Roof lining - IFS

Discuss all kind of nice gadgets and two way radios here.
Post Reply
User avatar
louis fourie
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
Posts: 1767
Joined: Tue Dec 30, 2008 3:17 pm
Town: Pretoria
Vehicle: 2003 Hilux Raider Facelift D/C 3.0 KZTE
Real Name: Louis
Club VHF Licence: X101

Roof lining - IFS

Post by louis fourie »

Ek het vanoggend 4 Kirisun PT8100's by Oom Eric-hulle by Repcom opgetel :yahoo: - Nie almal vir my trokkie nie. Die mense van Klerksdorp is darem maar vriendelik. Dankie vir julle goeie diens Oom Eric :thumbup:

Ek is van plan om 'n roof console te bou (het al bietjie hier op die Forum rondgekrap en 'n paar goeie idees gekry), maar het iemand al die roof lining van 'n IFS uitgehaal? As iemand dalk 'n fototjie het sal dit ook baie help - Wil net sien waar die supports is. Wil nie hê my nuwe radio moet saam met die roof console op my skoot beland nie :o: .
OOOOMS
Top Web Wheeler
Top Web Wheeler
Posts: 19468
Joined: Tue Jul 16, 2013 7:09 am

Re: Roof lining - IFS

Post by OOOOMS »

Louis, kontak vir Zepplin, hy het onlangs daarmee gewerk :thumbup:
User avatar
Family_Dog
Moderator
Moderator
Posts: 12696
Joined: Tue May 22, 2007 10:09 am
Town: Klerksdorp
Vehicle: Hilux DC SFA, Hilux 2.7 DC, Hilux 2.7 SC, Prado 95 VX
Real Name: Eric
Club VHF Licence: HC101
Location: Klerksdorp, NW
Contact:

Re: Roof lining - IFS

Post by Family_Dog »

Louis, was goed om jou te ontmoet.

Louis het heelpad van Pretoria afgery en was daar presies dieselfde tyd as ek, en ek bly nie eers 'n kilometer van die werk af. Ek was amper 'ge-embarassed' gewees, as hy voor my daar was! :)

-F_D
Image

White Fang: 1999 2.7i DC Raider 4x4
Bull Dog: 1987 4Y-EFI 2.2 DC 4x4
Pra Dog: 1998 Prado VX 3.4
Hound Dog: 2000 2.7i SC 4x4


One Staffie, One Jack Russell, One Ring Neck Screecher, 17 Fish of questionable heritage


Image
User avatar
louis fourie
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
Posts: 1767
Joined: Tue Dec 30, 2008 3:17 pm
Town: Pretoria
Vehicle: 2003 Hilux Raider Facelift D/C 3.0 KZTE
Real Name: Louis
Club VHF Licence: X101

Re: Roof lining - IFS

Post by louis fourie »

Family_Dog wrote:Louis, was goed om jou te ontmoet.

Louis het heelpad van Pretoria afgery en was daar presies dieselfde tyd as ek, en ek bly nie eers 'n kilometer van die werk af. Ek was amper 'ge-embarassed' gewees, as hy voor my daar was! :)

-F_D

Sorry Oom Eric :mrgreen:
User avatar
Polarbear2008
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
Posts: 1270
Joined: Sat Feb 28, 2009 1:43 pm
Town: Cape Town
Vehicle: 01 Hilux Kz-te 4x4 Raider d/c
Real Name: Theunis
Club VHF Licence: X49
Location: Durbanville, Cape Town

Re: Roof lining - IFS

Post by Polarbear2008 »

Louis

Ek was by toe hulle myne uitgehaal het om my roofrack te rails in te sit. Jy moet basies al die "grab-handles" afhaal asook al die grys "press-studs", die dakliggie en die tru-spieel (wat ek dink afkom as jy die nek kant toe draai) en dan help jy dit net oor enige haakplekke. Die hele ding is vooraf gevorm amper soos die sound deadening panel in die engine bay.

Hoop dit help! :)
01 Hilux 3.0L KZ-TE 4x4 Raider d/c
GME Gx300 29meg & Vertex VX2200 VHF radio
Mikem load springs with greasable shackles and polybushes
Monroe Gas Magnum shocks
Kumho Road Venture AT - 30x9.5x15
National Luna Dual battery system
Frontrunner roofrack with s/steel table
Twin rear high lift jack points
Hilux4x4club sticker! ('nuf said!)
Echo3 4x4 offroad trailer with NL 74 Litre Fridge/Freezer
Dual loadbox slides
Wishlist:
Alu canopy
Warn Winch
Unlimited Fuel & Travel Budget!
User avatar
louis fourie
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
Posts: 1767
Joined: Tue Dec 30, 2008 3:17 pm
Town: Pretoria
Vehicle: 2003 Hilux Raider Facelift D/C 3.0 KZTE
Real Name: Louis
Club VHF Licence: X101

Re: Roof lining - IFS

Post by louis fourie »

Polarbear2008 wrote:Louis

Ek was by toe hulle myne uitgehaal het om my roofrack te rails in te sit. Jy moet basies al die "grab-handles" afhaal asook al die grys "press-studs", die dakliggie en die tru-spieel (wat ek dink afkom as jy die nek kant toe draai) en dan help jy dit net oor enige haakplekke. Die hele ding is vooraf gevorm amper soos die sound deadening panel in die engine bay.

Hoop dit help! :)
Thanks Theunis, dit sal defnitief help.
Post Reply

Return to “Electronic Gadgets and Radios”