Search found 766 matches

by Frederick
Mon Jun 15, 2015 3:27 pm
Forum: Hunting
Topic: 2015
Replies: 35
Views: 8634

Re: 2015

Was die naweek in Cradock...
by Frederick
Tue Jun 02, 2015 9:31 pm
Forum: Open Discussion
Topic: Rollback vervoer
Replies: 1
Views: 656

Rollback vervoer

Ek vat maar n kans.
Enige iemand met n rollback of iets soortgelyks wat n dis vir my kan laai in Hoedspruit en vir my Hendrina toe neem op my plaas?
Kontak my asb.
0844228323
by Frederick
Thu May 28, 2015 12:17 pm
Forum: Hunting
Topic: 2015
Replies: 35
Views: 8634

Re: 2015

Jou waterbok verby 27"?
by Frederick
Wed May 27, 2015 11:17 pm
Forum: Hunting
Topic: 2015
Replies: 35
Views: 8634

Re: 2015

Geluk Francois!!!
Pragtige waterbok en daai BWB lyk ook soos n bielie!!
by Frederick
Fri May 22, 2015 1:11 am
Forum: Hunting
Topic: 2015
Replies: 35
Views: 8634

Re: 2015

Nou jag niemand nou nooit weer nie?
by Frederick
Thu May 21, 2015 12:23 pm
Forum: General Hilux Discussions
Topic: Hilux Revo - Released in Thailand
Replies: 18
Views: 3036

Re: Hilux Revo - Released in Thailand

Lyk my my fortuner gaan volgende week gly.. gaan my bakkie hou.
by Frederick
Thu May 21, 2015 11:19 am
Forum: General Hilux Discussions
Topic: Hilux Revo - Released in Thailand
Replies: 18
Views: 3036

Re: Hilux Revo - Released in Thailand

My bakkie en my fortuner is in die mark.
by Frederick
Wed May 20, 2015 10:52 am
Forum: Open Discussion
Topic: Tracker vir n werksbakkie
Replies: 8
Views: 1122

Re: Tracker vir n werksbakkie

Lyk soos die plan daai. Koop die eenheid en betaal soos jy hom wil gebruik
by Frederick
Mon May 18, 2015 9:42 pm
Forum: Open Discussion
Topic: Tracker vir n werksbakkie
Replies: 8
Views: 1122

Re: Tracker vir n werksbakkie

Ek ken nie van eagle eye nie, maar onthou dis 'n plaasbakkie wat deur n voorman bestuur word en in die stoor toegemaak word in die nag. As die ding sigbaar is sal hulle hom afruk of trap of iets en dan hoor jy net Eish upugile umlungu.
by Frederick
Mon May 18, 2015 6:37 pm
Forum: Open Discussion
Topic: Tracker vir n werksbakkie
Replies: 8
Views: 1122

Re: Tracker vir n werksbakkie

Dankie, ek het hul gou gemail
by Frederick
Mon May 18, 2015 6:10 pm
Forum: Open Discussion
Topic: Tracker vir n werksbakkie
Replies: 8
Views: 1122

Tracker vir n werksbakkie

Ek is opsoek na'n "goedkoop" manier van poliesman speel vir een van my werksbakkies.
Het iemand kennis van dit en wat kos dit?

Enige hulp sal waardeer word.
by Frederick
Mon May 18, 2015 10:07 am
Forum: Open Discussion
Topic: New Hilux V8 4 litre?
Replies: 4
Views: 914

Re: New Hilux V8 4 litre?

Dit sal soos botter op 'n dik sny warm brood loop......glad!!!!!
by Frederick
Mon May 18, 2015 10:06 am
Forum: Open Discussion
Topic: v8 Land Cruiser vs Hilux
Replies: 29
Views: 3545

Re: v8 Land Cruiser vs Hilux

Agteros wrote:Wat van die V6 DC Cruiser? Ek dink dis die antwoord.

Ek het ook aangesluit by die Rebel Cruiser Forum. Al 180 lede daar :thumbup:
Die enigste problem met daai v6 4.0 cruiser is.......dit is nie n v8 nie....
by Frederick
Mon May 18, 2015 12:09 am
Forum: Open Discussion
Topic: v8 Land Cruiser vs Hilux
Replies: 29
Views: 3545

Re: v8 Land Cruiser vs Hilux

Aangesluit
by Frederick
Sun May 17, 2015 11:23 am
Forum: Open Discussion
Topic: v8 Land Cruiser vs Hilux
Replies: 29
Views: 3545

Re: v8 Land Cruiser vs Hilux

Het nou nog nie aan al daai dinge eers gedink nie. Ek het nog nie gehoor van injector probleme op die v8 nie. Maar ek is nie meer op cruiser forum nie so dit is dalk hoekom.
by Frederick
Thu May 14, 2015 9:48 pm
Forum: Open Discussion
Topic: v8 Land Cruiser vs Hilux
Replies: 29
Views: 3545

Re: v8 Land Cruiser vs Hilux

Ek het toevallig met ons landcruiser expert hier gepraat. Sy eie bakkie se ratkas het ook gebreek, maar hy het die bakkie 2e hands gekoop. Hy self ry swaar vragte en tou ook baie. Hy se dit kom van te lae spoed ry in 5e, tou in 5e en versnel in 5e van te lae spoed af. Onder 110 k/u ry jy nie in 5e ...
by Frederick
Wed May 13, 2015 1:10 pm
Forum: Humor
Topic: Brandewyn het nie brieke nie....letterlik!!
Replies: 7
Views: 4916

Re: Brandewyn het nie brieke nie....letterlik!!

Whahaha lekker looooop dop.
by Frederick
Tue May 12, 2015 12:25 am
Forum: Open Discussion
Topic: v8 Land Cruiser vs Hilux
Replies: 29
Views: 3545

Re: v8 Land Cruiser vs Hilux

Ek sal graag wil weet van die bearing probleem. Kan n mens se besluit radikaal beinvloed
by Frederick
Tue May 12, 2015 12:12 am
Forum: Open Discussion
Topic: v8 Land Cruiser vs Hilux
Replies: 29
Views: 3545

Re: v8 Land Cruiser vs Hilux

Ek kan nie meer op cruiser forum ingaan nie. Weet jy dalk hoekom?
by Frederick
Mon May 11, 2015 9:14 pm
Forum: Open Discussion
Topic: v8 Land Cruiser vs Hilux
Replies: 29
Views: 3545

Re: v8 Land Cruiser vs Hilux

Nee kerels, gaan draai bietjie op die Cruiser forum - Oom Jan Slabber van Bethlehm bou dan bokse vir die manne met 4.2's dat dit by sy ore uitloop! Sjoe Thabo, ek gaan bly verskil van jou. Elke man het sy opinie en so aan maar as dit volgens my regtig n cruiser 'probleem' was sou dit baie verder en...
by Frederick
Mon May 11, 2015 10:12 am
Forum: Hunting
Topic: 2015
Replies: 35
Views: 8634

Re: 2015

Baie interessante kolf daai.
by Frederick
Mon May 11, 2015 10:09 am
Forum: Open Discussion
Topic: v8 Land Cruiser vs Hilux
Replies: 29
Views: 3545

Re: v8 Land Cruiser vs Hilux

Ek moet se ek het ook nog nooit van n cruiser gehoor wat se ratkas probleme gegee het nie. Na 3 of 400000km dalk syncro's of so maar nie as 'n reel nie. Ek weet hy is hard en ek weet hy is lomp en hy het nie 'n diensplan nie en die dienste is duur en en en.... maar hoe meer ek vir hom kyk.... met mo...
by Frederick
Sat May 09, 2015 10:45 pm
Forum: Open Discussion
Topic: v8 Land Cruiser vs Hilux
Replies: 29
Views: 3545

v8 Land Cruiser vs Hilux

As jou voertuig 'n double cab moet wees:
Waarvoor sal jy gaan?
v8 Landcruiser
2015 D4D Hilux
2015 V6 Hilux
Wag vir 2016 Hilux?


En hoekom?
by Frederick
Thu May 07, 2015 10:12 pm
Forum: Hunting
Topic: 2015
Replies: 35
Views: 8634

Re: 2015

Lekker!!!
Watse roer is dit daai?
by Frederick
Thu May 07, 2015 3:39 pm
Forum: Hunting
Topic: 2015
Replies: 35
Views: 8634

Re: 2015

stephanvaneeden wrote:So ietsie al gevat .
Baie geluk. Mooi wildebeest daai. Lekker groot raam baie vleis
by Frederick
Wed May 06, 2015 12:38 am
Forum: Hunting
Topic: 2015
Replies: 35
Views: 8634

2015

Daar moet seker n paar manne wees wat al bloed getrek het in die nuwe jagseisoen?
by Frederick
Thu Apr 23, 2015 10:45 am
Forum: Late 2005 - 2016 Hilux (Gen 6 aka Vigo-shape)
Topic: Xtracab rear seatbelts
Replies: 8
Views: 5957

Re: Xtracab rear seatbelts

Kontak vir Andre: Hy was baie hulpvaardig: Middag Frederick, Die onderste gedeelte van die sitplek heg aan met Velcro op en teen die mat van die bakkie, die sitplek gordels word , Autoclean wat gewoonlik ons installasies doen is vir een of ander rede toe die week maar hulle kan jou n prys gee om bel...
by Frederick
Wed Apr 22, 2015 9:28 pm
Forum: Late 2005 - 2016 Hilux (Gen 6 aka Vigo-shape)
Topic: Xtracab rear seatbelts
Replies: 8
Views: 5957

Re: Xtracab rear seatbelts

viewtopic.php?f=94&t=37010" onclick="window.open(this.href);return false;
by Frederick
Wed Apr 22, 2015 9:17 am
Forum: General Hilux Discussions
Topic: The new Hilux
Replies: 36
Views: 5195

Re: The new Hilux

Weet nie of iemand al die opgesit het nie:
http://www.wheels24.co.za/News/Next-gen ... n-20150422" onclick="window.open(this.href);return false;
by Frederick
Mon Mar 30, 2015 2:33 pm
Forum: Electronic Gadgets and Radios
Topic: Car Audio - Pretoria
Replies: 4
Views: 4724

Re: Car Audio - Pretoria

PM gestuur
Boomed alive
Aldo
Volgens my die beste en lekker naby.
by Frederick
Mon Mar 30, 2015 8:49 am
Forum: Open Discussion
Topic: Mercedes pickup on way by 2017
Replies: 16
Views: 2750

Re: Mercedes pickup on way by 2017

Nie dat ek dit kan bekostig nie maar ek sou hom in 'n heartbeat gekoop het as ek die geld gehad het.
by Frederick
Fri Mar 27, 2015 11:39 pm
Forum: Open Discussion
Topic: Die raak nou wraggies belaglik. Ons word bloots gery...
Replies: 4
Views: 1145

Die raak nou wraggies belaglik. Ons word bloots gery...

Cape Town - Petrol will go up by up to R1.62 a litre next Wednesday, the Department of Energy announced on Friday. At the coast 95 ULP & LRP will go up by R1.60, while in Gauteng it will increase by R1.62, while 93 ULP & LRP will cost R1.56 and R1.54 more in Gauteng and the coast respectivel...
by Frederick
Fri Mar 27, 2015 11:28 pm
Forum: Route Planning questions/discussions
Topic: Hobby park 4x4
Replies: 2
Views: 1175

Re: Hobby park 4x4

Het met Mike gepraat gekry. Hulle het n nissan isuzu challange aan more
by Frederick
Fri Mar 27, 2015 9:41 pm
Forum: Route Planning questions/discussions
Topic: Hobby park 4x4
Replies: 2
Views: 1175

Hobby park 4x4

Het iemand onlangs daar gery?
Moet mens boek of daag jy net op? Hoe werk dit?
by Frederick
Fri Mar 20, 2015 11:57 am
Forum: Open Discussion
Topic: VW polo
Replies: 6
Views: 607

Re: VW polo

Lekker om te kon ontmoet.
by Frederick
Thu Mar 19, 2015 11:41 pm
Forum: Humor
Topic: Joke of the day
Replies: 3707
Views: 895218

Re: Joke of the day

Eish...
:lol:
by Frederick
Thu Mar 19, 2015 7:54 pm
Forum: Open Discussion
Topic: VW polo
Replies: 6
Views: 607

Re: VW polo

Ek dink hoeka daai polo was n 2010
by Frederick
Thu Mar 19, 2015 6:32 pm
Forum: Open Discussion
Topic: VW polo
Replies: 6
Views: 607

Re: VW polo

Stefan as jy dit wil hê, ek het toe ons nog die polo gehad het sy ligte met HID vervang. Sy oorspronklike globes is netjies hier by my gebêre.
by Frederick
Thu Mar 19, 2015 5:11 pm
Forum: Open Discussion
Topic: VW polo
Replies: 6
Views: 607

VW polo

Het iemand in pretoria 1?
by Frederick
Wed Mar 18, 2015 9:55 am
Forum: Open Discussion
Topic: Beeste...sideline
Replies: 8
Views: 1629

Re: Beeste...sideline

Hi Willem.
Dankie vir die oproep. Sal later jou weer bietjie bel as die mark toe is.

Groete
by Frederick
Mon Mar 09, 2015 10:05 am
Forum: Hunting
Topic: My 30-06 se lading-ontwikkeling.
Replies: 5
Views: 4137

Re: My 30-06 se lading-ontwikkeling.

Well done!!
Kyk as dit werk dan werk dit.
by Frederick
Thu Mar 05, 2015 10:15 pm
Forum: Open Discussion
Topic: Can i please be a boer ??
Replies: 15
Views: 3550

Re: Can i please be a boer ??

Thabogrobler wrote:The most dangerous career in the world?


Farming in South Africa!

Praat jy
by Frederick
Wed Mar 04, 2015 8:19 am
Forum: Hunting
Topic: 3 gun?
Replies: 4
Views: 3476

Re: 3 gun?

Het my vaardigheid klaar gedoen, wag nou vir sap vaardigheid en dan wil ek begin met dit
by Frederick
Tue Mar 03, 2015 5:06 pm
Forum: Hunting
Topic: 3 gun?
Replies: 4
Views: 3476

3 gun?

Hi
Enige iemand op die forum wat 3 gun skiet?
by Frederick
Sun Feb 15, 2015 10:27 am
Forum: General Hilux Discussions
Topic: The new Hilux
Replies: 36
Views: 5195

Re: The new Hilux

As jy na die volle agterbak kyk dan lyk dit of dit maar dieselfde grote is as die een wat ons nou het.
Maar nouja. Volgens die uwe mag ek nie n OPINIE op n forum hê van n halwe foto nie.
by Frederick
Sun Feb 15, 2015 10:23 am
Forum: General Hilux Discussions
Topic: The new Hilux
Replies: 36
Views: 5195

Re: The new Hilux

Rebel 4x4 wrote:
Frederick wrote:Al wat my bietjie pla is dat hy nie ruimer lyk nie. Maw groter soos ford of amarok
En jy kan dit sien van 2 halwe fotos? En dan is hulle ook met die lap gecover? :laugh2:
Ek het al meer fotos gesien as die 2 halwes. Genade maar jy is darem venynig. Onnodig.
by Frederick
Thu Feb 12, 2015 11:20 am
Forum: Open Discussion
Topic: Boere op die forum
Replies: 13
Views: 2050

Re: Boere op die forum

Bly vir julle.
Ons nog niks weer gehad nie. Dit raak nou kritiek in Oos tvl maar ek dink die weste se oeste het klaar houe gevat.
Hulle praat reeds van 40%
by Frederick
Wed Feb 11, 2015 9:35 am
Forum: Open Discussion
Topic: Boere op die forum
Replies: 13
Views: 2050

Re: Boere op die forum

Nog
by Frederick
Wed Feb 11, 2015 12:32 am
Forum: Open Discussion
Topic: Boere op die forum
Replies: 13
Views: 2050

Re: Boere op die forum

Die son is wreed....
by Frederick
Tue Feb 10, 2015 1:53 pm
Forum: Open Discussion
Topic: Boere op die forum
Replies: 13
Views: 2050

Boere op die forum

Hoeveel boere is daar op die forum en hoe lyk dit tans by julle? Ons land gaan gebuk onder 'n baie groter droogte as wat ons besef. Die skrif is aan die muur vir 'n groot klomp manne veral in die weste, Selfs hier vanaf Meyerton Wolwehoek lyk dit baie sleg. Vooruitsigte ook nie goed nie en geen reen...
by Frederick
Tue Feb 03, 2015 10:27 pm
Forum: General Hilux Discussions
Topic: The new Hilux
Replies: 36
Views: 5195

Re: The new Hilux

Al wat my bietjie pla is dat hy nie ruimer lyk nie. Maw groter soos ford of amarok
by Frederick
Tue Feb 03, 2015 10:24 pm
Forum: General Hilux Discussions
Topic: The new Hilux
Replies: 36
Views: 5195

Re: The new Hilux

Launch by Jhb motorshow.
Dink dit gaan moer mooi wees.
Tyd om wesbank te kontak mmmm
by Frederick
Fri Nov 28, 2014 2:07 pm
Forum: The Workshop
Topic: Hulp asb met Mercedes olie en vakuum pomp
Replies: 9
Views: 776

Re: Hulp asb met Mercedes olie en vakuum pomp

Hangover wrote:Dis jammer om te hoor man. Ek kan ook nog nie rerig die conversion van alle conversions verstaan nie... Hoekom nie die 3B FJ motor of so iets ingesit nie...
Die oorspronklike enjin het gekalf en hy het die enjin gehad..
Kan egter se daai ding is moer sterk in die lae ratte
by Frederick
Fri Nov 28, 2014 2:06 pm
Forum: The Workshop
Topic: Hulp asb met Mercedes olie en vakuum pomp
Replies: 9
Views: 776

Re: Hulp asb met Mercedes olie en vakuum pomp

Baie dankbaar vir al julle hulp manne. Ek het 1 gekry by QVC in Pretoria WES. Nou moet ek hom nog gou deurvat!!
by Frederick
Thu Nov 27, 2014 10:42 pm
Forum: The Workshop
Topic: Hulp asb met Mercedes olie en vakuum pomp
Replies: 9
Views: 776

Re: Hulp asb met Mercedes olie en vakuum pomp

Naand Manne. Soos ek verstaan is dit die olie en die vakuumpomp. Swarrie is n dieselmac so glo hom as hy se hy is stukkend. Dis n baie ou masjien die 300diesel. Blykbaar is hul ook in Gelanderwagen gebruik.. baie skaars...
ons het egter nogsteeds nie reggekom nie so as iemand kan help....? :beg:
by Frederick
Thu Nov 27, 2014 1:58 pm
Forum: The Workshop
Topic: Hulp asb met Mercedes olie en vakuum pomp
Replies: 9
Views: 776

Re: Hulp asb met Mercedes olie en vakuum pomp

Baie dankie Marnus!!
by Frederick
Thu Nov 27, 2014 10:42 am
Forum: Open Discussion
Topic: Almost time for a new car!
Replies: 17
Views: 1682

Re: Almost time for a new car!

Thabo my ou vriend..iewers het jy in in jou werk te veel pype aanmekaar gesit en in die proses jou eie pype verkeerd aanmekaar gelas.. Al die land rover praaitjies op die hilux forum maak meeste van ons se lugpype ook verstop.. en daai gaan jy nie met 'n plunger uitsort nie!!! :twisted: :twisted: :t...
by Frederick
Thu Nov 27, 2014 10:34 am
Forum: The Workshop
Topic: Hulp asb met Mercedes olie en vakuum pomp
Replies: 9
Views: 776

Hulp asb met Mercedes olie en vakuum pomp

-------------------------------------------------------------------------------- Goeiemore Almal. My Swaer het n merc 123 reeks 300d 5 silinder in sy cruiser ingebou. Hy is gestrand op Hendrina van alle plekke. Die olie en vakuum pomp het blykbaar gekalf. Hulle is met vakansie in SA. Hulle woon eint...
by Frederick
Wed Nov 26, 2014 8:39 am
Forum: Competitions
Topic: New Bakkie and Fortuner Survey
Replies: 10
Views: 5451

Re: New Bakkie and Fortuner Survey

Jy het die pin gekry toe jy die survey voltooi het.
Hulle het nogals gese jy moet dit hou
by Frederick
Tue Nov 25, 2014 2:50 pm
Forum: Competitions
Topic: New Bakkie and Fortuner Survey
Replies: 10
Views: 5451

Re: New Bakkie and Fortuner Survey

500 Bokke in my beursie!!
Lekker maklik

Go to advanced search