Aftermarket Radio+Steering wheel controll wiring

Discuss all kind of nice gadgets and two way radios here.
Post Reply
Steyn_Davel
Newbie
Posts: 2
Joined: Thu Jan 05, 2012 4:01 pm
Town: Pretoria
Vehicle: Hilux 4x4
Real Name: Steyn

Aftermarket Radio+Steering wheel controll wiring

Post by Steyn_Davel »

Nie sker of dit al op die forum is nie, ek het oral gesoek maar nie veel inligting gekry nie. Help ASB.

Ek het `n 2010 Hilux met die steering wheel controlls, maar kry dit nie dat dit werk op `n Audiobank SatNav Radio nie. Die Radio suport die funksie, maar die controlls op die stuurwiel werk heelwaarskeinlik anders as die oorspronklike Radio. Ek het die wiring Diagrams gekry op die net vir die stuurwiel knoppies, en dit is die resistive tipe, die probleem is dat daar heelwaarskeinlik verskillende Voltages gebruik word. Die Radio Gebruik 3.3V, en ek is nie seker wat die Stuurwiel beheer se Voltages is nie. Nadat die Radio ingesit is, werk die "trip computer" lanks die Horlosie ook nie. Enige Iemand wat dit al reggekry het om al die controlls en trip computer te maak werk saam met `n aftermarket Radio?
Dankie! :beg:
User avatar
JJBotes
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
Posts: 1301
Joined: Tue Jan 04, 2011 7:19 pm
Town: Witbank
Vehicle: KZ-TE
Real Name: JJ

Re: Aftermarket Radio+Steering wheel controll wiring

Post by JJBotes »

Wekom Steyn.Ek het ongelukkig nie vir jou `n antwoord nie,maar ek is seker iemand op die forum sal binnekort een kan gee.
:thumbup:
nice2have
Newbie
Posts: 1
Joined: Mon Jul 22, 2013 8:01 pm
Town: Nelspruit
Vehicle: disco 4
Real Name: Johan

Re: Aftermarket Radio+Steering wheel controll wiring

Post by nice2have »

hi

het jy al reggekom met jou bedrading, ek bly in mozambique en het nou al baie ouens gehelp met n satnav radio vir die toyotas en T4A maps. Laat weet as ek kan help

groete
User avatar
Hangover
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
Posts: 1374
Joined: Thu Sep 29, 2011 9:55 am
Town: Deneysville
Vehicle: '76 FJ45 , '13 3.0 D4D Hilux
Real Name: Stef

Re: Aftermarket Radio+Steering wheel controll wiring

Post by Hangover »

nice2have wrote:hi

het jy al reggekom met jou bedrading, ek bly in mozambique en het nou al baie ouens gehelp met n satnav radio vir die toyotas en T4A maps. Laat weet as ek kan help

groete
Johan

Jyt nie dalk n oplossing om die nav funksie op die 2012-13 hilux radio te laat werk nie? Software update of iets?
Hangover(A.K.A die speelding)
1976 FJ45 4x4
1UZ-FE 4.0vvti
2" OME Suspension lift
1.5" Shackle lift
35" Geo MT's
Custom Bullbar
Lockright Locked rear
York OBA
20" LED bar
Nighthawk 100W spots

Dakar
2013 3.0D-4D 4x4 Hilux Dakar
Steyn_Davel
Newbie
Posts: 2
Joined: Thu Jan 05, 2012 4:01 pm
Town: Pretoria
Vehicle: Hilux 4x4
Real Name: Steyn

Re: Aftermarket Radio+Steering wheel controll wiring

Post by Steyn_Davel »

Hi Johan,

Ek het `n "Electronic Stalk interface" module gekry wat "amper werk". http://www.connects2.com" onclick="window.open(this.href);return false; (CTSTY001 - toyota combined Stalk)Die radio se controlls connect direk op die bord en die bord op die Hilux se steering controll wiring. Nou kan ek die volume up gebruik, maar nie die volume down/channel skip knoppies gebruik nie. Slegs harder sit.So ek is nog nie heeltemal geholpe met die wiring nie en die Stalk interface werk ook nie soos hy moet nie. Enige Hulp sal baie wardeer word.
Raskal
Newbie
Posts: 3
Joined: Sun Apr 27, 2014 10:37 pm
Town: Germiston
Vehicle: Toyota
Real Name: Rory

Re: Aftermarket Radio+Steering wheel controll wiring

Post by Raskal »

I can sort the wiring for you.
Tsa
Low Range 4WD
Low Range 4WD
Posts: 146
Joined: Wed Dec 01, 2010 1:29 pm
Town: Durbanville
Vehicle: 2010 Toyota Fortuner 4x4
Real Name: Richard

Re: Aftermarket Radio+Steering wheel controll wiring

Post by Tsa »

please let us know how, ek sal ook graag wil weet wat die trick is.
Post Reply

Return to “Electronic Gadgets and Radios”