Rechargeable kamp liggies
- louis fourie
- LR4WD, Lockers, Crawler Gears
- Posts: 1767
- Joined: Tue Dec 30, 2008 3:17 pm
- Town: Pretoria
- Vehicle: 2003 Hilux Raider Facelift D/C 3.0 KZTE
- Real Name: Louis
- Club VHF Licence: X101
Rechargeable kamp liggies
Weet iemand waar kan ek LED kampliggies kry, wat nie te duur is, wat ek kan laai met 12V?
Re: Rechargeable kamp liggies
Builders / Macro, OutdoorW, of Campworld het verskillende tiepes
- jacques kotze
- Monster Truck
- Posts: 3616
- Joined: Mon Jan 05, 2009 8:51 am
- Town: Nelspruit
- Vehicle: 2,8 4x4 Auto Fortuner. 2,8 4x4 Hilux singlecab.
- Real Name: Jacques
- Contact:
Re: Rechargeable kamp liggies
Hier op die dorp (Senekal) verkoop RTS LED lantern liggies met n fm radio wat met n solar panel laai, jy los hom net in die son, so geen batterye wat kan pap word nie. Nie seker wat dit kos nie. As jy belangstel dan kan ek vir jou uitvind wat dit kos. Laat weet maar.
- jacques kotze
- Monster Truck
- Posts: 3616
- Joined: Mon Jan 05, 2009 8:51 am
- Town: Nelspruit
- Vehicle: 2,8 4x4 Auto Fortuner. 2,8 4x4 Hilux singlecab.
- Real Name: Jacques
- Contact:
Re: Rechargeable kamp liggies
Sorry, het vergeet hulle het n tak in Centurion ook oop gemaak, hulle verkoop winches ook daar!
- louis fourie
- LR4WD, Lockers, Crawler Gears
- Posts: 1767
- Joined: Tue Dec 30, 2008 3:17 pm
- Town: Pretoria
- Vehicle: 2003 Hilux Raider Facelift D/C 3.0 KZTE
- Real Name: Louis
- Club VHF Licence: X101
Re: Rechargeable kamp liggies
Jacquesjacques kotze wrote:Hier op die dorp (Senekal) verkoop RTS LED lantern liggies met n fm radio wat met n solar panel laai, jy los hom net in die son, so geen batterye wat kan pap word nie. Nie seker wat dit kos nie. As jy belangstel dan kan ek vir jou uitvind wat dit kos. Laat weet maar.
Dankie, maar dis vir my kinders. Te veel goed wat kan breek :roll:
- Theodorus
- Low Range 4WD
- Posts: 159
- Joined: Thu Jul 21, 2011 11:53 am
- Town: Honeydew Jhb
- Vehicle: HILUX
- Real Name: Theo
Rechargeable kamp liggies
My nommer is 0732555740 theo bel my en ek dal jou advice om beter ligte met beter pryse te kry builders is te duur jy kan jou eie maak met verskillende sizes
---
I am here: http://maps.google.com/maps?ll=-26.067619,27.876703" onclick="window.open(this.href);return false;
---
I am here: http://maps.google.com/maps?ll=-26.067619,27.876703" onclick="window.open(this.href);return false;
- Hilux 1
- Monster Truck
- Posts: 4125
- Joined: Tue Sep 28, 2010 2:24 pm
- Town: Brackenfell
- Vehicle: 2011 Raider 4x4 Double cab 4.0 V6
- Real Name: Tertius
- Club VHF Licence: HC137
Re: Rechargeable kamp liggies
SAMSAT het ook, dink hulle is tydelik uit verkoop maar dis maar R105 excl vat