Route Planning questions/discussions
Topic: Nam, - Vir die eerste keer
Replies: 28
Views: 3368

Re: Nam, - Vir die eerste keer

Veilig ry en geniet!
by Hi-Hilux
Tue Mar 20, 2012 8:14 am
Forum: Open Discussion
Topic: My New Style Alu Canopy from GOMAD
Replies: 174
Views: 15211

Re: My New Style Alu Canopy from GOMAD

Seker bietjie laat ,maar ja ek sal belang stel, as ek net kan sien hoe lyk die canopy.
by Hi-Hilux
Sat Mar 17, 2012 8:23 am
Forum: Late 2005 - 2016 Hilux (Gen 6 aka Vigo-shape)
Topic: Before and After
Replies: 20
Views: 3779

Re: Before and After

lyk baie mooi.
by Hi-Hilux
Tue Mar 13, 2012 7:45 pm
Forum: Open Discussion
Topic: Plankies Bakkie
Replies: 7
Views: 847

Re: Plankies Bakkie

Lyk eintlik heel goed!
by Hi-Hilux
Thu Feb 23, 2012 7:42 am
Forum: General Mods
Topic: Wanneer ek stop...
Replies: 12
Views: 2588

Re: Wanneer ek stop...

Lyk goed, die ou wat dit mis kyk en in jou vas ry kort aandag!
by Hi-Hilux
Mon Feb 20, 2012 11:25 am
Forum: General Hilux Discussions
Topic: If you had R10k to spend on your Hilux?
Replies: 34
Views: 3974

Re: If you had R10k to spend on your Hilux?

Re-spray en dan uit die sout water bly!
by Hi-Hilux
Sat Feb 18, 2012 6:09 pm
Forum: Hunting
Topic: .22/410 en 303
Replies: 14
Views: 6491

.22/410 en 303

Anita se ouma het vandag vir my 4x groot persente gegee! Sy begin haar goed uit deel sodat daar nie n stry en baklei op D-day is nie, hartseer maar ja. Syt vir my die mooiste outydste geweer gegee, dis n .22 met 410 hael geweer, die twee lope lê langs mekaar, en hel hy is erg akuraat en hy is amper ...
by Hi-Hilux
Fri Feb 17, 2012 8:57 am
Forum: General Hilux Discussions
Topic: Hy is gevat! En weer terug gekry...
Replies: 42
Views: 5054

Re: Hy is gevat!

Solank as die regering slap gat is en geld uitgee op bollie wat nie nodig is nie, sal hierdie goed nooit ophou nie. Ons was op skool geleer dat n polisie man jou vriend is en jy nie bang moet wees nie, maar ek dink die hoerkinders is nou te groot vriende met mekaar en steel saam! Mens moet maar net ...
by Hi-Hilux
Thu Feb 16, 2012 8:45 pm
Forum: Open Discussion
Topic: Friend accident....
Replies: 41
Views: 3646

Re: Friend accident....

Daai is nie nice nie! Het eenkeer tarentaal met die lux se spiel gestamp dat sy vere ook so by venster in gewaai het, mens skruk en koes. Ons bid vir hom.
by Hi-Hilux
Tue Feb 14, 2012 10:42 pm
Forum: Anything Else for sale
Topic: Dash - storage cover / protectors - From R395.00
Replies: 150
Views: 3480

Re: Dash - storage cover / protectors - From R395.00

Dankie Mark dit lyk baie goed!
Johannes dankie vir die foto, dit lyk mooi in die SFA.
Ek sien nou net een groot probleem vir my! My gps se braket is met 3 skroefies vas op die dashboard, net regs van die stuurwiel en dis waar die cover se sak is.
by Hi-Hilux
Mon Feb 13, 2012 8:56 am
Forum: Open Discussion
Topic: !!! CIGGIES be GONE !!!
Replies: 154
Views: 12636

Re: !!! CIGGIES be GONE !!!

Sterkte vir julle, wees sterk. Het al self probeer maar 2weke was te veel vir my.

Go to advanced search