Search found 1829 matches
- Sun Jun 14, 2015 9:20 am
- Forum: Western Cape
- Topic: @lantis dunes sat 13 june 2015
- Replies: 31
- Views: 8818
Re: @lantis dunes sat 13 june 2015
Dit lyk na 'n lekker groep.......ek's vrek ongelukkig daarmee dat Swartvark juis nou uit aksie uit moes wees.
- Sat Jun 13, 2015 12:33 pm
- Forum: Open Discussion
- Topic: Realistic Value of a 1985 Hilux 4x4 D/C 2ltr, 3Y ???
- Replies: 11
- Views: 1769
Re: Realistic Value of a 1985 Hilux 4x4 D/C 2ltr, 3Y ???
Ek weeeeeet...almal reken altyd 'n SFA is priceless, maar as dit kom by geld uithaal....Dan moet 'n ou eers mooi nadink.Rianc wrote:Wow! dis baie moelik! Eerste raai sou wee R45k max??????????????
- Sat Jun 13, 2015 12:20 pm
- Forum: Open Discussion
- Topic: Realistic Value of a 1985 Hilux 4x4 D/C 2ltr, 3Y ???
- Replies: 11
- Views: 1769
Realistic Value of a 1985 Hilux 4x4 D/C 2ltr, 3Y ???
I was given the opportunity to buy this vehicle. I have to look at it again, as I have not seen it in a couple of years. Just want to get an idea on value. No powersteering or aircon.
This one standing next to Swartvark. Not sure of milleage, but under 300000kms.
This one standing next to Swartvark. Not sure of milleage, but under 300000kms.
- Fri Jun 12, 2015 3:36 pm
- Forum: Humor
- Topic: It's a Jeep thing
- Replies: 5
- Views: 4900
Re: It's a Jeep thing
TRUE.......I can not understand.....
- Fri Jun 12, 2015 3:31 pm
- Forum: Members' Vehicles
- Topic: My 1980 Hilux 4x4 RN46 - 20R Gasoline (18R) - "Truls"
- Replies: 17
- Views: 7644
Re: My 1980 Hilux 4x4 RN46 - 20R Gasoline (18R) - "Truls"
Welcome Daniel! Still the best looking Hilux ever made! :thumbup: Oja, does the name "Truls" have any meaning? Google said: Truls Truls is a Norwegian name and originates from the Danish Torgils. It means "strong", "hero" and "wise", but not in the way one wo...
- Fri Jun 12, 2015 3:30 pm
- Forum: Members' Vehicles
- Topic: My 1980 Hilux 4x4 RN46 - 20R Gasoline (18R) - "Truls"
- Replies: 17
- Views: 7644
- Fri Jun 12, 2015 1:31 pm
- Forum: Pictures Only - Post a pic of your Hilux
- Topic: This is Kenji
- Replies: 7
- Views: 4781
Re: This is Kenji
WoW!!
- Thu Jun 04, 2015 4:09 pm
- Forum: Open Discussion
- Topic: Winter is HIER !
- Replies: 17
- Views: 2484
Re: Winter is HIER !
LoL........Die Amarok het darem 'n 6 jaar corrosion warranty.
- Thu Jun 04, 2015 3:58 pm
- Forum: Engine conversions (Lexus/7M-GE/3RZ-FE etc)
- Topic: Nog n Lexus in n SFA
- Replies: 89
- Views: 21997
Re: Nog n Lexus in n SFA
Hy lyk baie mooi Andre. :thumbup: :thumbup: Reinart, Ek het al sedert 2010 'n KZTE radiator met 16" electric fan. Ek nog geen probleem met overheating gehad in duine ry of stadig 4x4 nie. Ek het nog nie gesleep nie. Ek het ook standaard ratkas met Fana se bellhousing en dit hou nog mooi. Ek het...
- Thu Jun 04, 2015 10:40 am
- Forum: Open Discussion
- Topic: Winter is HIER !
- Replies: 17
- Views: 2484
Re: Winter is HIER !
From another angle Mr B.
- Thu Jun 04, 2015 9:37 am
- Forum: Route Planning questions/discussions
- Topic: Port Nolloth na Sendelingsdrift
- Replies: 12
- Views: 3339
Re: Port Nolloth na Sendelingsdrift
Ek het ook oppad soontoe en terug by McDougals Bay oorgeslaap.
Eers in my tent naby die beach, maar dit was vrek koud daai aand. Oppad terug in 'n huisie.
Ek kan dit aanbeveel.
ek het die Eksteensfontein pad terug gery. Baie corrugated gewees, maar 'n nice omgewing.
Eers in my tent naby die beach, maar dit was vrek koud daai aand. Oppad terug in 'n huisie.
Ek kan dit aanbeveel.
ek het die Eksteensfontein pad terug gery. Baie corrugated gewees, maar 'n nice omgewing.
- Thu Jun 04, 2015 9:27 am
- Forum: Pictures Only - Post a pic of your Hilux
- Topic: Meet Spyker - my SFA Hilux 2.4 DC 4x4 Raider
- Replies: 12
- Views: 6068
Re: Meet Spyker - my SFA Hilux 2.4 DC 4x4 Raider
Welkom............Sjoe maar hy is mooi.
- Thu Jun 04, 2015 9:25 am
- Forum: Open Discussion
- Topic: What can I pay for a 1995 Landcruiser 80 Series, 4.5ltr??
- Replies: 11
- Views: 1902
Re: What can I pay for a 1995 Landcruiser 80 Series, 4.5ltr?
Ek sal nie my 80 series onder 140 000 verkoop nie, in teen deel 160 000 klink beter. Maar dit hang af hoe goed die kar is, sal ek 100 000 ook betaal. Ek stem saam met jou, Johan. Daardie voertuig sal beslis vir iemand R100-R110k werd wees. :thumbup: Ek is ergter nie in die mark vir een nie en oorwe...
- Wed Jun 03, 2015 7:22 pm
- Forum: Open Discussion
- Topic: What can I pay for a 1995 Landcruiser 80 Series, 4.5ltr??
- Replies: 11
- Views: 1902
Re: What can I pay for a 1995 Landcruiser 80 Series, 4.5ltr?
Dankie julle.
Ek dink R80k to R85k.......ek sal hom nie koop vir meer nie.
Ek dink R80k to R85k.......ek sal hom nie koop vir meer nie.
- Wed Jun 03, 2015 5:16 pm
- Forum: Open Discussion
- Topic: What can I pay for a 1995 Landcruiser 80 Series, 4.5ltr??
- Replies: 11
- Views: 1902
Re: What can I pay for a 1995 Landcruiser 80 Series, 4.5ltr?
I don't want to let my emotions make the price/offer................
Thanks Mr B................do others agree?
Thanks Mr B................do others agree?
- Wed Jun 03, 2015 5:00 pm
- Forum: Open Discussion
- Topic: What can I pay for a 1995 Landcruiser 80 Series, 4.5ltr??
- Replies: 11
- Views: 1902
What can I pay for a 1995 Landcruiser 80 Series, 4.5ltr??
I can get a GX with 250000kms. Neat and nice.
I must make an offer.
What is a good price to get one at?
Please help.
I must make an offer.
What is a good price to get one at?
Please help.
- Fri May 29, 2015 3:28 pm
- Forum: Open Discussion
- Topic: My Long Lost Friend... Bolt!
- Replies: 4
- Views: 1050
Re: My Long Lost Friend... Bolt!
Bolt is looking gooood....... Rims, bumpers and rails, I would not have recognized him.
Bolt is still the only bakkie that ever did a recovery for Swartvark......and then I never saw him again.
Bolt is still the only bakkie that ever did a recovery for Swartvark......and then I never saw him again.
- Fri May 29, 2015 3:14 pm
- Forum: Humor
- Topic: Hierdie Kinderkuns maak my TROTS.
- Replies: 5
- Views: 4539
Re: Hierdie Kinderkuns maak my TROTS.
beslis.Mud Dog wrote:Smut - Vark .... hulle pas nog bymekaar. of nie?
- Fri May 29, 2015 8:40 am
- Forum: Meet the People
- Topic: Newbie van George
- Replies: 20
- Views: 3521
Re: Newbie van George
Welkom hier.
- Fri May 29, 2015 8:23 am
- Forum: Humor
- Topic: Hierdie Kinderkuns maak my TROTS.
- Replies: 5
- Views: 4539
Hierdie Kinderkuns maak my TROTS.
Not really Humor:
Mikey, my girlfriends 8yr old. Was asked to make an Animal Mask at school.
This is what he made:
I like the way he spelled my name......haha..
Mikey, my girlfriends 8yr old. Was asked to make an Animal Mask at school.
This is what he made:
I like the way he spelled my name......haha..
- Tue May 12, 2015 9:59 am
- Forum: Trip Reports
- Topic: Baviaanskloof - April 2015
- Replies: 27
- Views: 5904
Re: Baviaanskloof - April 2015
Ek jik al lankal om weer Baviaans toe te gaan. Kudu Kaya lyk na 'n lekker kampplek.
- Thu Apr 23, 2015 7:37 am
- Forum: General Hilux Discussions
- Topic: My Stolen Lux Replaced
- Replies: 16
- Views: 2430
Re: My Stolen Lux Replaced
Dit lyk baie goed.
Geluk.
Geluk.
- Tue Apr 21, 2015 10:02 pm
- Forum: Members' Vehicles
- Topic: Lexus op sy beste
- Replies: 8
- Views: 5195
Re: Lexus op sy beste
Hy lyk goed. Ek laaik ook die bumper.
- Tue Apr 21, 2015 9:55 pm
- Forum: Open Discussion
- Topic: To BANT or not to bant ....
- Replies: 27
- Views: 2742
Re: To BANT or not to bant ....
Wat doen al daai Proteiene aan 'n man se bloeddruk en niere?
- Tue Apr 21, 2015 9:52 pm
- Forum: Western Cape
- Topic: Robertson Challenge, Luxter is ready again!
- Replies: 14
- Views: 5216
Re: Robertson Challenge, Luxter is ready again!
Baie mooi. Sal hom graag in aksie wil sien met daai motor.
- Wed Apr 01, 2015 8:55 am
- Forum: Open Discussion
- Topic: Is Hilux4x4.co.za besig om te groet???
- Replies: 29
- Views: 3933
Re: Is Hilux4x4.co.za besig om te groet???
Facebook is entertaining op n weird manier. Meeste van daai kabouters sal ek nie in my vriendekring toelaat nie. Maar ek lag my kla as Thys stir en die lot val daarvoor. Die forum ouens is die tiepe mense saam met wie jy kan gaan kamp, sonder dat jy hulle ooit persoonlik ontmoet het. Sout van die aa...
- Tue Mar 24, 2015 5:27 pm
- Forum: Engine conversions (Lexus/7M-GE/3RZ-FE etc)
- Topic: Swartvark raak varklikker.....der!!!!
- Replies: 52
- Views: 7161
Re: Swartvark raak varklikker.....der!!!!
grips wrote:Baie netjiese Hilux. As jy die revs nog verder wil drop in vyfde rat kan jy die vyfde rat ratio ruil met `n 0.78 ratio.
Het dit destyds op my Hilux v6 conversion gedoen.
Dankie Christo.
- Tue Mar 24, 2015 5:26 pm
- Forum: Engine conversions (Lexus/7M-GE/3RZ-FE etc)
- Topic: Swartvark raak varklikker.....der!!!!
- Replies: 52
- Views: 7161
Re: Swartvark raak varklikker.....der!!!!
As ek reg onthou is dit 3200rpm@120km/h. Ook met 33"s. Jy moet met GPS kyk hoor. Jou afstand gaan korter lyk op jou voertuig se odometer.... Omtrent 10%. Odo wys 1km/h stadiger as GPS op 120kph, so dis seker naby genoeg :D: Laasnaweek Bellville-Bredasdorp-Bellville gedoen teen 100-110kph en 7,...
- Thu Mar 12, 2015 2:10 pm
- Forum: Engine conversions (Lexus/7M-GE/3RZ-FE etc)
- Topic: Swartvark raak varklikker.....der!!!!
- Replies: 52
- Views: 7161
Re: Swartvark raak varklikker.....der!!!!
Lekker Pajero met bonnet spacers.... Ek het hom uitgecheck ja.
- Wed Feb 25, 2015 9:15 am
- Forum: Any Other Vehicle
- Topic: Die Volkswagen UP, nogal heel nice.
- Replies: 23
- Views: 7331
Re: Die Volkswagen UP, nogal heel nice.
Het gaan kyk na hom - baie slim pakket ! Vir promosie doeleindes , aflewerings voertuig of student - puik konsep. Hoogtyd dat een v d groot vervaardigers weer iets uniek en opwindend na sa toe bring ipv die afgewaterde budget voertuie deesdae. :thumbup: Laat weet my as jy een wil koop Eben. :wink2:
- Wed Feb 25, 2015 9:09 am
- Forum: Meet the People
- Topic: Future Hilux owner and new member
- Replies: 26
- Views: 4177
Re: Future Hilux owner and new member
Welcome to the Forum and the Hilux Family. Looking at your requirements and budget........I would think the 2.7 IFS is the one. Diesel is lighter on Fuel, but petrol has lower maintenance and drives better on sand.
- Wed Feb 25, 2015 8:48 am
- Forum: Open Discussion
- Topic: My new project SFA S/C 2.2
- Replies: 37
- Views: 4155
Re: My new project SFA S/C 2.2
Iets pla my, as ek na die bak se hoeke kyk is daai ñ 1990/1991 model? Dis mos al wanneer daai bak gebruik is. Volgens my kennis is die loadbins gebruik sederd vroeg 1980's Hy het wel nou die grys dash, en dit lyk of hy al 'n slag ge rebuild is. Soos ek verstaan is die Tagtigs Modelle soos Georges'n...
- Wed Feb 25, 2015 8:43 am
- Forum: Trip Reports
- Topic: Sunday GTG at Atlantis pics
- Replies: 42
- Views: 5214
Re: Sunday GTG at Atlantis pics
Ek was jare laas by Kroonland............Warrior wrote:Behalwe Welgelegen , is daar nie n lekker berg roete hier naby ons nie.
Ek sou dink meeste ouens wilni verder ry as so 60-80km uit die stad vir n dagtrip nie.
Veral die SFA's wat dan sal moet oorslaap !!
- Tue Feb 24, 2015 10:37 pm
- Forum: Trip Reports
- Topic: Sunday GTG at Atlantis pics
- Replies: 42
- Views: 5214
Re: Sunday GTG at Atlantis pics
No problem4x4BEES wrote:
Alles is vergewe as jy die volgende dag bywoon
- Tue Feb 24, 2015 10:30 pm
- Forum: Trip Reports
- Topic: Sunday GTG at Atlantis pics
- Replies: 42
- Views: 5214
Re: Sunday GTG at Atlantis pics
Ek was die Saterdag daar om 'n vriend te leer ry met sy Cherokee.4x4BEES wrote:Dit sou nog beter gewees het met jou ook daar
Hy kon ongelukkig nie die Sondag parool kry by sy vrou nie.
- Tue Feb 24, 2015 10:19 pm
- Forum: Trip Reports
- Topic: Sunday GTG at Atlantis pics
- Replies: 42
- Views: 5214
Re: Sunday GTG at Atlantis pics
Daai SFAs lyk darem maar mooi!!!
- Fri Feb 20, 2015 6:28 am
- Forum: Open Discussion
- Topic: Daai Brood Bakkie
- Replies: 20
- Views: 2559
Re: Daai Brood Bakkie
Baie mooi.
- Fri Feb 20, 2015 6:25 am
- Forum: Western Cape
- Topic: Atlantis dunes Hilux day GTG
- Replies: 66
- Views: 13118
Re: Atlantis dunes Hilux day GTG
Julle ouens moet dit geniet.
Ek kamp by Ouskip en gaan Saterdagoggend vir n vriend bietjie leer hoe om sy Cherokee op sand te ry by Atlantis.
Hy kon ongelukkig nie Sondag nie, anners het ons julle gejoin.
Ek kamp by Ouskip en gaan Saterdagoggend vir n vriend bietjie leer hoe om sy Cherokee op sand te ry by Atlantis.
Hy kon ongelukkig nie Sondag nie, anners het ons julle gejoin.
- Thu Feb 19, 2015 7:34 am
- Forum: Any Other Vehicle
- Topic: Need vw polo help please.
- Replies: 31
- Views: 9807
Re: Need vw polo help please.
The 2005 polo still had a cambelt.
- Tue Feb 17, 2015 3:07 pm
- Forum: Open Discussion
- Topic: Aantreklikhede en Trail naby Mosselbaai
- Replies: 11
- Views: 1873
Re: Aantreklikhede en Trail naby Mosselbaai
Masekind wrote:Ek gaan dankie dit is my nom.1 het nog nooit duine gery nie
As jy wil duine ry sal jy eendag Atlantis toe moet kom.......... Vleesbaai redelik maklik, maar n goeie plek om die basics van sand ry agter te kom.
- Tue Feb 17, 2015 9:15 am
- Forum: Any Other Vehicle
- Topic: Need vw polo help please.
- Replies: 31
- Views: 9807
Re: Need vw polo help please.
What year model polo?
Polos do make a tick tick noise for few seconds when you start it up when cold. This is normal.
But the oil light coming on.
Polos do make a tick tick noise for few seconds when you start it up when cold. This is normal.
But the oil light coming on.
- Tue Feb 17, 2015 8:16 am
- Forum: Any Other Vehicle
- Topic: Die Volkswagen UP, nogal heel nice.
- Replies: 23
- Views: 7331
Re: Die Volkswagen UP, nogal heel nice.
Die 1.6 tdi polos doen dit vir my.
Die blue motions gaan die jaar in 1.4 uitkom. Hopelik met minder turbo lag.
Die blue motions gaan die jaar in 1.4 uitkom. Hopelik met minder turbo lag.
- Mon Feb 16, 2015 5:55 pm
- Forum: Any Other Vehicle
- Topic: Die Volkswagen UP, nogal heel nice.
- Replies: 23
- Views: 7331
Re: Die Volkswagen UP, nogal heel nice.
........because we can.
- Sat Feb 14, 2015 8:08 am
- Forum: Any Other Vehicle
- Topic: Die Volkswagen UP, nogal heel nice.
- Replies: 23
- Views: 7331
Re: Die Volkswagen UP, nogal heel nice.
Nee wat, hou nie daarvan nie...lyk soos Smart Car se estate version... Ry my hele lewe VW's maar die ene is ni v my ni dankie Maar as jy nou 'n dogter op Stellenbosch Universiteit gehad het en jy wou haar nie met 'n ou onbetroubare kar laat ry nie sou dit mooi werk......hehe :thumbup: Of soos my kl...
- Fri Feb 13, 2015 7:28 am
- Forum: Any Other Vehicle
- Topic: Die Volkswagen UP, nogal heel nice.
- Replies: 23
- Views: 7331
Re: Die Volkswagen UP, nogal heel nice.
Ek dink hy gaan uitstekend verkoop as jy in ag neem hoeveel Polo's mens in die stad sien. Hys al jare in ander lande en verkoop baie goed. Ons gaan natuurlik soos oudergewoonte n waglys hê. VWSA se ou trick is mos om 'n reeks vry te stel en dan beskikbaarheid te beperk vir n paar mnde. Hulle bring ...
- Fri Feb 13, 2015 7:23 am
- Forum: Any Other Vehicle
- Topic: Die Volkswagen UP, nogal heel nice.
- Replies: 23
- Views: 7331
Re: Die Volkswagen UP, nogal heel nice.
Daai dingetjie trek lekker. Sy gear ratios is reg ens...... Maar soos meeste VWs moet jy hom self ry om te verstaan. En sy dashboard is so n two tone move..... Half retro look wat neig na die ou beetle se look. As jy mooi kyk op die derde foto sal jy beter sien..... Die sonlig het nonsens gemaak op ...
- Thu Feb 12, 2015 9:37 pm
- Forum: Any Other Vehicle
- Topic: Die Volkswagen UP, nogal heel nice.
- Replies: 23
- Views: 7331
Re: Die Volkswagen UP, nogal heel nice.
Ek het gou vir jou alles oor hom gemail.pietpetoors wrote:Wat se enjin?
Dis n 55kW, 95Nm, 4.7ltr/100km, 1000cc met topspoed van 171km/h
- Thu Feb 12, 2015 8:48 pm
- Forum: Any Other Vehicle
- Topic: Die Volkswagen UP, nogal heel nice.
- Replies: 23
- Views: 7331
Die Volkswagen UP, nogal heel nice.
Jis ouens Wat dink julle van hom as klein karretjie? Die VW UP word uiteindelik Saterdag in RSA vrygestel. :thumbup: Nou hoop ek nog net dat hulle een of ander tyd die halfton bakkie gaan inbring. Die klein karretjie is verbasend ruim met baie kopspasie en 'n dubbelbodem kattebak wat groter hatch ba...
- Tue Feb 10, 2015 9:25 am
- Forum: Engine conversions (Lexus/7M-GE/3RZ-FE etc)
- Topic: Nog n Lexus in n SFA
- Replies: 89
- Views: 21997
Re: Nog n Lexus in n SFA
Dit lyk goed.
Ek het my propshaft na 'n solid prop laat verander, sonder centre bearing.
Gaan jy ook so maak?
Ek het my propshaft na 'n solid prop laat verander, sonder centre bearing.
Gaan jy ook so maak?
- Fri Feb 06, 2015 4:39 pm
- Forum: Engine conversions (Lexus/7M-GE/3RZ-FE etc)
- Topic: Nog n Lexus in n SFA
- Replies: 89
- Views: 21997
Re: Nog n Lexus in n SFA
My diff ratios werk lekker. 1ste rat High Range vir duine ry.mosteran wrote:Dan is ons setup presies dieselfde.
Ek het net 4.55 diff ratios in ook met 33"
- Fri Feb 06, 2015 4:35 pm
- Forum: Engine conversions (Lexus/7M-GE/3RZ-FE etc)
- Topic: Nog n Lexus in n SFA
- Replies: 89
- Views: 21997
Re: Nog n Lexus in n SFA
Ek het al auto en manual Conversions gery. Manual het BAIE beter performance.
As my manual box eendag ingee sal ek die kzte se sterker box insit en klaar.
Ek is nie so seker of daar al management systems vir die auto box is wat goed werk vir 4x4 omstandighede nie.
As my manual box eendag ingee sal ek die kzte se sterker box insit en klaar.
Ek is nie so seker of daar al management systems vir die auto box is wat goed werk vir 4x4 omstandighede nie.
- Fri Feb 06, 2015 4:15 pm
- Forum: Engine conversions (Lexus/7M-GE/3RZ-FE etc)
- Topic: Nog n Lexus in n SFA
- Replies: 89
- Views: 21997
Re: Nog n Lexus in n SFA
Ek dink nie daai auto boxe is geld werd nie. Iewers moet n hoop van hulle lê.
- Thu Feb 05, 2015 9:31 pm
- Forum: Engine conversions (Lexus/7M-GE/3RZ-FE etc)
- Topic: Nog n Lexus in n SFA
- Replies: 89
- Views: 21997
Re: Nog n Lexus in n SFA
mosteran wrote:Tiaan jy ook oorspronklike gearbox?
Ja Andre, met Fana se Bellhousing en Dyna clutch.
Die idee was om hom te ry tot hy breek en dan 'n KZTE box te soek, maar dis nou amper 5 jaar later en hy hou steeds. Standaard diffs ook met 33" Muds.
- Thu Feb 05, 2015 4:55 pm
- Forum: Engine conversions (Lexus/7M-GE/3RZ-FE etc)
- Topic: Nog n Lexus in n SFA
- Replies: 89
- Views: 21997
Re: Nog n Lexus in n SFA
Ek het dieselfde setup, behalwe dat Allan die Spitstonic system op Swartvark gebruik het.
Ek is baie gelukkig met my trokkie.
Ek is baie gelukkig met my trokkie.
- Tue Feb 03, 2015 10:06 pm
- Forum: Open Discussion
- Topic: This weekend in the Dunes
- Replies: 16
- Views: 2204
Re: This weekend in the Dunes
Ek hoop daar kom NOG?
- Tue Feb 03, 2015 9:59 am
- Forum: Open Discussion
- Topic: This weekend in the Dunes
- Replies: 16
- Views: 2204
Re: This weekend in the Dunes
Thys.....het jy niks van Swartvark nie?
- Tue Feb 03, 2015 9:44 am
- Forum: General Hilux Discussions
- Topic: Daar is groot fout met die forum!!
- Replies: 38
- Views: 3703
Re: Daar is groot fout met die forum!!
Nou is hy darem al Klaskaptein.........Hoppy wrote:Moenie met hom spot nie, hy wou nog altyd n skoolhoof gewees het
- Fri Jan 30, 2015 9:53 am
- Forum: Route Planning questions/discussions
- Topic: Kagalagadi 3rd - 14th Feb 2015
- Replies: 5
- Views: 1730
Re: Kagalagadi 3rd - 14th Feb 2015
Now THAT sounds LEKKA!!!
How many of you are going? how many vehicles? Is it a photography thing again?
You lucky bugger you!!
How many of you are going? how many vehicles? Is it a photography thing again?
You lucky bugger you!!
- Mon Jan 26, 2015 5:47 pm
- Forum: Open Discussion
- Topic: Toyota baby add
- Replies: 3
- Views: 658
- Tue Jan 20, 2015 7:38 pm
- Forum: Open Discussion
- Topic: Dishonest "buyer"
- Replies: 12
- Views: 1912
Re: Dishonest "buyer"
En dan kry mens natuurlik mense wat net plain weirdo's is.