Page 1 of 1

Installing Your Two-Way Radio

Posted: Thu May 19, 2011 3:23 pm
by Family_Dog
Guys,

Pieter has written a nice pictorial here:
http://www.hilux4x4.co.za/fit-vhf-radio ... /index.php


As many of you are doing your own installations, this makes a handy guide.


-F_D

Re: Installing Your Two-Way Radio

Posted: Thu May 19, 2011 6:27 pm
by The Legend
Thanx Uncle Eric and Pieter,

It makes the installation so much easilier

Re: Installing Your Two-Way Radio

Posted: Thu May 19, 2011 6:57 pm
by The Legend
Oom Eric

Is daar enige rede hoekom die lugdraad op die regter kant van die voertuig gemonteer moet word?Ek het gedink om myne aan die linkerkant op middelste pillaar te monteer omdat daar alreeds n gat is wat met n rubber grommit toegemaak is deur die vorige eienaar.

Re: Installing Your Two-Way Radio

Posted: Thu May 19, 2011 7:49 pm
by Family_Dog
Dawie, maak nie verskil nie. Ek verkies die regtekant want dan die kans dat gie whip gevang sal word duer 'n tak is heelwat minder. Maar die 'quarter-wave' antennas wat ons nou gebruik vir die twee ORRA frekwensies is nie so lank as die gewone 5/8 antennas nie, so sit dit net waar dit maakliker vir jou is.

Die gat wat jy nodig het is 20mm.


-F_D

Re: Installing Your Two-Way Radio

Posted: Thu May 19, 2011 10:18 pm
by Thabogrobler
As Pieter ook net die stof kon afvee!