Search found 205 matches

by coetzer94
Wed Jun 01, 2016 10:47 am
Forum: The Workshop
Topic: Oil catch can and second fuel filter information
Replies: 21
Views: 6674

Re: Oil catch can and second fuel filter information

Thanks for the info, I should probably start thinking of getting a catch can and second filter. I wonder why the guys in RSA seems not to concerned with these mods as they are rather serious improvements?

Does anybody know of companies in RSA selling such units?
by coetzer94
Wed Jun 01, 2016 9:45 am
Forum: The Workshop
Topic: Oil catch can and second fuel filter information
Replies: 21
Views: 6674

Oil catch can and second fuel filter information

Hi I followed some Aussie forums recently and its interesting to see the difference in how they kit their rigs. One thing that I don't fully understand is the fitment of oil catch cans, and second fuel filters, and if they are so adamant on fitting them, why are we in South Africa with more or less ...
by coetzer94
Wed May 25, 2016 4:13 pm
Forum: Open Discussion
Topic: Monster 4.0 V6
Replies: 5
Views: 1858

Re: Monster 4.0 V6

RGM het ook nou n kit uit vir die 2.8 GD-6 diesel ook. 165kW/548Nm!! Lyk soos die unichip Q4 wat ook beskikbaar is vir die d4d's, maar die Nm's wat die ding maak is net belaglik

https://www.instagram.com/p/BFvtTW3Q2Of/
by coetzer94
Fri May 20, 2016 7:57 am
Forum: Open Discussion
Topic: Botswana communication authority
Replies: 7
Views: 2550

Re: Botswana communication authority

We have used 2 way uhf radios bots, namibia, zim, mozambique, zambia and angola over the last 15years, and only once have we been questioned about them. If you are worried at border crossings, just remove the antenna, switch off and cover the radio itself. At the end of the day its your call, but th...
by coetzer94
Tue May 17, 2016 10:38 pm
Forum: Late 2005 - 2016 Hilux (Gen 6 aka Vigo-shape)
Topic: 2016 Extra cab Canopy vs 2015 Canopy
Replies: 4
Views: 2931

Re: 2016 Extra cab Canopy vs 2015 Canopy

New bakkie is a lot wider, so probably not
by coetzer94
Wed May 11, 2016 5:50 pm
Forum: General Mods
Topic: 2016 V6 throttle response
Replies: 20
Views: 8527

Re: 2016 V6 throttle response

Can only comment on the 2.8 diesel, but there the power and eco buttons makes a massive diffrence!!
by coetzer94
Mon May 09, 2016 6:51 am
Forum: The Workshop
Topic: Warning light
Replies: 11
Views: 2511

Re: Warning light

Just need to reset the system cant remember the routine now, but im sure some member will come along to help you shortly
by coetzer94
Mon May 02, 2016 10:10 pm
Forum: Build your own:
Topic: Idees vir n pak sisteem
Replies: 15
Views: 4514

Re: Idees vir n pak sisteem

Dankie ek sal!!
by coetzer94
Mon May 02, 2016 3:03 pm
Forum: Build your own:
Topic: Idees vir n pak sisteem
Replies: 15
Views: 4514

Re: Idees vir n pak sisteem

Dit was maar n stadige week, maar ek het die laaie klaar gemaak. Sal so voor die volgende trip die slide net bo op vasmaak, die ding raak te swaar.

Hier is so paar kiekies
by coetzer94
Sun May 01, 2016 8:47 am
Forum: General Hilux Discussions
Topic: Dual BAttery - Solenoid vs Ctek dc-2-dc ? your opinion ?
Replies: 37
Views: 7334

Re: Dual BAttery - Solenoid vs Ctek dc-2-dc ? your opinion ?

Ek kort eintelik nie n sonpaneel nie, maar my pa gaan nou vir hom een van daai flexible velle kry wat beteken ek kan sy ou een oorvat. Ek dink vir my doel sal die 12A unit voldoende wees, ek sal net sy mounting onder die dash moet uitsort :thumbup: Ek sal die sonpaneel dalk later net met n regulator...
by coetzer94
Sun May 01, 2016 7:00 am
Forum: General Hilux Discussions
Topic: Dual BAttery - Solenoid vs Ctek dc-2-dc ? your opinion ?
Replies: 37
Views: 7334

Re: Dual BAttery - Solenoid vs Ctek dc-2-dc ? your opinion ?

Dan klink die HCdp model na die logiese keuse :think: . As ek reg verstaan is "pv" n sonpaneel imput? Wat beteken dat die unit nie outomaties oorskakel tussen die alternator en die sonpaneel nie, alhowel hy n sonpaneel input het? Is dit nie dan n opsie om n skakelaar op elke inkomende draa...
by coetzer94
Sat Apr 30, 2016 9:10 pm
Forum: General Hilux Discussions
Topic: Dual BAttery - Solenoid vs Ctek dc-2-dc ? your opinion ?
Replies: 37
Views: 7334

Re: Dual BAttery - Solenoid vs Ctek dc-2-dc ? your opinion ?

Ek is nou glad nie n boffin op elektriese goed nie, so in jou opinie sal die 12Amp eenheid groot genoeg wees?
by coetzer94
Sat Apr 30, 2016 2:39 pm
Forum: General Hilux Discussions
Topic: Dual BAttery - Solenoid vs Ctek dc-2-dc ? your opinion ?
Replies: 37
Views: 7334

Re: Dual BAttery - Solenoid vs Ctek dc-2-dc ? your opinion ?

Dagse. Ek het op die oomblik n NL portable boks wat agter in die bakkie is maar ek wil my 2de batery na die engine toe skuif. Ek sal daarvan hou om die ctek aanteskaf, maar na van die manne oor die hitte probleem gekla het is ek onseker. Ek sal ook kyk na die ander dc-dc chargers op 4x4direct, maar ...
by coetzer94
Sun Apr 24, 2016 10:15 am
Forum: Build your own:
Topic: Idees vir n pak sisteem
Replies: 15
Views: 4514

Re: Idees vir n pak sisteem

So bietjie van n update Ek het die blink plan gekry om 2 laaie van shutter ply te maak wat die hele basis van die bak vol le, dan word die frontrunner bakkie slide daar bo op vas gemaak. Dis n goedkoop opsie vir my, veral met al die duur goed op die mark deesdae. Het gister die laaie gebou, ek moet ...
by coetzer94
Sun Apr 24, 2016 10:08 am
Forum: Build your own:
Topic: Teflon Strips- Kaapstad Area
Replies: 7
Views: 3210

Re: Teflon Strips- Kaapstad Area

Baie dankie sal more sommer gaan kry.
by coetzer94
Sun Apr 24, 2016 8:28 am
Forum: Build your own:
Topic: Teflon Strips- Kaapstad Area
Replies: 7
Views: 3210

Re: Teflon Strips- Kaapstad Area

Weet iemand waar ek so iets in PTA kan kry?
by coetzer94
Thu Apr 21, 2016 9:19 pm
Forum: General Hilux Discussions
Topic: 2016 Hilux central locking geraas
Replies: 23
Views: 5588

Re: 2016 Hilux central locking geraas

Van wat ek verstaan is daar iewers in die Manual n hele roetine wat jy moet volg om die geluid af the haal. n tjom van my het dit gedoen op die vigo om die sitplek gordel beeper still te maak. Sal bietjie gaan soek, want ek moet dit op my pa se bakkie ook doen.
by coetzer94
Fri Apr 15, 2016 2:06 pm
Forum: Toyota Fortuner 4x4 Forum
Topic: 2016 Fortuner
Replies: 42
Views: 14608

Re: 2016 Fortuner

Chris ek het bietjie hier in pretoria na hom gaan kyk. Die een ou by Hatfield ry een as n demo. Baie mooi bakkie, die deure is presies soos die ford sin (ek het die vorige model ford 3.0 tdci gery voor die hilux) mens raak gou gewoond aan die feit dat hy nie deure agter het nie, maar dit bly baie ge...
by coetzer94
Thu Apr 14, 2016 11:25 pm
Forum: Toyota Fortuner 4x4 Forum
Topic: 2016 Fortuner
Replies: 42
Views: 14608

Re: 2016 Fortuner

Ek het gehoor van die Everest wat gebrand het. Het toe bietjie die storie op aussie media gevolg....daar is al glo ook n paar rangers wat dieselfde oorgekom het, maar nooit so in die spotlight was nie, so ford het nooit iets daar omtrent gedoen nie. Hopelik na die insident het die ouens van ford bie...
by coetzer94
Wed Apr 13, 2016 11:01 am
Forum: Build your own:
Topic: Idees vir n pak sisteem
Replies: 15
Views: 4514

Re: Idees vir n pak sisteem

@Thys ek het ook in daardie rigting begin dink, met die slide onder en n platform wat oor die hele bak strek. Sal net n raam om my slide bou wat die dek ondersteun. Ten opsigte van die ruite is dit bietjie moeiliker. Steeltop het glad nie so n produk nie, en ek is skrikkerig om na ander ouens te gaa...
by coetzer94
Wed Apr 13, 2016 11:01 am
Forum: Build your own:
Topic: Idees vir n pak sisteem
Replies: 15
Views: 4514

Re: Idees vir n pak sisteem

@Thys ek het ook in daardie rigting begin dink, met die slide onder en n platform wat oor die hele bak strek. Sal net n raam om my slide bou wat die dek ondersteun. Ten opsigte van die ruite is dit bietjie moeiliker. Steeltop het glad nie so n produk nie, en ek is skrikkerig om na ander ouens te gaa...
by coetzer94
Tue Apr 12, 2016 6:58 pm
Forum: General Hilux Discussions
Topic: Installing rollbar
Replies: 9
Views: 3032

Re: Installing rollbar

Are you refering to a steel cage as the ones racing vehicles use, or a chrome styling bar as on most new bakkies? For the chrome styling bar, you can do it yourself, just drill the necassary holes (my xtracab did not have the holes so i drilled them myself) and paint some rust proofing to the expose...
by coetzer94
Sat Apr 09, 2016 8:54 pm
Forum: Build your own:
Topic: Idees vir n pak sisteem
Replies: 15
Views: 4514

Re: Idees vir n pak sisteem

Dis iets wat my ook oor van die laaistelsels pla, behalwe vir die feit dat die yskas se deurtjie net net oop kom. Van ons is te kort om iets daar binne in te sien sonder om een van daai drop-down yskas slides te kry wat n arm en n been kos nie. My yskas kom agter die voorste sitplek wat dit teminste...
by coetzer94
Sat Apr 09, 2016 7:45 am
Forum: Build your own:
Topic: Idees vir n pak sisteem
Replies: 15
Views: 4514

Re: Idees vir n pak sisteem

Dis n gewone steeltop canopy, maar omdat dit vir die xtracab is is daar glad nie van die kant deure beskikbaar nie. Daarom moet als van voor af gedoen word. Ek kan seker n watertenk en ander swaar goed wat min gebruik word daar agter pak. Die slide is 1.4m, my natunal luna boks pas net net langwerpi...
by coetzer94
Fri Apr 08, 2016 4:11 pm
Forum: Build your own:
Topic: Idees vir n pak sisteem
Replies: 15
Views: 4514

Idees vir n pak sisteem

Ek het onlangs n bargain gekry op n frontrunner bakkie slide, en ek wil graag n pak sisteem wat prakties en maklik verwyderbaar is hier rondom bou.

Enige voorstelle/ fotos van julle sisteme sal waardeer word.

Ps. Dis n xtracab bakkie en die slide is op n plank vas wat gesny is om die bak te pas.
by coetzer94
Wed Mar 16, 2016 8:57 am
Forum: Open Discussion
Topic: ANYONE WITH PUPPYS FOR SALE OR ADOPTON?
Replies: 9
Views: 2179

Re: ANYONE WITH PUPPYS FOR SALE OR ADOPTON?

We have jack-russel puppies at the moment, but if you are willing to wait a few months, we will have rottweilers as the ladydog is coming in heat soon.
by coetzer94
Thu Mar 10, 2016 7:58 pm
Forum: Late 2005 - 2016 Hilux (Gen 6 aka Vigo-shape)
Topic: LA Sport Snorkel
Replies: 1
Views: 1594

LA Sport Snorkel

Het vandag my snorkel laat opsit, en ook maar net in tyd met die reen wat ons gekry het vandag :surrender:

LA Sport weergawe, goedkoper as safari en tjm airtec, maar hy volg meer die vorm van die cab, nie soos die safari/ 4x4direct weergawes nie. Overall is ek baie in my skik met hom :celebrate:
by coetzer94
Fri Mar 04, 2016 11:31 pm
Forum: Open Discussion
Topic: 2015 ratel 72 suid Angola
Replies: 19
Views: 3078

Re: 2015 ratel 72 suid Angola

Wow! Lyk na n ongelooflike trip!
by coetzer94
Tue Feb 23, 2016 9:33 am
Forum: General Hilux Discussions
Topic: Android Car radio/sat nav excetra
Replies: 13
Views: 4090

Re: Android Car radio/sat nav excetra

Daars n aussie forum, http://www.newhilux.net" onclick="window.open(this.href);return false; , hulle het nogal baie info daaroor as julle wil gaan kyk. Mens moet net registreer daar, dis nie n oop forum soos hier nie
by coetzer94
Mon Feb 22, 2016 4:18 pm
Forum: General Hilux Discussions
Topic: 2016 Hilux?
Replies: 56
Views: 18946

Re: 2016 Hilux?

Het Saterdag oggend in een gery by Gezina Toyota in Voortrekker weg. manne maar dis n mooi bakkie en hy loop!
CAR tydskrif het hom ook glo teen die ranger getoets, met die toyota wat die ford ore aan gesit het (Laat mens wonder wat die aussies in hulle toetse gemis het)
by coetzer94
Thu Feb 11, 2016 11:36 am
Forum: General Mods
Topic: LED reverse ligte
Replies: 7
Views: 3118

Re: LED reverse ligte

I agree, won't put them on while driving, but with a canopy, I think it will be much easier when reversing.

Is there a wiring diagram for what I want to do using a 3 way switch with 1. lights off 2. auto lights on when in reverse 3. manual operated?
by coetzer94
Wed Feb 10, 2016 3:33 pm
Forum: General Mods
Topic: LED reverse ligte
Replies: 7
Views: 3118

LED reverse ligte

Het iemand al daai flushmount LED pods (hulle praat van bumper lights op 4x4Direct ) in die standaard vigo bumper ingebou? En hoe lyk/werk dit? Die idee is om hull te kopel dat hulle saam met die reverse ligte aan kom, maar ook onafhanklik aan geskakel kan word. Het enige iemand dit al gedoen wat ka...
by coetzer94
Sun Feb 07, 2016 1:37 pm
Forum: Late 2005 - 2016 Hilux (Gen 6 aka Vigo-shape)
Topic: Suggested Mods?
Replies: 12
Views: 4281

Re: Suggested Mods?

Het gesien dankie Thabo, dis baie nice, maar eks in pta, en daai is in kzn.
by coetzer94
Sun Feb 07, 2016 6:47 am
Forum: Late 2005 - 2016 Hilux (Gen 6 aka Vigo-shape)
Topic: Suggested Mods?
Replies: 12
Views: 4281

Re: Suggested Mods?

@stumps
Im still debating an aftermarket bumper, and the winch will probably follow
by coetzer94
Sun Feb 07, 2016 6:44 am
Forum: Late 2005 - 2016 Hilux (Gen 6 aka Vigo-shape)
Topic: Suggested Mods?
Replies: 12
Views: 4281

Re: Suggested Mods?

Thanks for al the replies, I agree fully Firstgeer, although most of the stuff we put on our vehicles we can most probably go without, it gives us piece of mind to know that they are there, also lets not kid ourselves its moerse lekker to upgrade our 4x4s with these accessories! Sjoe Thabo that is a...
by coetzer94
Fri Feb 05, 2016 4:55 pm
Forum: Late 2005 - 2016 Hilux (Gen 6 aka Vigo-shape)
Topic: Suggested Mods?
Replies: 12
Views: 4281

Suggested Mods?

Good afternoon guys We are planning a trip to namibia in april, doing the Lauberville dune route with westcoast4x4 :yahoo: , and then on to Damaraland and Etosha. I drive a hilux xtracab currently with: L/R diesel tank LAS leveling kit Homemade rocksliders Unichip Q4 (power in the dunes wont be a pr...
by coetzer94
Wed Jan 20, 2016 5:16 pm
Forum: General Hilux Discussions
Topic: 2016 Hilux?
Replies: 56
Views: 18946

Re: 2016 Hilux?

Dankie, kom ons hoop dan maar die elektriese harnas kan die LED ligte hanteer, dan kan iemand dalk net die ligte invoer...
by coetzer94
Wed Jan 20, 2016 1:57 pm
Forum: General Hilux Discussions
Topic: 2016 Hilux?
Replies: 56
Views: 18946

Re: 2016 Hilux?

Weet iemand of ons ook die LED hoofligte gaan kry? Al TSA se fotos is sonder die LEDs? En dan lyk my kry ons ook nie die rims wat op die aussie bakkies kom nie, maar n bietjie meer afgewaterde weergawe daarvan...
Het enige iemand meer info hieroor?
by coetzer94
Fri Jan 08, 2016 7:12 am
Forum: General Hilux Discussions
Topic: Dakar 2016
Replies: 65
Views: 9820

Re: Dakar 2016

According to the supersport highlights, the hilux is having problems with the altitude making the vehicle less powerfull, something they have struggled with on previous dakars aswell. Hopefully they can sort it out!
by coetzer94
Wed Jan 06, 2016 6:55 pm
Forum: Route Planning questions/discussions
Topic: Savuti channel.
Replies: 7
Views: 3068

Re: Savuti channel.

My father was up there late december, also confirmed that there is no water in the channel.
Huge contrast to when we were there in December 2014! That river gives a character to the area!
by coetzer94
Wed Dec 23, 2015 12:01 pm
Forum: Meet the People
Topic: Newbie Mark to the Forum from Barbados!
Replies: 10
Views: 2479

Re: Newbie Mark to the Forum from Barbados!

Is your also the new body and chassis with the same 3.0 d4d engine? Heard some South American countries get them like that
by coetzer94
Wed Dec 02, 2015 11:10 pm
Forum: Late 2005 - 2016 Hilux (Gen 6 aka Vigo-shape)
Topic: Fox suspension vs Old Man Emu suspension
Replies: 18
Views: 8907

Re: Fox suspension vs Old Man Emu suspension

Naand. Ek het so n ruk terug ook probeer kyk hoe fox met die ander op die mark vergelyk. Ek kon glad nie veel terugvoer kry nie, maar daar word vertel (deur die fox verskaffer) dat daar n paar hiluxe met hulle rondloop. My grootste storie met die fox is dat jy in die kit net die 4 skokbrekers kry, e...
by coetzer94
Tue Dec 01, 2015 8:49 pm
Forum: Members' Vehicles
Topic: Your HILUX Pic - Only 1, no text!
Replies: 507
Views: 347240

Re: Your HILUX Pic - Only 1, no text!

Wil maar net my lorrie ook wys :thumbup:
by coetzer94
Tue Dec 01, 2015 7:11 am
Forum: General Hilux Discussions
Topic: MOUNTING LED SPOTLIGHT BAR
Replies: 8
Views: 2347

Re: MOUNTING LED SPOTLIGHT BAR

I mounted the bar behind the bumper and lower grill so its nice and protected, the grill does not affect lighting.
by coetzer94
Mon Nov 30, 2015 9:34 am
Forum: Build your own:
Topic: DIY Rocksliders en lightbar mounting
Replies: 5
Views: 1988

Re: DIY Rocksliders en lightbar mounting

Haha, hulle hoort ongelukkig nou nie vinnig weer af te kom nie, maar dankie
by coetzer94
Fri Nov 27, 2015 8:21 pm
Forum: General Hilux Discussions
Topic: headlight covers
Replies: 8
Views: 1579

Re: headlight covers

I have seen diy jobbies, thin clear perspex cut in the shape with 3 dots of the same velcro as used on the side of the headlight covers
by coetzer94
Fri Nov 27, 2015 6:31 pm
Forum: Build your own:
Topic: DIY Rocksliders en lightbar mounting
Replies: 5
Views: 1988

Re: Rocksliders en lightbar mounting

Die lightbar is onder die nommerplaat, amper te goed weg gesteek :yahoo: die stof van die dag maak dit net moeilik om te sien.
by coetzer94
Fri Nov 27, 2015 6:28 pm
Forum: Build your own:
Topic: DIY Rocksliders en lightbar mounting
Replies: 5
Views: 1988

DIY Rocksliders en lightbar mounting

Dagse Ek dreig al n rukkie om fotos van my sliders op te laai. Hierdie is uiteindelik version 1.3 om die waarheid te se. Ek en n vriend het v1.1 oor 2 dae aan mekaar geslaan, ons het op die ou eind amper meer tyd spandeer om die goed op die bakkie tekry as wat dit gevat het om te bou. Die voorste br...
by coetzer94
Thu Nov 26, 2015 12:21 am
Forum: General Hilux Discussions
Topic: headlight covers
Replies: 8
Views: 1579

Re: headlight covers

Got mine from the dealership. Price was the same as i could get elsewhere for non genuine toyota covers.
by coetzer94
Mon Nov 23, 2015 11:07 am
Forum: Route Planning questions/discussions
Topic: Kom ons beplan n Botswana trip.
Replies: 7
Views: 3044

Re: Kom ons beplan n Botswana trip.

Skuus chris, jammer as dit geklink het asof ek jou idee van die hand wys, verskillende opsies werk vir verskillende mense. Ek wou net daarop wys dat daar n paar dinge rondom die valle ook is om te doen wat die operateurs jou nie gaan wys nie, die operateurs gaan jou weer baie beter info oor die vall...
by coetzer94
Mon Nov 23, 2015 7:16 am
Forum: Route Planning questions/discussions
Topic: Kom ons beplan n Botswana trip.
Replies: 7
Views: 3044

Re: Kom ons beplan n Botswana trip.

Van maun af sou ek voorstel om deur die moremi en savuti te toer tot in die chobe, die wild en natuur lewe is volop. In die droe seisoen sal al die wild ook by die water vergader so jou kanse om baie wild te sien is goed. Vic falls is mooi, maar dis nie nodig om met n operateur te gaan nie. Vanf die...
by coetzer94
Sun Nov 22, 2015 11:30 am
Forum: Route Planning questions/discussions
Topic: Kom ons beplan n Botswana trip.
Replies: 7
Views: 3044

Re: Kom ons beplan n Botswana trip.

Die moremi is n MOET vir wild kyk, chobe en savuti is ook mooi. Julle kan ook die hunters road van kansane af nata toe ry. En kubu eiland is ook mooi. Oppad caprivi toe via shakawe kan julle ook by drotskys cabins kamp, dis op die rivier met ongelooflike kamp plekke en as ek reg kan onthou is daar g...
by coetzer94
Fri Nov 13, 2015 7:36 am
Forum: Toyota Fortuner 4x4 Forum
Topic: 2016 Fortuner
Replies: 42
Views: 14608

Re: 2016 Fortuner

Persoonlik like ek die nuwe tuna meer as die ou een, toyota het vir n slag bietjie drastiese veranderinge gemaak, maar daai 4runner's bly maar baie mooier!

So genoem van die nuwe Everest, weet iemand wat hy kos, ek het gehoor hulle vra amper n nuwe prado se prys vir hom!?!
by coetzer94
Wed Oct 28, 2015 10:49 pm
Forum: The Workshop
Topic: Vehicle Trailer - Pretoria
Replies: 2
Views: 746

Re: Vehicle Trailer - Pretoria

There is a place that hires out mobile towing units (piggy backs) from the Caltex fuel station in Paul Kruger street Tel: (pretoria) 335 2821 These units only accomodate the front wheels (you just drive/push the vehicles front wheels into the cradle and secure them with ratchet straps and chains), a...
by coetzer94
Thu Oct 22, 2015 7:54 am
Forum: Late 2005 - 2016 Hilux (Gen 6 aka Vigo-shape)
Topic: Chip Problem: Diesel Torque
Replies: 26
Views: 16202

Re: Chip Problem: Diesel Torque

Haai, ek het so 4maande terug unichip se Q4 in die bakkie gesit, ek het iewers n thread daaroor opgesit. Dis die unit wat jy aan die fueling kan stel dmv n map selector binne in die cab met 5 maps. Ek het met die verkoops man gepraat, en hom gevra of dit n goeie idee is om dit in die ry te verander,...
by coetzer94
Wed Oct 14, 2015 6:56 pm
Forum: General Hilux Discussions
Topic: Vigo bande opgradering
Replies: 8
Views: 1955

Re: Vigo bande opgradering

Baie dankie, so as ek dan gaan vir n 265/70/r17 (wat volgens n tire size caculator op die web gelyk staan de is aan n 32x10.43x17) bo die standaard 265/65/R17, beteken dit dat die buite diameter van die band n duim grooter is as standaard, 3.2% grooter volgens die blikbrein. Die syfers klink glad ni...
by coetzer94
Wed Oct 14, 2015 9:10 am
Forum: General Hilux Discussions
Topic: Vigo bande opgradering
Replies: 8
Views: 1955

Re: Vigo bande opgradering

Dagse Ek weet hierdie is n ou thread, maar voor ek n nuwe een begin, kan iemand my dalk bietjie raad gee. Ek speel nou al n rukkie met die gedagte om groter bande op die lorrie te sit. Die bakkie is meestal standaard as dit by die suspensie kom, behalwe vir LAS strut spacers (leveling kit). Wat is d...
by coetzer94
Tue Oct 06, 2015 10:23 am
Forum: General Hilux Discussions
Topic: 2016 Hilux?
Replies: 56
Views: 18946

Re: 2016 Hilux?

For anyone seeking the specs of this vehicle, the toyota Australia website has all the info

Someting like www.toyota.au

Google it maybe
by coetzer94
Mon Sep 28, 2015 11:53 pm
Forum: Late 2005 - 2016 Hilux (Gen 6 aka Vigo-shape)
Topic: Rooftracks alternative
Replies: 1
Views: 1315

Re: Rooftracks alternative

This is the pics i got, looks like a very neat setup
by coetzer94
Mon Sep 28, 2015 11:22 am
Forum: Late 2005 - 2016 Hilux (Gen 6 aka Vigo-shape)
Topic: Rooftracks alternative
Replies: 1
Views: 1315

Rooftracks alternative

Hi Im looking into fitting a set of roof tracks on the bakkie to add a roofrack or loadbars. My question the is, is there no alternative to the normal track systems as sold by 4x4 megaworld, or lasport? I have seen a track on a aussie forum, i think it was a rhino product, but i dont know if the are...

Go to advanced search