Rechargeable AAA Digital Camera batteries
-
- LR 4WD Full Lockers
- Posts: 855
- Joined: Mon Aug 16, 2010 11:32 am
- Town: Pretoria-Mayville
- Vehicle: 1992 2.2-EFI Hilux 4x4 with Maus conversion,freeflow,Rear Electric Locker'2005 BMW 320i, 2015 Hilux 3d4d dc 4x4
- Real Name: Marius
- Location: Pretoria
Rechargeable AAA Digital Camera batteries
Wat is die beste rechargeable batterye om vir 'n Digital camera te koop en hoeveel "nmh" is die ideale een ek weet jy kry 800-2500 nmh, Waar om dit teen goeie pryse te kry?
Ek wil seker maak ek het genoeg batterye vir my vakansie wat sondag begin en wil genoeg fotos neem om met julle te deel.
O Ja my camera gebruik x4 AAA Batterye op 'n slag so sal ideal 'n pakkie van 4 wil koop of meer afhangende van pryse
Enige raad sal wardeer word.

- CasKru
- Moderator
- Posts: 23956
- Joined: Tue Dec 04, 2007 11:52 am
- Town: Benoni
- Vehicle: '94 Hilux Raider 2.4i (22RE) DC 4x4
- Real Name: Cassie
- Club VHF Licence: B15
- Location: Rynfield
Re: Rechargeable AAA Digital Camera batteries
Ek persoonlik sou vir Uniross maak gaan en so hoog moontlik rating. 2500 is 'n lekker size maar mens kry ook 2700. Hoe groter die figure hoe meer fodies gaan jy kan neem voor jou batterye dood is.
To God be the glory
- Stef
- Monster Truck
- Posts: 3125
- Joined: Mon Jan 25, 2010 12:54 pm
- Town: Pretoria
- Vehicle: '98 LTD
- Real Name: Stefan
- Club VHF Licence: X107
Re: Rechargeable AAA Digital Camera batteries
Net so...Uniross het gewerk vir my; hulle het op 'n kol 'n charger gehad wat jy kon gebruik met die 'wallwart' power supply of kar lighter socket.
Het nog nie weer van hulle gesien nie, maar as jy hom kan kry vat hom
Het nog nie weer van hulle gesien nie, maar as jy hom kan kry vat hom
- dalkill
- LR4WD, Lockers, Crawler Gears
- Posts: 1573
- Joined: Wed Feb 13, 2008 8:34 am
- Town: Cape TOwn
- Vehicle: 2.4 GD6 SR D/C 4x4
- Real Name: Shaakir
Re: Rechargeable AAA Digital Camera batteries
i bought me some sanyo eneloop rechargeables - mailnly for the kids toys.
I did a test with the AAA in my fishing Energiser 2 LED headlamp. Burnt it for about 2 weeks nonstop before the light was not enough to tie a knot in the line... this with the default charge. They been working OK for me.
Got it at good price at online store - Syberatic.

2016 2.4GD6 SR D/C 4x4 (Oct 2022 - current) (Buraaq VI)
2007 d4d 3.0 D/C 4x4 (Mar 2016 - July 2022) (Buraaq V)
2003 Isuzu KB300 D/C 4x4 (May 2015 - Feb 2016) aka Buraaq IV
2000 hilux DC 2.7 4x4 (Jul 2011 - Sep 2012) aka Buraaq III
1999 RXI 20v (Nov 2009 - Jul 2011) aka Quicksilver
1990 hilux DC 2.2 4x4 (Jun 2008 - Jul 2011) aka Buraaq II
1997 corolla 160i GLE (Feb 2007 - Sep 2009) aka Green Goblin
1990 GLI twincam (still my fav rolla) (Oct 2005 - Mar 2007) aka Wit Blitz
Golf GTI 2.0 (temp insanity for 2months) (Jun 2005 - Aug 2005) aka A mistake
1993 hilux SC 2.2 4x4 (April 2003 - Sept 2005) aka Buraaq
TOYOTA IS MY LEWE

Ons het laas jaar vir die eerste keer die Duracell rechargable batterye gebrui en is heel gelukkig met hulle 2000mAh. Sommer by Woolies
-
- Monster Truck
- Posts: 5311
- Joined: Fri Feb 26, 2010 7:11 am
- Town: Springs
- Vehicle: Pathfinder 2.5 LE AT
- Real Name: Heinrich
- Club VHF Licence: X81
- Location: Gauteng
- Contact:
Re: Rechargeable AAA Digital Camera batteries
Uniross of Duracell het my beste diens gegee.
Energizer en Ellies sinne hou nie charge nie.
Energizer en Ellies sinne hou nie charge nie.
Know what you don't know.
- Hilux 1
- Monster Truck
- Posts: 4125
- Joined: Tue Sep 28, 2010 2:24 pm
- Town: Brackenfell
- Vehicle: 2011 Raider 4x4 Double cab 4.0 V6
- Real Name: Tertius
- Club VHF Licence: HC137
Re: Rechargeable AAA Digital Camera batteries
gaan na jou naaste Voltex, dan vra jy vir HAHNEL 3200mAh
- george
- Monster Truck
- Posts: 6565
- Joined: Wed May 23, 2007 11:16 am
- Town: Velddrif
- Vehicle: Triton 3.5l V6
- Real Name: George
- Club VHF Licence: HC107
- Location: Velddrif
- Contact:
Re: Rechargeable AAA Digital Camera batteries
Ek gebruik hulle ook nou.Het Uniross gehad ,maar het nie so lank gehou nie.meskien net 'n bad batchHilux 1 wrote:gaan na jou naaste Voltex, dan vra jy vir HAHNEL 3200mAh
"The World is a book, and those who do not travel read only a page.-Saint Augustine"
-
- LR 4WD Full Lockers
- Posts: 855
- Joined: Mon Aug 16, 2010 11:32 am
- Town: Pretoria-Mayville
- Vehicle: 1992 2.2-EFI Hilux 4x4 with Maus conversion,freeflow,Rear Electric Locker'2005 BMW 320i, 2015 Hilux 3d4d dc 4x4
- Real Name: Marius
- Location: Pretoria
Re: Rechargeable AAA Digital Camera batteries
Ek het al Uniross gehaad en ja hulle het ook nie lank gehou nie,lyk my hulle het so paar bad batches en ja energizer hou beslis nie hulle charge nie het van hulle ook gehaad so is opsoek na iets anders wat sal hou en werk.george wrote:Ek gebruik hulle ook nou.Het Uniross gehad ,maar het nie so lank gehou nie.meskien net 'n bad batchHilux 1 wrote:gaan na jou naaste Voltex, dan vra jy vir HAHNEL 3200mAh
Sal bietjie uitvind of ek iets anders kan kry en hulle toets.
- george
- Monster Truck
- Posts: 6565
- Joined: Wed May 23, 2007 11:16 am
- Town: Velddrif
- Vehicle: Triton 3.5l V6
- Real Name: George
- Club VHF Licence: HC107
- Location: Velddrif
- Contact:
Re: Rechargeable AAA Digital Camera batteries
Die HAHNEL het ek hier in die Kaap by ORMS https://www.ormsdirect.co.za/ Hulle verkoop die Uniross ook maar die ou wat my gehelp het het gereken die HAHNEL is beter
"The World is a book, and those who do not travel read only a page.-Saint Augustine"
-
- LR 4WD Full Lockers
- Posts: 837
- Joined: Sat Oct 16, 2010 11:00 pm
- Town: Centurion
- Vehicle: Hilux Raider SFA met 7M-GE engine
- Real Name: Everdt
Re: Rechargeable AAA Digital Camera batteries
Tertius, kry jy hulle charger ook of net die batterye ?
- Royco
- LR4WD, Lockers, Crawler Gears
- Posts: 1149
- Joined: Sun Apr 12, 2009 7:50 pm
- Town: Stellenbosch
- Vehicle: '09 D4D 3.0 Raider 4x4 D/Cab
- Real Name: Roy
- Club VHF Licence: X88
Re: Rechargeable AAA Digital Camera batteries
Still trying to figure this out...
The normal rechargeable AA batteries are only 1.2v. In my mind won't last as long...
I have found GrandCell alkaline rechargeables that are 1.5v but cost a lot more.
I've given up with them all and now buy packs of 20 from ToysRus...