Jimny

Of course there are people who only dream about driving a Hilux or Cruiser. They are welcome to show us their current vehicles here, ask questions or post some exciting new releases.
Post Reply
User avatar
Frederick
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
Posts: 1156
Joined: Fri Nov 13, 2009 11:47 am
Town: Hendrina Mpumalanga
Vehicle: 2011 Hilux. 2016 79 Land Cruiser
Real Name: Frederick
Club VHF Licence: X42

Jimny

Post by Frederick »

Besit iemand hier dalk n Jimny?
Hoe is sy brandstof verbruik regtig?
Kan mens gemaklik met hom 120km/h ry en het hy dan nog krag om iets verby te gaan of is hy maar pap?
Thabogrobler
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 5266
Joined: Sun Aug 19, 2007 10:43 pm
Town: Pretoria
Vehicle: '02 'Lux KZ
Real Name: Thabo
Club VHF Licence: x223
Location: Garsfontein
Contact:

Re: Jimny

Post by Thabogrobler »

Vriend PJ se vroutjie het een gehad en sy was baie gelukkig met Jimmy.

As ek reg onthou het sy rondom 15km/l gekry en hy so 13km/l, teen 130-140. Hulle het hom verkoop voor hulle Zambie toe is.

Ander pel se vrou het glo ook nou ene, sal uitvind.
'02 KZ 'Lux. Cooled. Chipped. Onca'd. Cherished!

If you are a diesel fan, raise your hand.
If you aren't raising your hand, raise your standards!

A 4x4 is merely a machine that enables you to get stuck further away from civilization.
Thabogrobler
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 5266
Joined: Sun Aug 19, 2007 10:43 pm
Town: Pretoria
Vehicle: '02 'Lux KZ
Real Name: Thabo
Club VHF Licence: x223
Location: Garsfontein
Contact:

Re: Jimny

Post by Thabogrobler »

Shirea is mal oor Haar Jimny!

10km/L in Johannesburg verkeer en glo heel nippy in die verkeer.

Hulle gaan hom binnekort verkoop want die karretjie is te klein vir hul gesin van 4.

2012, 22000km, Gunmetal grey.
'02 KZ 'Lux. Cooled. Chipped. Onca'd. Cherished!

If you are a diesel fan, raise your hand.
If you aren't raising your hand, raise your standards!

A 4x4 is merely a machine that enables you to get stuck further away from civilization.
User avatar
Blitzkrieg
LR 4WD Rear Locker
LR 4WD Rear Locker
Posts: 325
Joined: Sun May 27, 2012 3:03 pm
Town: Glen Marais
Vehicle: 94 Hilux D/C V8 Lexus. 2009 LC Prado 4.0 V6
Real Name: Jaco

Re: Jimny

Post by Blitzkrieg »

Daai vraag gee my hoendervleis....

Ek ry 'n Jimny hier in Angola, dis 'n wonderlike voertuig om op die strand meer te ry maar......
Die kar is erg klein binne, ek en Koevoet (Deon) moet beurte maak om die sitplek gordels aan te sit.
As jy 120km/h ry sit jy op 4200rpm, dit maak jou mal. Ek kry so tussen 10 en 12km/liter.

Ek sal nooit 'n Jimny koop as ek verder as 20km op 'n slag wil ry nie.
Die Jimny is ideal vir wanneer ek aftree en naby die see bly, dan kan ek gaan visvang.
Image
User avatar
ChrisF
Top Web Wheeler
Top Web Wheeler
Posts: 8188
Joined: Thu Sep 17, 2009 2:56 pm
Town: inniedorp
Vehicle: Toy
Real Name: Chris

Re: Jimny

Post by ChrisF »

Ek het n Jimny gehad, omtrent 20 000 km gedoen met die Jimny.

PUIK waarde vir geld !!

ek het tipies 11,5 tot 12 km/l gekry. en dit was n kombinasie van dorp en lang pad, asook BAIE grond paaie :)

hy is baie gemaklik teen 115 tot 120 km/h op die langpad. 140km/h is "moontlik", maar dan moet jy wakker wees agter die stuur. Teen 120 moet jy maar mooi beplan vir verbysteek ....

en JA, hy is klein ! Maar dit is juis wat dit so lekker maak in die dorp. en as jy praat van "tight trails" lag die Jimny al die pad.

pakplek - JA, jy moet maar lekker beplan ... :)

Die Jimny se swak plek is die "steering wobble" - met n raai skoot sal omtrent so 10% van Jimny eienaars een of ander tyd n probleem kry met die "steering wobble". Dit is n gedokumenteerde probleem MET n recall bulletin - die handelaar is dan veronderstel om shims op die steering te sit (om play op te neem).

dit IS een van die voertuie met n "smile factor" :) :) :)
User avatar
Frederick
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
Posts: 1156
Joined: Fri Nov 13, 2009 11:47 am
Town: Hendrina Mpumalanga
Vehicle: 2011 Hilux. 2016 79 Land Cruiser
Real Name: Frederick
Club VHF Licence: X42

Re: Jimny

Post by Frederick »

Goed, nou vir die vraag...
Sal dit vir my moeder(71) n geskikte voertuig wees om op die plaas te ry en gereeld Pretoria toe mee te ry
? Dis so 160km one way. Verder ry sy Middelburg toe of Ermelo toe en dis maar n battle met die baie trokke.. Het die Jimny airbags en abs?
Wat is die beter koop,Terios of Jimny?
User avatar
louis fourie
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
Posts: 1767
Joined: Tue Dec 30, 2008 3:17 pm
Town: Pretoria
Vehicle: 2003 Hilux Raider Facelift D/C 3.0 KZTE
Real Name: Louis
Club VHF Licence: X101

Re: Jimny

Post by louis fourie »

Thabogrobler wrote:Shirea is mal oor Haar Jimny!

10km/L in Johannesburg verkeer en glo heel nippy in die verkeer.

Hulle gaan hom binnekort verkoop want die karretjie is te klein vir hul gesin van 4.

2012, 22000km, Gunmetal grey.
Thabo

Ek sal belangstel. Wanneer wil hulle hom verkoop?

Sent from my GT-I9300 using Tapatalk 4
Thabogrobler
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 5266
Joined: Sun Aug 19, 2007 10:43 pm
Town: Pretoria
Vehicle: '02 'Lux KZ
Real Name: Thabo
Club VHF Licence: x223
Location: Garsfontein
Contact:

Re: Jimny

Post by Thabogrobler »

Louis,

Ek sal bietjie later Mario se details vir jou PM.

Frederick,

Die Terios het 'n langer wielbasis dus behoort hy 'n beter rit gehalte te gee, maw sagter te ry. Ook is dit 'n 1500 masjien wat beter sal trek?

Gaan ry maar met altwee en kyk wat vir julle sal werk.

Darem word beide in Japan vervaardig en kwaliteit behoort dus heel aanvaarbaar te wees.
'02 KZ 'Lux. Cooled. Chipped. Onca'd. Cherished!

If you are a diesel fan, raise your hand.
If you aren't raising your hand, raise your standards!

A 4x4 is merely a machine that enables you to get stuck further away from civilization.
User avatar
ChrisF
Top Web Wheeler
Top Web Wheeler
Posts: 8188
Joined: Thu Sep 17, 2009 2:56 pm
Town: inniedorp
Vehicle: Toy
Real Name: Chris

Re: Jimny

Post by ChrisF »

Frederick wrote:Goed, nou vir die vraag...
Sal dit vir my moeder(71) n geskikte voertuig wees om op die plaas te ry en gereeld Pretoria toe mee te ry
? Dis so 160km one way. Verder ry sy Middelburg toe of Ermelo toe en dis maar n battle met die baie trokke.. Het die Jimny airbags en abs?
Wat is die beter koop,Terios of Jimny?
NEE, waarskynlik nie.

Mens moet so bietjie "klim" om in die Jimny in te kom. My ma het nie van die Jimny gehou nie - sy was net te kort en dit was n bietjie inspanning vir haar.

ander probleem gaan die bande druk wees !

vir die trips Pretoria toe moet die bande op "pad druk" wees - teen die druk is die Jimny redelik los op grond paaie .... Weens die kort "wheel base" en die lae gewig van die Jimny is hy HIPER sensitief vir band druk !!

So lief soos ek vir die Jimny is, sal ek dit ten sterkste afraai vir die doel wat jy nou beskryf.

Dan liewer die Terios.
User avatar
Haboob
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 2484
Joined: Thu Aug 11, 2011 9:57 pm
Town: King Williams Town
Vehicle: Hilux
Real Name: Edge
Club VHF Licence: HC129

Re: Jimny

Post by Haboob »

Terios is ook maar 'n Toyota
Image
HABOOB means "Dust Storm"
User avatar
Frederick
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
Posts: 1156
Joined: Fri Nov 13, 2009 11:47 am
Town: Hendrina Mpumalanga
Vehicle: 2011 Hilux. 2016 79 Land Cruiser
Real Name: Frederick
Club VHF Licence: X42

Re: Jimny

Post by Frederick »

Haboob wrote:Terios is ook maar 'n Toyota
Probleem is Daihatsu se diens op Middelburg is uiters "bollie"
User avatar
Rafs
LR 4WD Rear Locker
LR 4WD Rear Locker
Posts: 485
Joined: Thu Sep 15, 2011 3:27 pm
Town: Bergbron
Vehicle: Jeep Wrangler Sahara 4l
Real Name: Riana

Re: Jimny

Post by Rafs »

Vir jou moeder, die Terios. Die Jimny is effe meer capable as die Terios in obstacle oor hy Low range het, maar ek reken jou ma gaan nie Low range nodig kry nie, en die Terios het n diflock wat nogal handig is op uneven grondpaaie en in modder.

Terios dink ek ook het bietjie van n softer drive, oor die tipe suspension wat dit het.

My pa (72) was erg agter n Terios aan en wou sy 2.7 Hilux IFS DC verkoop, want hy se " ek kan nog steeds met vakansie gaan na al die plekke waar ek met die bakkie gaan, maar die petrol verbruik is effens beter " (Hy het intussen tot sy sinne gekom en nie sy bakkie verkoop nie, ons wil ook darm iets erf.... :twisted: )

Ek was MAL oor my Terios, hy reaggeer goed en vinnig, sit op die pad soos ..... aan n wolkombers, en ek dink dis een van die most underrated 4x4 softies op die mark!!!
Image Link Broken
User avatar
Frederick
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
Posts: 1156
Joined: Fri Nov 13, 2009 11:47 am
Town: Hendrina Mpumalanga
Vehicle: 2011 Hilux. 2016 79 Land Cruiser
Real Name: Frederick
Club VHF Licence: X42

Re: Jimny

Post by Frederick »

Het ek enige ander opsie as 'n Jimny of 'n Terios?
Thabogrobler
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 5266
Joined: Sun Aug 19, 2007 10:43 pm
Town: Pretoria
Vehicle: '02 'Lux KZ
Real Name: Thabo
Club VHF Licence: x223
Location: Garsfontein
Contact:

Re: Jimny

Post by Thabogrobler »

Freelander??? :twisted: :twisted: :twisted:

'n Mooi tweedehandse Rav4?
'02 KZ 'Lux. Cooled. Chipped. Onca'd. Cherished!

If you are a diesel fan, raise your hand.
If you aren't raising your hand, raise your standards!

A 4x4 is merely a machine that enables you to get stuck further away from civilization.
User avatar
ChrisF
Top Web Wheeler
Top Web Wheeler
Posts: 8188
Joined: Thu Sep 17, 2009 2:56 pm
Town: inniedorp
Vehicle: Toy
Real Name: Chris

Re: Jimny

Post by ChrisF »

jammer die RAV is nou so groot stuk wa ....

Die Suzuki Vitara is self n interessante opsie, maar ook n "bietjie" duurder .....
User avatar
Frederick
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
Posts: 1156
Joined: Fri Nov 13, 2009 11:47 am
Town: Hendrina Mpumalanga
Vehicle: 2011 Hilux. 2016 79 Land Cruiser
Real Name: Frederick
Club VHF Licence: X42

Re: Jimny

Post by Frederick »

Thabogrobler wrote:Freelander??? :twisted: :twisted: :twisted:

'n Mooi tweedehandse Rav4?
Vir iemand wat nie drink nie Thabo klink jy maar effe gesuip hoor......

:surrender: :surrender: :surrender:

Ek soek al lank na 'n diesel Rav so 2007 model maar die goed is blerrie skaars en iemand het my afgeraai omdat hul blykbaar probleme gee?

Die 2.0 RAV is swaar op petrol. ek het mos een gehad.
Thabogrobler
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 5266
Joined: Sun Aug 19, 2007 10:43 pm
Town: Pretoria
Vehicle: '02 'Lux KZ
Real Name: Thabo
Club VHF Licence: x223
Location: Garsfontein
Contact:

Re: Jimny

Post by Thabogrobler »

Frederick wrote:
Haboob wrote:Terios is ook maar 'n Toyota
Probleem is Daihatsu se diens op Middelburg is uiters "bollie"
Jy hoe mos nie op Middelburg te koop of te diens nie? Pretoria is dan net 160km ver?

EK dink ook die Terios is jou beste opsie.
'02 KZ 'Lux. Cooled. Chipped. Onca'd. Cherished!

If you are a diesel fan, raise your hand.
If you aren't raising your hand, raise your standards!

A 4x4 is merely a machine that enables you to get stuck further away from civilization.
Thabogrobler
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 5266
Joined: Sun Aug 19, 2007 10:43 pm
Town: Pretoria
Vehicle: '02 'Lux KZ
Real Name: Thabo
Club VHF Licence: x223
Location: Garsfontein
Contact:

Re: Jimny

Post by Thabogrobler »

Frederick wrote:Het ek enige ander opsie as 'n Jimny of 'n Terios?
Fiat Panda?
'02 KZ 'Lux. Cooled. Chipped. Onca'd. Cherished!

If you are a diesel fan, raise your hand.
If you aren't raising your hand, raise your standards!

A 4x4 is merely a machine that enables you to get stuck further away from civilization.
User avatar
Frederick
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
Posts: 1156
Joined: Fri Nov 13, 2009 11:47 am
Town: Hendrina Mpumalanga
Vehicle: 2011 Hilux. 2016 79 Land Cruiser
Real Name: Frederick
Club VHF Licence: X42

Re: Jimny

Post by Frederick »

Thabogrobler wrote:
Frederick wrote:Het ek enige ander opsie as 'n Jimny of 'n Terios?
Fiat Panda?
Naaste Fiat garage is in Kaapstad dink ek
Adventures4Christ
LR 4WD Full Lockers
LR 4WD Full Lockers
Posts: 536
Joined: Sat Apr 10, 2010 9:12 pm
Town: Pretoria
Vehicle: Hilux d4d 3
Real Name: Dewald
Location: Pretoria
Contact:

Re: Jimny

Post by Adventures4Christ »

Ek ry een en dit is 'n ongelooflike voertuig vir single persoon, selfs 'n paartjie ;-)
viewtopic.php?f=171&t=32509

Ek wil myne nou verkoop want begin meer toere in Afrika doen en hy is net te klein dis die enigste probleem met hom!
As ek alleen of met een persoon ge toer het sou ek hom nooit verkoop het nie!

EK LAAIK MY JIMNY KWAAI :cooldude: :cooldude:
Blessings - Adventures4Christ - Dewald - http://shop.adventures4christ.com/
Gal 6:9 "So let's not get tired of doing what is good. . ."
Rom 10:15 "How beautiful are the feet of messengers who bring good news (Gospel and Salvation)!"
Image
Adventures4Christ
LR 4WD Full Lockers
LR 4WD Full Lockers
Posts: 536
Joined: Sat Apr 10, 2010 9:12 pm
Town: Pretoria
Vehicle: Hilux d4d 3
Real Name: Dewald
Location: Pretoria
Contact:

Re: Jimny

Post by Adventures4Christ »

Skuus ek lees nou eers al die posts!

Die Jimny is perfek vir jou ma in my opinie, my seun van 10 kan hom al amper bestuur en hy is glad nie lank nie. Die bande moet op so 1.7 of nie harder as 1.8 wees nie dan is daar nie probleme nie. Ry gemaklik na my ma hulle toe so 220km van hier af en hy was al Ponta Mozambique toe met geen probleme nie, selfs verby vat ;-) So verstaan nie die opmerkings nie :blushing: :blushing:

Sonder grappies, jou enigste nadeel met die Jimny is die pak plek en ja jy gaan nou nie 140km/h ry nie, op 110 of selfs 120 ry hy baie gemaklik en is sy brandstof verbruik op peak..........Oor 25,810km het ek 'n gemiddeld van 12,66 km/L volgens my "Trip" program op iPhone
Blessings - Adventures4Christ - Dewald - http://shop.adventures4christ.com/
Gal 6:9 "So let's not get tired of doing what is good. . ."
Rom 10:15 "How beautiful are the feet of messengers who bring good news (Gospel and Salvation)!"
Image
User avatar
ChrisF
Top Web Wheeler
Top Web Wheeler
Posts: 8188
Joined: Thu Sep 17, 2009 2:56 pm
Town: inniedorp
Vehicle: Toy
Real Name: Chris

Re: Jimny

Post by ChrisF »

Adventures4Christ wrote:Skuus ek lees nou eers al die posts!

Ek was LIEF vir my Jimny, en sal maklik weer een koop - as n tweede 4x4.

MAAR ek het mos eendag daai fout gemaak om op die plaaswerf al die bande te pomp tot "teer druk". So paar kilos grond pad tot by die teer .... mooi grondpad ..... net lekker op spoed toe die pad so geleidelik draai met n paar riffels ..... volgende oomblik toe sit daai Jimny dwars en broadslide een LANG stuk, amper amper hom gerol !!

die wat ek reken dis NIE die regte voertuig vir n ou dame nie - kan nie sien dat sy elke keer die bande gaan afblaas en dan weer oppomp nie .... so nou gaan hy of te styf wees vir die gravel, OF te pap vir die teer ..... :shock2:

en dan die hoogte van die sitplek - LEKKER vir MY, maar my ma het gekla oor die "opklim" storie ...

tog is dit n PUIK nutsvoertuig waarvoor ek baie lief is.
User avatar
Frederick
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
Posts: 1156
Joined: Fri Nov 13, 2009 11:47 am
Town: Hendrina Mpumalanga
Vehicle: 2011 Hilux. 2016 79 Land Cruiser
Real Name: Frederick
Club VHF Licence: X42

Re: Jimny

Post by Frederick »

Jimny getoetsbestuur:

My waarnemings:
Lekker klein en nippy
100-80km/h teen opdraende. Jy gaan die heeltyd afgear.
Tensy jy hom warm maak gaan jy nie 'n trok verby vat wat 100-110 voor jou ry nie
Jy gaan niks verby vat op 'n opdraende nie.
As banddruk reg is hop hy nie te erg op grondpad nie, met 4x4 gesluit is hy steady op grondpad.
Hy het ABS, Airbags, en al die veiligheids goed.
Ek sit gemaklik en ek is nie die kleinste ou nie.

Nou wonder ek maar verder...
User avatar
ChrisF
Top Web Wheeler
Top Web Wheeler
Posts: 8188
Joined: Thu Sep 17, 2009 2:56 pm
Town: inniedorp
Vehicle: Toy
Real Name: Chris

Re: Jimny

Post by ChrisF »

Frederick dit is n klasieke moderne multiklep engin ... HOU daai revs BO 4 0000 rpm en hy stap heel goed.
Adventures4Christ
LR 4WD Full Lockers
LR 4WD Full Lockers
Posts: 536
Joined: Sat Apr 10, 2010 9:12 pm
Town: Pretoria
Vehicle: Hilux d4d 3
Real Name: Dewald
Location: Pretoria
Contact:

Re: Jimny

Post by Adventures4Christ »

ChrisF wrote:Frederick dit is n klasieke moderne multiklep engin ... HOU daai revs BO 4 0000 rpm en hy stap heel goed.
:thumbup: :thumbup: yip ek het geen probleme nie, maar jy moet hom leer ry ;-)
Blessings - Adventures4Christ - Dewald - http://shop.adventures4christ.com/
Gal 6:9 "So let's not get tired of doing what is good. . ."
Rom 10:15 "How beautiful are the feet of messengers who bring good news (Gospel and Salvation)!"
Image
Thabogrobler
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 5266
Joined: Sun Aug 19, 2007 10:43 pm
Town: Pretoria
Vehicle: '02 'Lux KZ
Real Name: Thabo
Club VHF Licence: x223
Location: Garsfontein
Contact:

Re: Jimny

Post by Thabogrobler »

Gaan ry 'n Terios as vergelyking?
'02 KZ 'Lux. Cooled. Chipped. Onca'd. Cherished!

If you are a diesel fan, raise your hand.
If you aren't raising your hand, raise your standards!

A 4x4 is merely a machine that enables you to get stuck further away from civilization.
Post Reply

Return to “Other Vehicles”