BIGFOOT

Of course there are people who only dream about driving a Hilux or Cruiser. They are welcome to show us their current vehicles here, ask questions or post some exciting new releases.
Post Reply
Ramkat
Low Range 4WD
Low Range 4WD
Posts: 131
Joined: Tue Jul 24, 2007 1:00 pm
Town: Kokstad KZN
Vehicle: Hilux 2.8 GD6, Prado VX 3.0D4D
Real Name: Jack
Location: Kokstad KZN

BIGFOOT

Post by Ramkat »

5.7L V8 cHEVY, all the bells and whistles!

Ewald, ek is seker die cruiser sal jou hart bietjie vinniger laat klop!

Image

Image
DOELLOOS

Re: BIGFOOT

Post by DOELLOOS »

70, 80, 90, 100, 120, 130 beats per minute....

:mrgreen:

Wie se kar is dit?
Ramkat
Low Range 4WD
Low Range 4WD
Posts: 131
Joined: Tue Jul 24, 2007 1:00 pm
Town: Kokstad KZN
Vehicle: Hilux 2.8 GD6, Prado VX 3.0D4D
Real Name: Jack
Location: Kokstad KZN

Re: BIGFOOT

Post by Ramkat »

SupraLuxBul wrote:70, 80, 90, 100, 120, 130 beats per minute....

:mrgreen:

Wie se kar is dit?
Ryk oujongkerel hier in Kokstad.

Hy gaan altyd saam as ons gaan speel in die berge.Ongelooflike voertuig.Wil nie eers begin optel hoeveel geld hy hom gekos het nie.
DOELLOOS

Re: BIGFOOT

Post by DOELLOOS »

Nog steeds 90% goedkoper as 'n vrou....

Sy moet my nou net nie sien tik hier nie...
:mrgreen:
User avatar
Engel
Low Range 4WD
Low Range 4WD
Posts: 234
Joined: Sat Dec 08, 2007 9:12 pm
Town: Kempton Park
Vehicle: Datsun & Nissan 4x4
Real Name: Herman

Re: BIGFOOT

Post by Engel »

SupraLuxBul wrote:Nog steeds 90% goedkoper as 'n vrou....

Sy moet my nou net nie sien tik hier nie...
:mrgreen:
Altwee het aanhoudende kostes om mee te deel!! :twisted:

Dis darm lekker speel, maar goed breek met groot enjins en baie grip........soos die een!
For anything offroad: herman@angeloffroad.co.za
Pofadder recovery kits @ wholesale prices
BenHur
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 5906
Joined: Fri May 18, 2007 7:12 pm
Town: Pretoria
Vehicle: '96 D/C Raider
Real Name: Bennie
Location: Doornpoort

Re: BIGFOOT

Post by BenHur »

Engel wrote:
SupraLuxBul wrote:Nog steeds 90% goedkoper as 'n vrou....

Sy moet my nou net nie sien tik hier nie...
:mrgreen:
Altwee het aanhoudende kostes om mee te deel!! :twisted:

Dis darm lekker speel, maar goed breek met groot enjins en baie grip........soos die een!
Herman

Jy vergeet een ding, hierdie is 'n Toyota, nie 'n Jeepie nie, hulle breek nie so maklik nie. En ek moet saamstem hulle is baie cheaper om te onderhou as 'n vrou :twisted: :twisted:
Ramkat
Low Range 4WD
Low Range 4WD
Posts: 131
Joined: Tue Jul 24, 2007 1:00 pm
Town: Kokstad KZN
Vehicle: Hilux 2.8 GD6, Prado VX 3.0D4D
Real Name: Jack
Location: Kokstad KZN

Re: BIGFOOT

Post by Ramkat »

Bigfoot het nog niks meganies gebreek op die trails wat ons saam gedoen het nie, en daar was al paar wille axle twisters, het op laaste trip probleme met computer goeters gegee en backfire dan, klink soos bom wat ontplof!
AB vT
Newbie
Posts: 9
Joined: Fri Dec 21, 2007 8:44 am
Town: Joostenbergvlakte Kraaifontein
Vehicle: Colt Clubcab
Real Name: Anthony

Re: BIGFOOT

Post by AB vT »

"Aai, nou klop my hart chocolates"

Sal graag fotos wil sien van die monster in aksie.

Ek glo dat die meeste meganiese breeke kom van die manier waarop die bestuurder die voertuig bestuur, en die krag benut.
(ek het baie voorbeelde oor hoe verskillende drywers maatskapy voertuie deur hulle agterent trek)
Ramkat
Low Range 4WD
Low Range 4WD
Posts: 131
Joined: Tue Jul 24, 2007 1:00 pm
Town: Kokstad KZN
Vehicle: Hilux 2.8 GD6, Prado VX 3.0D4D
Real Name: Jack
Location: Kokstad KZN

Re: BIGFOOT

Post by Ramkat »

AB vT wrote:"Aai, nou klop my hart chocolates"

Sal graag fotos wil sien van die monster in aksie.
:lol: Your wish is my command!!

Ook fotos van ander weird and wonderful voertuie.

Hierdie fotos is geneem Junie 2007 hier buite Kokstad.Fantastiese trail!!Ons gaan hom weer volgende jaar Mei doen,Bigfoot,Kokkorot,die Unimog en Hilex sal definitief saam wees.Laat weet as enige iemand belang stel om saam te speel, kort bietjie meer Hiluxe op die trip!

ImageImageImageImage
BenHur
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 5906
Joined: Fri May 18, 2007 7:12 pm
Town: Pretoria
Vehicle: '96 D/C Raider
Real Name: Bennie
Location: Doornpoort

Re: BIGFOOT

Post by BenHur »

Oih Ramkat ek kannie sulke klein prentjies sien nie, ek hettie my wortels en pampoen geëet toe ek klein was nie :wink:
DOELLOOS

Re: BIGFOOT

Post by DOELLOOS »

Hulle bedien blykbaar wortels en pampoen daar by TEAZERS sodat die manne beter kan sien. Hoe lyk dit? Sal ons maar gaan, net vir die oe se onthalwe?

:mrgreen:
BenHur
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 5906
Joined: Fri May 18, 2007 7:12 pm
Town: Pretoria
Vehicle: '96 D/C Raider
Real Name: Bennie
Location: Doornpoort

Re: BIGFOOT

Post by BenHur »

Nahh daai plekke krap mens se koppe deurmekaar, maar ons pastoor deel ook wortels en pampoen uit as jy wil saamkom kerk toe. :o :o
DOELLOOS

Re: BIGFOOT

Post by DOELLOOS »

Uhm....ja, weet jy, noudat jy dit noem...

Ek was nog nooit ooit daar nie. Nooit!! :oops:

Wil ook nie!!

Ek het nog nooit eers gesien hoe 'n kaal vrou lyk nie. Never. :shock:

Kan ook nie onthou wat my naam is nie.

Soos Bill Clinton gese het:

I want to to-n@@i everything!!
Skuus, klein spel foutjie daar.
I want to deny everything!!
Ramkat
Low Range 4WD
Low Range 4WD
Posts: 131
Joined: Tue Jul 24, 2007 1:00 pm
Town: Kokstad KZN
Vehicle: Hilux 2.8 GD6, Prado VX 3.0D4D
Real Name: Jack
Location: Kokstad KZN

Re: BIGFOOT

Post by Ramkat »

BenHurBul wrote:Oih Ramkat ek kannie sulke klein prentjies sien nie, ek hettie my wortels en pampoen geëet toe ek klein was nie :wink:
Hier is solank 2,ek sukkel nog met die ander!
Attachments
Pypkarre.jpg
Bigfoot.jpg
BenHur
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 5906
Joined: Fri May 18, 2007 7:12 pm
Town: Pretoria
Vehicle: '96 D/C Raider
Real Name: Bennie
Location: Doornpoort

Re: BIGFOOT

Post by BenHur »

Fanks man. gaan kyk by die Photo upload afdeling is 'n artikel wat ek geskryf het oor resizing pics voor jy dit op photobucket laai. :wink:
Ramkat
Low Range 4WD
Low Range 4WD
Posts: 131
Joined: Tue Jul 24, 2007 1:00 pm
Town: Kokstad KZN
Vehicle: Hilux 2.8 GD6, Prado VX 3.0D4D
Real Name: Jack
Location: Kokstad KZN

Re: BIGFOOT

Post by Ramkat »

BenHurBul wrote:Fanks man. gaan kyk by die Photo upload afdeling is 'n artikel wat ek geskryf het oor resizing pics voor jy dit op photobucket laai. :wink:
Dankie Bennie,

Hier is ander 2 kiekies, is die sizes reg vir die forum?
Attachments
Resized Unimog.jpg
Resized Kokkorot.jpg
BenHur
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 5906
Joined: Fri May 18, 2007 7:12 pm
Town: Pretoria
Vehicle: '96 D/C Raider
Real Name: Bennie
Location: Doornpoort

Re: BIGFOOT

Post by BenHur »

Baie beter dankie nou kan ek ook sien :wink:
User avatar
ThysdJ
Moderator
Moderator
Posts: 16587
Joined: Wed Oct 24, 2007 7:31 am
Town: Brackenfell
Vehicle: 2010 Hilux D4D 3.0 D/C 4x4
Real Name: Thys
Club VHF Licence: HC102
Location: Brackenfell
Contact:

Re: BIGFOOT

Post by ThysdJ »

Ek was vanmore by Allan (AEW). Daar staan so 'n V8 Cruiser - monstertjie by hom... mamma-mia!!! :shock: :D :mrgreen: :mrgreen:
Thys de Jager
CEO and Refreshments Manager at Team Offroad.

2010 Hilux 3.0 D4D D/C 4x4 with GOMAD "Brood" Canopy. Tripod.
1997 Jeep Wrangler TJ 4.0 Sport. The original SFA. AGA... Gooi kole
email: thys@teamoffroad.co.za

Like Team Offroad on Facebook...
Post Reply

Return to “Other Vehicles”