Search found 603 matches

by wim
Mon Dec 16, 2013 2:32 pm
Forum: Open Discussion
Topic: Vir die kindertjies
Replies: 7
Views: 1500

Re: Vir die kindertjies

Wow het jy dit self gedoen? Of laat doen? Hallo Piet, alles self geteken en toe het die vrou en my twee dogters gehelp om die inkleur werk te doen.Dis egter ongelooflik baie werk gewees doen liewers n Lexus ombouing. Maar dis oor en oor die moeite werd gewees , kyk in die laaste foto die kinders tr...
by wim
Mon Dec 16, 2013 11:49 am
Forum: Meet the People
Topic: Hi there
Replies: 15
Views: 2316

Re: Hi there

A very big Hilux welcome to you Joe.
by wim
Mon Dec 16, 2013 11:43 am
Forum: Open Discussion
Topic: Vir die kindertjies
Replies: 7
Views: 1500

Vir die kindertjies

Het hierdie kombie onder die kwas gehaad vir my dogtertjie se kleuterskool.
by wim
Wed Nov 13, 2013 6:04 pm
Forum: 1979 to early 1998 Hilux (Gen 3&4 aka SFA 4x4)
Topic: 1979 Toyota Hilux 18R 4x4 LWB Restoration
Replies: 129
Views: 18030

Re: 1979 Toyota Hilux 18R 4x4 LWB Restoration

Johann Prinsloo wrote:Fitting onto standard size tubes
I see loose propshaft bolt.
by wim
Mon Nov 04, 2013 6:18 am
Forum: Gauteng
Topic: What would you like to do in 2014??
Replies: 42
Views: 5942

Re: What would you like to do in 2014??

My 1st suggestions is to have a fun family day at Gold Reef City. A day trip to the new up and comming "At se gat" trail just other side britz. Another attempt at 3 provinces Sometime later in the year a little trip along the Botswana border with the help of Mike (Optirite) great Combo . ...
by wim
Sun Nov 03, 2013 10:20 pm
Forum: The Workshop
Topic: 3L D4D in ou Hilux (sfa)
Replies: 8
Views: 1668

Re: 3L D4D in ou Hilux (sfa)

Die trokkie loop regtig mooi, met brandstof verbruik selfde as my 3L D4D 4X4 trokkie(9,2km/l in dorp en 11,4km/l op oop pad)
by wim
Sun Nov 03, 2013 10:12 pm
Forum: The Workshop
Topic: 3L D4D in ou Hilux (sfa)
Replies: 8
Views: 1668

Re: 3L D4D in ou Hilux (sfa)

Nice :thumbup: Needs to connect the snorkel and then feel the differance :thumbup: We had a problem with the bakkie cutting out on high revs and we found out its because of we not using original air cleaner box. Moved the battery over to other side and put original airbox in its place, problem gone...
by wim
Sun Nov 03, 2013 6:55 pm
Forum: The Workshop
Topic: 3L D4D in ou Hilux (sfa)
Replies: 8
Views: 1668

3L D4D in ou Hilux (sfa)

My neef het die engine in sy bakkie gesit.
by wim
Fri Nov 01, 2013 9:32 pm
Forum: Hunting
Topic: NS200 nag sig
Replies: 11
Views: 5292

Re: NS200 nag sig

Wimpie, Ek soek info hieroor asb - om op 'n 223 asook 'n "giftige" Tippmann Sierra te gebruik - die ene vir 4-been gediertes en die ander vir 2-been gediertes :wth: Ek lei af dit kan relatief maklik geskuif word van 1 platform na 'n ander? Dankbaar :thumbup: Hallo Thinus, dis n auwesome s...
by wim
Fri Nov 01, 2013 5:57 am
Forum: Hunting
Topic: NS200 nag sig
Replies: 11
Views: 5292

Re: NS200 nag sig

Het hom nou die aand op windbuks gehaad.
by wim
Fri Nov 01, 2013 5:53 am
Forum: Land Cruiser
Topic: D4D in Landcruiser
Replies: 22
Views: 9012

Re: D4D in Landcruiser

STAMPIE wrote:Wimpie, kan jy dalk fotos en meer inligting "post"?
Ek gaan so maak.
by wim
Thu Oct 31, 2013 6:15 am
Forum: Land Cruiser
Topic: D4D in Landcruiser
Replies: 22
Views: 9012

Re: D4D in Landcruiser

Ek en my neef het onlangs klaar gemaak met n d4d in sy ou SFA trokkie in. Die trokkie loop baie mooi en brandstof verbruik baie goed.
by wim
Thu Oct 31, 2013 6:05 am
Forum: Hunting
Topic: NS200 nag sig
Replies: 11
Views: 5292

Re: NS200 nag sig

Ou Legend wrote:Naand julle, wat betaal mens vir daai gadget?

Sent from my GT-I9300 using Tapatalk 2
R11000
by wim
Wed Oct 30, 2013 8:25 pm
Forum: Hunting
Topic: NS200 nag sig
Replies: 11
Views: 5292

Re: NS200 nag sig

Hi-Hilux wrote:Daai agter jou scope, is dit die night vision screen? Nice!
Dis reg ja, en dan op die scope is soos n minatuur tv waarop jy kyk.
by wim
Wed Oct 30, 2013 7:38 pm
Forum: Hunting
Topic: NS200 nag sig
Replies: 11
Views: 5292

NS200 nag sig

Hoe lyk die nuwe gadget vir julle ouens. Het hom geprobeer en werk soos jy nie kan glo.
by wim
Sun Oct 20, 2013 9:58 pm
Forum: The Workshop
Topic: HELP PLEASE!! HELP ASB!!
Replies: 40
Views: 3924

Re: HELP PLEASE!! HELP ASB!!

[quote="wim"]Fout kode se, P2008 intake manifold runner controll circuit/open(bank1)[/quote FOUT EINTLIK GEKRY. Dis ook n ombouing waarmee ons sukkel. 3ld4d in n sfa in .Het die aircleaner verander na die oorspronklike toe en probleem "WEG" Die trokkie loop nou soos n gewoone 3ld...
by wim
Wed Oct 16, 2013 6:54 am
Forum: General Hilux Discussions
Topic: HILUX FUEL CONSUMPTIONS
Replies: 23
Views: 4442

Re: HILUX FUEL CONSUMPTIONS

My 1995 22r hilux coud never get better than 6.3 km/l, after lexus conversion same consumption in town but up to 7.8km/l on open road. My 2009 3l d4d 9.4km/l in town goes up to 10.1 on the open road. Old Wimblik my old Hilux with the lexus engin is heavy on feul but can not consume petrol faster tha...
by wim
Thu Oct 10, 2013 7:17 pm
Forum: Pictures Only - Post a pic of your Hilux
Topic: Pic of the Hilux
Replies: 17
Views: 4516

Re: Pic of the Hilux

Julle praat forren :naah:
by wim
Wed Oct 09, 2013 10:50 am
Forum: The Workshop
Topic: HELP PLEASE!! HELP ASB!!
Replies: 40
Views: 3924

Re: HELP PLEASE!! HELP ASB!!

Fout kode se, P2008 intake manifold runner controll circuit/open(bank1)
by wim
Sun Oct 06, 2013 7:21 pm
Forum: The Workshop
Topic: HELP PLEASE!! HELP ASB!!
Replies: 40
Views: 3924

Re: HELP PLEASE!! HELP ASB!!

Sit met dieselfde probleem op twee 3.0 d4d Hilux trokkies hier in Vryheid en kan nog nie een van die twee regkry nie. Die agente probeer ook help maar kom ook nie reg nie.
by wim
Thu Sep 12, 2013 7:51 pm
Forum: Open Discussion
Topic: 3l d4d engine life
Replies: 5
Views: 1079

Re: 3l d4d engine life

Thanks . The reason I am asking is that I need to by a vehicle now so I could start paying it of and in two years time when my daughter goes to varsity I dont have car payments to worry abought. Now if everything works out well the distance between varsity and home is gonna bee +-600kms. I would rat...
by wim
Wed Sep 11, 2013 7:48 pm
Forum: Open Discussion
Topic: 3l d4d engine life
Replies: 5
Views: 1079

3l d4d engine life

How many kms coud one expect to get out of a well maintained 3l d4d engine?
by wim
Wed Aug 28, 2013 5:48 am
Forum: The Workshop
Topic: 2.7i throttle body
Replies: 0
Views: 594

2.7i throttle body

Dog ek vat n kaans , doen die post vir n vriend van my hy is opsoek na n 2.7i throttle body, die een met die plastiese exelerator wiel.
by wim
Mon Aug 19, 2013 6:45 am
Forum: Open Discussion
Topic: Ongelooflik!!
Replies: 13
Views: 1551

Re: Ongelooflik!!

Black Sam wrote:Yes Wimpie ek sou graag maar dan beteken dit ek moet nog minder tyd saam my vrou spandeer, ek sal saam ry maar julle manne hardloop teveel :oops:
Maklike oplossing vir jou probleem, bring vrou saam.
by wim
Sun Aug 18, 2013 6:26 pm
Forum: Open Discussion
Topic: Ongelooflik!!
Replies: 13
Views: 1551

Re: Ongelooflik!!

Gerrie jy moet saam kom vark skiet, my en Johannas se Hiluxes het meer as genoeg ge 4x4 die naweek.
by wim
Sun Aug 18, 2013 6:21 pm
Forum: Humor
Topic: Chemiese Oorlogvoering....
Replies: 13
Views: 2676

Re: Chemiese Oorlogvoering....

Mens maar dis moeilik om met oe vol trane te lees.
Dankie Albert.
by wim
Sun Aug 11, 2013 6:10 pm
Forum: Open Discussion
Topic: Ou legend kan jag ook.
Replies: 3
Views: 667

Re: Ou legend kan jag ook.

Mooi ,het ook so paar weke gelede my eerste Springbok geskiet met my Remington mod 700 .270.
by wim
Sun Aug 04, 2013 3:08 pm
Forum: General Hilux Discussions
Topic: TOYOTA / Hilux Fans
Replies: 8
Views: 1592

Re: TOYOTA / Hilux Fans

Stuur hulle Natal toe ons is die grootste Toyota fans hier.
by wim
Sun Aug 04, 2013 3:04 pm
Forum: Humor
Topic: Landrover tydskrif
Replies: 4
Views: 1521

Re: Landrover tydskrif

Siek soos hond vandag, ek dink ek het suiker vergiftiging.
by wim
Sun Aug 04, 2013 2:03 pm
Forum: Humor
Topic: Landrover tydskrif
Replies: 4
Views: 1521

Landrover tydskrif

Weg sleep
by wim
Sat Jul 27, 2013 5:13 pm
Forum: Humor
Topic: Mugabe in Brackenfell
Replies: 8
Views: 1621

Re: Mugabe in Brackenfell

Hoe beledig daai persoon nou die varke.
by wim
Wed Jul 24, 2013 9:17 pm
Forum: General Hilux Discussions
Topic: Kurt Darren/Toyota
Replies: 39
Views: 3801

Re: Kurt Darren/Toyota

Het net gedog hy het geen stage personality nie en kan ook nie sing nie, maar nou sien ek hy kan nie bestuur nie en hy weet nie hoe werk n sitplek gordel nie, nou word hy nog skeel ook, shame, gee hom n brake. Julle spot, dis erg hoor, my een vriend was so skeel as hy aan tafel sit eet hy sy pa se ...
by wim
Wed Jul 24, 2013 9:13 pm
Forum: Build your own:
Topic: DIY Canopy Kitchenette
Replies: 33
Views: 6965

Re: DIY Canopy Kitchenette

Fotos
by wim
Wed Jul 24, 2013 8:37 pm
Forum: Build your own:
Topic: DIY Canopy Kitchenette
Replies: 33
Views: 6965

Re: DIY Canopy Kitchenette

Het begin met die bou van kombuis. Fotos sal volg.
by wim
Sun Jul 21, 2013 9:27 am
Forum: Build your own:
Topic: My latest project.. done
Replies: 46
Views: 6294

Re: My latest project.. done

Wat n bakgat idee!!!
by wim
Sun Jul 21, 2013 9:22 am
Forum: The Workshop
Topic: Spot welding body panels
Replies: 23
Views: 3056

Re: Spot welding body panels

Cassie luister na Andy hy is spot on. :thumbup:
by wim
Sun Jul 21, 2013 9:14 am
Forum: Hunting
Topic: Bad luck
Replies: 1
Views: 3698

Bad luck

Ek kon nie die naweek saam gaan vark jag soos gewoonlik nie want die plek waarvoor ek werk het in samewerking en op aanvraag van Volkswagen hier op Vryheid n Amarok 4x4 dag gehou wat toe baie suksesvol uitgedraai het. Ek het twee 4x4 Hilux trokkies en wil niks anders he nie maar die Amarok het my ve...
by wim
Thu Jul 18, 2013 7:27 pm
Forum: Build your own:
Topic: DIY Canopy Kitchenette
Replies: 33
Views: 6965

Re: DIY Canopy Kitchenette

subok wrote:Wim, sit die deur dan nie te hoog om gemaklik as tafel te dien nie?

Hilux D4D
ORRA X130
Ja Kobus jy is reg hy sit bietjie hoog maar daar sal nog n opslaan tafel ook wees. Die een op die Hilux gaan meer wees om te help met in en uitpak van die kombuisgoed.
by wim
Tue Jul 16, 2013 9:58 pm
Forum: Build your own:
Topic: DIY Canopy Kitchenette
Replies: 33
Views: 6965

Re: DIY Canopy Kitchenette

Moet ook begin met die een. Het klaar alu cannopy op van Gerber4x4 en laai sisteem. Het die cannopy so bestel dat die linker deur ondertoe oopmaak sodat hy kan dien as tafel. Gaan nou begin met verwyderbare kombuis en om hom so stofdig as moontlik te maak.
by wim
Wed Jul 10, 2013 7:27 pm
Forum: Hunting
Topic: Jag
Replies: 48
Views: 11657

Re: Jag

Aquanaut wrote:I want to see how you loaded that elephant onto your hilux, please send photo! :D:
Mens doen dit op dieselfde manier as wat jy een sou opeet................stukkie vir stukkie.
by wim
Tue Jul 09, 2013 6:17 pm
Forum: Hunting
Topic: Jag
Replies: 48
Views: 11657

Re: Jag

wimpie daai lyk mos nou baie mooi op wie se plaas was dit ? Shaun jy sal my nie glo nie maar ek bly in die dorp en daai varke is op n voerplek geskiet drie kilometer van my huis af. Die plaas behoort aan een van die lokale boere hier op Vryheid. dis nou mooi varkies daai sal die boer laat ons skiet...
by wim
Mon Jul 08, 2013 7:45 pm
Forum: Hunting
Topic: Jag
Replies: 48
Views: 11657

Re: Jag

JEEPIE wrote:wimpie daai lyk mos nou baie mooi
op wie se plaas was dit ?
Shaun jy sal my nie glo nie maar ek bly in die dorp en daai varke is op n voerplek geskiet drie kilometer van my huis af. Die plaas behoort aan een van die lokale boere hier op Vryheid.
by wim
Mon Jul 08, 2013 7:01 am
Forum: Hunting
Topic: Jag
Replies: 48
Views: 11657

Re: Jag

Dis wat ons nou gekry het ,ook met 303 geweere.
by wim
Thu Jun 20, 2013 6:07 pm
Forum: Open Discussion
Topic: Rotte onder die bonnet
Replies: 33
Views: 2555

Re: Rotte onder die bonnet

Julle is te honger vir vleis as ek die ding so kyk. Ek sal maar vir julle die vleis skenk en dan maak ek n mooi lappies kombers met die velletjies.
by wim
Thu Jun 20, 2013 6:29 am
Forum: Open Discussion
Topic: Rotte onder die bonnet
Replies: 33
Views: 2555

Re: Rotte onder die bonnet

Julle dink julle het rot probleme, het nou die aand gaan rotte jag op n friend se plaas waar hulle met hoenders(rotte) boer. meeste van die rotte kan ons nie eers kry nie want hulle vrek boo op die dakke.
by wim
Mon Jun 17, 2013 7:20 am
Forum: Open Discussion
Topic: Happy Fathersday
Replies: 14
Views: 1584

Re: Happy Fathersday

Bushwacker wrote:Ja dit was great julle, hoe voel die skouer?
lekker gevoelig vanmore
by wim
Fri May 03, 2013 6:59 pm
Forum: Out in Nature
Topic: What the trailcam shows
Replies: 10
Views: 5915

Re: What the trailcam shows

En nou die aand kry ons hulle toe onder skoot.
by wim
Sat Apr 20, 2013 8:49 am
Forum: Open Discussion
Topic: Be carefull when its raining.
Replies: 13
Views: 1384

Re: Be carefull when its raining.

Kyk daai antie se gesig ,sy laaik dit.
by wim
Mon Apr 08, 2013 10:44 pm
Forum: Out in Nature
Topic: What the trailcam shows
Replies: 10
Views: 5915

Re: What the trailcam shows

Sjoe daai is darem n paar mooi Koedoes.
by wim
Mon Apr 08, 2013 6:45 am
Forum: Out in Nature
Topic: What the trailcam shows
Replies: 10
Views: 5915

Re: What the trailcam shows

It was mounted on a tree stump next to the feeding place.
by wim
Tue Apr 02, 2013 9:53 pm
Forum: Open Discussion
Topic: Classic Number Plate
Replies: 8
Views: 1409

Re: Classic Number Plate

splinternuut en hy le klaar op sy sy
by wim
Thu Mar 28, 2013 5:41 am
Forum: Build your own:
Topic: No snorkel? No excuse
Replies: 18
Views: 2711

Re: No snorkel? No excuse

Ek dink hy bly in Brakpan.
by wim
Tue Mar 26, 2013 7:54 pm
Forum: Trip Reports
Topic: Angola strand trip adventure
Replies: 7
Views: 2205

Re: Angola strand trip adventure

Daar by die gearlever is so n kort gearlevertjie,dis die een vir 4x4, iets wat ek ook vergeet het.
by wim
Mon Mar 25, 2013 6:43 am
Forum: Out in Nature
Topic: What the trailcam shows
Replies: 10
Views: 5915

What the trailcam shows

Some beatifull bushpig.
by wim
Sun Mar 03, 2013 2:03 pm
Forum: Route Planning questions/discussions
Topic: My trip to Central Kalahari 6th-24th March
Replies: 14
Views: 2245

Re: My trip to Central Kalahari 6th-24th March

Hi Val we also leaving on the 6th and heading to the northen side of Namibie. We are a group of 10 vehicles,Fortuners,Hiluxes and L/cruisers, on the way to do the Swakopmund to Kunene river tour with Desertmatchic tours.
by wim
Mon Feb 25, 2013 7:52 pm
Forum: Open Discussion
Topic: THANK YOU
Replies: 18
Views: 1586

Re: THANK YOU

Man ek het al so baie geleer by die forum. Van mechanics tot computer training al hier gekry. Wil ook net baie dankie se dat ek kan deel wees van die "great" forum.
by wim
Mon Feb 25, 2013 7:41 pm
Forum: Gauteng
Topic: RFAD - 9 March 2013 - Who is in?
Replies: 386
Views: 31150

Re: RFAD - Who is in?

Black Sam wrote:Mag ek 'n dom vraag vra, sorry ek is van Natal, "Waar is die plek?" :oops:
Gerrie ek het ook gedink dis hoogtyd dat ons weer vir die vaalies gaan onderstuen en dit lyk na n bakgat kaans maar ek is daai tyd in Namibie.
by wim
Mon Feb 25, 2013 7:35 pm
Forum: Humor
Topic: Now you can retire..........................
Replies: 17
Views: 2525

Re: Now you can retire..........................

Ek sien net petrol en patrone.
by wim
Mon Feb 25, 2013 7:05 pm
Forum: Open Discussion
Topic: Kwaad vark
Replies: 19
Views: 2504

Re: Kwaad vark

@ wim waar kan ons reel om bietjie varkies te skiet ? laat weet aaaaaaaaaaaaaaaaaaaaaaaassssssssssssssssssssssssssssssbbbbbbbbbbbbbbbbbbbbbbbbbbbbbbbb Shaun dit kan gereel word. Het onlangs n pa en seun gehaad wat van Pretoria af saam kom jag het en toe soos die geluk dit wou h'e skiet elkeen toe n...
by wim
Sun Feb 24, 2013 1:34 pm
Forum: Open Discussion
Topic: Kwaad vark
Replies: 19
Views: 2504

Re: Kwaad vark

Het die naweek weer bietjie tjops bymekaar gemaak. Altesaam 12 bosvarke in die onmidelike omgeewing om Vryheid.

Go to advanced search