My oudste en enigste word 2 jaar jonk op 22 Mei.
Ek wou hom oorspronklik 'n battery gedrewe motorfiets aanskaf, maar hy is eintlik nog te klein; al maak hy my mal vir een. Ek koop hom eerder 'n draagbare of skuifbare DVD Speler wat ons kan gebruik wat wanneer ons op die pad is. Dan kan hy sy gunsteling Gummie Bears kyk.
Enige raad oor watter is die geld werd??
DVD Speler
-
- Monster Truck
- Posts: 5311
- Joined: Fri Feb 26, 2010 7:11 am
- Town: Springs
- Vehicle: Pathfinder 2.5 LE AT
- Real Name: Heinrich
- Club VHF Licence: X81
- Location: Gauteng
- Contact:
DVD Speler
Know what you don't know.
- 0000DS
- LR4WD, Lockers, Crawler Gears
- Posts: 1527
- Joined: Sat Aug 22, 2009 6:35 pm
- Town: Roodekrans
- Vehicle: Tuna, 4X4, Longrange Fuel tank, BF's AT, Intergrated bumber, Roofrack, Awning, Air suspension,winch
- Real Name: Danelle
Re: DVD Speler
Hi, ons het vir Kiara 'n Teak DVD player gekoop vir die trips. Dit kan werk op 220v en op 12v. Die main unit het sy eie herlaaibare battery in, wat beteken sy kan dit uit die van haal en in die RTT sit en kyk. As ons by die huis is, sit ons dit in haar kamer vir haar.
Het dit by PnP gekoop in Desember vir +- R1699.00. Ek weet Hi-Fi Corruption verkoop ook hierdie units, maar kan ongelukkig nie vir jou 'n prys gee nie.
Koop liewerste 'n unit soos ons s'n, want as julle trips doen, dan hou dit die kinders besig.
Het dit by PnP gekoop in Desember vir +- R1699.00. Ek weet Hi-Fi Corruption verkoop ook hierdie units, maar kan ongelukkig nie vir jou 'n prys gee nie.
Koop liewerste 'n unit soos ons s'n, want as julle trips doen, dan hou dit die kinders besig.
Re: DVD Speler
Heinrich, terloops wat Danelle nie genoem het nie is dat die primary Teak player het 'n back-up battery, (unlike the others) en kom baie handig te pas
Die klank wat hy uitsit is ook baie belangrik. Die vorige een wat ons gehad het was te sag imo
Die klank wat hy uitsit is ook baie belangrik. Die vorige een wat ons gehad het was te sag imo
-
- Monster Truck
- Posts: 5311
- Joined: Fri Feb 26, 2010 7:11 am
- Town: Springs
- Vehicle: Pathfinder 2.5 LE AT
- Real Name: Heinrich
- Club VHF Licence: X81
- Location: Gauteng
- Contact:
Re: DVD Speler
Thanks Mark. Ek sal beslis so bietjie gaan oog gooi.
Ekstra battery is groot voordeel.
Ekstra battery is groot voordeel.
Know what you don't know.