Search found 2445 matches

by Bushwacker
Tue Mar 04, 2008 12:16 pm
Forum: Open Discussion
Topic: Sodwana
Replies: 43
Views: 4356

Re: Sodwana

Seriousilly now,anyone of you going there on the 16th? Would like to meet.
by Bushwacker
Tue Mar 04, 2008 9:18 am
Forum: Open Discussion
Topic: Sodwana
Replies: 43
Views: 4356

Re: Sodwana

What would you have done after 21 years?
by Bushwacker
Tue Mar 04, 2008 6:55 am
Forum: General Hilux Discussions
Topic: What shocks?
Replies: 42
Views: 4750

Re: What shocks?

Anyone knows Kubu shocks from Gabriel?
by Bushwacker
Mon Mar 03, 2008 10:26 pm
Forum: Members' Vehicles
Topic: Dis hoe myne lyk
Replies: 14
Views: 2445

Re: Dis hoe myne lyk

Ek het nou al 'n dual battery system, aluminium toolkas met 2 x 105 batterye in, redelike klank, kragpunt vir die kinders se laptop agter by die console asbak, kragpunte onder die sy pype vir wiele pomp, 'n dubbel wielpomp, 3 x karavaan ligte in die canopy, spaarwiel valve extensie en 'n highlift ja...
by Bushwacker
Mon Mar 03, 2008 10:14 pm
Forum: Open Discussion
Topic: Sodwana
Replies: 43
Views: 4356

Re: Sodwana

21ste huweliksherdenling en Swambo verjaar daardie naweek.
by Bushwacker
Mon Mar 03, 2008 8:39 pm
Forum: Open Discussion
Topic: Sodwana
Replies: 43
Views: 4356

Sodwana

Gaan enige een van julle op Sodwana wees die naweek van die 16e Mei?
by Bushwacker
Mon Mar 03, 2008 2:58 pm
Forum: The Workshop
Topic: Temperature rising on hills
Replies: 23
Views: 5252

Re: Temperature rising on hills

I had a problem like this with SWAMBO's ex Honda Balade. It was a blocked radiator.
by Bushwacker
Mon Mar 03, 2008 2:52 pm
Forum: Members' Vehicles
Topic: Dis hoe myne lyk
Replies: 14
Views: 2445

Re: Dis hoe myne lyk

Ek kan niedie BB sticker afhaal nie, daars 'n shark onder hom!!!
by Bushwacker
Mon Mar 03, 2008 1:38 pm
Forum: Build your own:
Topic: Spaarwiel valve
Replies: 8
Views: 2752

Re: Spaarwiel valve

Ek het myne by bandag gekry, hulle gooi baie van die oues weg wat vir hierdie doel goed genoeg is. Die pypwerk het ek by 'n hidroliese plek laat doen waar die pyp met die metaal sleeve gekrimp word, so daar is geen kans vir lek nie. Maak net seker dat die kant wat op die spaarwiel indraai kan draai ...
by Bushwacker
Mon Mar 03, 2008 1:29 pm
Forum: Build your own:
Topic: Canopy winch
Replies: 11
Views: 4354

Re: Canopy winch

Ek het 25 x 50 x 2mm rectangular tubing gebruik en in 'n kruis vorm gemaak. die raam wat teen die muur vas rawlbolt is omtrent 70 x 70 x 5mm angle iron.Die kruis deel is redelik lig. as ek more middag die canopy weer opsit vir 'n Durban trip, sal ek vir jou mates en dinge mooi uiteen kan sit. 'n Kle...
by Bushwacker
Mon Mar 03, 2008 9:03 am
Forum: Build your own:
Topic: Spaarwiel valve
Replies: 8
Views: 2752

Spaarwiel valve

Ek het 'n lorrie agterwiel valve extention gevat en 2 meter lank gemaak.Met 'n t-peice het ek 'n 4y se oil pressure sender unit ingelas wat bedraad is na die binnelig skakelaar. Dit is dus nou deel van my alarm, en as die lugdruk onder 100 gaan kry ek 'n waarskuwing. Natuurlik, om die banddruk nou n...
by Bushwacker
Mon Mar 03, 2008 8:56 am
Forum: Build your own:
Topic: Canopy winch
Replies: 11
Views: 4354

Canopy winch

Dis hoe ek dit 'n eenman job maak.Ek het 'n ratchet katrol gemaak wat teen die muur vas is, en 'n kabel wat die raamwerk op en af katrol.
by Bushwacker
Mon Mar 03, 2008 8:27 am
Forum: Members' Vehicles
Topic: Dis hoe myne lyk
Replies: 14
Views: 2445

Re: Dis hoe myne lyk

Ek sal dalk die een links afhaal, sal dit help?
by Bushwacker
Sun Mar 02, 2008 6:21 pm
Forum: Members' Vehicles
Topic: Dis hoe myne lyk
Replies: 14
Views: 2445

Re: Dis hoe myne lyk

Dankie,Daai sticker werk vir my, maar nie vir die Bulle nie.
by Bushwacker
Sun Mar 02, 2008 5:01 pm
Forum: Members' Vehicles
Topic: Dis hoe myne lyk
Replies: 14
Views: 2445

Dis hoe myne lyk

Nog redelik standaard, maar ons werk daaraan.
by Bushwacker
Mon Feb 25, 2008 8:47 pm
Forum: Humor
Topic: Oom Jurie
Replies: 0
Views: 368

Oom Jurie

wies jou oom?
by Bushwacker
Mon Feb 25, 2008 8:45 pm
Forum: Humor
Topic: Some family photos
Replies: 6
Views: 1018

Some family photos

But i don't know whose family...
by Bushwacker
Wed Feb 13, 2008 8:32 am
Forum: Humor
Topic: They Walk Among Us!!!!!!!!
Replies: 4
Views: 664

They Walk Among Us!!!!!!!!

Some guy bought a new fridge for his house. To get rid of his old fridge, he put it in his front yard and hung a sign on it saying: "Free to good home. You want it, you take it." For three days the fridge sat there without even one person looking twice at it. He eventually decided that peo...
by Bushwacker
Mon Feb 11, 2008 9:59 am
Forum: General Hilux Discussions
Topic: What must the T-Shirt look like
Replies: 140
Views: 14110

Re: What must the T-Shirt look like

Wat van:

"The most fun you can have
with your pants on!"

Onder die prent?
by Bushwacker
Fri Feb 08, 2008 11:37 am
Forum: Build your own:
Topic: Two way testlamp
Replies: 5
Views: 1703

Re: Two way testlamp

Okay, visa versa.
by Bushwacker
Wed Feb 06, 2008 3:21 pm
Forum: Build your own:
Topic: Two way testlamp
Replies: 5
Views: 1703

Two way testlamp

With this testlamp you can test for pos & neg. It can be fitted inside a medical syringe, using a piece of brazing rod as probe. By connecting the clips to the battery, the two led`s lights up dim, and if a positive is connected to the probe, the positive led will glow brighter and visa versa.
by Bushwacker
Wed Feb 06, 2008 12:51 pm
Forum: Recovery Equipment
Topic: Anker
Replies: 8
Views: 7263

Re: Anker

Ek gaan een bou, en as dit nie werk nie, kan die tuinier dit gebruik vir bossies uithaal.
by Bushwacker
Wed Feb 06, 2008 8:48 am
Forum: General Mods
Topic: Canopy opsit en afhaal
Replies: 3
Views: 1690

Canopy opsit en afhaal

Jy het seker al `n winch system gebou langs jou garage vir die canopy, want sonder dit is dit nie `n eenman job nie, Wys ons foto`s.
by Bushwacker
Wed Feb 06, 2008 8:42 am
Forum: Recovery Equipment
Topic: Anker
Replies: 8
Views: 7263

Re: Anker

Is dit eintlik `n foefie?
by Bushwacker
Wed Feb 06, 2008 8:40 am
Forum: Humor
Topic: Zimdollar
Replies: 9
Views: 1510

Zimdollar

Only in Zimbabwe
by Bushwacker
Wed Feb 06, 2008 8:06 am
Forum: Recovery Equipment
Topic: Anker
Replies: 8
Views: 7263

Anker

Het iemand al die kontrepsie gebruik, Blykbaar werk dit in sand ook.
by Bushwacker
Tue Feb 05, 2008 10:56 am
Forum: General Hilux Discussions
Topic: New tyres for the LUX
Replies: 18
Views: 2695

Re: New tyres for the LUX

Daars net een ding wat help vir die geraas op die pad... Sit die radio harder! Die kumho`s grip op teer.
by Bushwacker
Mon Feb 04, 2008 8:31 pm
Forum: The Workshop
Topic: SAC Conversion issues
Replies: 8
Views: 1516

Re: SAC Conversion issues

sal blykbaar maar moet.My KZ se intercooler sit mos nou onder, Ek het hom al toe verstop met modder. Die operasie om dit skoon te kry was groot. Dis toe dat ek sien hoeveel roes binne in die kontrapsie sit. Ek dink dis swak. Ek het die gedoente gesandblast en gestonechip, nous hy reg.
by Bushwacker
Mon Feb 04, 2008 8:24 pm
Forum: The Workshop
Topic: Binnelig maak soos eskom
Replies: 5
Views: 1110

Re: Binnelig maak soos eskom

http://www.4x4direct.co.za/shop/ Het led binneligte.
Ek dink die probleem lê fusebox se kant toe, geen positief of negatief by lig nie
by Bushwacker
Mon Feb 04, 2008 5:12 pm
Forum: Humor
Topic: Wie is die beste
Replies: 18
Views: 2071

Re: Wie is die beste

domste blond wat ek van weet
by Bushwacker
Mon Feb 04, 2008 4:50 pm
Forum: The Workshop
Topic: SAC Conversion issues
Replies: 8
Views: 1516

Re: SAC Conversion issues

Ek het SAC Vanderbijlpark ge-email, geen antwoord
by Bushwacker
Mon Feb 04, 2008 3:36 pm
Forum: Other Vehicles
Topic: The MD's X5
Replies: 4
Views: 1637

Re: The MD's X5

You should see them get stuck at Sodwana.
by Bushwacker
Mon Feb 04, 2008 3:34 pm
Forum: The Workshop
Topic: Tuisgemaakde sleepwa en die wet
Replies: 4
Views: 1201

Re: Tuisgemaakde sleepwa en die wet

Dankie Chris, ons wag maar en kyk of iemand anders iets weet
by Bushwacker
Mon Feb 04, 2008 2:36 pm
Forum: The Workshop
Topic: Binnelig maak soos eskom
Replies: 5
Views: 1110

Binnelig maak soos eskom

My 2004 KZTE D/Cab se binnelig het ophou werk. Dis nie geblaas nie. Weet iemand dalk waar die drade vandaan kom?
by Bushwacker
Mon Feb 04, 2008 12:42 pm
Forum: The Workshop
Topic: SAC Conversion issues
Replies: 8
Views: 1516

Re: SAC Conversion issues

Dankie ek maak so
by Bushwacker
Mon Feb 04, 2008 12:15 pm
Forum: The Workshop
Topic: SAC Conversion issues
Replies: 8
Views: 1516

Re: SAC Conversion issues

Ek verstaan nou waaroor dit gaan, maar wat ek nou wil weet is hoe my EGT sisteem werk wat SAC geinstaleer het. Ek het hul al ge-email, maar geen reaksie. Het iemand dalk so een. Ek wil weet of daar alarms is wat mens kan stel en so voorts?
by Bushwacker
Mon Feb 04, 2008 11:38 am
Forum: Recovery Equipment
Topic: High lift jack
Replies: 6
Views: 2502

High lift jack

Wat sit jy onder jou High lift jack dat dit nie wegsak in die modder nie?
by Bushwacker
Mon Feb 04, 2008 11:33 am
Forum: The Workshop
Topic: Tuisgemaakde sleepwa en die wet
Replies: 4
Views: 1201

Tuisgemaakde sleepwa en die wet

Wat is die vereisdes as jy jou eie wa bou wat die wet aan betref, en is dit moeilik om deur die toets te kry?
by Bushwacker
Mon Feb 04, 2008 11:28 am
Forum: The Workshop
Topic: SAC Conversion issues
Replies: 8
Views: 1516

SAC Conversion issues

Ek het `n SAC conversion in(eintlik my bakkie). Die tempratuur meter ding agter die stuur het blykbaar alarms teen hoë temp en so aan. Die vorige eienaar kon my nie sê hoe dit werk, of hoe om die limits te stel nie. Weet iemand dalk iets daarvan. Dis `n grys metaal kassie met 2 knoppies voor links...
by Bushwacker
Mon Feb 04, 2008 10:42 am
Forum: The Workshop
Topic: KZTE en hitte
Replies: 12
Views: 2267

Re: KZTE en hitte

Ek dink die waterpyp clamps wat nie vas skroef nie, is `n klomp bollie, `n clamp wat `n rand of 2 kos, het my noe R11500 gekos, dis nou skoolgeld. Ek gaan ordintlikke clamps opsit, en van daai metal sleeves oor die pype trek.Blykbaar het `n fanbelt al `n ou se waterpyp (okay sy bakkie sn) afgesny me...
by Bushwacker
Mon Feb 04, 2008 10:32 am
Forum: The Workshop
Topic: KZTE en hitte
Replies: 12
Views: 2267

Re: KZTE en hitte

Hou hom vir die volgende ou. klaar gekoop, hoeveel kos die een, en is dit nuut?
by Bushwacker
Mon Feb 04, 2008 7:16 am
Forum: The Workshop
Topic: KZTE en hitte
Replies: 12
Views: 2267

Re: KZTE en hitte

Die kans dat 2de hands betoubaar is, is ook maar 50/50. By Vrydag hoort alles veby te wees, as iets anders nie ook verkeerd is nie.
Weet enigeen dalk waar die binneliggie se draad vandaan kom. Dit het ophou werk, en is nie geblaas nie.
by Bushwacker
Sun Feb 03, 2008 8:00 pm
Forum: The Workshop
Topic: KZTE en hitte
Replies: 12
Views: 2267

KZTE en hitte

Op die huidige oomblik staan my KZ sonder cylinderhead. Die fanbelt het die onderste waterpyp springclamp uitgepluk saam met die pyp. Cylinderhead gekraak op al 4 cylinders. totale skade sover R11500 plus R750 insleep.
by Bushwacker
Sun Feb 03, 2008 7:54 pm
Forum: Meet the People
Topic: Nuweling
Replies: 8
Views: 1647

SAC

Dankie almal. Ek geniet julle geselskap. Ek wil graag weet hoe die temp sensor werk wat SAC insit en of daar enige verstellings is aan alarm limits, en indied, hoe?
by Bushwacker
Sun Feb 03, 2008 3:33 pm
Forum: Meet the People
Topic: Nuweling
Replies: 8
Views: 1647

Nuweling

Ek is Piet Louwrens (Bushwacker), Ek het `n 2004 KZTE. Dankie vir die puik webwerf. Ek wil nou net kennes maak, sal later meer dinge uitruil.

Go to advanced search