Search found 597 matches

by RooiLux
Mon Oct 24, 2011 3:40 pm
Forum: Meet the People
Topic: Ola
Replies: 39
Views: 3918

Re: Ola

Cool dankie sal gou post. Dit sal hengse gaaf wees as jy kan gaan loer! Die sales ou se daars baie mense wat die bakkie wil koop maar almal try nog geld bymekaar maak. Hy sê dit vir almal het dit gedoen met die vorige sfa wat ook daar gestaan het wat gelyk het of hy afgeskryf was hy het amper 7 maa...
by RooiLux
Mon Oct 24, 2011 3:27 pm
Forum: Meet the People
Topic: Ola
Replies: 39
Views: 3918

Re: Ola

Probeer eers hier op die forum uitvind of dit iemand sin was of die vorige eienaar ken dalk kan mens bietjie agtergrond kry oor die bakkie.
by RooiLux
Mon Oct 24, 2011 3:25 pm
Forum: Meet the People
Topic: Ola
Replies: 39
Views: 3918

Re: Ola

ongelukkig ja! klaarblyklik het hy n snorkel, winch, nuwe tyres, suspension, EFI, en ek weetnie wat nog als nie Wel as jy die ekstras in ag nee mis die prys dalk nie te sleg nie.Die garage is 3 blokke van my huis af sal kyk sodra ek kans het en vir jou gan loer as jy belangstel en dalk probeer bete...
by RooiLux
Mon Oct 24, 2011 2:45 pm
Forum: Meet the People
Topic: Ola
Replies: 39
Views: 3918

Re: Ola

badprop wrote:LoL ok nevermind! ok maar goed jy se my spaar my n trip stad toe. thanks vir die heads-up! :thumbup:
So ek neem aan die bakkie staan by die ee nin paulkruger? :lol:
by RooiLux
Mon Oct 24, 2011 2:05 pm
Forum: Meet the People
Topic: Ola
Replies: 39
Views: 3918

Re: Ola

Eerstens welkom!

Tweedens as dit Q CARS in Paul kruger straat pretoria is loop maar weg,die fotos is nie verniet so onduidelik nie het self na een gan kyk daar en net by die ingang omgedraai.
by RooiLux
Fri Oct 07, 2011 2:26 pm
Forum: Humor
Topic: This pic is doing it's rounds on e-mail
Replies: 19
Views: 2423

Re: This pic is doing it's rounds on e-mail

Sien jy het hulle darm mooi vertel! :thumbup:
by RooiLux
Fri Oct 07, 2011 7:55 am
Forum: Open Discussion
Topic: Hoe om 'n spoedboete te skraap?
Replies: 19
Views: 2352

Re: Hoe om 'n spoedboete te skraap?

Marius ek het vir jou x2 emails met leesstof gestuur. Hulle reken 90% van alle kaartjies is ongeldig, daar is baie goed wat 'n rol speel. Moenie net skuld erken nie, kyk eers na die goed wat ek gestuur het en as jy nie fout met die fotos kry nie, hoor dan wat se die prokureer. 'n Vriend van my het ...
by RooiLux
Thu Oct 06, 2011 11:38 am
Forum: Meet the People
Topic: Hello Hilux people
Replies: 12
Views: 1774

Re: Hello Hilux people

Welcome,seeing you do not have a hilux yet post pics of your canopy or unique trailer! :lol: :lol:
by RooiLux
Thu Oct 06, 2011 11:11 am
Forum: Open Discussion
Topic: Hoe om 'n spoedboete te skraap?
Replies: 19
Views: 2352

Re: Hoe om 'n spoedboete te skraap?

Ongelukkig is daar 'n foto :thumbdown:
My vrou is besig om met van haar Prokerower vrinde te praat en kyk of daar hoop is.
by RooiLux
Tue Oct 04, 2011 3:41 pm
Forum: Open Discussion
Topic: Prok/att required?
Replies: 24
Views: 3542

Re: Prok/att required?

Hilux 1 wrote:sharp, dis warvoor ons mos mekaar kan help.
Sal nog sien of ek uit die s**** uit gehelp kan word met die een! :lol:
by RooiLux
Tue Oct 04, 2011 3:30 pm
Forum: Open Discussion
Topic: Prok/att required?
Replies: 24
Views: 3542

Re: Prok/att required?

Hilux 1 wrote:morne at binedell.com
:thumbup: Dankie
by RooiLux
Tue Oct 04, 2011 3:16 pm
Forum: Open Discussion
Topic: Prok/att required?
Replies: 24
Views: 3542

Re: Prok/att required?

is reg bel, hom. hy is tans op die Baviaanskloof met die cruiser klub outing. sal terug wees op kantoor Maandag. Of se maar dan kan ek sy sel nommer ook gee as dit n dringende saak is. Nie te dringend nie,Of altans ek het nog nie mooi gekyk waneer die hof verskyning is nie was nogal omgekrap oor di...
by RooiLux
Tue Oct 04, 2011 2:58 pm
Forum: Open Discussion
Topic: Prok/att required?
Replies: 24
Views: 3542

Re: Prok/att required?

Tertius,

Kan hy uithelp of advies gee oor spoed oortredings en hof verskynings?Gaan hy my geld vra vir net advies?Sommige prokerowers charge jou mos nog voor jy besluit om hul te gebruik ek mag dalk die ou se hulp nodig kry ivm 'n spoedoortreding waarvoor ek in die hof moet verskyn
by RooiLux
Tue Oct 04, 2011 2:56 pm
Forum: Build your own:
Topic: Revamp of old 1980 4x4 Hilux Bakkie
Replies: 1
Views: 1148

Re: Revamp of old 1980 4x4 Hilux Bakkie

We no see no file or photos? :thumbdown:
by RooiLux
Tue Oct 04, 2011 8:03 am
Forum: Open Discussion
Topic: Seriously a fine in the cederberg?
Replies: 21
Views: 3046

Re: Seriously a fine in the cederberg?

Scorpion wrote:Scan jou fine en PM hom vir my, Dan kyk ek vir jou. Maar vir nou het jy niks om oor te worry tot die Balju 'n dagvaarding op jou beteken het nie.
Sal so maak
by RooiLux
Mon Oct 03, 2011 4:15 pm
Forum: Open Discussion
Topic: Hoe om 'n spoedboete te skraap?
Replies: 19
Views: 2352

Re: Hoe om 'n spoedboete te skraap?

Het iemand al deur so 'n proses gegaan om te moet hof toe gaan oor spoed oortredeing? Kan iemand asb adviseer oor wat om te verwag(Behalwe nou dat ek Groot K**k het) en te doen? Is iemand hier 'n prokereur of ken iemand een wat kan advies gee hieroor?By the way is dit my eerste tipe oortrededing waa...
by RooiLux
Mon Oct 03, 2011 12:24 pm
Forum: Open Discussion
Topic: Seriously a fine in the cederberg?
Replies: 21
Views: 3046

Re: Seriously a fine in the cederberg?

More than half of all issued fines are defective and can't be enforced. They provide you with an "incentive" to pay by providing 50% discount if paid in a certain time, but make sure the fine complies with the requirements before simply handing over your hardearned money. I had over R20,0...
by RooiLux
Mon Oct 03, 2011 9:41 am
Forum: Open Discussion
Topic: Hoe om 'n spoedboete te skraap?
Replies: 19
Views: 2352

Re: Hoe om 'n spoedboete te skraap?

Moenie so vinnig ry nie :twisted: Het jy rerig so vinnig gery? Stef eerlikwaar het ek nie 'n idee nie met die BMW kom mens nie regtig agter hoe vinnig jy ry nie :oops: Indien nie kan jy dalk aandring om die instrument se kalibrasie sertifikaat te sien en hoop dis lanklaas gekalibreer.Ek het al geho...
by RooiLux
Mon Oct 03, 2011 8:19 am
Forum: Open Discussion
Topic: Hoe om 'n spoedboete te skraap?
Replies: 19
Views: 2352

Hoe om 'n spoedboete te skraap?

Dagsê slim manne, Ek het so ruk terug iets hier op die forum raak gelees oor tips waarvoor mens moet uitkyk op 'n spoedboete oor hoe om dit obetaalbaar te verklaar. Het enigeiemnd tips etc.... Ek is betrap op 167km/h in 'n 120km/h zone en sien daar is geen gelde betaalbaar nie en ek moet in die hof ...
by RooiLux
Fri Sep 30, 2011 1:15 pm
Forum: Open Discussion
Topic: 4Y performance
Replies: 13
Views: 2519

Re: 4Y performance

Borntofish wrote:n Louis EFI conversion! Dit werk!
:thumbup:
by RooiLux
Thu Sep 29, 2011 11:05 am
Forum: Competitions
Topic: Show us your tools competition
Replies: 16
Views: 8187

Re: Show us your tools competition

Show us your tools competition :shock2: :shock2: :shock2: :lol: :lol:
by RooiLux
Thu Sep 29, 2011 10:13 am
Forum: Meet the People
Topic: Moes Hilux 4x4 join
Replies: 31
Views: 3505

Re: Moes Hilux 4x4 join

Welkom :thumbup:
by RooiLux
Thu Sep 29, 2011 9:49 am
Forum: Open Discussion
Topic: There goes Atlantis Dunes
Replies: 75
Views: 5937

Re: There goes Atlantis Dunes

Stef wrote:Bad news :sick:

Smells like a stunt from CT to get the 4x4 communities to come up with another revenue generating structure for the metro; they just have to sit back :evil:
Ongelukkig hoe dinge deesdae werk!
by RooiLux
Thu Sep 29, 2011 9:25 am
Forum: Late 1998 to 2005 (Gen 5 aka IFS Hilux)
Topic: Bash plates for 2.7 IFA?
Replies: 1
Views: 1197

Re: Bash plates for 2.7 IFA?

Gomad should be able to do this or any other 4x4 fabrication shop.
by RooiLux
Wed Sep 21, 2011 3:00 pm
Forum: Trip Reports
Topic: 17 days Kamieskroon, Richtersveld, Biedouw valley, cederberg
Replies: 18
Views: 2623

Re: 17 days Kamieskroon, Richtersveld, Biedouw valley, ceder

Rooilux nou weet ek waarvan jy praat. Ons het pannekoek by twee ou dames gekoop, hulle het ook vetkoek en sulke goed gemaak. Was baie lekker. Daai hekkepad is seker die pad Groenriviersmond en Soebatsfontein pad. Van Niewoudtville af het ek oor die oorlogskloofpad end Soutpanpad gery en daar was ve...
by RooiLux
Wed Sep 21, 2011 1:56 pm
Forum: Trip Reports
Topic: 17 days Kamieskroon, Richtersveld, Biedouw valley, cederberg
Replies: 18
Views: 2623

Re: 17 days Kamieskroon, Richtersveld, Biedouw valley, ceder

Rooilux waar het hulle potbrood gebak, ongelukkig dit gemis? Ons was nie op n pad met baie hekke. Is dit die pad Soebatsfontein of Groenrivier, ons was voorheen daar en daar was baaaaiieee hekke. Daar was baie blomme toe ons daar was van, van Garies tot op Steinkopf, maar ook baie mense. Ons het pa...
by RooiLux
Wed Sep 21, 2011 11:29 am
Forum: Events Calender
Topic: Annual Fees???
Replies: 5
Views: 4659

Re: Annual Fees???

CasKru wrote:Vir nou bly dit R100 per jaar
Kom daar een of andertyd een of ander tax by?Ek is Invissible so kan geen form van kleur tax betaal nie! :lol:
by RooiLux
Wed Sep 21, 2011 11:26 am
Forum: Trip Reports
Topic: 17 days Kamieskroon, Richtersveld, Biedouw valley, cederberg
Replies: 18
Views: 2623

Re: 17 days Kamieskroon, Richtersveld, Biedouw valley, ceder

vald wrote:Leaving the Richtersveld
Het julle die bergpaadjies gery met al die hekke wat mens moet oop en toe maak?Ons het gehoor almal praat daar is baie bergpaadjies om te ry ek dink die een ou het ons vertel 98km grondpad waar hulle blomme gekyk het.

Wens net ons het meer tyd gehaad om dit ook te doen.
by RooiLux
Wed Sep 21, 2011 11:23 am
Forum: Trip Reports
Topic: 17 days Kamieskroon, Richtersveld, Biedouw valley, cederberg
Replies: 18
Views: 2623

Re: 17 days Kamieskroon, Richtersveld, Biedouw valley, ceder

vald wrote:We started at Kamieskroon for the flowers
Ons was so paar weke gelede daar,was daai klomp nog besig om potbrood te bak?
Blomme was maar min to ons daar was net Springbok het mooi blomme gehaad
by RooiLux
Wed Sep 21, 2011 11:20 am
Forum: Events Calender
Topic: Annual Fees???
Replies: 5
Views: 4659

Re: Annual Fees???

Hilux 1 wrote:stupid maar vlaid vragie,

Hoeveel is die jaar se klub gelde? ek moet weer betaal sien ek, of is ek VEEEEERRRRR agter in die kraal?
R100 Per year as ek dit reg het dit was die aansluitings gelde wat ek laasweek betaal het om deel vd club te wees e nek dink daar staan iewers dit is R100 per year.
by RooiLux
Tue Sep 20, 2011 4:13 pm
Forum: General Hilux Discussions
Topic: Spot the strange thing in this bakkie
Replies: 14
Views: 2626

Re: Spot the strange thing in this bakkie

Predator wrote::shifty: Well I stand corrected then, but it sure looks mighty long to me.......ok false alarm :thumbup:
Smaak my ons 2 kort brille :lol:
by RooiLux
Tue Sep 20, 2011 3:51 pm
Forum: General Hilux Discussions
Topic: Spot the strange thing in this bakkie
Replies: 14
Views: 2626

Re: Spot the strange thing in this bakkie

Lang gear lever?Verbeel ek my net of lyk die een ekstra lank?
by RooiLux
Thu Sep 15, 2011 4:12 pm
Forum: Open Discussion
Topic: Tree feller on the West rand
Replies: 7
Views: 1204

Re: Tree feller on the West rand

george wrote:How about this guy :lmao: (Sorry could not resist :blushing: )
:lmao: :goodjob:
by RooiLux
Thu Sep 15, 2011 12:04 pm
Forum: Open Discussion
Topic: KZN (Amamzimtoti) Beach front accomodation
Replies: 1
Views: 464

Re: KZN (Amamzimtoti) Beach front accomodation

Google map.JPG
Google map.JPG (14.15 KiB) Viewed 463 times
by RooiLux
Thu Sep 15, 2011 12:02 pm
Forum: Open Discussion
Topic: KZN (Amamzimtoti) Beach front accomodation
Replies: 1
Views: 464

KZN (Amamzimtoti) Beach front accomodation

Te Huur Self catering flat at Toti Cabanas sleeps 6 free daily cleaning service and new linen. Flat has 2 balcony's one in front of living room and one in front of bedroom. Fully equiped kitchen.Complex has own private swimming pool,squash court,on site laundromat and braai area with undercover park...
by RooiLux
Wed Sep 14, 2011 9:01 am
Forum: Open Discussion
Topic: Worst car you ever owned
Replies: 37
Views: 4647

Re: Worst car you ever owned

Lag maar solank,
s2341103722.jpeg
s2341103722.jpeg (9.07 KiB) Viewed 4229 times
Ek het een van die gehaad vir 'n week waarvan ek hom vir 2 dae gery het res was hy in vir repairs toe ek hom terug kry by die garage het ek hom van die garage af gery en gan inruil op die eerste terios wat ons gehaad het.

Les geleer bly ver weg van landy's af
by RooiLux
Tue Sep 13, 2011 9:35 am
Forum: Open Discussion
Topic: Job card
Replies: 12
Views: 1728

Re: Job card

Net 'n tip ek weet dit maak ekstra onnodige admin maar gaan jou drama spaar, Maak soos die motor dealerships as jy jou kar gan diens stel 'n jobcard op wat jy en die eienaar van die voertuig saam deurgan en lys al die bestaande foute duike krappe ens...Laat hom teken daarby dit is standaard by enige...
by RooiLux
Fri Sep 09, 2011 2:40 pm
Forum: Camping gear, Trailers and Other Non-electronic Gadgets
Topic: Howling Moon 3x3 dome tent and extension Price???
Replies: 7
Views: 2336

Re: Howling Moon 3x3 dome tent and extension Price???

Marius, As ek so moet vinnig se sal ek se jy behoort daai tent en exttension vir so +/- 5000-00 te kan verkoop. Het gesien dit is waarvoor baie geadverteer word, so ek sal aanneem dit is die going rate. Dankie Johan,Sal net eers die kwitansies soek en kyk waarvoor ek hom gekoop het,ek het wel die g...
by RooiLux
Fri Sep 09, 2011 2:09 pm
Forum: The Workshop
Topic: fuel tank capacity - stock std 4y 2.2
Replies: 7
Views: 3373

Re: fuel tank capacity - stock std 4y 2.2

As ek reg onthou op 'n sfa standaard size is 50lt maar ek praat onder korreksie
by RooiLux
Fri Sep 09, 2011 1:40 pm
Forum: Camping gear, Trailers and Other Non-electronic Gadgets
Topic: Howling Moon 3x3 dome tent and extension Price???
Replies: 7
Views: 2336

Re: Howling Moon 3x3 dome tent and extension Price???

Thabogrobler wrote:PM my asjy wil verkoop
Die verkoop hang maar af van die offer,as ek 'n redelike offer kry waai die tent mar as ek nie 'n redelike offer kry nie hou ek hom.
Pm my maar as jy belangstel in die tent.
by RooiLux
Fri Sep 09, 2011 12:18 pm
Forum: Camping gear, Trailers and Other Non-electronic Gadgets
Topic: Howling Moon 3x3 dome tent and extension Price???
Replies: 7
Views: 2336

Re: Howling Moon 3x3 dome tent and extension Price???

Marius, wat het dit nuut gekos? Apart en sal jy apart verkoop? Jong ek kan nie mooi onthou nie sal eers die kwitansie moet soek,Ek sal verkies om als as een paket te verkoop anders sit ek op die ou einde dalk met die extension deel wat niemand wil koop nie en die extension deel is ook eintlik usele...
by RooiLux
Fri Sep 09, 2011 12:04 pm
Forum: Camping gear, Trailers and Other Non-electronic Gadgets
Topic: Howling Moon 3x3 dome tent and extension Price???
Replies: 7
Views: 2336

Howling Moon 3x3 dome tent and extension Price???

Manne wat sal 'n realisitese prys wees op 'n 2de handse Howling Moon 3x3 dome tent (1keer gebruik) met die extension saam(Nog nooit gebruik) Myne mag dalk binnekort te koop wees het die tent self net 1 keer gebruik op my trippie nou einde Augustus en die extension is nog nooit gebruik nie.Tent is no...
by RooiLux
Fri Sep 09, 2011 9:35 am
Forum: Open Discussion
Topic: Advice - first time on 4x4 course
Replies: 13
Views: 2032

Re: Advice - first time on 4x4 course

Hi all, I wanted to go on a 4x4 course before attempting one of the tracks/courses but it hasnt worked out that way. Anyone want to join me on one of the local tracks around midrand area or even harties area tomorrow? it'll be my first time out so i dont want to go on anything too hectic. if no1 is...
by RooiLux
Wed Sep 07, 2011 8:27 am
Forum: Trip Reports
Topic: Kuruman/Kgalagdi/Augrabies/Niewoudtville (PICS)
Replies: 60
Views: 5409

Re: Kuruman/Kgalagdi/Augrabies/Niewoudtville (PICS)

As ek mag vra, watse kamera gebruik jy? Dit is my seun se kamera dit is 'n fujifilm fine pix S2950 full hd kamera baie nice kamera kan tot panoramic fotos neem(3 fotos wat in 1 gekombineer word) Dankie, dit is wragtag pragt a g :thumbup: :thumbup: :thumbup: Daai kamera is ook redlik goedkoop hy het...
by RooiLux
Wed Sep 07, 2011 8:21 am
Forum: Trip Reports
Topic: Kuruman/Kgalagdi/Augrabies/Niewoudtville (PICS)
Replies: 60
Views: 5409

Re: Kuruman/Kgalagdi/Augrabies/Niewoudtville (PICS)

SuidWes wrote:Dankie Marius - Dis ons eerste tent na die daktent so goed om te hoor!
Jy sal nie spyt wees oor die kopie nie dit is duur tente maar jy kry waarvoor jy betaal en dit hou ook redelik hitte binne,My seun se tent is die bruin grys een langs hom en hy was baie kouer binne as ons sin.
by RooiLux
Wed Sep 07, 2011 8:12 am
Forum: Trip Reports
Topic: Kuruman/Kgalagdi/Augrabies/Niewoudtville (PICS)
Replies: 60
Views: 5409

Re: Kuruman/Kgalagdi/Augrabies/Niewoudtville (PICS)

Yis Marius - Lyk na 'n baie lekker trip - Dankie vir die fotos. Sien 'n 3x3 HM tent op van die fotos, julle sin? Wat dink julle van die tent? Het onlangs een gekoop maar nog nie gebruik nie :( Die groen een ja dis myne baie lekker tent goeie kwaliteit maklik om op te slaan en lekker stewig.Hy gaan ...
by RooiLux
Wed Sep 07, 2011 8:10 am
Forum: Trip Reports
Topic: Kuruman/Kgalagdi/Augrabies/Niewoudtville (PICS)
Replies: 60
Views: 5409

Re: Kuruman/Kgalagdi/Augrabies/Niewoudtville (PICS)

OOOOMS wrote:Marius, slaap jy vroeg???
Hoekom? :lol:
by RooiLux
Wed Sep 07, 2011 8:10 am
Forum: Trip Reports
Topic: Kuruman/Kgalagdi/Augrabies/Niewoudtville (PICS)
Replies: 60
Views: 5409

Re: Kuruman/Kgalagdi/Augrabies/Niewoudtville (PICS)

OOOOMS wrote:As ek mag vra, watse kamera gebruik jy?
Dit is my seun se kamera dit is 'n fujifilm fine pix S2950 full hd kamera baie nice kamera kan tot panoramic fotos neem(3 fotos wat in 1 gekombineer word)
by RooiLux
Wed Sep 07, 2011 8:07 am
Forum: Trip Reports
Topic: Kuruman/Kgalagdi/Augrabies/Niewoudtville (PICS)
Replies: 60
Views: 5409

Re: Kuruman/Kgalagdi/Augrabies/Niewoudtville (PICS)

Bulletjie-3 wrote:Lyk baie lekker dankie Marius en waarheen is dit volgende ?
Botswana of Namibie sal maar sien as daar weer geld is vir die volgende trippie ek wil eers vir my 'n 4x4 trailer koop
by RooiLux
Tue Sep 06, 2011 11:44 am
Forum: Trip Reports
Topic: Kuruman/Kgalagdi/Augrabies/Niewoudtville (PICS)
Replies: 60
Views: 5409

Re: Kuruman/Kgalagdi/Augrabies/Niewoudtville (PICS)

OOOOMS wrote:Watse ding is dit?
DSCF1009.JPG
Ys op die Terios se dak ons het die eerste 2 aande by tweeriviere mos die koue front gevang en so bietjie gevrek van die koue!Die tente het ook so lekker laag ys op gehaad
by RooiLux
Tue Sep 06, 2011 11:31 am
Forum: Trip Reports
Topic: Kuruman/Kgalagdi/Augrabies/Niewoudtville (PICS)
Replies: 60
Views: 5409

Re: Kuruman/Kgalagdi/Augrabies/Niewoudtville (PICS)

OOOOMS wrote:Pragtige pics Marius :thumbup:
Dankie, Dog maar net ek deel die mooistes met julle,daar is nog 'n hele paar maar die was maar die bestes dit ga nmy te lank vat om 3000 fotos te laai.Dalk as ek nou op pension was mmmm :lol:

Go to advanced search