Flaming Hot Spots

Discuss all kind of nice gadgets and two way radios here.
User avatar
Johannes van die See
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 2194
Joined: Mon Sep 01, 2014 10:04 pm

Re: Flaming Hot Spots

Post by Johannes van die See »

CasKru wrote:Johan.... ek dink ek het 'n goeie idee vir jou vir 'n toets met 'n kamera as jy iemand het was help.

Vat 'n stuk koerant of papier met iets op. Vra jou assistent om kom ons se op 500m te staan van jou bakkie af met sy rug na die bakkie toe en dan die papier voor hom en foto's te neem (sonder flash) met die kamera op 'n manual setting (nie auto asjustments nie). Hy moet 'n foto neem vir elke verandering in lg kombinasie. Ek dink so sal mens duidelik die verskil kan sien in beskikbare lig op daai punt.

En om te brag kan jy hom vra om op 1000m ook te staan en dieselfde te doen
Okay, kan dit so doen, raai wie gaan met die koerant staan...............Seker ek want Pieter is die een met die ordentlike kamera.
:laugh2:
http://www.goblacksam.com
Image Link Broken
Langebaan Lagoon & Deep Sea Fishing Charters
User avatar
CasKru
Moderator
Moderator
Posts: 23956
Joined: Tue Dec 04, 2007 11:52 am
Town: Benoni
Vehicle: '94 Hilux Raider 2.4i (22RE) DC 4x4
Real Name: Cassie
Club VHF Licence: B15
Location: Rynfield

Re: Flaming Hot Spots

Post by CasKru »

Johannes van die See wrote:

Gaaf dankie man... ek dink daai sal die storie die beste vertel... en dan het jy bragging rites :thumbup: :thumbup:
To God be the glory
User avatar
KOBUSL
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 2044
Joined: Sat Jul 19, 2008 2:12 pm
Town: WOLSELEY
Vehicle: '96 HILUX 2.8 HILUX DC 3i BMW 540 RANCHERO UTE 4 Li
Real Name: KOBUS

Re: Flaming Hot Spots

Post by KOBUSL »

CasKru wrote:Johan.... ek dink ek het 'n goeie idee vir jou vir 'n toets met 'n kamera as jy iemand het was help.

Vat 'n stuk koerant of papier met iets op. Vra jou assistent om kom ons se op 500m te staan van jou bakkie af met sy rug na die bakkie toe en dan die papier voor hom en foto's te neem (sonder flash) met die kamera op 'n manual setting (nie auto asjustments nie). Hy moet 'n foto neem vir elke verandering in lg kombinasie. Ek dink so sal mens duidelik die verskil kan sien in beskikbare lig op daai punt.

En om te brag kan jy hom vra om op 1000m ook te staan en dieselfde te doen
Dit kan baie handig wees. Jy kan nou die stuk koerant bukkend sit en lees voor jy dit gebruik en dan begrawe . 500 m is seker ver genoeg, maar as party ouens windop gaan is 1000 m nie eers ver genoeg nie. :twisted: :twisted:
Word te vinnig oud en te stadig wys.
User avatar
CasKru
Moderator
Moderator
Posts: 23956
Joined: Tue Dec 04, 2007 11:52 am
Town: Benoni
Vehicle: '94 Hilux Raider 2.4i (22RE) DC 4x4
Real Name: Cassie
Club VHF Licence: B15
Location: Rynfield

Re: Flaming Hot Spots

Post by CasKru »

Ek weet nou nie of daar fout is met my oë of ek op die verkeerde plek kyk nie maar ek het nog nie weer pics gesien nie... :twisted: :twisted:
To God be the glory
User avatar
Johannes van die See
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 2194
Joined: Mon Sep 01, 2014 10:04 pm

Re: Flaming Hot Spots

Post by Johannes van die See »

CasKru wrote:Ek weet nou nie of daar fout is met my oë of ek op die verkeerde plek kyk nie maar ek het nog nie weer pics gesien nie... :twisted: :twisted:
Sorry tjom, ek sal met Pieter reel om die toetse deur die week te doen, op die oomblik is die kollig nog op die naweek se event gemik soos jy sal weet.
http://www.goblacksam.com
Image Link Broken
Langebaan Lagoon & Deep Sea Fishing Charters
User avatar
CasKru
Moderator
Moderator
Posts: 23956
Joined: Tue Dec 04, 2007 11:52 am
Town: Benoni
Vehicle: '94 Hilux Raider 2.4i (22RE) DC 4x4
Real Name: Cassie
Club VHF Licence: B15
Location: Rynfield

Re: Flaming Hot Spots

Post by CasKru »

Johannes van die See wrote:
CasKru wrote:Ek weet nou nie of daar fout is met my oë of ek op die verkeerde plek kyk nie maar ek het nog nie weer pics gesien nie... :twisted: :twisted:
Sorry tjom, ek sal met Pieter reel om die toetse deur die week te doen, op die oomblik is die kollig nog op die naweek se event gemik soos jy sal weet.
Nay dit is als reg.. ek is 'n gedullige ou :D: :D: Weet mens se planne werk nie altyd uit nie :thumbup:
To God be the glory
Rolbos
High Range 4WD
High Range 4WD
Posts: 85
Joined: Sat Aug 09, 2008 10:21 pm
Town: Bellville
Vehicle: Toyota Hi Lux 3.0Lt Twin Cam
Real Name: Louis
Location: Bellville

Re: Flaming Hot Spots

Post by Rolbos »

Daai Ligte is fantasties, maar Johannes, waar is die fotos van die groot box met sy 112 LED ligte wat op jou dak gemonteer was by Tierkloof die aand ?
Dit was nou om jou behoorlik weg te brand van die pad af. !! 'n Man het niks meer as dit nodig in die veld of op 'n afgelee grondpad waar dit donker is nie. Dit is ongelooflik !.
Jy moes daardie fotos by gesit het man ! Dit is nou iets om oor te "rave" !
"Wat jy gee, bepaal hoe gelukkig jy lewe"
Image
User avatar
pietpetoors
Moderator
Moderator
Posts: 10649
Joined: Thu May 17, 2007 9:12 pm
Town: Langebaan
Vehicle: 2.7 Hilux 4x4 DC
Real Name: Pieter
Club VHF Licence: X27
Contact:

Re: Flaming Hot Spots

Post by pietpetoors »

Hulle is net so entjie op Louis, sien viewtopic.php?p=311411#p311411" onclick="window.open(this.href);return false;
Only Dead Fish Go With The Flow!
Image
1999 Hilux 2.7i 4x4 Raider DC with 3.4 Prado V6. Rear diff-lock, Bull Bar and rock sliders, 31" Cooper ST Maxx, Snorkel, Alu-Canopy, VHF Motorolla radio, West Coast Rust, Mikem Suspension, Ball Joint Spacers in front and Mikem extended shackles at the rear, 25watt LED Spots
Post Reply

Return to “Electronic Gadgets and Radios”