My vrou wil 'n mikrogolf oond in ons trailer he
Sal ek dit van 'n 12v battery kan loop deur 'n invertor? 'n Oond wat 1000W output het gebruik min of meer 1500W - watter grootte invertor moet ek dan hiervoor gebruik (2000W?) en hoe lank sal die battery hou?
MIKROGOLF OOND VAN 12V BATTERY
-
- Low Range 4WD
- Posts: 183
- Joined: Tue Aug 31, 2010 8:45 am
- Town: Paarl
- Vehicle: Hilux
- Real Name: Bester
MIKROGOLF OOND VAN 12V BATTERY
Hilux 3.0 D4D 4x4
Imagine Trailvan
Imagine Trailvan
Re: MIKROGOLF OOND VAN 12V BATTERY
Met 'n 2000Watt inverter gekoppel op 'n bv 85Amp battery sal die microgolf oond so 7min haal. Hang als natuurlik af hoe groot jou battery is :!:
-
- Low Range 4WD
- Posts: 183
- Joined: Tue Aug 31, 2010 8:45 am
- Town: Paarl
- Vehicle: Hilux
- Real Name: Bester
Re: MIKROGOLF OOND VAN 12V BATTERY
Battery is 102Ah. Die beste sal natuurlik wees om die oond net te gebruik waar daar 'n kragpunt (220V) is.
Hilux 3.0 D4D 4x4
Imagine Trailvan
Imagine Trailvan
Re: MIKROGOLF OOND VAN 12V BATTERY
Bester wrote:Battery is 102Ah. Die beste sal natuurlik wees om die oond net te gebruik waar daar 'n kragpunt (220V) is.