Battery Monitoring System in the making.

Discuss all kind of nice gadgets and two way radios here.
Post Reply
User avatar
Johannes van die See
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 2194
Joined: Mon Sep 01, 2014 10:04 pm

Battery Monitoring System in the making.

Post by Johannes van die See »

I had a brain wave about building a battery monitoring system for my Tersmit Battery.
The project is still not complete but looks like it'll work.

I decided to convert one of my old multimeter's into a permanent 12V monitoring system, took some
figuring out but if you know something about electronics it is quite easy.

I'll send the completed project photo's at a later stage.

Hope this idea could be of assistance to others, I just can't get to like the LED monitoring systems
and so the idea started.

Wish me luck.

Image

Compared with another multimeter, good reading!

Image
http://www.goblacksam.com
Image Link Broken
Langebaan Lagoon & Deep Sea Fishing Charters
legend35
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 2075
Joined: Sat Jan 19, 2008 4:23 pm
Town: Springs
Vehicle: Hilux 2700i
Real Name: Johan
Club VHF Licence: HC262
Location: Selection Park

Re: Battery Monitoring System in the making.

Post by legend35 »

Interessting.That would be more acurrate than the led's on a Luna monitor.
2004 Hilux 2700i 4x4 Legend 35
ImageImageImageImage
Cowley branch and freeflow,long range tank,dual battery system,home made front and rear bumpers.
User avatar
Johannes van die See
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 2194
Joined: Mon Sep 01, 2014 10:04 pm

Re: Battery Monitoring System in the making.

Post by Johannes van die See »

legend35 wrote:Interessting.That would be more acurrate than the led's on a Luna monitor.
My point exactly!
http://www.goblacksam.com
Image Link Broken
Langebaan Lagoon & Deep Sea Fishing Charters
User avatar
Bushwacker
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 2718
Joined: Sat Feb 02, 2008 12:34 pm
Town: Vryheid Natal
Vehicle: 2003 HILEX, 35" maxxis. 2009 Prado 120 VX
Real Name: Piet

Re: Battery Monitoring System in the making.

Post by Bushwacker »

Baie naais idee. Jy sal seker nog die 9v battery moet behou, of hoe?
User avatar
Polarbear2008
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
Posts: 1270
Joined: Sat Feb 28, 2009 1:43 pm
Town: Cape Town
Vehicle: 01 Hilux Kz-te 4x4 Raider d/c
Real Name: Theunis
Club VHF Licence: X49
Location: Durbanville, Cape Town

Re: Battery Monitoring System in the making.

Post by Polarbear2008 »

Mmmmmm! Stille waters diepe grond!

Wie sou geweet het jy ken nog electronics ook?!

Hou ons op hoogte! Lyk na 'n lekker project!
01 Hilux 3.0L KZ-TE 4x4 Raider d/c
GME Gx300 29meg & Vertex VX2200 VHF radio
Mikem load springs with greasable shackles and polybushes
Monroe Gas Magnum shocks
Kumho Road Venture AT - 30x9.5x15
National Luna Dual battery system
Frontrunner roofrack with s/steel table
Twin rear high lift jack points
Hilux4x4club sticker! ('nuf said!)
Echo3 4x4 offroad trailer with NL 74 Litre Fridge/Freezer
Dual loadbox slides
Wishlist:
Alu canopy
Warn Winch
Unlimited Fuel & Travel Budget!
User avatar
Johannes van die See
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 2194
Joined: Mon Sep 01, 2014 10:04 pm

Re: Battery Monitoring System in the making.

Post by Johannes van die See »

Bushwacker wrote:Baie naais idee. Jy sal seker nog die 9v battery moet behou, of hoe?
Nope, n LM7809 +9V voltage regulator sal die werk van die 9V battery doen.
Hoe meer konstant die supply volage (9V) bly hoe meer akkuraat sal die 12V reading wees.

Image
http://www.goblacksam.com
Image Link Broken
Langebaan Lagoon & Deep Sea Fishing Charters
User avatar
Johannes van die See
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 2194
Joined: Mon Sep 01, 2014 10:04 pm

Re: Battery Monitoring System in the making.

Post by Johannes van die See »

Polarbear2008 wrote:Mmmmmm! Stille waters diepe grond!

Wie sou geweet het jy ken nog electronics ook?!

Hou ons op hoogte! Lyk na 'n lekker project!

:lol:
Theunis, moet nie die boek van buite lees nie jong.
Ek is nou wel n see man maar wat ek op see doen het alles met elektronika te doen, dit is my ambag.

Ek hou maar daarvan om myself eenvoudig te laat lyk maar my kop is vol strooi jong, :lol: :lol:
http://www.goblacksam.com
Image Link Broken
Langebaan Lagoon & Deep Sea Fishing Charters
User avatar
Bushwacker
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 2718
Joined: Sat Feb 02, 2008 12:34 pm
Town: Vryheid Natal
Vehicle: 2003 HILEX, 35" maxxis. 2009 Prado 120 VX
Real Name: Piet

Re: Battery Monitoring System in the making.

Post by Bushwacker »

Kwaai Johan, hou ons op hoogte. Wat dink ons resident evel :twisted: (GertC) hiervan :think:
User avatar
Johannes van die See
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 2194
Joined: Mon Sep 01, 2014 10:04 pm

Re: Battery Monitoring System in the making.

Post by Johannes van die See »

Bushwacker wrote:Kwaai Johan, hou ons op hoogte. Wat dink ons resident evel :twisted: (GertC) hiervan :think:
HU? Wies GertC?
http://www.goblacksam.com
Image Link Broken
Langebaan Lagoon & Deep Sea Fishing Charters
OOOOMS
Top Web Wheeler
Top Web Wheeler
Posts: 19468
Joined: Tue Jul 16, 2013 7:09 am

Re: Battery Monitoring System in the making.

Post by OOOOMS »

Johannes, al ding wat my sou pla is die kwaliteit van daai LCD display. Ek het al so twee van die goedkoper units gehad (weet nie van daai geel een nie) maar na 'n ruk werk die display nie meer so lekker nie....?

Die beter kwaliteid eenhede hou heelwat beer, nog nie 'n probleem gehad met een van hulle nie :shh:

Maar, anders is dit 'n goeie idee :thumbup:
User avatar
Johannes van die See
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 2194
Joined: Mon Sep 01, 2014 10:04 pm

Re: Battery Monitoring System in the making.

Post by Johannes van die See »

OOOOMS wrote:Johannes, al ding wat my sou pla is die kwaliteit van daai LCD display. Ek het al so twee van die goedkoper units gehad (weet nie van daai geel een nie) maar na 'n ruk werk die display nie meer so lekker nie....?

Die beter kwaliteid eenhede hou heelwat beer, nog nie 'n probleem gehad met een van hulle nie :shh:

Maar, anders is dit 'n goeie idee :thumbup:
Point taken, maar ek gaan ook nie n duur mulitmeter opsny hiervoor nie, :lol:
As die een nie lank hou nie bou ek my eie een, dit sal nou n lekker projek wees.
Ek het lanklaas logic design gedoen, moet bietjie kyk of ek dit nog in my het.
http://www.goblacksam.com
Image Link Broken
Langebaan Lagoon & Deep Sea Fishing Charters
User avatar
CasKru
Moderator
Moderator
Posts: 23956
Joined: Tue Dec 04, 2007 11:52 am
Town: Benoni
Vehicle: '94 Hilux Raider 2.4i (22RE) DC 4x4
Real Name: Cassie
Club VHF Licence: B15
Location: Rynfield

Re: Battery Monitoring System in the making.

Post by CasKru »

Jis Johan... ek like jou idee. Mag dalk self so iets aanpak. Maar sou jy dalk nou besluit om jou eie een van scratch af te bou met 'n LCD screen mag ek dalk jou eerste customer wees
To God be the glory
User avatar
Johannes van die See
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 2194
Joined: Mon Sep 01, 2014 10:04 pm

Re: Battery Monitoring System in the making.

Post by Johannes van die See »

CasKru wrote:Jis Johan... ek like jou idee. Mag dalk self so iets aanpak. Maar sou jy dalk nou besluit om jou eie een van scratch af te bou met 'n LCD screen mag ek dalk jou eerste customer wees
Casie
Ek gaan volgende week weer weg vir 2 maande op see, dis gewoonlik dan wat ek baie tyd het om
te werk aan idees en die is n projekie wat ek dink ek moet aanvat, baie manne sal belangstel self al
is dit net om hul hoof battery te monitor.

Hou jou op hoogte.
http://www.goblacksam.com
Image Link Broken
Langebaan Lagoon & Deep Sea Fishing Charters
User avatar
CasKru
Moderator
Moderator
Posts: 23956
Joined: Tue Dec 04, 2007 11:52 am
Town: Benoni
Vehicle: '94 Hilux Raider 2.4i (22RE) DC 4x4
Real Name: Cassie
Club VHF Licence: B15
Location: Rynfield

Re: Battery Monitoring System in the making.

Post by CasKru »

Johannes van die See wrote:

Dankie... sal gaaf wees
To God be the glory
OOOOMS
Top Web Wheeler
Top Web Wheeler
Posts: 19468
Joined: Tue Jul 16, 2013 7:09 am

Re: Battery Monitoring System in the making.

Post by OOOOMS »

Mens kry mos deesdae so unit wat jy by jou sigarette lighter jack inplug wat vir jou die lesing gee van jou volts op jou battery. Sal dit nie makliker wees nie?
User avatar
CasKru
Moderator
Moderator
Posts: 23956
Joined: Tue Dec 04, 2007 11:52 am
Town: Benoni
Vehicle: '94 Hilux Raider 2.4i (22RE) DC 4x4
Real Name: Cassie
Club VHF Licence: B15
Location: Rynfield

Re: Battery Monitoring System in the making.

Post by CasKru »

OOOOMS wrote:Mens kry mos deesdae so unit wat jy by jou sigarette lighter jack inplug wat vir jou die lesing gee van jou volts op jou battery. Sal dit nie makliker wees nie?
En wat daarvan as ek my sigarette lighter wil gebruik? :twisted:

Die ander opsie is natuurlik so iets...
Image
Image
To God be the glory
OOOOMS
Top Web Wheeler
Top Web Wheeler
Posts: 19468
Joined: Tue Jul 16, 2013 7:09 am

Re: Battery Monitoring System in the making.

Post by OOOOMS »

Meer so iets met LCD display:

http://www.alibaba.com/product-gs/28047 ... ltage.html" onclick="window.open(this.href);return false;
User avatar
Johannes van die See
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 2194
Joined: Mon Sep 01, 2014 10:04 pm

Re: Battery Monitoring System in the making.

Post by Johannes van die See »

Ja nee daar is al soveel produkte op die mark, ek gaan nie eers probeer geld maak uit n nuwe ontwerp nie, maar dit wat ek
in gedagte het het n digital sisplay en moet n Volt en Amp lesing gee en moet kan toggle tussen die hoof battery en die tweede battery.
Daar bestaan klaar baie silke eenvoudige ontwerpe, mens hoof nie eers self kop te krap oor die ontwerp nie.

Die ding met n sigaret lighter plug in is dat hy of net die hoof battery gaan monitor of altwee in parallel.
Wat as jy die tweede battery isolate, dan gaan daai meter net die hoof battery monitor, wat help dit.

n Baie nice en eenvoudige LCD [0V-70V] - [10A] meter kos $39.95 deur die DIY electronics hobbie manne, ek sal een inbring
en die PCB's locally vervaardig, die komponente behoort maklik bekombaar te wees, dan kyk ons wat gebeur van daaraf.

Geen besigheid planne maar n paar bucks betaal weer iets anders.
http://www.goblacksam.com
Image Link Broken
Langebaan Lagoon & Deep Sea Fishing Charters
OOOOMS
Top Web Wheeler
Top Web Wheeler
Posts: 19468
Joined: Tue Jul 16, 2013 7:09 am

Re: Battery Monitoring System in the making.

Post by OOOOMS »

Stem saam Johannes, dis lekker om te eksperimenteer met die goed, al blaas jy 'n paar goed op in die proses....het dit al baie keer self gedoen... :lol: :lol: :lol: :oops: :oops: :oops:
User avatar
CasKru
Moderator
Moderator
Posts: 23956
Joined: Tue Dec 04, 2007 11:52 am
Town: Benoni
Vehicle: '94 Hilux Raider 2.4i (22RE) DC 4x4
Real Name: Cassie
Club VHF Licence: B15
Location: Rynfield

Re: Battery Monitoring System in the making.

Post by CasKru »

Ek wonder nou net, jy sê jy gaan aan die projek werk terwyl jy die twee maande op see is... nou waar is die electronic shops op see vir die tipe projek? Of gebruik jy DHL om die goed na jou toe te "Ship" :laugh2: :laugh2:
To God be the glory
User avatar
Johannes van die See
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 2194
Joined: Mon Sep 01, 2014 10:04 pm

Re: Battery Monitoring System in the making.

Post by Johannes van die See »

CasKru wrote:Ek wonder nou net, jy sê jy gaan aan die projek werk terwyl jy die twee maande op see is... nou waar is die electronic shops op see vir die tipe projek? Of gebruik jy DHL om die goed na jou toe te "Ship" :laugh2: :laugh2:
Jip, reg geraai.

Enige parte wat ek nodig het vir my eie werk of wat ookal word vir ons ge-DHL, Ons skip kan mos by n hawe in gaan of selfs as ons offshore sit is daar weekliks crew change bote wat op en af beweeg en deliviries doen as dit nodig is.

Ons sit nie op see met af gekapte hande nie, :laugh2:
http://www.goblacksam.com
Image Link Broken
Langebaan Lagoon & Deep Sea Fishing Charters
User avatar
Gertc
LR 4WD Full Lockers
LR 4WD Full Lockers
Posts: 679
Joined: Thu Dec 20, 2007 10:01 pm
Town: Klerksdorp
Vehicle: 3.0L Fortuner
Real Name: Gert Combrink
Club VHF Licence: Xray05
Location: Noord Wes

Re: Battery Monitoring System in the making.

Post by Gertc »

Als klink goed en wel maar my probleem met so self doen projek is dat dit moet ten alle tye netjies lyk. Dit moet lyk soos iets wat jy van die rak af gekoop het. Jy kan enige iets monitor of enige iets op n` 16 x 2 lcd screan skryf. Van water temp,oildruk jou main batt en slave batt se volts en amps. dit is nie die trick nie, maar hoe kry jy hom netjies en klein verpak? En as jy `n redelike verpaking kry kos dit meer as die electronica wat jy gebruik het vir die projek. Wel dit is gewoontlik my probleem met al my self doen projekte.

Ek glo julle ander manne het baie beter planne as ek. my houvas is verpakking.

Sterkte met jou projek. Dink dit is n` goeie idee. :thumbup:
User avatar
Johannes van die See
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 2194
Joined: Mon Sep 01, 2014 10:04 pm

Re: Battery Monitoring System in the making.

Post by Johannes van die See »

Gert
Ek is met jou, selfde issues!
Ek kan nie eers ordentlik kers geskenke toe draai nie!
http://www.goblacksam.com
Image Link Broken
Langebaan Lagoon & Deep Sea Fishing Charters
User avatar
CasKru
Moderator
Moderator
Posts: 23956
Joined: Tue Dec 04, 2007 11:52 am
Town: Benoni
Vehicle: '94 Hilux Raider 2.4i (22RE) DC 4x4
Real Name: Cassie
Club VHF Licence: B15
Location: Rynfield

Re: Battery Monitoring System in the making.

Post by CasKru »

Johannes van die See wrote:...Ons sit nie op see met af gekapte hande nie, :laugh2:
Daai is 'n goeie ding want anders sou julle die haaie attrack het :twisted:
To God be the glory
User avatar
cprinsloo
LR 4WD Full Lockers
LR 4WD Full Lockers
Posts: 859
Joined: Sun Jul 15, 2007 6:00 pm
Town: Nelspruit
Vehicle: 1998 D/C 4x4
Real Name: Chris
Club VHF Licence: X52
Location: Mpumalanga

Re: Battery Monitoring System in the making.

Post by cprinsloo »

Johannes van die See wrote:Ja nee daar is al soveel produkte op die mark, ek gaan nie eers probeer geld maak uit n nuwe ontwerp nie, maar dit wat ek
in gedagte het het n digital sisplay en moet n Volt en Amp lesing gee en moet kan toggle tussen die hoof battery en die tweede battery.
Daar bestaan klaar baie silke eenvoudige ontwerpe, mens hoof nie eers self kop te krap oor die ontwerp nie.

Die ding met n sigaret lighter plug in is dat hy of net die hoof battery gaan monitor of altwee in parallel.
Wat as jy die tweede battery isolate, dan gaan daai meter net die hoof battery monitor, wat help dit.

n Baie nice en eenvoudige LCD [0V-70V] - [10A] meter kos $39.95 deur die DIY electronics hobbie manne, ek sal een inbring
en die PCB's locally vervaardig, die komponente behoort maklik bekombaar te wees, dan kyk ons wat gebeur van daaraf.

Geen besigheid planne maar n paar bucks betaal weer iets anders.
Hi Johan,

Al hierdie een klaar gemaak?

Cheers,

C
1998 Hilux D/C Lexus VVTi
Post Reply

Return to “Electronic Gadgets and Radios”