Dankie ek gaan my beste probeer om dit Sondag te maak hang net alles af of ek all my draai Saterdag klaar kry.ecotech wrote:g ek wil ook n nuwe 4x4 he! hoekom is die lewe so unfair? maar geluk met jou lux. looks great!!!!! c u the 16th!!!!
Search found 698 matches
- Tue Nov 11, 2008 9:03 am
- Forum: Late 2005 - 2016 Hilux (Gen 6 aka Vigo-shape)
- Topic: D4D Pavement rider to a true 4x4
- Replies: 31
- Views: 6621
Re: D4D Pavement rider to a true 4x4
- Tue Nov 11, 2008 8:44 am
- Forum: Late 2005 - 2016 Hilux (Gen 6 aka Vigo-shape)
- Topic: D4D Pavement rider to a true 4x4
- Replies: 31
- Views: 6621
Re: D4D Pavement rider to a true 4x4
Mooi foto. Bly ek hoef nie joou bakkie te was nie. Is dit by kallie se quarry? Jip dit is by kallie se quarry was lekker om in die modder te speel maar ek moet se ek het gedink dit sal moeliker wees as wat dit was dit is einklik makkeliker by party plekke as dit nat is dit is of die grond onder jou...
- Mon Nov 10, 2008 6:51 am
- Forum: Late 2005 - 2016 Hilux (Gen 6 aka Vigo-shape)
- Topic: D4D Pavement rider to a true 4x4
- Replies: 31
- Views: 6621
- Thu Nov 06, 2008 8:19 am
- Forum: Late 2005 - 2016 Hilux (Gen 6 aka Vigo-shape)
- Topic: D4D Pavement rider to a true 4x4
- Replies: 31
- Views: 6621
Re: D4D Pavement rider to a true 4x4
only rich people can afford to buy and kit out d4d`s. other people have to be content with kzte`s. you lucky brat!!!!! :twisted: :twisted: :twisted: :twisted: :roll: :roll: Saved for the hole exercise, and brat that is a bit harsh brats get everything for nothing I work for every cent I earn :P :P
- Thu Nov 06, 2008 6:55 am
- Forum: Late 2005 - 2016 Hilux (Gen 6 aka Vigo-shape)
- Topic: D4D Pavement rider to a true 4x4
- Replies: 31
- Views: 6621
D4D Pavement rider to a true 4x4
After I bought my D4D I quickly realized that I would have to get Hudson (My D4D) ready for a safari so I fitted the following :D :D -Canvas Canopy -Rooftop tent -Duel battery sys -Engel fridge freezer Right now I can go on safari then after this I took Hudson to a track NO!!! bad idea I quickly lea...
- Wed Nov 05, 2008 2:14 pm
- Forum: Gauteng
- Topic: Tjokwe Rocky Mountain Trail-8 November 08
- Replies: 2
- Views: 1050
Re: Tjokwe Rocky Mountain Trail-8 November 08
http://www.moegatle-lodge.co.za/Directions.htm4x4Babe wrote:Hi please give us the GPS points. Or a map?
- Wed Nov 05, 2008 1:43 pm
- Forum: General Hilux Discussions
- Topic: Nuwe Hilux beledig die intelligensie!
- Replies: 7
- Views: 1487
Re: Nuwe Hilux beledig die intelligensie!
Dieselfde maar in die republiek. Almal soek 3.0 D4D 4x4, maar Toyota verkoop hom nie hier nie. Ek dink hy word nou met die facelift vrygestel, maar soos jy se, teen n prys. Ek voel ook n Ford in my toekoms, te danke aan Toyota. Spook, het jy nie n prentjie van daai bakkie wat hulle van Taiwan af in...
- Wed Nov 05, 2008 10:32 am
- Forum: General Hilux Discussions
- Topic: What speed to drive on a gravel road
- Replies: 43
- Views: 4405
Re: What speed to drive on a gravel road
All depends on the conditions and if I know the road or not but average 120km/h fastest 170km/h (In H4) the D4D loves the open road :D
- Tue Oct 28, 2008 6:50 am
- Forum: General Hilux Discussions
- Topic: Hilux tops
- Replies: 2
- Views: 943
Re: Hilux tops
Fortuner is basies 'n Hilux met 'n boot..HennieJ2 wrote:Passop!!!! Best seller for Sept = Fortuner - sold over 700 units and closest was something like 280
- Mon Oct 06, 2008 10:43 am
- Forum: Late 2005 - 2016 Hilux (Gen 6 aka Vigo-shape)
- Topic: Tyre sizes acceptable on new Vigo.
- Replies: 29
- Views: 6745
Re: Tyre sizes acceptable on new Vigo.
Hi Balooziggy I am running 31'x10,5xR15 Copper STT on my lux like you said the speedo is out with the standers tiers with the 31' it is much better 120km/h on the speedo equals 118km/h on the gps almost spot on. The 31' should be fine under full articulation I know guys with standard suspensions and...
- Wed Oct 01, 2008 2:06 pm
- Forum: The Workshop
- Topic: Hilux 3.0D4D Suspension Troubles
- Replies: 26
- Views: 2954
Re: Hilux 3.0D4D Suspension Troubles
It is a common problem with the new Hilux I had the same problem and reported it to Toyota they eventually replaced my tyers with Cooper STT 31'x10.5xR15 (Paid in a little) and Monroe Gas back shocks under warranty there was a day and night deferens, bakkie handled much better. Tyer pressures is als...
- Wed Oct 01, 2008 6:56 am
- Forum: Amarok
- Topic: VW's Hilux rival revealed
- Replies: 20
- Views: 8403
Re: VW's Hilux rival revealed
VW's Hilux rival revealed http://cdn.24.com/files/Cms/General/d/16/022a6a5b1ee54bd9b637cbbf01c718f5.jpg Let them bring it, it will never be as good as the real Hilux and look at the bright side :arrow: :arrow: Nog 'n inferior brand wat die Hilux maniere kan leer :twisted: :twisted: :twisted:
- Mon Sep 22, 2008 2:14 pm
- Forum: Trail Reports
- Topic: PYPE he's our MAN
- Replies: 14
- Views: 2422
Re: PYPE he's our MAN
Ishe julle will nou weer November uitsit try maar julle beste om te kom so dat Toyota die keer die brand challengs kan wen.
Ek sal defnetief November weer ry om daai Datsun weer benoud the maak...
Ek sal defnetief November weer ry om daai Datsun weer benoud the maak...
- Mon Sep 22, 2008 9:09 am
- Forum: Trail Reports
- Topic: PYPE he's our MAN
- Replies: 14
- Views: 2422
Re: PYPE he's our MAN
nee kyk. Die laaste obstacle het almal gevang. Tot en met dan was die Range rover voor, toe pype toe ek en albert met die ford. It aint over till the Fat lady sings ne! Maar cassie ons sou jou ry dat jy kots en die krukke trofee vir jou moes gee! Beter om te loop suster! Cassie ek moet se die manne...
- Mon Sep 22, 2008 6:57 am
- Forum: Open Discussion
- Topic: THE SIN BIN
- Replies: 161
- Views: 11903
Re: THE SIN BIN
Ek het amper 'n Mazda BT50 gekoop..
- Mon Sep 22, 2008 6:51 am
- Forum: Trail Reports
- Topic: PYPE he's our MAN
- Replies: 14
- Views: 2422
Re: PYPE he's our MAN
Ek moet dankie aan Engel se vir 'n baie lekker dag en die reel van alles :D :D
Ja ek het daai Dutsun opdrane gegee op die laste opstical to jaag ek bolie aan, anderste het ek daai Dutsun en Ford in die sak gehad
Daar is altyd 'n volgende keer...
Ja ek het daai Dutsun opdrane gegee op die laste opstical to jaag ek bolie aan, anderste het ek daai Dutsun en Ford in die sak gehad
Daar is altyd 'n volgende keer...
- Fri Sep 12, 2008 7:31 am
- Forum: Members' Vehicles
- Topic: OK HIER"S HY NOU!!
- Replies: 27
- Views: 3141
Re: OK HIER"S HY NOU!!
sorrie hennie, ek het nie begin met die hijacking van jou post nie! Daai anner moegoes waarteen ek jou gewaarsku het. Dis mooi blommiekabouter. Ek sal produksie wees ..........moffieknoppieloos en al! Die fridge, rtt, toyota recovery equipment en als is in. Datsuntjie kannie wagnie! :shock: Daai re...
- Thu Sep 11, 2008 6:45 pm
- Forum: Members' Vehicles
- Topic: OK HIER"S HY NOU!!
- Replies: 27
- Views: 3141
Re: OK HIER"S HY NOU!!
:D :D Hier kom 'n dingEngel wrote:ek glo ek sal daar wees..........solank ons std engines en moffieknoppieloos is, is ek reg!
- Thu Sep 11, 2008 6:33 pm
- Forum: Recovery Stories
- Topic: REBEL 4X4 MOEGATLE
- Replies: 70
- Views: 23830
Re: REBEL 4X4 MOEGATLE
CasKru ek het na jou video gekyk, dit lyk na vetpret ek moet se daai lux van jou stap nogal 8) 8)
Ek dink ek sal die volgende een saam kom ry ek het na die produksie video gekyk en ek glo ek en Hudson sal regkom :D :D
Ek dink ek sal die volgende een saam kom ry ek het na die produksie video gekyk en ek glo ek en Hudson sal regkom :D :D
- Thu Sep 11, 2008 12:59 pm
- Forum: Recovery Stories
- Topic: REBEL 4X4 MOEGATLE
- Replies: 70
- Views: 23830
Re: REBEL 4X4 MOEGATLE
Ek like jou signature Andre :D: Dankie man ek like jou en CasKru sine ook :D: :D: Nou as die yster warm is... :twisted: Okay, so wie's bang? Wie wheel rerig en wie's net web wheelers? Kom ons doen 'n lekker trail of iets. Wat van die 1ste of 2de Saterdag in Oktober? Reg met my reel en ek is daar :D
- Thu Sep 11, 2008 12:01 pm
- Forum: Recovery Stories
- Topic: REBEL 4X4 MOEGATLE
- Replies: 70
- Views: 23830
Re: REBEL 4X4 MOEGATLE
Blom maak 'n datum en ek is daar :D :D :D :Dblom wrote:
so se net en ek reel en sal self daar wees vir hulp en raad en julle kan help as ek en boesman handstands doen
- Thu Sep 11, 2008 8:00 am
- Forum: Recovery Stories
- Topic: REBEL 4X4 MOEGATLE
- Replies: 70
- Views: 23830
Re: REBEL 4X4 MOEGATLE
Asb ek het bietjie laat by die Rock Crawl aangekom so het die timetrial gemis.CasKru wrote:Ek sal net nou gou 'n video post van toe ek die timetrial gedoen het
- Thu Sep 11, 2008 7:52 am
- Forum: Recovery Stories
- Topic: REBEL 4X4 MOEGATLE
- Replies: 70
- Views: 23830
Re: REBEL 4X4 MOEGATLE
Ek sal in die geval dan die volgende een ry as 'n GWM dit kan doen sal 'n lux nie 'n probleem he nie ek sal dophou en sien waar die volgende event is dan kom ry ek saam in produksie klas dit kan net lekker wees :D :D
- Thu Sep 11, 2008 6:54 am
- Forum: Members' Vehicles
- Topic: OK HIER"S HY NOU!!
- Replies: 27
- Views: 3141
Re: OK HIER"S HY NOU!!
Baie mooi wa Hennie geluk en geniet hom.
- Thu Sep 11, 2008 6:50 am
- Forum: Trail Reports
- Topic: Mud plug pictures
- Replies: 7
- Views: 2430
Re: Mud plug pictures
Ek stem het die naweek in die moder gaan speel en sukkel nou nog om alles af te kry na ek al 2 keer gewas het. Maar dit bly lekker :D :DToyX4 wrote:Now that looks like fun. just the washing afterwards won't be any fun at all
- Thu Sep 11, 2008 6:45 am
- Forum: Recovery Stories
- Topic: REBEL 4X4 MOEGATLE
- Replies: 70
- Views: 23830
Re: REBEL 4X4 MOEGATLE
Blom ek sal ook ry groot ding is skade op my bakkie ek ry hom elke dag so as hy stukkend is sit ek bietjie met my vinger in my @@#$ dis hoekom ek die Rock Crawl maar 'n mis gegee het. Waar in Hekpoort beplan julle die volgende een? As dit is waar ek dink dit gaan wees is ek in :twisted: :twisted: bi...
- Wed Sep 10, 2008 6:46 am
- Forum: Recovery Stories
- Topic: REBEL 4X4 MOEGATLE
- Replies: 70
- Views: 23830
Re: REBEL 4X4 MOEGATLE
Hou ons op hoogte Blom dit klink na vetpret :D :D :D
- Mon Sep 08, 2008 8:22 am
- Forum: Recovery Stories
- Topic: REBEL 4X4 MOEGATLE
- Replies: 70
- Views: 23830
Re: REBEL 4X4 MOEGATLE
:twisted: For all the okes from the forum that came over and entreduced themselves THANKS sorry iff i was blunt (STRESS factor fairly high at times) :twisted: Geen probleem Blom ek so ook 'blunt" gawees het as ek daai killipe moes aanvat. Julle het leterluk en figurlik klippe gekou :lol: :lol:...
- Mon Aug 18, 2008 9:04 am
- Forum: Members' Vehicles
- Topic: Howzit
- Replies: 25
- Views: 3934
Re: Howzit
Was toe Sondag by Henops bietjie latter as wat Louis-hulle van 4x4 Megaworld daar was maar het darem so bietjie gespel :D :D Better foto van die lux waar hy tuis voel :D :D http://img102.imageshack.us/img102/5716/dsc00596ha6.jpg Ek en my friend met sy lux (Swart Baard) http://img294.imageshack.us/im...
- Thu Aug 14, 2008 12:07 pm
- Forum: Humor
- Topic: Bring and Braai
- Replies: 3
- Views: 769
Re: Bring and Braai
Kaspaas wrote:he's taking his "Bokkie" for a spin on his bike... :roll: :roll:
- Thu Aug 14, 2008 12:03 pm
- Forum: Gauteng
- Topic: Gerotec get together
- Replies: 95
- Views: 11436
Re: Gerotec get together
If there is still of you guys that want to go 4x4 ing Sunday, a few other guys are going with me to Hennops to get rid off the urge to 4x4. We will be at the gate at 7:45am. The last price per 4x4 was R200. Any one is welcome!!! Louis Sounds good, me and Swartbaard (New Hilux owner) will probely jo...
- Thu Aug 14, 2008 11:44 am
- Forum: Members' Vehicles
- Topic: Howzit
- Replies: 25
- Views: 3934
Re: Howzit
Bleddie nice! :mrgreen: (jealousy) Wanneer gan jy hom bietjie toets? Sodra ek kan sommer hierie naaweek as ek kan as iemand gaan speel laat weet my asb :D :D Now its time to get some pics off the parking lot and out in the real stuff were he was born to be :D: :mrgreen: +1 Will try to do that this ...
- Thu Aug 14, 2008 10:55 am
- Forum: Members' Vehicles
- Topic: Howzit
- Replies: 25
- Views: 3934
Re: Howzit
Dit is soos my lux nou lyk met vol OME suspensie, Cooper STT 31'x10.5xR15 bande, Rock slidders, Snorkel en Iornman Bulbar :D :D :D Voor mods :Geek: :Geek: http://img519.imageshack.us/img519/5515/68553496ws8.jpg Na Mods :twisted: :twisted: http://img169.imageshack.us/img169/5325/image018bs7.jpg Kanie...
- Tue Jul 29, 2008 6:28 am
- Forum: Gauteng
- Topic: Gerotec get together
- Replies: 95
- Views: 11436
Re: Gerotec get together
The list
1. Louis
2. Scooter & Chantelle
3. Cassie, Linda, Danika (under 6 yrs)
4. JohanM + Bennie + Hannes
5. Abrie & Boeboes.
6. Shaun....
7. Frits & Annekie
8. Mnr. K Maree...
9. Peet...
10. Oom Johan...
11. Deon
12. JohanM Pa + Ma in die Fortuner
13. Gerrit Prinsloo
14. Pype +1
1. Louis
2. Scooter & Chantelle
3. Cassie, Linda, Danika (under 6 yrs)
4. JohanM + Bennie + Hannes
5. Abrie & Boeboes.
6. Shaun....
7. Frits & Annekie
8. Mnr. K Maree...
9. Peet...
10. Oom Johan...
11. Deon
12. JohanM Pa + Ma in die Fortuner
13. Gerrit Prinsloo
14. Pype +1
- Wed Jul 09, 2008 7:38 am
- Forum: Members' Vehicles
- Topic: Howzit
- Replies: 25
- Views: 3934
Re: Howzit
Dankie ek laat alles deur Westrand off road center doen by Wimpie jy ken hom seker, ek en hy kom al 'n lang pad van skool dae af en sy pryse is baie goed :Dblom wrote:
Gesels maar as jy moet parte koop (suspen) ons krugersdorpers ken die hele wereld en ons WAS HANDE
- Wed Jul 09, 2008 6:35 am
- Forum: Members' Vehicles
- Topic: Howzit
- Replies: 25
- Views: 3934
Re: Howzit
pype as jy wil inskakel en saam met ons wheel (elke naweek spin ons) of met boesman (fighting machine) of soms net met die jeepie ons het kontakte hier rond en kom orals teen BAIE beter tariewe in of by meeste bane sommer vir mahala bduraan@gmail.com Dankie blom ek sal beslus so maak sodra my Hilux...
- Mon Jul 07, 2008 8:37 am
- Forum: Members' Vehicles
- Topic: Howzit
- Replies: 25
- Views: 3934
Re: Howzit
Hallo Andre, Dis nou `n netjiese Hilux!! Bly om te sien jy gaan nog bietjie aan hom verander. Ek sal moet die nuwe Hilux se nues is bietjie laag en die Bridgestone H/T bande is vir die pad hulle is maar swak off-road. jes jes welkom nou kan ons 'n krugersdorp bende maak :mrgreen: :lol: :lol: Ja kli...
- Fri Jul 04, 2008 2:49 pm
- Forum: Members' Vehicles
- Topic: Howzit
- Replies: 25
- Views: 3934
Howzit
Been reading the forum for a time now and decided to join. I ride a 08 3.0 D4D Hilux D/C 4x4 almost standers it has a canopy, roof top tent, duel battery unit and rock sliders on still need to do suspension, bulbar, winch, snorkel and A/T tyers. Some photos nothing hectic. http://img386.imageshack.u...