Dragon Krag konneksie

Discuss all kind of nice gadgets and two way radios here.
Post Reply
User avatar
luxman
Low Range 4WD
Low Range 4WD
Posts: 131
Joined: Wed Nov 07, 2007 5:42 pm
Town: Hartenbos
Vehicle: SFA 2.4
Real Name: Matt
Club VHF Licence: HC194

Dragon Krag konneksie

Post by luxman »

Dagsê Kêrels

Kan iemand my asb. help op die kragprop van 'n Dragon KR 80 radio. Ek het opgemerk daar is drie konneksie punte, watter een is positief, negatief en dan die groot vraag, waarvoor is die derde punt?

Ons wil 'n radio in my pel se bakkie inbou maar moet eers die kragprop bou aangesien die oorspronklike een verlore geraak het.

Alle hulp sal waardeer word.
Luxman
ImageImage
SuidWes
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
Posts: 1021
Joined: Tue Aug 21, 2007 12:55 pm
Town: Durbanville
Vehicle: Prado 120 VX
Real Name: Jaco
Club VHF Licence: B35
Location: Cape Town

Re: Dragon Krag konneksie

Post by SuidWes »

Yis Matt,

Gou by my radio geloer en het net twee konneksies vir krag, Rooi + en Swart - en die drade kom so uit die radio...
Life is not measured by the number of breaths we take, but by the moments that take our breath away - George Carlin
User avatar
ChrisF
Top Web Wheeler
Top Web Wheeler
Posts: 8188
Joined: Thu Sep 17, 2009 2:56 pm
Town: inniedorp
Vehicle: Toy
Real Name: Chris

Re: Dragon Krag konneksie

Post by ChrisF »

PM sommer direk vir oom Eric (Family Dog).
User avatar
luxman
Low Range 4WD
Low Range 4WD
Posts: 131
Joined: Wed Nov 07, 2007 5:42 pm
Town: Hartenbos
Vehicle: SFA 2.4
Real Name: Matt
Club VHF Licence: HC194

Re: Dragon Krag konneksie

Post by luxman »

Dankie vir die moeite Jaco.

Chris, sal seker die beste wees maar het gedink miskien is daar iemand wat met die inligting sommer so in hulle se koppe rondloop. Cheers
Luxman
ImageImage
Post Reply

Return to “Electronic Gadgets and Radios”