Search found 766 matches

by Frederick
Wed Dec 11, 2013 10:42 pm
Forum: Open Discussion
Topic: Attack in Mozambique
Replies: 15
Views: 2037

Re: Attack in Mozambique

Die foto's sirkuleer al van laas week. Dis verskriklik! Enige opvolg nuus?
Ons dink aan daai mense..
by Frederick
Tue Dec 03, 2013 12:51 pm
Forum: The Workshop
Topic: Modderskerms op vigo
Replies: 21
Views: 2888

Modderskerms op vigo

Ek sit en kyk my bakkie nou weer so toe ek die laaste keer WEER die agterste mudflaps afgery het.
As ek 'n ekstra stel koop van die voorstes, sal dit agter pas? Hulle is baie korter en sal nie so maklik teen die wiele vang as jy agteruit ry nie?

Wie kan help?
by Frederick
Wed Nov 27, 2013 8:48 am
Forum: Open Discussion
Topic: Why!!
Replies: 10
Views: 1377

Re: Why!!

Ek dink hy gaan sy g@t sien binnekort....van naby....
by Frederick
Mon Nov 11, 2013 8:16 am
Forum: Open Discussion
Topic: Blink kant toe nou nie meer bo
Replies: 266
Views: 22126

Re: Blink kant toe nou nie meer bo

Ai Cassie
Voel vir jou .. daai is nie ligte musiek nie..
by Frederick
Wed Nov 06, 2013 12:16 pm
Forum: Open Discussion
Topic: Video: Recovery gone wrong
Replies: 7
Views: 1585

Re: Video: Recovery gone wrong

o ohhhh

Verduidelik daai enetjie vir die versekering...

Wys jou net hoe vining dinge kan skeefloop
by Frederick
Tue Nov 05, 2013 2:30 pm
Forum: The Workshop
Topic: 3.0 D4D Cv en Sideshafts-angle foto's
Replies: 8
Views: 1336

Re: 3.0 D4D Cv en Sideshafts-angle foto's

Dankie Cobus Wat is die standard hoogte kom ons se vanaf die bokant van die rim, tot op die onderkant van die fender? Weet jy dalk? Met my standard coils, en selfs 'n spacer het my neus nogsteeds grond toe geduik. Ek dink maar dis agv die bulbar en die winch. Ek het nou ander coils ingesit en van di...
by Frederick
Tue Nov 05, 2013 10:55 am
Forum: The Workshop
Topic: 3.0 D4D Cv en Sideshafts-angle foto's
Replies: 8
Views: 1336

Re: 3.0 D4D Cv en Sideshafts

Is die angles nog binne spec?
by Frederick
Mon Nov 04, 2013 7:40 pm
Forum: The Workshop
Topic: 3.0 D4D Cv en Sideshafts-angle foto's
Replies: 8
Views: 1336

Re: 3.0 D4D Cv en Sideshafts

Sjoe daai man verstaan van Hilux.. Ek dink dis 'n Auzzie weergawe van Hoppy??

Ek lees nog maar lyk my sy groot problem was die coils wat teen die upper control arm vasgehaak het op vol articulation?

Ek lees nog verder...
by Frederick
Sun Nov 03, 2013 7:12 pm
Forum: The Workshop
Topic: 3.0 D4D Cv en Sideshafts-angle foto's
Replies: 8
Views: 1336

Re: 3.0 D4D Cv en Sideshafts

My vorige bakkie het TJM gold edition vol suspensie ingehad.. Dis ook hier iewers op die forum. Ek het eers net 'n spacer ingehad maar my neus het nogsteeds gehang. Toe vervang ek die coils voor maar dit was nogsteeds nie voldoende op die bakkie level te kry nie. Ek het nou my spacer uit en die nuut...
by Frederick
Sat Nov 02, 2013 8:39 pm
Forum: The Workshop
Topic: 3.0 D4D Cv en Sideshafts-angle foto's
Replies: 8
Views: 1336

3.0 D4D Cv en Sideshafts-angle foto's

Miskien kan die slim manne die een vir my verduidelik.
Almal sit deesdae spacers, leveling kits, coil springs ens in die vigo..
Nou wanneer is dit TE hoog? Waar moet jy kyk en waarvoor want ek het al gehoor van sideshafts wat uit trek, cv's wat breek ens....
by Frederick
Fri Nov 01, 2013 8:10 pm
Forum: Open Discussion
Topic: Alert! Agteros might be up for sale in the next week.
Replies: 17
Views: 2490

Re: Alert! Agteros might be up for sale in the next week.

Kyk as 'n man se gat jeuk......

moet hy maar mos met 'n nuwe kar gekrap word...... :lol: :lol: :lol:
by Frederick
Wed Oct 23, 2013 10:21 pm
Forum: Fishing
Topic: Jetski Service PTA
Replies: 4
Views: 4348

Re: Jetski Service PTA

Het jy al iets daar laat diens Thabo?
by Frederick
Wed Oct 23, 2013 7:19 pm
Forum: Fishing
Topic: Jetski Service PTA
Replies: 4
Views: 4348

Jetski Service PTA

Hi almal

By wie kan ek my Yamaha Jetski laat diens? Pta Yamaha los 'n frank smaak in my mond.

Waardeer die hulp.
by Frederick
Wed Oct 23, 2013 1:19 pm
Forum: 1979 to early 1998 Hilux (Gen 3&4 aka SFA 4x4)
Topic: A Few Mod's
Replies: 76
Views: 11641

Re: A Few Mod's

Lyk baie nice. Mooi bly maar mooi
by Frederick
Mon Oct 07, 2013 3:35 pm
Forum: Late 2005 - 2016 Hilux (Gen 6 aka Vigo-shape)
Topic: Jag en kamp raam
Replies: 22
Views: 4374

Re: Jag en kamp raam

He charges differently according to your needs and specs.
I can give you his contact details if you need it
by Frederick
Mon Oct 07, 2013 11:25 am
Forum: Daihatsu
Topic: VHF Radio
Replies: 6
Views: 4793

Re: VHF Radio

Francina sal weet. I don't know Francina but I will try and help. :twisted: :thumbup: I fitted mine next to the centre console below the Dash on the Passanger side. :thumbup: Is it out of the way of the passengers feet? For now I have decided to put it at the back of the centre console between the ...
by Frederick
Sun Oct 06, 2013 9:39 pm
Forum: Daihatsu
Topic: VHF Radio
Replies: 6
Views: 4793

Re: VHF Radio

Het niemand n2 rigting radio in hulle Terios nie?
by Frederick
Sat Oct 05, 2013 11:43 pm
Forum: Daihatsu
Topic: VHF Radio
Replies: 6
Views: 4793

VHF Radio

Waar sit julle Terios manne julle 2 rigting radios?
by Frederick
Fri Oct 04, 2013 11:36 pm
Forum: Open Discussion
Topic: Help asb: enige iemand in Oos London?
Replies: 4
Views: 305

Re: Help asb: enige iemand in Oos London?

Baie dankie ek het ander plan gemaak.
by Frederick
Fri Oct 04, 2013 10:23 am
Forum: Open Discussion
Topic: Help asb: enige iemand in Oos London?
Replies: 4
Views: 305

Help asb: enige iemand in Oos London?

Ek wil n kar koop in Oos London.
Benodig iemand met 'n welbekende besigheid om namens my die kar te ontvang en seker te maak als is reg met die papiere en voertuig voordat ek die geld oorplaas. Drywer sal dan die kar kom haal vandag of more?

Kontak my asb dringend as iemand kan help?

0844228323
by Frederick
Thu Oct 03, 2013 4:18 pm
Forum: Free State
Topic: Villiers 4x4 Avontuur 2013 8-10Nov
Replies: 36
Views: 9808

Re: Villiers 4x4 Avontuur 2013 8-10Nov

Hoe sal ons nou weet of die storie nou aan of af is?
by Frederick
Mon Sep 30, 2013 9:51 pm
Forum: Free State
Topic: Villiers 4x4 Avontuur 2013 8-10Nov
Replies: 36
Views: 9808

Re: Villiers 4x4 Avontuur 2013 8-10Nov

Waar boek mens vir die naweek en wat is die koste per voertuig? Ek sien dit is nie op hulle webwerf nie sal uitvind en laatweet. As ek kan reg onthou was dit R400 laasjaar. Jy kan net die e-mail adres hier bo mail as jy wil gaan. Hi Johannes Ek mail gestuur maar dit hou aan terugkom. Weet nie of di...
by Frederick
Mon Sep 30, 2013 4:41 pm
Forum: Free State
Topic: Villiers 4x4 Avontuur 2013 8-10Nov
Replies: 36
Views: 9808

Re: Villiers 4x4 Avontuur 2013 8-10Nov

Waar boek mens vir die naweek en wat is die koste per voertuig?
by Frederick
Mon Sep 30, 2013 3:03 pm
Forum: Pictures Only - Post a pic of your Hilux
Topic: Plaas trokkie
Replies: 16
Views: 3026

Re: Plaas trokkie

Dit sal baie gaaf wees
by Frederick
Mon Sep 30, 2013 11:32 am
Forum: Free State
Topic: Villiers 4x4 Avontuur 2013 8-10Nov
Replies: 36
Views: 9808

Re: Villiers 4x4 Avontuur 2013 8-10Nov

Net voor Villiers is Vaal Truck Stop - ek stop altyd daar om diesel te gooi; hulle prys is heel billik MAAR nog beter is die melk wat hulle daar vekoop! Nie die bekende, afgewaterde handels merke nie, nee, regte egte Simmentaller melk! Gewoonlik met so lekker lagie room bo-op! Onhou om sommer 3x2L ...
by Frederick
Mon Sep 30, 2013 10:18 am
Forum: Pictures Only - Post a pic of your Hilux
Topic: Plaas trokkie
Replies: 16
Views: 3026

Re: Plaas trokkie

Kaspaas wrote:Hierdie is my ou plaas bakkie gewees,
Mis die ou diesel geluid in die oggende!!

Image
Jy weet nie dalk van nog so 'n raampie wat iewers rondstaan en nie werk het nie?
by Frederick
Sun Sep 29, 2013 7:53 pm
Forum: Pictures Only - Post a pic of your Hilux
Topic: Plaas trokkie
Replies: 16
Views: 3026

Re: Plaas trokkie

Sjoe maar daar is mooi single cabs op die forum...
by Frederick
Fri Sep 27, 2013 11:38 am
Forum: Humor
Topic: Joke of the day
Replies: 3707
Views: 945476

Re: Joke of the day

Waar is Malema se kar dat ons dit daarop kan gaan plak
by Frederick
Thu Sep 26, 2013 9:18 pm
Forum: Pictures Only - Post a pic of your Hilux
Topic: Plaas trokkie
Replies: 16
Views: 3026

Re: Plaas trokkie

chopper wrote:Nou hoekom so rand-langs ry Frederick en nie deur die middel nie :D:
Moenie dat die dammetjie jou flous nie.... Daai poelietjie is diiiiieeeeep in die middel....
by Frederick
Thu Sep 26, 2013 1:27 pm
Forum: Pictures Only - Post a pic of your Hilux
Topic: Plaas trokkie
Replies: 16
Views: 3026

Re: Plaas trokkie

Hierdie een was my persoonlike een maar 'n 2.8
by Frederick
Thu Sep 26, 2013 10:21 am
Forum: Pictures Only - Post a pic of your Hilux
Topic: Plaas trokkie
Replies: 16
Views: 3026

Re: Plaas trokkie

Dis die trokkie wat Toyota se naam gemaak het. Ry kliphard, vrek stadig maar in 2de low range so sterk soos 'n bees. En solank jy hom elke 5000km sy olie tap sal hy jou nie sommer in die steek laat nie
by Frederick
Thu Sep 26, 2013 8:20 am
Forum: Pictures Only - Post a pic of your Hilux
Topic: Plaas trokkie
Replies: 16
Views: 3026

Plaas trokkie

2.4 diesel. Ek wonder hoeveel van hulle is op plase deur die land. Ek weet nie van 'n boer wat nie een al gehad het of nogsteeds een het nie
by Frederick
Thu Sep 05, 2013 3:48 pm
Forum: Other Vehicles
Topic: Jimny
Replies: 25
Views: 7596

Re: Jimny

Jimny getoetsbestuur: My waarnemings: Lekker klein en nippy 100-80km/h teen opdraende. Jy gaan die heeltyd afgear. Tensy jy hom warm maak gaan jy nie 'n trok verby vat wat 100-110 voor jou ry nie Jy gaan niks verby vat op 'n opdraende nie. As banddruk reg is hop hy nie te erg op grondpad nie, met 4x...
by Frederick
Thu Sep 05, 2013 8:54 am
Forum: Other Vehicles
Topic: Jimny
Replies: 25
Views: 7596

Re: Jimny

Thabogrobler wrote:
Frederick wrote:Het ek enige ander opsie as 'n Jimny of 'n Terios?
Fiat Panda?
Naaste Fiat garage is in Kaapstad dink ek
by Frederick
Tue Sep 03, 2013 10:40 pm
Forum: Late 2005 - 2016 Hilux (Gen 6 aka Vigo-shape)
Topic: Jag en kamp raam
Replies: 22
Views: 4374

Re: Jag en kamp raam

PM gestuur
by Frederick
Tue Sep 03, 2013 8:29 am
Forum: Other Vehicles
Topic: Jimny
Replies: 25
Views: 7596

Re: Jimny

Freelander??? :twisted: :twisted: :twisted: 'n Mooi tweedehandse Rav4? Vir iemand wat nie drink nie Thabo klink jy maar effe gesuip hoor...... :surrender: :surrender: :surrender: Ek soek al lank na 'n diesel Rav so 2007 model maar die goed is blerrie skaars en iemand het my afgeraai omdat hul blykb...
by Frederick
Mon Sep 02, 2013 4:10 pm
Forum: Other Vehicles
Topic: Jimny
Replies: 25
Views: 7596

Re: Jimny

Het ek enige ander opsie as 'n Jimny of 'n Terios?
by Frederick
Mon Sep 02, 2013 2:56 pm
Forum: Open Discussion
Topic: Mooi hilux foto's
Replies: 7
Views: 1078

Mooi hilux foto's

Was die naweek naby Middelburg op 'n plaas. Ons ry toe op 'n game drive. Hulle wys my toe 'n klip en se daar was nog net 'n cruiser op die klip. Toe stop ek maar ook op die klip....
by Frederick
Sun Sep 01, 2013 8:17 pm
Forum: Other Vehicles
Topic: Jimny
Replies: 25
Views: 7596

Re: Jimny

Haboob wrote:Terios is ook maar 'n Toyota
Probleem is Daihatsu se diens op Middelburg is uiters "bollie"
by Frederick
Sat Aug 31, 2013 10:12 pm
Forum: Other Vehicles
Topic: Jimny
Replies: 25
Views: 7596

Re: Jimny

Goed, nou vir die vraag... Sal dit vir my moeder(71) n geskikte voertuig wees om op die plaas te ry en gereeld Pretoria toe mee te ry ? Dis so 160km one way. Verder ry sy Middelburg toe of Ermelo toe en dis maar n battle met die baie trokke.. Het die Jimny airbags en abs? Wat is die beter koop,Terio...
by Frederick
Sat Aug 31, 2013 7:31 am
Forum: Other Vehicles
Topic: Jimny
Replies: 25
Views: 7596

Jimny

Besit iemand hier dalk n Jimny?
Hoe is sy brandstof verbruik regtig?
Kan mens gemaklik met hom 120km/h ry en het hy dan nog krag om iets verby te gaan of is hy maar pap?
by Frederick
Fri Aug 30, 2013 10:50 pm
Forum: The Workshop
Topic: Winch cable guide
Replies: 11
Views: 980

Re: Winch cable guide

Alternative is to fit a small winch in the load bin .... on the roll bar or cage Saves you having to fit a guide to the bull bar, the roll-bar / cage and having to make up a removable or fixed roof roller. A removable one with a padded base tends to shift and you could end up damaging the roof that...
by Frederick
Fri Aug 30, 2013 12:46 pm
Forum: The Workshop
Topic: Winch cable guide
Replies: 11
Views: 980

Re: Winch cable guide

This is for my farm foreman hilux. He must be capable to operate as a 1 man unit. Ie loading the generator on tha bakkie etc.
by Frederick
Fri Aug 30, 2013 12:19 pm
Forum: The Workshop
Topic: Winch cable guide
Replies: 11
Views: 980

Re: Winch cable guide

100%
Want to run the cable over the roof.
will try to find a pic
by Frederick
Thu Aug 29, 2013 10:59 am
Forum: The Workshop
Topic: Winch cable guide
Replies: 11
Views: 980

Re: Winch cable guide

Het met Autobar eerste gepraat al. Hulle koop ook maar by iemand maar die is uit stock uit.
Die Roller alleen kos +-R650.
Het iemand so 'n alliminium roller op sy bakkie?

Ek soek afmetings. Gaan my eie draai.
by Frederick
Thu Aug 29, 2013 10:01 am
Forum: The Workshop
Topic: Winch cable guide
Replies: 11
Views: 980

Winch cable guide

Wie kan my help?
Waar kry ek die wye winch cable guide wat op die bulbar mount om die winch cable bo-oor die dak te vat?
by Frederick
Tue Aug 27, 2013 11:49 am
Forum: General Hilux Discussions
Topic: Bande - Pretoria
Replies: 7
Views: 1494

Re: Bande - Pretoria

Bel vir SJ by Autowiel of watookal hul nuwe naam nou is by Silver Lakes.
Druk hom in n blik. 083 451 0566
Jy kan hom se ek het jou verwys.

Groete
by Frederick
Wed Aug 14, 2013 9:42 am
Forum: The Workshop
Topic: Boute op SFA Bullbar
Replies: 2
Views: 302

Re: Boute op SFA Bullbar

Dankie
by Frederick
Tue Aug 13, 2013 4:56 pm
Forum: The Workshop
Topic: Boute op SFA Bullbar
Replies: 2
Views: 302

Boute op SFA Bullbar

Kan iemand my asb help en se waste grootr boute die bullbar mee vasbout? Is dit fyn of growwe thread, groote en waar ek kan hulle kan kry want Toyota is hulpeloos.

Dankie
by Frederick
Fri Jul 26, 2013 9:19 am
Forum: Open Discussion
Topic: fica
Replies: 26
Views: 2778

Re: fica

george wrote:
Frederick wrote:Versigtig vir Capitech Thabo.....
As daar iets wat ons moet weet.
also tried affidavit but no luck
Is the farm in your name or are you renting?
PM gestuur: Wil nie die man se thread oorneem nie
by Frederick
Thu Jul 25, 2013 9:47 pm
Forum: Open Discussion
Topic: fica
Replies: 26
Views: 2778

Re: fica

Versigtig vir Capitech Thabo.....
by Frederick
Tue Jul 23, 2013 4:16 pm
Forum: Open Discussion
Topic: SFA S/C prices
Replies: 1
Views: 129

Re: SFA S/C prices

If you are selling I am in the market
by Frederick
Tue Jul 23, 2013 9:09 am
Forum: Members' Vehicles
Topic: change of colour
Replies: 57
Views: 8747

Re: change of colour

Dit lyk regtig flippen mooi!!
by Frederick
Mon Jul 22, 2013 9:05 pm
Forum: Open Discussion
Topic: The tale of Brandy and 4 idiots
Replies: 7
Views: 528

Re: The tale of Brandy and 4 idiots

Ag dis regtig nice as 'n mens nog vir jouself kan lag.. Die lewe is oor die algemeen baie ernstig en mense spring so gou op hul perdjies. Ek onthou onder andere hoe ons in London in Tesco trollies in die middle van die winter in n straat afgejaag het.... In retrospek, glad nie slim nie maar op daai ...
by Frederick
Thu Jul 18, 2013 8:24 am
Forum: RAV
Topic: Nuwe Rav4, wat se die manne.
Replies: 26
Views: 9287

Re: Nuwe Rav4, wat se die manne.

As jou d/c nie miljoene km's op het nie en jy wil nie van 4x2 na 4x4 toe oorgaan nie sal ek beslis se hou jou d/c. DC het die meeste spasie van al daai voertuie. plus,hy is klaar betaal. jy gaan neukerig raak as jy nie alles inkry in die rav of fortuner wat jy ingekry het in jou d/c nie. Ek het n d/...
by Frederick
Mon Jul 15, 2013 1:26 pm
Forum: Hunting
Topic: Jag 2013---nog n paar bygesit
Replies: 10
Views: 5521

Re: Jag 2013---nog n paar bygesit

Dankie vir die komplimente
by Frederick
Sun Jul 14, 2013 8:43 pm
Forum: Hunting
Topic: Jag 2013---nog n paar bygesit
Replies: 10
Views: 5521

Re: Jag 2013---nog n paar bygesit

Rooibok .308
140m
Gemsbok .375
75m
beide in die nek geskiet

die jalals was 1 van 2 wat n rooibokkie gejaag het.
by Frederick
Sun Jul 14, 2013 2:59 pm
Forum: Hunting
Topic: Jag 2013---nog n paar bygesit
Replies: 10
Views: 5521

Re: Jag 2013 ---nog 'n paar

Ek was die naweek by Tolwe omgewing. Wat n mooi plek..
by Frederick
Mon Jul 08, 2013 8:38 pm
Forum: Hunting
Topic: Jag 2013---nog n paar bygesit
Replies: 10
Views: 5521

Re: Jag 2013

ink wrote:Waar is die biltong ?
In die vrieskas :lol: :lol: :lol:

Go to advanced search