soek antenna

Discuss all kind of nice gadgets and two way radios here.
Post Reply
Nardus
High Range 4WD
High Range 4WD
Posts: 61
Joined: Wed Mar 05, 2008 9:02 am
Town: Pretoria
Vehicle: Hilux 1989 4x4 Dc
Real Name: Jaco
Club VHF Licence: XR98

soek antenna

Post by Nardus »

Kan iemand my dalk
Inlig waar ek n antenna
Kan kry vir n 29mhz am
Radio en moet die antenna
So lank wees Enige voorstelle
User avatar
Polarbear2008
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
Posts: 1270
Joined: Sat Feb 28, 2009 1:43 pm
Town: Cape Town
Vehicle: 01 Hilux Kz-te 4x4 Raider d/c
Real Name: Theunis
Club VHF Licence: X49
Location: Durbanville, Cape Town

Re: soek antenna

Post by Polarbear2008 »

Jaco

gesels met die maatskappye wat die goed insit daar in die Jakarandastad - of jy kan by ERIC (Family_Dog) hier op die forum een bestel. Hy werk in Klerksdorp.

Die 29 meg antenna is maar taamlik lank - nie so kort soos die "quarter wave" wat die ouens met die VHF radios gebruik nie.

Kyk onderaan die post: http://www.hilux4x4.co.za/shop/radios.php" onclick="window.open(this.href);return false;

Daar sal jy die verskillende antennas sien.

Hoop dit help!
01 Hilux 3.0L KZ-TE 4x4 Raider d/c
GME Gx300 29meg & Vertex VX2200 VHF radio
Mikem load springs with greasable shackles and polybushes
Monroe Gas Magnum shocks
Kumho Road Venture AT - 30x9.5x15
National Luna Dual battery system
Frontrunner roofrack with s/steel table
Twin rear high lift jack points
Hilux4x4club sticker! ('nuf said!)
Echo3 4x4 offroad trailer with NL 74 Litre Fridge/Freezer
Dual loadbox slides
Wishlist:
Alu canopy
Warn Winch
Unlimited Fuel & Travel Budget!
Nardus
High Range 4WD
High Range 4WD
Posts: 61
Joined: Wed Mar 05, 2008 9:02 am
Town: Pretoria
Vehicle: Hilux 1989 4x4 Dc
Real Name: Jaco
Club VHF Licence: XR98

Re: soek antenna

Post by Nardus »

Baie dankie sal gaan loer op die link
OOOOMS
Top Web Wheeler
Top Web Wheeler
Posts: 19468
Joined: Tue Jul 16, 2013 7:09 am

Re: soek antenna

Post by OOOOMS »

Polarbear2008 wrote:Jaco

gesels met die maatskappye wat die goed insit daar in die Jakarandastad - of jy kan by ERIC (Family_Dog) hier op die forum een bestel. Hy werk in Klerksdorp.

Die 29 meg antenna is maar taamlik lank - nie so kort soos die "quarter wave" wat die ouens met die VHF radios gebruik nie.

Kyk onderaan die post: http://www.hilux4x4.co.za/shop/radios.php" onclick="window.open(this.href);return false;

Daar sal jy die verskillende antennas sien.

Hoop dit help!
Ja, stem saam met Theunis, support die Forum members :thumbup:
mdp100
High Range 2WD
High Range 2WD
Posts: 12
Joined: Mon Jul 25, 2011 10:01 pm
Town: Lichtenburg
Vehicle: Toyota Corolla1.3
Real Name: Marius

Re: soek antenna

Post by mdp100 »

OOOOMS wrote:
Polarbear2008 wrote:Jaco

gesels met die maatskappye wat die goed insit daar in die Jakarandastad - of jy kan by ERIC (Family_Dog) hier op die forum een bestel. Hy werk in Klerksdorp.

Die 29 meg antenna is maar taamlik lank - nie so kort soos die "quarter wave" wat die ouens met die VHF radios gebruik nie.

Kyk onderaan die post: http://www.hilux4x4.co.za/shop/radios.php" onclick="window.open(this.href);return false;

Daar sal jy die verskillende antennas sien.

Hoop dit help!
Ja, stem saam met Theunis, support die Forum members :thumbup:
Ek stem 100% saam :yahoo:
User avatar
The Legend
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 3558
Joined: Sun Jul 04, 2010 6:53 am
Town: Kempton Park
Vehicle: 1994 2.2 4y 4x4 D/C Toyota Hi-Lux
Real Name: Dawie
Club VHF Licence: X93-

Re: soek antenna

Post by The Legend »

Ek stem ook 100% saam.Jy kan gerus vir Family dog ondersteun.Hy gee goeie raad en is altyd bereid om te help.
“A BAD DAYS FISHING IS BETTER THAN A GOOD DAYS WORK”

“Do what you do so well, that the people that see you do it, will want to see you do it again,and will bring others to see you do it”
Post Reply

Return to “Electronic Gadgets and Radios”