Search found 597 matches

by RooiLux
Tue Sep 06, 2011 9:30 am
Forum: Trip Reports
Topic: Kuruman/Kgalagdi/Augrabies/Niewoudtville (PICS)
Replies: 60
Views: 5408

Re: Kuruman/Kgalagdi/Augrabies/Port Nolloth Terug by die hui

Dit lyk so ver baie lekker :thumbup: Nou gooi die res, jy's mos op pension...... :mocking: :mocking: :mocking: Ek wens!!! :lol: So ja ek doen nie weer 'n trip saam iemand wat 'n landy ry nie het my les geleer! :lol: :lol: Ek wou jou dit voor die tyd gese het...maar ja, 'seeing is believing'.... :lo...
by RooiLux
Tue Sep 06, 2011 9:24 am
Forum: Trip Reports
Topic: Kuruman/Kgalagdi/Augrabies/Niewoudtville (PICS)
Replies: 60
Views: 5408

Re: Kuruman/Kgalagdi/Augrabies/Port Nolloth Terug by die hui

DSCF0747.JPG
DSCF0767.JPG
DSCF0791.JPG
DSCF0796.JPG
Aankoms by Tweerivieren Kgalagadi en kamp opslaan
DSCF0834.JPG
DSCF0842.JPG
DSCF0855.JPG
DSCF0860.JPG
by RooiLux
Tue Sep 06, 2011 9:16 am
Forum: Trip Reports
Topic: Kuruman/Kgalagdi/Augrabies/Niewoudtville (PICS)
Replies: 60
Views: 5408

Re: Kuruman/Kgalagdi/Augrabies/Port Nolloth Terug by die hui

Groot masjiene!
DSCF0364.JPG
DSCF0366.JPG
DSCF0371.JPG
DSCF0400.JPG
Hier het ons by die Kalahari guest lodge oorgeslaap in die tent huise
DSCF0698.JPG
DSCF0701.JPG
DSCF0704.JPG
DSCF0709.JPG
by RooiLux
Tue Sep 06, 2011 9:06 am
Forum: Trip Reports
Topic: Kuruman/Kgalagdi/Augrabies/Niewoudtville (PICS)
Replies: 60
Views: 5408

Re: Kuruman/Kgalagdi/Augrabies/Port Nolloth Terug by die hui

Ou stoom lokomotief in Vryburg. Die sluipslapers het nes gemaak hier en dit stink vreeslik en is erg vuil jammerte want dit is eintlik iets so mooi wat so verwaarloos word DSCF0162.JPG DSCF0166.JPG Hier het ons by Red Sands oorgeslaap net buite Kuruman DSCF0213.JPG DSCF0214.JPG DSCF0217.JPG DSCF0236...
by RooiLux
Mon Sep 05, 2011 11:09 am
Forum: Trip Reports
Topic: Kuruman/Kgalagdi/Augrabies/Niewoudtville (PICS)
Replies: 60
Views: 5408

Re: Kuruman/Kgalagdi/Augrabies/Port Nolloth Terug by die hui

Die trippie southafrica_road.jpg Hier vat ons die pad van die huis af DSCF0033.JPG DSCF0031.JPG Hier was baie van die stoppe oppad gewees wat jy eers moet wag vir die anderkantste baan se verkeer om verby te kom voor jy kan ry dit is wat ons tydsberming omver gegooi het DSCF0048.JPG Antieke winkel i...
by RooiLux
Mon Sep 05, 2011 9:42 am
Forum: Trip Reports
Topic: Kuruman/Kgalagdi/Augrabies/Niewoudtville (PICS)
Replies: 60
Views: 5408

Re: Kuruman/Kgalagdi/Augrabies/Port Nolloth Terug by die hui

Nou toe ons wag in spanning.... :lol: :lol: :lol: O ja Mark daar was toe op die ou einde nie eers plek vir jou in die trailer nie! :lol: Was vol gepak!Maar die terios het hom mooi gedra en baie gespaar op petrol.Die vriend wat saam was se landy het ook 3 keer gebreek so deur die trippie.So 3 kilos ...
by RooiLux
Mon Sep 05, 2011 9:32 am
Forum: Trip Reports
Topic: Kuruman/Kgalagdi/Augrabies/Niewoudtville (PICS)
Replies: 60
Views: 5408

Re: Kuruman/Kgalagdi/Augrabies/Port Nolloth Terug by die hui

Nou ja so kom alle goeie dinge tot op 'n einde en ons is terug by die huis. Vakansie was baie lekker gewees en het lekker plekke besoek. Sal later 'n trip report doen sodra daar tyd is met fotos,maar ek sal net die mooiste fotos laai daar is altesaam oor die 3000 fotos geneem so ek gan nou nie al da...
by RooiLux
Fri Aug 19, 2011 3:29 pm
Forum: Trip Reports
Topic: Kuruman/Kgalagdi/Augrabies/Niewoudtville (PICS)
Replies: 60
Views: 5408

Re: 19 Days and counting Kuruman/Kgalagdi/Augrabies/Port Nol

Marius.....as jy so aanhou gaan ek sommer saam.....kan jy nou asb die thread delete.... :lol: :lol: :lol: Kom saam! :lol:Daar is dalk nog plek in die sleepwa as jy wil saamkom :lmao: :evil: :evil: :evil: :evil: Ek wens....... :wink2: Ons moet maar eendag saam 'n trippie reël as ek weer verlof het m...
by RooiLux
Fri Aug 19, 2011 3:21 pm
Forum: Trip Reports
Topic: Kuruman/Kgalagdi/Augrabies/Niewoudtville (PICS)
Replies: 60
Views: 5408

Re: 19 Days and counting Kuruman/Kgalagdi/Augrabies/Port Nol

Ek sekondeer jou besluit, hoeveel voertuie is julle ? Net 2 ek,my vrou jongste seun en sy meisie en dan huis vriende va nons met hulle kiddie. Ek ry met die Terios gaan sy eerste langpad wees wat ons vat met die nuwe een vrined van my ry met sy waag ek om dit te sê.... Land rover :lol: V8 so ja ek ...
by RooiLux
Fri Aug 19, 2011 3:19 pm
Forum: Trip Reports
Topic: Kuruman/Kgalagdi/Augrabies/Niewoudtville (PICS)
Replies: 60
Views: 5408

Re: 19 Days and counting Kuruman/Kgalagdi/Augrabies/Port Nol

OOOOMS wrote:Marius.....as jy so aanhou gaan ek sommer saam.....kan jy nou asb die thread delete.... :lol: :lol: :lol:
Kom saam! :lol:Daar is dalk nog plek in die sleepwa as jy wil saamkom :lmao:
by RooiLux
Fri Aug 19, 2011 2:46 pm
Forum: Trip Reports
Topic: Kuruman/Kgalagdi/Augrabies/Niewoudtville (PICS)
Replies: 60
Views: 5408

Re: 19 Days and counting Kuruman/Kgalagdi/Augrabies/Port Nol

Nog net 2 dae dan vat ons die pad!Het sommer besluit om sondag al te ry omdat die gat jeuk en nie kan wag nie! :thumbup:
by RooiLux
Fri Aug 19, 2011 2:44 pm
Forum: 1979 to early 1998 Hilux (Gen 3&4 aka SFA 4x4)
Topic: 22R EFI Conversion
Replies: 159
Views: 30450

Re: 22R EFI Conversion

Lollie wrote:George Jy sal nie weet terug kyk nie
Hy gan terug kyk in sy spieeltjie na die manne met standaard 4y's en 22r's agter hom :lol:
by RooiLux
Fri Aug 19, 2011 2:12 pm
Forum: Humor
Topic: Bus lane
Replies: 3
Views: 793

Re: Bus lane

SideKick wrote:Ek vang dit nie . . . :think:
Baas Piet en Baas Jan net met 'n aksent geseg! :lol:
by RooiLux
Fri Aug 19, 2011 2:11 pm
Forum: Humor
Topic: Gatiep en die 2 Couples
Replies: 4
Views: 1253

Re: Gatiep en die 2 Couples

:lol:
by RooiLux
Fri Aug 19, 2011 12:37 pm
Forum: Members' Vehicles
Topic: Ek moet net vir julle wys!
Replies: 10
Views: 2479

Re: Ek moet net vir julle wys!

GeorgeJvR wrote:Altyd gedink daar is niks mooier as 'n mooi vrou wat lelik sit nie ... Ek was verkeerd SFA hilux al die pad!
:lol: :lol:
by RooiLux
Fri Aug 19, 2011 12:35 pm
Forum: Open Discussion
Topic: When a laitjie wants to dice.....????
Replies: 33
Views: 3397

Re: When a laitjie wants to dice.....????

Mr_B wrote:Try reverse gear... adds to the adrenalin rush!
:lmao:
by RooiLux
Fri Aug 19, 2011 11:59 am
Forum: Open Discussion
Topic: When a laitjie wants to dice.....????
Replies: 33
Views: 3397

Re: When a laitjie wants to dice.....????

What can break? * Diff * Gearbox+transfer case as jy 4wheel gebruik * Propshaft Al 3 bogenoemde is baie geld om reg te maak so as jy nie gepla is om te breek en te betaal nie kan jy maar seker die lux gebruik vir dice. My seuns het ook altyd met hulle Velociti golfs gedice wat ook lekker opgebou was...
by RooiLux
Fri Aug 19, 2011 10:36 am
Forum: Open Discussion
Topic: When a laitjie wants to dice.....????
Replies: 33
Views: 3397

Re: When a laitjie wants to dice.....????

....and pulls up in his kief dropped Corsa wiff m@erse freeflow thumping in my mellon, do I shift into 4x4 so that I have double the traction, but also double the drive, or do I stick in 2wd and rather have kwaai wheelspin and only half the drivetrain to work? Which one will be faster and will I br...
by RooiLux
Fri Aug 19, 2011 8:27 am
Forum: Humor
Topic: Hasie en mampoer
Replies: 11
Views: 1759

Re: Hasie en mampoer

:lol:
by RooiLux
Thu Aug 18, 2011 3:48 pm
Forum: The Workshop
Topic: Weber 38D on 4y
Replies: 9
Views: 1697

Re: Weber 38D on 4y

Ek het 'n 36 Weber te koop as jy belangstel
by RooiLux
Thu Aug 18, 2011 12:34 pm
Forum: Humor
Topic: No wonder they not getting what they want
Replies: 3
Views: 1002

Re: No wonder they not getting what they want

Die$eL wrote:lol
:eh: :wth: Teveel van opsie 2 maak dat daar nie genoeg werk is nie! :lmao:
by RooiLux
Thu Aug 18, 2011 11:09 am
Forum: Build your own:
Topic: Home build winch bumper
Replies: 18
Views: 3529

Re: Home build winch bumper

george wrote:looks nice and strong.that second radiator was probably an intercooler
Ek sien jy ry diesel,daai was die intercooler wat nie gekoppel was nie,sal hom baie gou weer opsit as ek jy is kan groot skade maak!

Nice bumper!
by RooiLux
Thu Aug 18, 2011 10:12 am
Forum: The Workshop
Topic: Import some nice bits for your 4x4
Replies: 14
Views: 2572

Re: Import some nice bits for your 4x4

Check out the breather kits, no pipes :thumbup: http://www.trail-gear.com/pickup-and-4runner-axle-housings" onclick="window.open(this.href);return false; at the bottom of the page. Die breathers lyk smart,maar hoe goed is dit in vergelyking met die wat Stef maak as jy in ag neem Stef se b...
by RooiLux
Thu Aug 18, 2011 10:02 am
Forum: Open Discussion
Topic: Hilux 4x4 Club House
Replies: 45
Views: 3385

Re: Hilux 4x4 Club House

For some time I have been giving this some thought.... :idea: It would be nice to have our own Hilux4x4 Club House or a fixed place where we could get together. However funds and other issues would have to be thought through, and the fact that we are spread over a few continents. Your thoughts and ...
by RooiLux
Thu Aug 18, 2011 8:58 am
Forum: The Workshop
Topic: Silicone tubing
Replies: 7
Views: 1206

Re: Silicone tubing

Dankie vir die terugvoer julle. Marius is dit die een by die Kolonade ? Sal jy se die kwaliteit is dieselfde ? Yes die een langs kolonade,daar is 3 van die winkels daar binne so kyk maar rond,ek het nou nie regtig na kwalitiet gekyk nie maar lyk vir my na diesesfde so op die oog af ek het reeds R15...
by RooiLux
Thu Aug 18, 2011 8:26 am
Forum: The Workshop
Topic: Silicone tubing
Replies: 7
Views: 1206

Re: Silicone tubing

Where can I get silicon tubing 70mm at a reasonable price in Pta or Midrand please ? Jy kan self die montana fleamarket probeer het baie daar gesien by die carshop daar baie cheap ek het 90° bends gekoop vir my efi en het R150 stuk betaal by Vision west racing in pta wes volgende naweek by die flea...
by RooiLux
Wed Aug 17, 2011 3:48 pm
Forum: Open Discussion
Topic: 4x4 Tug-o-war
Replies: 7
Views: 1455

Re: 4x4 Tug-o-war

Wys jou net Toyota bly beter! :thumbup:
by RooiLux
Wed Aug 17, 2011 2:07 pm
Forum: Engine conversions (Lexus/7M-GE/3RZ-FE etc)
Topic: Right engine for 98' sfa hilux
Replies: 20
Views: 4806

Re: rught engine for 98' sfa hilux

massada 4x4 wrote:i have 30 grand to spend and would like to include some tires aswell.
Kyk op die junkmail ek het daar 'n 2.7 motor gesien vir R25k weet nie of hy nog beskikbaar is en in watter kondisie hy is nie
by RooiLux
Wed Aug 17, 2011 9:45 am
Forum: The Workshop
Topic: Fuel injection for 4Y motor
Replies: 10
Views: 4792

Re: Fuel injection for 4Y motor

zepplin wrote:You keep your existing head.
Yes you keep your existing head,the 3y intake manifold bolts to the original head and comes with fuel rail and injectors so no need to change the head at all.
by RooiLux
Wed Aug 17, 2011 9:44 am
Forum: The Workshop
Topic: Fuel injection for 4Y motor
Replies: 10
Views: 4792

Re: Fuel injection for 4Y motor

lol... :crazy: :eh: that much hey...any idea what is the most expensive item,the labour or the parts...lol. and supose you'd have to get a new head with injectors,managment system and then put it together and set it up... :thumbup: :think: Most expensive: Dictator ECU with mag pickup and ignitor ± ...
by RooiLux
Wed Aug 17, 2011 9:18 am
Forum: The Workshop
Topic: Fuel injection for 4Y motor
Replies: 10
Views: 4792

Re: Fuel injection for 4Y motor

and total cost of it guys... Looking at R13-14k but price depends on parts,as Louis said pricing on parts can change a lot as these are mix and match parts and the people selling the stuff also makes their own prices depending on how they feel and what car you show up there with,so wear your overal...
by RooiLux
Tue Aug 16, 2011 2:53 pm
Forum: Meet the People
Topic: Hi I'm new
Replies: 22
Views: 2500

Re: Hi I'm new

JohanM wrote:Welkom op die Forum Hardie!!! Hier gaan jy nog baie pret he saam met ons!!!
Welkom,Lyk my die pretoria groepie groei by die dag! :thumbup:
by RooiLux
Tue Aug 16, 2011 12:59 pm
Forum: Humor
Topic: The Hilux Story
Replies: 4991
Views: 705911

Re: The Hilux Story

Toyota coolant flavoured drink
by RooiLux
Tue Aug 16, 2011 11:59 am
Forum: Open Discussion
Topic: Buying a runabout
Replies: 7
Views: 992

Re: Buying a runabout

Marius ook wat jy moet onthou is dat dit jou verantwoordelikheid is om die voertuig vir daai tydperk ook in showroom condition moet hou want dit is advertising en dit moet altyd netjies lyk. Damages ect is jou probleem maar ook dan verander jou paaiment met dit ook afhangede van hoe groot die skade...
by RooiLux
Tue Aug 16, 2011 11:45 am
Forum: Open Discussion
Topic: Buying a runabout
Replies: 7
Views: 992

Re: Buying a runabout

You have to do more than 2000 km per month. Catch one there for some. Also you pay the full finance installment every month that you would on a car like that Ie +/- R 2500 pm. Presies die vangplek!As jy nie daai km travel nie verander jou paaiemente automaties, Dis juis daaroor wat die hele debakel...
by RooiLux
Tue Aug 16, 2011 11:35 am
Forum: Open Discussion
Topic: Buying a runabout
Replies: 7
Views: 992

Re: Buying a runabout

I'm sure you must have seen these cars with the adds on - own this car for R800 per month. They got 2009 Picanto you can pickup for about R41K - with the ads plastered all over the car. Without the add you pay about R134K. OK so where the catch? I mean that a third of the price just to allow them t...
by RooiLux
Tue Aug 16, 2011 11:20 am
Forum: Electronic Gadgets and Radios
Topic: Rechargeable AAA Digital Camera batteries
Replies: 11
Views: 2253

Re: Rechargeable AAA Digital Camera batteries

gaan na jou naaste Voltex, dan vra jy vir HAHNEL 3200mAh Ek gebruik hulle ook nou.Het Uniross gehad ,maar het nie so lank gehou nie.meskien net 'n bad batch Ek het al Uniross gehaad en ja hulle het ook nie lank gehou nie,lyk my hulle het so paar bad batches en ja energizer hou beslis nie hulle char...
by RooiLux
Tue Aug 16, 2011 11:17 am
Forum: The Workshop
Topic: Fuel injection for 4Y motor
Replies: 10
Views: 4792

Re: Fuel injection for 4Y motor

Hi guys Is it cost effective to convert a 4y into fuel injection in terms of fuel comsumption and performance?? Performance wise definatly! :thumbup: Self have done this conversion from Louis Zanoli and am not dissapointed at all,have not tested the fuel economy yet as I only use my toy for 4x4 tra...
by RooiLux
Tue Aug 16, 2011 10:19 am
Forum: Electronic Gadgets and Radios
Topic: Rechargeable AAA Digital Camera batteries
Replies: 11
Views: 2253

Rechargeable AAA Digital Camera batteries

Wat is die beste rechargeable batterye om vir 'n Digital camera te koop en hoeveel "nmh" is die ideale een ek weet jy kry 800-2500 nmh, Waar om dit teen goeie pryse te kry? Ek wil seker maak ek het genoeg batterye vir my vakansie wat sondag begin en wil genoeg fotos neem om met julle te de...
by RooiLux
Mon Aug 15, 2011 8:28 am
Forum: Gauteng
Topic: 12 August Voetspore Evening with Johan Badenhorst
Replies: 88
Views: 8268

Re: 12 August Voetspore Evening with Johan Badenhorst

Dankie Louis die aand was baie lekker!En daai potjie was heerlik!! :thumbup: :thumbup: Mark, nice om jou te ontmoet het en baie dankie vir die badges en sticker! :thumbup: En meneer Piet Petoors nice om die eienaar van die nice forum ook te ontmoet het! Lekker gewees om almal daar te ontmoet die wat...
by RooiLux
Fri Aug 12, 2011 10:30 am
Forum: Open Discussion
Topic: angola 2011
Replies: 119
Views: 6511

Re: angola 2011

:thumbup: :thumbup: :thumbup: :thumbup:
by RooiLux
Thu Aug 11, 2011 9:31 am
Forum: Electronic Gadgets and Radios
Topic: 4x4 App OP iPHONE
Replies: 4
Views: 1520

4x4 App OP iPHONE

Het iemand die app op jul Iphone hoe werk dit etc...? http://www.4x4app.com/showscreen.php?site_id=97&screentype=site&screenid=97" onclick="window.open(this.href);return false; Ek weet dit is seker eintlik useless mar 'n nice to have gadget wil kyk en dit download en sien hoe werk ...
by RooiLux
Wed Aug 10, 2011 2:05 pm
Forum: General Hilux Discussions
Topic: Here is a bargain a KZTE 2002 for R199-00 ........... hey?
Replies: 4
Views: 975

Re: Here is a bargain a KZTE 2002 for R199-00 ........... he

Die trailer word seker free ingegooi by die deal amper soos Buy one for the price of 2 and get the second free :lol: :lol: :lol:
by RooiLux
Wed Aug 10, 2011 12:16 pm
Forum: Camping gear, Trailers and Other Non-electronic Gadgets
Topic: Multi tool knives (Stainless steel)
Replies: 8
Views: 2468

Re: Multi tool knives (Stainless steel)

Dink ek moet net ietsie hier ingooi: Ek self gebruik nou al 5 jaar my Gerber Suspension en is doodgelukkig met hom. As jy bietjie soek, kan jy hom vir onder R 400 kry - hy het nou net nie los skroewedraaierpunte nie, maar hy het 'n veertjie vir die tang, en ook 'n skertjie. Ek kan nie sê hoe vergel...
by RooiLux
Wed Aug 10, 2011 10:12 am
Forum: Camping gear, Trailers and Other Non-electronic Gadgets
Topic: Multi tool knives (Stainless steel)
Replies: 8
Views: 2468

Re: Multi tool knives (Stainless steel)

Wat se prysklas praat ons van :?: Enige waarborg :?: Thanx Wel dit gan van ching chong land afkom so weet nog nie oor waarborg nie, het nog nie navorsing gedoen nie dit is nog net 'n idee op die stadium. Prys sal nog bevestig word afhangende van die besluit om te laat ingrave,import kostes etc... m...
by RooiLux
Wed Aug 10, 2011 10:09 am
Forum: Camping gear, Trailers and Other Non-electronic Gadgets
Topic: Multi tool knives (Stainless steel)
Replies: 8
Views: 2468

Re: Multi tool knives (Stainless steel)

Opgevou so 11cm in lente en 4cm breed. Ek dink om dit dalk te laat engrave met die club logo maar net as mens ook goeie kwalitiet kan kry (Wil nie die hilux club met swak produkte assosieer nie) anders help dit nie,dit moet ook 'n goeie produk wees en bruikbaar.Die een wat ek gekoop het is baie nice...
by RooiLux
Wed Aug 10, 2011 9:21 am
Forum: Camping gear, Trailers and Other Non-electronic Gadgets
Topic: Multi tool knives (Stainless steel)
Replies: 8
Views: 2468

Multi tool knives (Stainless steel)

Wie sal belangstel in die Multi tool knives? Dit is nie Leatherman nie maar ook baie goeie kwalitiet dit kom met 'n sakkie en screw driver bits.Let wel die mes is ook stainless steel. Laat weet asb wat julle dink en enige terugvoer sal wardeer word asook wat julle dink 'n redelike prys sal wees vir ...
by RooiLux
Mon Aug 08, 2011 8:47 am
Forum: Competitions
Topic: Win a Hilux (Again)
Replies: 4
Views: 4941

Re: Win a Hilux (Again)

Lollie wrote:
RooiLux wrote:Ek hoop die bakkie kom Gauteng toe en sommer direk na my garage toe! :thumbup: :lol:
Dan gaan jy hom ook EFI en die rooie vir jou seun gee :thumbup: :thumbup:
My seun het ook klaar vir die kompetisie ingeskryf,hy skimp al klaar vir die rooi ene,hy is net so erg opsoek na 'n lux
by RooiLux
Mon Aug 08, 2011 8:41 am
Forum: 1979 to early 1998 Hilux (Gen 3&4 aka SFA 4x4)
Topic: Wat is die doel?
Replies: 4
Views: 1122

Re: Wat is die doel?

Dit sal seker nie skade doen as ek hom net so opsit nie? Bel MYM in pretoria wes en hoor of hjul nie een het nie,ek het myne saam die exhaust manifold gekry daar ek glo nie dit sal teveel kos om te pos na jou toe nie die heatshield self is glad nie swaar nie. Hulle behoort jou te kan help met een,j...
by RooiLux
Fri Aug 05, 2011 2:37 pm
Forum: Members in publications
Topic: Dawie se bakkie in Weg ry
Replies: 6
Views: 7633

Dawie se bakkie in Weg ry

Lekker Dawie, Ek sien jy is in die Weg ry, waar is die foto met die Hilux4x4 sticker? :lol:
http://www.wegry.co.za/toerusting/selfd ... umtrappies" onclick="window.open(this.href);return false;

Like jou steppies :thumbup:
by RooiLux
Thu Aug 04, 2011 3:00 pm
Forum: General Hilux Discussions
Topic: New Hilx pics!
Replies: 29
Views: 3186

Re: New Hilx pics!

Nuwe Lux lyk soos die nuwe corolla op steroids van voor af!Die huidige vigo lyk baie beter as die nuwe facelift een
by RooiLux
Thu Aug 04, 2011 12:29 pm
Forum: The Workshop
Topic: FREE WORKSHOP MANUALS!!!!!
Replies: 11
Views: 2296

Re: FREE WORKSHOP MANUALS!!!!!

CasKru wrote:yes maar 'n oorseese model. Baie eenders maar paar klein verskilletjies
Dankie, sal hom sommer nou aflaai :thumbup:
by RooiLux
Thu Aug 04, 2011 11:59 am
Forum: The Workshop
Topic: FREE WORKSHOP MANUALS!!!!!
Replies: 11
Views: 2296

Re: FREE WORKSHOP MANUALS!!!!!

Is die 1993 manual vir die sfa hilux? :confused:
by RooiLux
Wed Aug 03, 2011 10:40 am
Forum: Gauteng
Topic: 12 August Voetspore Evening with Johan Badenhorst
Replies: 88
Views: 8268

Re: 12 August Voetspore Evening with Johan Badenhorst

is daar nie eers plek vir n muishond nie :eh: Bel vir Louis en vind uit of daar dalk eenige kanselasie is :wink2: Mar so bietjie off topic, Is my hilux logos vir die hempde nog veilig by jou?Wil jy nie sommer een van die http://www.hilux.co.za" onclick="window.open(this.href);return false...
by RooiLux
Wed Aug 03, 2011 9:54 am
Forum: Limpopo
Topic: Taba Moyo 03/07/11 Pictures!
Replies: 34
Views: 9153

Re: Taba Moyo 03/07/11 Pictures!

Lyk na 'n paar kwaai modder gate daai!Lyk of dit 'n lekker event was?

Ek hou net nie va ndie blinddoek idee nie ek wil mos sien waar ek ry :lol:

Go to advanced search