Search found 766 matches

by Frederick
Mon Jul 08, 2013 8:32 pm
Forum: Hunting
Topic: Jag 2013---nog n paar bygesit
Replies: 10
Views: 5526

Jag 2013---nog n paar bygesit

Ek het darem die vooreg gehad om al paar keer te gaan jag het die jaar.
2 van my hoogtepunte
by Frederick
Wed Jul 03, 2013 11:11 am
Forum: Gauteng
Topic: Sani Pass
Replies: 95
Views: 11485

Re: Sani Pass

More Menere. 27 Julie is uit vir ons.
Sal maar volgende keer moet plan sien
by Frederick
Tue Jul 02, 2013 9:44 pm
Forum: Open Discussion
Topic: Tracking/Monitering
Replies: 9
Views: 1183

Re: Tracking/Monitering

Stef wrote:ou selfoon met "look4me"
Skuus dat ek dom is maar wat is look4me?
by Frederick
Tue Jul 02, 2013 9:43 pm
Forum: Open Discussion
Topic: Tracking/Monitering
Replies: 9
Views: 1183

Re: Tracking/Monitering

Outlaw wrote:ons het 13 voertuie op Digit. dit werk deur selfoon torings asook sateliet. instellasie unit was R3500 per voertuig sover ek kan onthou. kostes per maand is n minimum, ek reken dit draai by so R100 per maand. ek kan meer detail gee as jy sou belangstel verder

Vertel asb?
by Frederick
Mon Jul 01, 2013 9:28 pm
Forum: Open Discussion
Topic: Tracking/Monitering
Replies: 9
Views: 1183

Tracking/Monitering

Ek wil 'n tipe van 'n tracker laat insit in my plaas bakkie om te monitor waar hy is, waar hy was en waarheen hy oppad is... Watter toestel kan aanbeveel word want daar is soveel maatskappye en almal belowe die wereld. Natuurlik is ek prys sensitief en soek dus 'n goedkoop opsie maar tog n gebruiker...
by Frederick
Tue Jun 25, 2013 9:52 am
Forum: Humor
Topic: Joke of the day
Replies: 3707
Views: 945562

Re: Joke of the day

:lol: :lol: :lol: :lol: :lol: :lol: :lol:
by Frederick
Fri Jun 14, 2013 2:40 pm
Forum: Open Discussion
Topic: Rotte onder die bonnet
Replies: 33
Views: 2555

Re: Rotte onder die bonnet

Sit rotgif en OBS in 'n piering. Sit boks bo-oor sodat hulle dit daar sal eet....
Hulle like daai OBS kwaai
by Frederick
Fri May 24, 2013 9:28 am
Forum: Gauteng
Topic: Sani Pass
Replies: 95
Views: 11485

Re: Sani Pass

So lets put it together,

without any dates just yet. please indicate who will be interested in going?

1.WayneSchalk + SWAMBO
2. Tal + SWAMBO
3. Frederick + Louise + Baby Mia-Mari
by Frederick
Fri May 24, 2013 9:18 am
Forum: Gauteng
Topic: Sani Pass
Replies: 95
Views: 11485

Re: Sani Pass

1.WayneSchalk + SWAMBO
2 Frederick + Louise + Baby Mia-Mari
by Frederick
Sat May 18, 2013 3:13 pm
Forum: Toyota Fortuner 4x4 Forum
Topic: Fortuner Roof console/VHF Mounting
Replies: 4
Views: 3105

Re: Fortuner Roof console/VHF Mounting

Hi made a bracket for mine under the glove compartment.
Yours sounds a lot more sturdy than mine. Any pictures?
by Frederick
Thu May 16, 2013 8:19 am
Forum: Open Discussion
Topic: Iemand in Malmesbury wat vir my bakkie kan gaan kyk?Nie meer
Replies: 10
Views: 1331

Re: Iemand in Malmesbury wat vir my bakkie kan gaan kyk?Nie

ThysdJ wrote:Hy is seker maar 'n Stormers ondersteuner... :twisted: :twisted: :twisted:
Nee wat jy kry die klas van skirminkel orals :banned:
by Frederick
Wed May 15, 2013 6:39 pm
Forum: Open Discussion
Topic: Iemand in Malmesbury wat vir my bakkie kan gaan kyk?Nie meer
Replies: 10
Views: 1331

Re: Iemand in Malmesbury wat vir my bakkie kan gaan kyk?ASB?

Ai die mense van vandag..Sonder intergiteit. Waar is die dae toe jy 'n deal met 'n handdruk gedoen het, of jou word is jou eer? Die man van Malmesbury se verhaal: Nee hy het die bakkie na Hoppy toe geneem maar hy weet nou nie hoe werk daai ou nie want toe hy daar aankom toe gaan die ou die bakkie de...
by Frederick
Wed May 15, 2013 11:54 am
Forum: Open Discussion
Topic: Iemand in Malmesbury wat vir my bakkie kan gaan kyk?Nie meer
Replies: 10
Views: 1331

Re: Iemand in Malmesbury wat vir my bakkie kan gaan kyk?ASB?

Gerrie wrote:Onthou net Allan is besig om sy werkswinkel op te pak, so maak net eers met hom seker dat hy tyd het...
Ek het dit darem met hom bespreek. Ek sal nie net iets op iemand afskuif nie.
by Frederick
Wed May 15, 2013 10:33 am
Forum: Open Discussion
Topic: Iemand in Malmesbury wat vir my bakkie kan gaan kyk?Nie meer
Replies: 10
Views: 1331

Re: Iemand in Malmesbury wat vir my bakkie kan gaan kyk?ASB?

Is daar dalk iemand wat in Malmesbury namens my na 'n bakkie kan gaan kyk groot asb? Ek sal jou petrol betaal 0844228323 Frederick, hoekom vra jy nie die verkoper om die bakkie Kaap toe te bring nie, ek is seker Allan (Hoppy) sal hom enige tyd vir jou deurkyk en dan het jy 'n expert opinie. As alle...
by Frederick
Tue May 14, 2013 2:59 pm
Forum: Open Discussion
Topic: Iemand in Malmesbury wat vir my bakkie kan gaan kyk?Nie meer
Replies: 10
Views: 1331

Iemand in Malmesbury wat vir my bakkie kan gaan kyk?Nie meer

Is daar dalk iemand wat in Malmesbury namens my na 'n bakkie kan gaan kyk groot asb?
Ek sal jou petrol betaal
0844228323
by Frederick
Wed May 08, 2013 8:18 am
Forum: Open Discussion
Topic: SARS email warning !!!
Replies: 9
Views: 1499

Re: SARS email warning !!!

Received the mail. Thanks for the heads up!!!
by Frederick
Sat May 04, 2013 6:30 pm
Forum: Hunting
Topic: Hunting oppertunity wanted
Replies: 3
Views: 4328

Re: Hunting oppertunity wanted

pm jou email adres
by Frederick
Sat May 04, 2013 5:54 pm
Forum: Open Discussion
Topic: Losie kaartjies op Loftus. Wie wil gaan
Replies: 0
Views: 401

Losie kaartjies op Loftus. Wie wil gaan

Ek kan nie meer vanaand gaan nie maar het 2 kaartjies vir iemand in die skeidregters losie vir wie ookal eerste se hy kan dit by my huis in Wingate park Pretoria kan kom optel. Bel nul agt vier422agt3twee3
Verniet enforfree
by Frederick
Sat Apr 27, 2013 12:48 am
Forum: Hunting
Topic: .30-06 vs 308
Replies: 45
Views: 23946

Re: .30-06 vs 308

Die 30-06vs .308 stryery is al ouer as die hilux vs Land Rover sage.... Ten minste weet ons wie wen die 2de een....
by Frederick
Sat Apr 27, 2013 12:38 am
Forum: Build your own:
Topic: Trailer mods.
Replies: 69
Views: 13124

Re: Trailer mods.

BenRich wrote:My apologies, might be a slight hijack;

Frederick, that trailer of yours looks great. I have a venter elite 5 and want to do the same. Did you have to re-register as a rebuild with a new roadworthy?
Ek gebruik die oorspronklike papiere
by Frederick
Fri Apr 26, 2013 10:47 am
Forum: Late 2005 - 2016 Hilux (Gen 6 aka Vigo-shape)
Topic: D4D kry oemf op ander manier
Replies: 51
Views: 10056

Re: D4D kry oemf op ander manier

Sover het als goed gegaan op die dyno gister net beig met die fine tunning soos hulle se. Ek sien almal is op aangs om teweet wat ons vir die pyp gaan vra as ons dit moet vervaardig en verkoop. Wel ek het besluit om nie selfsigtig tewees en net vir myself temaak nie, ek sal hulle verkoop. Maar as n...
by Frederick
Fri Apr 26, 2013 10:43 am
Forum: Late 2005 - 2016 Hilux (Gen 6 aka Vigo-shape)
Topic: D4D kry oemf op ander manier
Replies: 51
Views: 10056

Re: D4D kry oemf op ander manier

Sover het als goed gegaan op die dyno gister net beig met die fine tunning soos hulle se. Ek sien almal is op aangs om teweet wat ons vir die pyp gaan vra as ons dit moet vervaardig en verkoop. Wel ek het besluit om nie selfsigtig tewees en net vir myself temaak nie, ek sal hulle verkoop. Maar as n...
by Frederick
Fri Apr 26, 2013 10:28 am
Forum: Late 2005 - 2016 Hilux (Gen 6 aka Vigo-shape)
Topic: Jag en kamp raam
Replies: 22
Views: 4375

Re: Jag en kamp raam

Wat maak julle aan my kerels....n man kan net soveel dinge in een dag begeer.... :surrender: Dit lyk baie netjies. Ek hou van die kante wat ook oplig. Wie het hom vir jou gebou as ek mag vra....en waar gaan jy jag? Ek is opsoek na n goeie plaas om te gaan jag.... Hi Bennie Francois Koch het hom geb...
by Frederick
Fri Apr 26, 2013 9:49 am
Forum: Late 2005 - 2016 Hilux (Gen 6 aka Vigo-shape)
Topic: Jag en kamp raam
Replies: 22
Views: 4375

Re: Jag en kamp raam

1
by Frederick
Fri Apr 26, 2013 9:48 am
Forum: Late 2005 - 2016 Hilux (Gen 6 aka Vigo-shape)
Topic: Jag en kamp raam
Replies: 22
Views: 4375

Jag en kamp raam

My nuwe jag en kamp raam. Ek wag net nog vir die seiltjie
by Frederick
Fri Apr 26, 2013 9:41 am
Forum: Build your own:
Topic: Trailer mods.
Replies: 69
Views: 13124

Re: Trailer mods.

Is this what you have in mind?
7ft Venter
1.6t axle
1.2t spring blades
Led lights
31x10.5 R15 BFG AT
by Frederick
Wed Apr 17, 2013 4:40 pm
Forum: Open Discussion
Topic: Nucking futs
Replies: 16
Views: 2743

Re: Nucking futs

Bat out of hell!!!
Alles reg todat die margin for error min raak... SPLAT.....
Dink nie die man het 'n werk nie..
by Frederick
Wed Apr 17, 2013 12:36 pm
Forum: Humor
Topic: Most users online forum record
Replies: 72
Views: 6133

Re: Most users online forum record

Back to work!!
by Frederick
Wed Apr 17, 2013 12:15 pm
Forum: Open Discussion
Topic: South African Post Office - Strike... again
Replies: 41
Views: 3599

Re: South African Post Office - Strike... again

Het hulle ooit opgehou strike??
Wanneer presies was dit want als is nog ewe treurig...
by Frederick
Wed Apr 17, 2013 12:04 pm
Forum: Humor
Topic: Most users online forum record
Replies: 72
Views: 6133

Re: Most users online forum record

Sorry het krisis gehad, was ek te laat?
by Frederick
Tue Apr 16, 2013 11:47 am
Forum: Humor
Topic: Rugby funnies.
Replies: 4
Views: 712

Re: Rugby funnies.

:lmao: :lmao: :lmao: :lmao: :lmao: :lmao: :lmao: :lmao: :lmao: :lmao: :lmao: :lmao: :lmao: :lmao: :lmao: :lmao: :lmao: :lmao: :lmao: :lmao: :lmao:
by Frederick
Mon Apr 15, 2013 3:08 pm
Forum: Open Discussion
Topic: powder coating...
Replies: 7
Views: 1277

Re: powder coating...

OOm Piet by NPA Powdercoating
012 804 8653
http://www.npapowdercoaters.co.za/wmenu.php" onclick="window.open(this.href);return false;
by Frederick
Wed Apr 10, 2013 10:27 pm
Forum: Toyota Fortuner 4x4 Forum
Topic: Load Bay liners
Replies: 11
Views: 2506

Re: Load Bay liners

Ek het by LA Sport escape se produk gekoop. Werk baie goed maar vir die eerste paar dae het dit vreeslik geruik na rubber in die kar. Het gevoel dit was so effe aan die duur kant ook
by Frederick
Mon Mar 25, 2013 10:04 pm
Forum: The Workshop
Topic: Hilux Vigo 2.5 d4d consumption
Replies: 15
Views: 2032

Re: Hilux Vigo 2.5 d4d consumption

Na ek in die ongeluk was het my versekering vir my n 2.5 4x4 dubbel kajuit gehuur. Toe ek hom vol gemaak het om vir hulle terug te gee het ek uitgekom op 8.5km per liter. stock std met canopy. klein stukkies 4x4 op die plaas gery, maar niks ernstig nie. spoed op die pad was 130 tot 140km per uur op ...
by Frederick
Tue Mar 19, 2013 10:17 pm
Forum: Open Discussion
Topic: Ag julle sal my nie glo nie...
Replies: 61
Views: 4460

Re: Ag julle sal my nie glo nie...

Ek het uiteindelik vandag my bakkie terug gekry... Ek moet se ek is glad nie op die stadium beindruk met die paneelklopper nie. Die buite werk is goed gedoen maar die panele binne line nie op nie.1 panel is nog stukkend(hulle wag nogsteeds glo vir die part) Daar is duidelik clips weg want die panele...
by Frederick
Mon Mar 18, 2013 10:31 pm
Forum: Electronic Gadgets and Radios
Topic: Radio Licencing Procedure for Hilux4x4 Club Members
Replies: 89
Views: 72372

Re: Radio Licencing Procedure for Hilux4x4 Club Members

Waar kan die swernoters wat op orra 8 sekuriteitswerk doen aangegee word? Hulle is n pyn in die.............
by Frederick
Tue Mar 12, 2013 9:09 pm
Forum: Open Discussion
Topic: Is daar nog Hilux club lede wat NaboomWindpompfees toe gaan?
Replies: 5
Views: 747

Is daar nog Hilux club lede wat NaboomWindpompfees toe gaan?

So ver, dis nou mits ek my bakkie terug kry vanaf die paneelklopper na die ongeluk, is ons 3 Hilux'e en 'n cruiser wat gaan saam ry. Ding is net........ ons het nog nie akkomodasie nie!!! :oops: :oops: :oops:
Wie gaan ook soontoe en weet iemand dalk van ordentlike plek om te bly? ;-) ;-) ;-)
by Frederick
Tue Mar 12, 2013 1:44 pm
Forum: Open Discussion
Topic: Poweder Coat in PTA omgewing
Replies: 6
Views: 1064

Re: Poweder Coat in PTA omgewing

Dis jammer ek het nie vroeer die gesien nie.
Beste plek in Pta is NPA Powerdercoaters. Oom Piet de Beer is die eienaar. 0128048653
327 Dykor Straat. Silverton
Jy kan my naam gebruik. Hy sal jou vinnig help
by Frederick
Thu Mar 07, 2013 3:21 pm
Forum: Humor
Topic: How to confuse an idiot
Replies: 11
Views: 710

Re: How to confuse an idiot

Very clever ne.....
by Frederick
Wed Mar 06, 2013 10:10 am
Forum: Humor
Topic: Ienkie pienkie ponkie
Replies: 10
Views: 1242

Re: Ienkie pienkie ponkie

Whahahahahahahahaha
by Frederick
Wed Mar 06, 2013 1:25 am
Forum: Open Discussion
Topic: My geduld raak op
Replies: 16
Views: 1398

Re: My geduld raak op

ok :!: ok :!: here we go i've worked for the post office for 20yrs some idiot tells me some body um 'fedencia maybe :!: we all know that name 'is squandering my pension what now :?: :tickedoff: I only have std 5( the old days schooling) what am I to do :?: :?: :?: :shock: :shock: :frustrated: :frus...
by Frederick
Tue Mar 05, 2013 3:20 pm
Forum: Open Discussion
Topic: My geduld raak op
Replies: 16
Views: 1398

My geduld raak op

Hoe lank gaan die uwe poskantoor werkers nou weer staak???? Gaan hulle nou al die onafgelewerde pos weggooi? Want ek het nog nie my SA4x4 gekry nie. Die belangrikste is dat dit finansiele jaar einde en maandeinde is en niemand betaal nie want hulle kry nie fakture nie. Ek kan ook nie die ou jaar se ...
by Frederick
Sun Mar 03, 2013 11:16 am
Forum: Open Discussion
Topic: Mercedes GL 6x6 EDITED!
Replies: 16
Views: 2226

Re: Mercedes GL 6x6

Baie nice wa daai. Ek dink egter nie dit is n goeie advertensie vir ons as 4x4 gemeenskap nie want dit gee die wetmakers skietgoed om ons weg te hou van ons gunsteling plekke wat ons verantwoordelik besoek....
by Frederick
Mon Feb 25, 2013 4:07 pm
Forum: Toyota Fortuner 4x4 Forum
Topic: After Market Radio's Stop Shop Experience and Alternative
Replies: 16
Views: 3631

Re: After Market Radio's Stop Shop Experience and Alternativ

I had a long and hard look at all these units and decided in the end to spend the exstra money and buy the Kenwood. Yes it is a lot of money but with rear view camera and garmin gps I feel you can't do better. For me it is the difference between a Hilux and a GWM...
My 2cents
by Frederick
Tue Feb 12, 2013 8:08 pm
Forum: Humor
Topic: To all thieves...
Replies: 9
Views: 1327

Re: To all thieves...

I like
by Frederick
Tue Feb 12, 2013 9:07 am
Forum: Open Discussion
Topic: Ag julle sal my nie glo nie...
Replies: 61
Views: 4460

Re: Ag julle sal my nie glo nie...

Boetman wrote:Hallo ou bul, bly jy is ok. Waar staan jou bakkie nou(pinto?), wil gou gaan kyk.

Hi Renier, Hy staan by Silverton Panelbeaters. Pinto het nie geantwoord toe ek hom bel nie toe stuur santam die bakkie soontoe
by Frederick
Tue Feb 12, 2013 9:06 am
Forum: Open Discussion
Topic: Ag julle sal my nie glo nie...
Replies: 61
Views: 4460

Re: Ag julle sal my nie glo nie...

Asessor reken skade is in die omgewing van 60k-70k. Ek gaan minimum 4 weke sonder my bakkie sit. Asessor maak die punt dat Bullbars en towbars en rock-sliders wat aan chassis vasbout veroorsaak dat die airbags nie altyd afgaan nie en dat as dit die hou vat, dit geneig is om die chassis te buig. Wat...
by Frederick
Mon Feb 11, 2013 9:23 pm
Forum: Open Discussion
Topic: Ag julle sal my nie glo nie...
Replies: 61
Views: 4460

Re: Ag julle sal my nie glo nie...

Asessor reken skade is in die omgewing van 60k-70k. Ek gaan minimum 4 weke sonder my bakkie sit. Asessor maak die punt dat Bullbars en towbars en rock-sliders wat aan chassis vasbout veroorsaak dat die airbags nie altyd afgaan nie en dat as dit die hou vat, dit geneig is om die chassis te buig. Wat ...
by Frederick
Sun Feb 10, 2013 11:02 pm
Forum: Open Discussion
Topic: Ag julle sal my nie glo nie...
Replies: 61
Views: 4460

Re: Ag julle sal my nie glo nie...

Is die chassis wel gebuig, of vermoed jy dit net? Daai stamp lyk nie so erg nie en die slider is nog reguit sover as wat ek op die pics kan sien. Indien wel dat die slider nog reguit is dink ek dat die kanse baie skraal is dat die chassis gebuig sal wees. :think: Andy ek glo nie Hy is gebuig nie ma...
by Frederick
Sun Feb 10, 2013 10:58 pm
Forum: Open Discussion
Topic: Ag julle sal my nie glo nie...
Replies: 61
Views: 4460

Re: Ag julle sal my nie glo nie...

jip, daia laaste foto wys die slider is nie eens geraak nie ..... maar beide die kajuit en die bak het lelike merke. As dit my voertuig was, sou ek beslis nie bly wees as hulle dit "patch nie" .... en n nuwe bak en n nuwe kajuit + fitment gaan beslis nie goedkoop wees nie .... dan ook die...
by Frederick
Sun Feb 10, 2013 8:00 pm
Forum: Open Discussion
Topic: Ag julle sal my nie glo nie...
Replies: 61
Views: 4460

Re: Ag julle sal my nie glo nie...

Ek is sommer negatief oor die onnodige uitgawes en strooi wat ek nou moet deurgaan vir iets wat wragtag nie my skuld was nie.. Ek moes alklaar R1200 fuel dep en R1000 en iets Rand betaal vir versekering op bande en winscreen vir die huurkar. Ek wonder wat hulle met my bakkie gaan doen? Aan die een k...
by Frederick
Fri Feb 08, 2013 12:23 pm
Forum: Open Discussion
Topic: Ag julle sal my nie glo nie...
Replies: 61
Views: 4460

Re: Ag julle sal my nie glo nie...

Sjoe baie dankie vir almal se boodskappe,omgee en aanbiedinge. Dit maak mens wraggies nederig dankbaar. Ek waardeer dit opreg.
by Frederick
Thu Feb 07, 2013 8:22 pm
Forum: Open Discussion
Topic: Ag julle sal my nie glo nie...
Replies: 61
Views: 4460

Re: Ag julle sal my nie glo nie...

Skuus manne. Ja ek het so bietjie ge-eina vanmore. Was hospitaal toe maar net gekneusde ribbes en gekneusde lyf. Het toe begin post maar kon nie die foto's laai nie want my oe het begin traan en dit was krapperig in die oog self. Ek is toe huistoe en binne 'n paar minute kon ek toe nie mer sien nie....
by Frederick
Thu Feb 07, 2013 12:43 pm
Forum: Open Discussion
Topic: Ag julle sal my nie glo nie...
Replies: 61
Views: 4460

Ag julle sal my nie glo nie...

Ek is sommer op moed verloor se vlakte...
by Frederick
Wed Feb 06, 2013 4:19 pm
Forum: Fishing
Topic: JETSKI COF
Replies: 12
Views: 5153

Re: JETSKI COF

Wie kan my help met die COF van my Jetski? Wat moet ek alles koop? Pta Yamaha het vir my 'n R9000 se lys gegee en ek dink hulle rook hulle kouse! The COF should by law not be more than R350. Than it is your equipment that can be in the region of 1500-2000k depending on what you have and where you w...
by Frederick
Tue Feb 05, 2013 8:29 pm
Forum: Fishing
Topic: JETSKI COF
Replies: 12
Views: 5153

Re: JETSKI COF

Ali3n wrote::wave:
???
by Frederick
Mon Feb 04, 2013 3:52 pm
Forum: Fishing
Topic: JETSKI COF
Replies: 12
Views: 5153

Re: JETSKI COF

optirite wrote:Take it to Gareth at Boat and Leisure, round the corner from Pecanwood in Harties.
Do you have a number for him?
by Frederick
Mon Feb 04, 2013 1:15 pm
Forum: Fishing
Topic: JETSKI COF
Replies: 12
Views: 5153

JETSKI COF

Wie kan my help met die COF van my Jetski? Wat moet ek alles koop? Pta Yamaha het vir my 'n R9000 se lys gegee en ek dink hulle rook hulle kouse!
by Frederick
Mon Feb 04, 2013 10:50 am
Forum: General Hilux Discussions
Topic: Plowing capabilities?
Replies: 6
Views: 1134

Re: Plowing capabilities?

Ploeg sleep was 1 van die challenges by 'n 4x4 dag so paar jaar terug. Mamma moes die stuur vat en ek moes die ploeg in die grond hou. Dit was 'n tyd challenge. Daai d4d het geploe dat die stof staan!!

Go to advanced search