Search found 970 matches

by Kaspaas
Tue Jan 07, 2014 4:32 pm
Forum: The Workshop
Topic: "Clear" hoofligte vir SFA??
Replies: 37
Views: 3613

Re: "Clear" hoofligte vir SFA??

"Tolla, haal af jou masker" @ Oom Z (looking into a Hilex hey :wink2: ) Everdt, dit maak veseker 'n verskil, Thys sal ook kan getuig. Ekt daai clear hoofligte en selfs met sy gewone bulbs is dit n 100% verbetering, plus die bakkie lyk heel nuut van voor af met sy blink nuwe lense. Ekt die ...
by Kaspaas
Tue Jan 07, 2014 4:06 pm
Forum: The Workshop
Topic: "Clear" hoofligte vir SFA??
Replies: 37
Views: 3613

"Clear" hoofligte vir SFA??

Kaspaas het van die skoon hoofligte in, maar ekt 'n chip in ene van hulle en wou hom vervang, Ekt toe ene by Hoppy bestel, maar klaarblyklik is daar wel 'n paar veskillende modelle. Hierdie ene wat ek verkeerdelik bestel het, het 'n "seshoekige" covertjie oor die bulb, binne in die lig. Ka...
by Kaspaas
Tue Jan 07, 2014 10:09 am
Forum: The Workshop
Topic: AEW Auto splits up and becomes 4xLux and Hiluxparts.co.za
Replies: 28
Views: 3799

Re: AEW Auto splits up and becomes 4xLux and Hiluxparts.co.z

Respek Hopster!! :clap:

Wel gedaan, en dankie vir jou wat my altyd help via die selfoon.
Al het ons mekaar nog nie eenkeer ontmoet het nie!
Geez dis 'n skande! En eks al hier van 2008 af!
by Kaspaas
Fri Jan 03, 2014 1:32 pm
Forum: Members' Vehicles
Topic: Elders
Replies: 197
Views: 61243

Re: Elders

Well done Chris!!
Ek reken jyt ons almal se gedagtes aan die rol gesit met die camper van jou! :think:

Respek vir Sarel ook, wat met so min arbeid , so baie verrig! :clap:
by Kaspaas
Mon Nov 11, 2013 8:08 am
Forum: Open Discussion
Topic: Blink kant toe nou nie meer bo
Replies: 266
Views: 22110

Re: Blink kant toe nou nie meer bo

Ai Cassie, Daai gevoel is iets wat jy nooit gaan vergeet nie. (of in my geval is dit so) As ek nou op 'n "slope" ry dan kan dit 10 grade of 5 wees, ek voel onmiddelik onveilig/onseker. Eks bitterlik bly dat niemand seer gekry het nie, daai sal net die gevoel binne 'n mens moet onbeskryflik...
by Kaspaas
Thu Nov 07, 2013 10:20 am
Forum: 1979 to early 1998 Hilux (Gen 3&4 aka SFA 4x4)
Topic: 18R na 7MGE
Replies: 6
Views: 1599

Re: 18R na 7MGE

Jis Bennie, soos Thys hier bo sê, jys meer as welkom om te kom kyk of om selfs met my kontak te maak indien jy vra het. Ek bly nou in Kanoneiland (nie meer in Kakamas nie). Hier in Upington het ek nou al twee ouens gehelp met hulle ombouings en ja die parte raak nou skaars, maar as jy hard genoeg so...
by Kaspaas
Wed Oct 23, 2013 11:34 am
Forum: Build your own:
Topic: DIY Offroad Caravan
Replies: 94
Views: 10968

Re: DIY Offroad Caravan

Wayne, lees 'n bietjie hier:

http://forum.ih8mud.com/trailer-tech/35 ... build.html" onclick="window.open(this.href);return false;

Dis wat ek wil doen. :twisted:
by Kaspaas
Tue Oct 22, 2013 11:41 am
Forum: Open Discussion
Topic: On this day, a Tuesday, 1963, half a century ago....
Replies: 18
Views: 2848

Re: On this day, a Tuesday, 1963, half a century ago....

Geluk Thys!

Als wat mooi is "ou" vriend!! :tongue:

:clap:
by Kaspaas
Tue Oct 22, 2013 11:40 am
Forum: Open Discussion
Topic: Thys is 50! Blik$3m!!!
Replies: 28
Views: 3053

Re: Thys is 50! Blik$3m!!!

Geluk Thys!

Als wat mooi is "ou" vriend!! :tongue:

:clap:
by Kaspaas
Tue Oct 15, 2013 4:04 pm
Forum: Open Discussion
Topic: Wie gebruik Cooper STT?
Replies: 17
Views: 3114

Re: Wie gebruik Cooper STT?

ThysdJ wrote:Cobus ek het vanoggend my Mufasa uitgevind Kumho KL71's kos R2670/ea by hulle. Ek sit veel eerder die Kumho's op voor ek die Coopers gebruik.. :silent: :silent:
Jy sien Thys, ons naaste TWT sit in Bloem.

Jy sal my moet sê hoekom nie die STT's nie asb, al moet jy my PM. :eh:
by Kaspaas
Tue Oct 15, 2013 3:49 pm
Forum: Open Discussion
Topic: Wie gebruik Cooper STT?
Replies: 17
Views: 3114

Wie gebruik Cooper STT?

Ek weet hierdie is 'n onderwerp wat al meer as 'n paar keer herkou is. Maar ek begin nou al hoe meer in die rigting gaan van nuwe bande koop. Nou op 33's is die pryse nie so naby aan mekaar tussen fabrikate nie, wonder hoekom? :think: Kort van die lank is dat sover is die Coopers die goedkoopste, me...
by Kaspaas
Thu Oct 10, 2013 4:38 pm
Forum: Pictures Only - Post a pic of your Hilux
Topic: Pic of the Hilux
Replies: 17
Views: 4516

Re: Pic of the Hilux

Hi Louie! :wave: Nice van man! I have a 10" 700w RMS Rockford Fosgate sub pulled by a 2000w Purple Starsound ("the old faithfull") Then 2 x JBL 90RMS 6x9's and 4 x JBL 40W RMS 4''s . Lets just say, "It has a bit of oemff"!! :blushing: PS, Onthou Goodwood bloed pomp nog in my...
by Kaspaas
Wed Oct 02, 2013 5:15 pm
Forum: General Hilux Discussions
Topic: Isuzu 2.8 TD in a Hilux SFA/IFS?
Replies: 11
Views: 2722

Re: Isuzu 2.8 TD in a Hilux SFA/IFS?

Jaco, kontak hierdie ou, alhoewel hy die bakkie verkoop het sal hy sekerlik met jou kan gedagtes uitruil? http://www.hilux4x4.co.za/views/viewtopic.php?t=19692" onclick="window.open(this.href);return false; Terloops, ekt 'n 1998 2800DT LX D/C 4x4 by my pa geerf, en ekt hom gery tot 250000k...
by Kaspaas
Tue Oct 01, 2013 4:30 pm
Forum: Open Discussion
Topic: NOW? ORCSA?
Replies: 6
Views: 1014

Re: NOW? ORCSA?

Manne (&dames), as ek sulke goed lees maak dit my hartseer. Ekt nog vele jare voor my wat ek ons wonderlike en uitdagende roetes wil evaar. Ek bly die gevoel kry dat ons met hierdie reels en wetgewing die selfde pad gaan volg as met die wapenwet se implementsie. Die anderkant (wat al soveel keer...
by Kaspaas
Mon Sep 30, 2013 2:35 pm
Forum: Pictures Only - Post a pic of your Hilux
Topic: Plaas trokkie
Replies: 16
Views: 3024

Re: Plaas trokkie

Ek kan vir jou rondkyk hier by ons in die noorde, maar die manne wat sulke trallies het, gebruik hulle elke dag. :think:
by Kaspaas
Thu Sep 26, 2013 12:27 pm
Forum: Pictures Only - Post a pic of your Hilux
Topic: Plaas trokkie
Replies: 16
Views: 3024

Re: Plaas trokkie

Hierdie is my ou plaas bakkie gewees,
Mis die ou diesel geluid in die oggende!!

Image
by Kaspaas
Tue Sep 17, 2013 4:41 pm
Forum: The Workshop
Topic: Broken connector on TPS
Replies: 4
Views: 928

Re: Broken connector on TPS

MCW, selfde het al met my gebeur, net op n 7M. Kon nêrens ene in die hande kry nie, na maande se soek het ek besluit om die plug af te sny, 4 dun lugs op te sit, en die bestaande plug (female gedeelte) vol te prop met silikon, (obviously nadat die lugs ingedruk is). Meer as n paar rowwe paaie gery, ...
by Kaspaas
Fri Sep 13, 2013 9:08 am
Forum: Engine conversions (Lexus/7M-GE/3RZ-FE etc)
Topic: Luxi is getting the Lexus 1UZ VVTi
Replies: 569
Views: 159137

Re: Luxi is getting the Lexus 1UZ VVTi

Stem Everdt. Ekt al so baie mense verwys na die thread (wat nie deel is van ons forumpie nie). Want dis almal se vraag altyd, "Hoe maklik/moeilik is n Lexus ombouing". Nou ekt Naas opgesom as 'n kerel wat weet wat hy wil hê, soos baie van ons is. En Mark kom mos nou al 'n tydjie saam met o...
by Kaspaas
Fri Sep 13, 2013 8:54 am
Forum: 1979 to early 1998 Hilux (Gen 3&4 aka SFA 4x4)
Topic: 1979 Toyota Hilux 18R 4x4 LWB Restoration
Replies: 129
Views: 18031

Re: 1979 Toyota Hilux 18R 4x4 LWB Restoration

Johann, sulke stories bring trane in my oë!!
Well done my maat!

:clap: :clap:

Ek hou hierdie storie aandagtig dop!!
by Kaspaas
Mon Sep 09, 2013 8:17 am
Forum: The Workshop
Topic: Rolled my '97 Hilux
Replies: 17
Views: 2404

Re: Rolled my '97 Hilux

That sucks Francios, Its happend to me twice before!!!

:blushing:
by Kaspaas
Wed Aug 28, 2013 4:18 pm
Forum: The Workshop
Topic: Lets talk hose clamps.
Replies: 16
Views: 2567

Re: Lets talk hose clamps.

Thanks oom Andy!
by Kaspaas
Wed Aug 28, 2013 12:32 pm
Forum: The Workshop
Topic: Lets talk hose clamps.
Replies: 16
Views: 2567

Re: Lets talk hose clamps.

Dankie Ouens!!

Het enige iemand al van hierdie gebruik?

http://www.tridon.com.au/Products/Produ ... 480&P=2005" onclick="window.open(this.href);return false;

Dis wat ek kan kry hier in Upington (AKA Middel-van-nêrens)!
by Kaspaas
Fri Aug 16, 2013 8:05 am
Forum: The Workshop
Topic: Lets talk hose clamps.
Replies: 16
Views: 2567

Lets talk hose clamps.

What hose clamps do you use? The wire type, skrew type or worm drive clamps? I know the wire type is the best, but do you still get them? If you do have to use a worm drive clamp (tight situation) on pipes of between 20mm -30mm what make of worm drive do you use? Have a look here: Do you get somethi...
by Kaspaas
Thu Aug 15, 2013 11:41 am
Forum: Gauteng
Topic: 4WD Dyno - 27 July 2013
Replies: 8
Views: 2425

Re: 4WD Dyno - 27 July 2013

Dankie Nishan! 4Cyl Boosted Dion Conquest 4A-GZE Turbo 219.9kw :o: 6Cyl Boosted Iligo Supra 2JZ-GTE 337.4 X 6Cyl Boosted Deon Supra 2JZ-GTE 317.2 6Cyl Boosted Ross Supra 7M-GTE 309.1 kw 6Cyl Boosted Llewellyn Supra 2JZ-GTE 268.2 6Cyl Boosted Hein Hilux 2JZ-GTE 248.5 6Cyl Boosted Megan Supra 2JZ-GTE ...
by Kaspaas
Wed Aug 14, 2013 5:09 pm
Forum: Open Discussion
Topic: What is the general view on the Ford F250
Replies: 26
Views: 3792

Re: What is the general view on the Ford F250

Jip, verseker 'n goeie bakkie vir sleep en breë grandpaaie, maar die verdomde ding spoor nie in 'n tweespoor pad nie, so jy sal moet 254 spaarwiele saam vir 4x4 roetes, of Afrika. Was op 'n 4x4 trip saam met so kerel, later my spaarwiel se tyre afgetrek en vir hom op getrek (op sy 8 gat rim), net so...
by Kaspaas
Fri Aug 02, 2013 2:19 pm
Forum: Gauteng
Topic: 4WD Dyno - 27 July 2013
Replies: 8
Views: 2425

Re: 4WD Dyno - 27 July 2013

And results are................................................??
:siffler:
by Kaspaas
Tue Jul 23, 2013 8:12 am
Forum: Engine conversions (Lexus/7M-GE/3RZ-FE etc)
Topic: Luxi is getting the Lexus 1UZ VVTi
Replies: 569
Views: 159137

Re: Luxi is getting the Lexus 1UZ VVTi

Manne, waar is Naas?

Die hoofstuk kan mos nie so gesluit word nie??
Hierdie is sekerlik een van die mees gewildste topics in Hilux4x4 geskiedenis!
Ek soek 'n Happy ending, asseblief man!! :beg:
by Kaspaas
Fri Jul 12, 2013 12:57 pm
Forum: Open Discussion
Topic: Can't find a old thread?
Replies: 7
Views: 842

Re: Can't find a old thread?

Dankie Cassie! Dis die tweede ene! Oom Andy, ek wens dit was Kaspaas! Dan het ek dit ignoreer! Ongelukkig is dit die werk se motor!, En nou moet ek dit betaal! Ek het die post gesoek om die templaat te kry: http://mybroadband.co.za/vb/archive/index.php/t-204545.html" onclick="window.open(t...
by Kaspaas
Fri Jul 12, 2013 11:16 am
Forum: Open Discussion
Topic: Can't find a old thread?
Replies: 7
Views: 842

Re: Can't find a old thread?

Kom nou Cassie!

Asseblief man, eks in die knyp!!
by Kaspaas
Fri Jul 12, 2013 8:45 am
Forum: Open Discussion
Topic: Can't find a old thread?
Replies: 7
Views: 842

Can't find a old thread?

Guys, I'm looking for the old topic on the laws of a speedfine ticket.
I remember something about the photo has to be from the front, focused on the numberplate, ect.

Had no luck with the search engine.....

Ciao

:beg:
by Kaspaas
Thu Jul 11, 2013 2:50 pm
Forum: Open Discussion
Topic: Ombouing van n 7m-gte in n SFA
Replies: 13
Views: 1422

Re: Ombouing van n 7m-gte in n SFA

Jaques, Jyt 'n 7MGE in byde die Supra en Cressida gekry. Sekerlik die intree vlak Supra, neem ek aan. Die verskil tussen die twee is lê in die intake manifold. Die Cressida het n T- intake, en die Supra 'n Y- tipe manifold. Dan die "Top of the range" Supra het n 7MGTE gehad. Kyk hier vir n...
by Kaspaas
Thu Jul 11, 2013 1:58 pm
Forum: Open Discussion
Topic: Ombouing van n 7m-gte in n SFA
Replies: 13
Views: 1422

Re: Ombouing van n 7m-gte in n SFA

Dankie oom Thys, hier is n maat op die forum wat sy 7m wil verkoop vir 4500, seker julle het sy advertensie gesien, ook daar in die kaap se wereld... wonder of die nou met of sonder turbo is :think: Ek ken gladnie die 7m reeks nie... Hallo Hennie, eks die gelukkige eienaar van Thys se ou Kaspaas. E...
by Kaspaas
Tue Jul 09, 2013 5:04 pm
Forum: Gauteng
Topic: 4WD Dyno - 27 July 2013
Replies: 8
Views: 2425

Re: 4WD Dyno - 27 July 2013

Hi Nishan,

Altough I am miles away and would have loved to put Kaspaas on a Dyno. :twisted: I'm sure he'd kick some V6 ass

Could you post the results after the event??
I would make a lovely read.....
by Kaspaas
Tue Jul 02, 2013 4:24 pm
Forum: Engine conversions (Lexus/7M-GE/3RZ-FE etc)
Topic: Chev Lumina SS enjine in Hilux!!
Replies: 36
Views: 7282

Re: Chev Lumina SS enjine in Hilux!!

Gee kans Chrissie!!! :twisted:
by Kaspaas
Tue Jul 02, 2013 11:34 am
Forum: Engine conversions (Lexus/7M-GE/3RZ-FE etc)
Topic: Chev Lumina SS enjine in Hilux!!
Replies: 36
Views: 7282

Re: Chev Lumina SS enjine in Hilux!!

Kan julle glo dat die eienaar van die Lumina Lux,se broer oorkant my ingetrek het??

Gaan glo eersdaags die yster sien!

:twisted:
by Kaspaas
Tue Jul 02, 2013 10:48 am
Forum: Open Discussion
Topic: Naam loos
Replies: 62
Views: 5618

Re: Naam loos

Jammer om te hoor George!

Waarvoor gaan jy nou soek?
by Kaspaas
Mon Jul 01, 2013 4:50 pm
Forum: Engine conversions (Lexus/7M-GE/3RZ-FE etc)
Topic: Enige iemand kennis van "aftermarket" Rev Limiters?
Replies: 8
Views: 1707

Re: Enige iemand kennis van "aftermarket" Rev Limiters?

Oorspronklike Toyota ene. Thys se woorde "van sy mamma af"

En eks trots daar op moet ek sê! :cooldude:
by Kaspaas
Mon Jul 01, 2013 4:38 pm
Forum: Engine conversions (Lexus/7M-GE/3RZ-FE etc)
Topic: Enige iemand kennis van "aftermarket" Rev Limiters?
Replies: 8
Views: 1707

Re: Enige iemand kennis van "aftermarket" Rev Limiters?

Okay, Thys jy sal nou weet. Tot waar het jy hom al gedruk?? Volgens my moet hy mos 'n ingeboude limiter hê?? Dis dan die OME ECU? Cassie, eks bevrees daai strokie gaan nie help nie. Daai "plat voet" sindroom kan niks keer nie........... :twisted: Eintlik moet ek daai vid post. (youtube is ...
by Kaspaas
Mon Jul 01, 2013 4:05 pm
Forum: Engine conversions (Lexus/7M-GE/3RZ-FE etc)
Topic: Enige iemand kennis van "aftermarket" Rev Limiters?
Replies: 8
Views: 1707

Enige iemand kennis van "aftermarket" Rev Limiters?

Was die naweek weer in die duine! :celebrate: Ek, Viljee en ou Lehan gou gaan kyk wat maak die 6 proppe in die rooi sand. Nou wil ek weet, na die werk aan Kaspaas se hart, Rev die ou hoër as normaal. Sal did wys wees om 'n limiter in te sit? Wat is te hoog vir n 7M?? Is daar nadele?? Enige namaaksel...
by Kaspaas
Thu Jun 27, 2013 8:39 am
Forum: General Hilux Discussions
Topic: Wat het geword van die trots en vakmanskap??
Replies: 5
Views: 523

Wat het geword van die trots en vakmanskap??

Weet julle daar is min goed wat my so ontstel, soos saam "gedraaide draaitjies". Wag kom ek verduidelik....... Ek kom uit die Karoo, maar het darem skool gegaan in die diep Kaap. Saam met die diep Kaap, kom sy Pioneer VCCS Subs, Sony X-plod radios, en Kenwood spilt sisteme. Al wat hierdie ...
by Kaspaas
Thu Jun 27, 2013 8:10 am
Forum: Northern Cape
Topic: The Road to Hell and Back - 9de tot 12de Augustus 2012
Replies: 406
Views: 115267

Re: The Road to Hell and Back - 9de tot 12de Augustus 2012

Hallo Riaan!! :wave:

Ek wil weer 'n RTH trippie doen, maar die keer 'n kleiner groepie en minder haas.
Ekt jou mos belowe daai tyd!

My broer en Clinton (Legolas) wil met n D4D's ingaan, maar dit sal seker eers in 2014 wees.
Ek hou jou op hoogte.
by Kaspaas
Wed Jun 26, 2013 12:15 pm
Forum: Northern Cape
Topic: The Road to Hell and Back - 9de tot 12de Augustus 2012
Replies: 406
Views: 115267

Re: The Road to Hell and Back - 9de tot 12de Augustus 2012

:clap: :clap: :clap: :clap: :clap: :clap: :clap: :clap: :clap: :clap: :clap: :clap:

THANK YOU MR B , FOR THE GREAT DVD!!!!

:thumbup: :thumbup: :thumbup: :thumbup: :thumbup: :thumbup: :thumbup: :thumbup: :thumbup:
by Kaspaas
Fri Jun 21, 2013 12:01 pm
Forum: The Workshop
Topic: Coil.W Igniter for 7MGE not available any more??
Replies: 6
Views: 917

Re: Coil.W Igniter for 7MGE not available any more??

Ali3n wrote:
richardo1 wrote:ek hoop vir jou part dis net die coil

jy wil nie die prys van die drade en die distributor by toyota gan uitvind nie
:acute:
Dis juis oor daai rede dat daar Gemini parts is. :thumbup:
Fran, does this mean that I wil be able to get a igniter for a 7M from Gemini, or are you just speculating??
by Kaspaas
Wed Jun 19, 2013 12:46 pm
Forum: The Workshop
Topic: Coil.W Igniter for 7MGE not available any more??
Replies: 6
Views: 917

Coil.W Igniter for 7MGE not available any more??

This morning I started digging deeper in my starting problem with Kaspaas. After determining that I have no spark, all fingers pointed to the coil. Now a new Bosch coil unit is R350 (not the stealers) to my amazement the guy at Toyota parts told me that the Coil Igniter (Prt no. 19070-70160) is not ...
by Kaspaas
Wed Jun 19, 2013 11:06 am
Forum: Meet the People
Topic: Wil net hallo sê aan al die mense
Replies: 27
Views: 3590

Re: Wil net hallo sê aan al die mense

Uiteindelik Koos!!

Ekt gewonder wanneer jy nou gaan ophou roofkyk!

Welkom en geniet dit hier!!

:thumbup:
by Kaspaas
Wed Jun 12, 2013 8:13 am
Forum: Open Discussion
Topic: Using your Android mobile phone as GPS??
Replies: 17
Views: 2771

Re: Using your Android mobile phone as GPS??

Cassie, ek kan ongelukkig nie Youtube ookmaak by die werk nie. :shh:

Wayne/Fernando as ek julle reg verstaan is die beter om die T4A se App af te laai as om die foon se eie GPS te gebruik?
Then again is R750 nie te vrot nie. :think:
by Kaspaas
Tue Jun 11, 2013 9:25 am
Forum: Open Discussion
Topic: Using your Android mobile phone as GPS??
Replies: 17
Views: 2771

Re: Using your Android mobile phone as GPS??

Hierdie is die foon wat ek het:
http://www.samsung.com/uk/consumer/mobi ... 5690KOAXEU" onclick="window.open(this.href);return false;

Cassie, laat weet my gou in plat Afrikaans wat jy bedoel asb. :think:
by Kaspaas
Tue Jun 11, 2013 8:40 am
Forum: Open Discussion
Topic: Using your Android mobile phone as GPS??
Replies: 17
Views: 2771

Using your Android mobile phone as GPS??

I would like to know if it is efficient enough to be used as a GPS? The mobile phone I'm using has a option to set the GPS coordination to GPS satellites (Rather than using the WiFi and cell towers for every day use) It just needs a permanent power source when set on the "satellites" optio...
by Kaspaas
Mon Jun 10, 2013 11:44 am
Forum: The Workshop
Topic: Kaspaas se houding!!
Replies: 14
Views: 1419

Re: Kaspaas se houding!!

Was darem maar trots toe ek die kêrel hier bo-op sien veoggend! :mrgreen:
Ek weet eks baie slag deesdae, maar ek sal darem maar moet 'n updated foto weer oplaai.
Die ou vertoon nou selfs beter. (Al moet ek nou self so sê :lol: )

Terloops, het hy 31's opgehad daai tyd?
by Kaspaas
Sun Jun 09, 2013 2:58 pm
Forum: The Workshop
Topic: Kaspaas se houding!!
Replies: 14
Views: 1419

Re: Kaspaas se houding!!

Dankie Nic, sal dit 'n kans gee!
by Kaspaas
Sun Jun 09, 2013 8:24 am
Forum: The Workshop
Topic: Kaspaas se houding!!
Replies: 14
Views: 1419

Re: Kaspaas se houding!!

As ek die sleutel deur draai na "start" posisie dan swaai hy, ongeag of die petrol pomp loop of nie. Nou indien ek die die sleutel draai na "ON" toe, dan gebeur een van twee dinge, of al die dash liggies kom aan en die petrolpompie loop = onmiddelike start. OF Als is dood, ek het...
by Kaspaas
Fri Jun 07, 2013 4:53 pm
Forum: The Workshop
Topic: Kaspaas se houding!!
Replies: 14
Views: 1419

Re: Kaspaas se houding!!

Fransie, miskien is nou bietjie onduidelik gewees. :D:
Kaspaas was n 22R, en nou n magtige 7MGE.

Ek reken hy is nou al n tydjie 'n 6 prop ombouing, al vanaf 1997 (Thys??), so nee, die nie 'n diesel miskommunikasie met die 7M nie.
by Kaspaas
Fri Jun 07, 2013 3:45 pm
Forum: The Workshop
Topic: Kaspaas se houding!!
Replies: 14
Views: 1419

Kaspaas se houding!!

Manne manne manne, Vinnig net 'n bietjie raad nodig. As ek die kêrel wil start moet ek eers die sleutel op "ON" draai, 'n paar draaie loop (5min) dan as ek terug kom is die liggies aan en kan ek die pertol pompie hoor loop. Partykeer start hy onmiddelik, ander kere eers wag, dan so tydjie ...
by Kaspaas
Fri Jun 07, 2013 8:03 am
Forum: Engine conversions (Lexus/7M-GE/3RZ-FE etc)
Topic: Lexus or 7mge
Replies: 73
Views: 14533

Re: Lexus or 7mge

I am thinking of getting a 7MGE tatoo on my left butt cheek!! :twisted: :twisted:
by Kaspaas
Wed Apr 17, 2013 9:00 am
Forum: Open Discussion
Topic: CCMA
Replies: 13
Views: 1371

Re: CCMA

Manne manne manne!!

In 'n kelder, is die versoeking net te veel!
Was al 'n paar keer by die CCMA oor manne wat nie "hom die wyn" kan uitlos nie.

Sover was die CCMA nog altyd aan die werkgewer se kant.

Die sloer van die proses is wat 'n mens op maak.
by Kaspaas
Wed Apr 17, 2013 8:57 am
Forum: Open Discussion
Topic: Sand Tracks?
Replies: 20
Views: 2031

Re: Sand Tracks?

CasKru wrote:Jis Thys... jy het darem toe nog 'n mooi bakkie gery
Julle moet sien hoe mooi is die ou nou! :twisted:

Seker tyd dat ek 'n "write-up" doen oor hom.......

Go to advanced search