Page 1 of 1

New Isuzu

Posted: Fri Oct 26, 2012 10:21 am
by Rebel 4x4
Saw this in PE. Looks kinda neat. The 4x4 system is activated by rotating the "microwave" knob to 4H or 4L.

Re: New Isuzu

Posted: Fri Oct 26, 2012 12:03 pm
by ChrisF
huh !!!

wats met daai agter ligte ??



sal maar n draai moet gaan maak by Delta ... het mos juis leer ry op n Isuzu bakkie.

Re: New Isuzu

Posted: Fri Oct 26, 2012 12:11 pm
by Dodging
Hulle het 'tape' geplak om die eintlike prentjie te probeer vermom. Jy sal sien dat al die 'badges' ook toegeplak word

Ek hou nie baie van die chroom om die ligte nie - hulle het dit van die Republiek van Blingola af ingebring :lol:

Re: New Isuzu

Posted: Fri Oct 26, 2012 5:46 pm
by Rebel 4x4
Dodging wrote:Hulle het 'tape' geplak om die eintlike prentjie te probeer vermom. Jy sal sien dat al die 'badges' ook toegeplak word

Ek hou nie baie van die chroom om die ligte nie - hulle het dit van die Republiek van Blingola af ingebring :lol:
Die voertuig word eers volgende jaar ge-launch. Dis net 'n toets voertuig. Hulle doen laaste paar toetse om seker te maak die eerste batch wat op die lyn is het min as moontlik teething probleme.

Die chrome gaan nie daar wees nie. Die neus het 'n bonnet guard opgehad en die chrome is maar net daar om soos die plakkers, nie die voertuig te laat uitken nie. Maar enige iemand met internet het al gesien hoe die nuwe Isuzu gaan lyk, so toe ek die wa gesien het, het ek geweet dis 'n Isuzu.

Re: New Isuzu

Posted: Fri Oct 26, 2012 8:19 pm
by Thabogrobler
Jis, daar TATA lyk amper soos die nuwe Isooz :D: