Remote controlled controller for LED strip
- pietpetoors
- Moderator
- Posts: 10650
- Joined: Thu May 17, 2007 9:12 pm
- Town: Langebaan
- Vehicle: 2.7 Hilux 4x4 DC
- Real Name: Pieter
- Club VHF Licence: X27
- Contact:

I received new toys today
A remote controlled controller which you can use to switch your LED strips on and off and you can even dim them.
It works with RF so you can switch it on from a distance and do not have to have line of sight.
You just install the controller inline and it can take up to 8A they say.
You can get it at http://www.4x4direct.co.za/shop at R90.00 each

Only Dead Fish Go With The Flow!
1999 Hilux 2.7i 4x4 Raider DC with 3.4 Prado V6. Rear diff-lock, Bull Bar and rock sliders, 31" Cooper ST Maxx, Snorkel, Alu-Canopy, VHF Motorolla radio, West Coast Rust, Mikem Suspension, Ball Joint Spacers in front and Mikem extended shackles at the rear, 25watt LED Spots

- SWARTLUX
- LR 4WD Full Lockers
- Posts: 891
- Joined: Sat Jan 07, 2012 12:39 pm
- Town: Gauteng
- Vehicle: '05 LEGEND 35 2.7 DC 4x4, Monroe Gas allround, Long range tank, UniQ Chip. Platkar '06 Polo 1.6 Comfortline hatchback
- Real Name: Brain
- Location: Les Marais, Pretoria
Re: Remote controlled controller for LED strip
Pieter,Hoe ver vang die remote op?Ek like die idee baie!!Hoeveel stelle LED's kan jy op so een boksie koppel ek weet as jy dit dan dim sal almal gelyk dim maar wat is die max hoevelheid wat jy kan opsit?
- Johannes van die See
- Monster Truck
- Posts: 2194
- Joined: Mon Sep 01, 2014 10:04 pm
Re: Remote controlled controller for LED strip
Ek hou ook van die een, hulle gaan vinnig verkoop.
Ek dink ek moet sommer vinnig vir my twee vat.
Ek dink ek moet sommer vinnig vir my twee vat.
- pietpetoors
- Moderator
- Posts: 10650
- Joined: Thu May 17, 2007 9:12 pm
- Town: Langebaan
- Vehicle: 2.7 Hilux 4x4 DC
- Real Name: Pieter
- Club VHF Licence: X27
- Contact:
Re: Remote controlled controller for LED strip
Ek het hom nog nie buite getoets nie, maar in die huis was ek so 8 meter van hom en in 'n ander vetrek sodat die muur tussen die remote en die controller was en hy het steeds gewerk
As die 5050 LED strip 0.720A per meter is sal jy darem so 9 meter op een controller kan werk.
Met transformers wil mens nie meer as 85% van sy kapasiteit gebruik nie, dalk is dit wys om hier dieselfde te doen.
As die 5050 LED strip 0.720A per meter is sal jy darem so 9 meter op een controller kan werk.
Met transformers wil mens nie meer as 85% van sy kapasiteit gebruik nie, dalk is dit wys om hier dieselfde te doen.
Only Dead Fish Go With The Flow!
1999 Hilux 2.7i 4x4 Raider DC with 3.4 Prado V6. Rear diff-lock, Bull Bar and rock sliders, 31" Cooper ST Maxx, Snorkel, Alu-Canopy, VHF Motorolla radio, West Coast Rust, Mikem Suspension, Ball Joint Spacers in front and Mikem extended shackles at the rear, 25watt LED Spots
1999 Hilux 2.7i 4x4 Raider DC with 3.4 Prado V6. Rear diff-lock, Bull Bar and rock sliders, 31" Cooper ST Maxx, Snorkel, Alu-Canopy, VHF Motorolla radio, West Coast Rust, Mikem Suspension, Ball Joint Spacers in front and Mikem extended shackles at the rear, 25watt LED Spots
- Johannes van die See
- Monster Truck
- Posts: 2194
- Joined: Mon Sep 01, 2014 10:04 pm
Re: Remote controlled controller for LED strip
Pieter het jy die manual saam gekry.....
Ek wil weet of dit current controlled of voltage controlled dimmers is asb.....
Ek wil ook weet of die RF frequincy kan stel, sal nie baie slim wees as mens twee stelle van die controller op jou
bakkie het vir verskullinde aplikasies maar die frequincy is die selfde nie, gewoonlik het die toestelle n dip switch om verstellings te maak, weet jy of jou produkte dit het?
Ek wil weet of dit current controlled of voltage controlled dimmers is asb.....
Ek wil ook weet of die RF frequincy kan stel, sal nie baie slim wees as mens twee stelle van die controller op jou
bakkie het vir verskullinde aplikasies maar die frequincy is die selfde nie, gewoonlik het die toestelle n dip switch om verstellings te maak, weet jy of jou produkte dit het?
- pietpetoors
- Moderator
- Posts: 10650
- Joined: Thu May 17, 2007 9:12 pm
- Town: Langebaan
- Vehicle: 2.7 Hilux 4x4 DC
- Real Name: Pieter
- Club VHF Licence: X27
- Contact:
Re: Remote controlled controller for LED strip
Hoekom moet jy altyd die moeilike vrae vra? Gaan sit in die hoek
Die ding dim en hy sit aan en af.
Glo nie freq kan stel nie sien nie 'n knop nie
Die ding dim en hy sit aan en af.
Glo nie freq kan stel nie sien nie 'n knop nie
Only Dead Fish Go With The Flow!
1999 Hilux 2.7i 4x4 Raider DC with 3.4 Prado V6. Rear diff-lock, Bull Bar and rock sliders, 31" Cooper ST Maxx, Snorkel, Alu-Canopy, VHF Motorolla radio, West Coast Rust, Mikem Suspension, Ball Joint Spacers in front and Mikem extended shackles at the rear, 25watt LED Spots
1999 Hilux 2.7i 4x4 Raider DC with 3.4 Prado V6. Rear diff-lock, Bull Bar and rock sliders, 31" Cooper ST Maxx, Snorkel, Alu-Canopy, VHF Motorolla radio, West Coast Rust, Mikem Suspension, Ball Joint Spacers in front and Mikem extended shackles at the rear, 25watt LED Spots
- CasKru
- Moderator
- Posts: 23956
- Joined: Tue Dec 04, 2007 11:52 am
- Town: Benoni
- Vehicle: '94 Hilux Raider 2.4i (22RE) DC 4x4
- Real Name: Cassie
- Club VHF Licence: B15
- Location: Rynfield
Re: Remote controlled controller for LED strip
Daai sal in die binnekant van die twee units wees en dit sal iets lyk soos diepietpetoors wrote:Hoekom moet jy altyd die moeilike vrae vra? Gaan sit in die hoek
Die ding dim en hy sit aan en af.
Glo nie freq kan stel nie sien nie 'n knop nie
To God be the glory
- Johannes van die See
- Monster Truck
- Posts: 2194
- Joined: Mon Sep 01, 2014 10:04 pm
Re: Remote controlled controller for LED strip
Dankie Cassie, daai is die goetes waavan ek praat ja.......
Pieter, as jy nou klaar gepak het vir jou hiking trip, en jyt klaar n paar ligies getoets vanaand, en mamma soek jou nie dadelik in die bed nie, maak gou een unit oop en kyk of daar dip switches binne is asb......
Dankie

- ChrisF
- Top Web Wheeler
- Posts: 8188
- Joined: Thu Sep 17, 2009 2:56 pm
- Town: inniedorp
- Vehicle: Toy
- Real Name: Chris
Re: Remote controlled controller for LED strip
Pieter die ouens praat te veel ... :)
Stuur n paar vir Thys, ek sal een neem asb. (Thys laat weet maar wanneer ek jou weer by Engen kry :) )
(Pieter ons gaan nie nog posgeld hierop uitgee nie, ek sal wag vir die volgende batch goed wat jy Kaap toe stuur)
Jy het nie dalk n 400W inverter MET skroef plek om dit vas te maak nie ? My een is nou nie eintlik maklik om te monteer nie ....
Stuur n paar vir Thys, ek sal een neem asb. (Thys laat weet maar wanneer ek jou weer by Engen kry :) )
(Pieter ons gaan nie nog posgeld hierop uitgee nie, ek sal wag vir die volgende batch goed wat jy Kaap toe stuur)
Jy het nie dalk n 400W inverter MET skroef plek om dit vas te maak nie ? My een is nou nie eintlik maklik om te monteer nie ....
- pietpetoors
- Moderator
- Posts: 10650
- Joined: Thu May 17, 2007 9:12 pm
- Town: Langebaan
- Vehicle: 2.7 Hilux 4x4 DC
- Real Name: Pieter
- Club VHF Licence: X27
- Contact:
Re: Remote controlled controller for LED strip
Nee, hulle kan nie stel nie maar ek sien elke remote het 'n ander kode agterop.
Sien ook remote is waterdig/splashproof.
Chris ek het ongelukkig nie inverters nie .
Ek is volgende week heel week in Namibië, maar ek stuur vandaand vir Hoppy 'n pakkie, kan ek joune sommer saam met dit stuur
Sien ook remote is waterdig/splashproof.
Chris ek het ongelukkig nie inverters nie .
Ek is volgende week heel week in Namibië, maar ek stuur vandaand vir Hoppy 'n pakkie, kan ek joune sommer saam met dit stuur
Only Dead Fish Go With The Flow!
1999 Hilux 2.7i 4x4 Raider DC with 3.4 Prado V6. Rear diff-lock, Bull Bar and rock sliders, 31" Cooper ST Maxx, Snorkel, Alu-Canopy, VHF Motorolla radio, West Coast Rust, Mikem Suspension, Ball Joint Spacers in front and Mikem extended shackles at the rear, 25watt LED Spots
1999 Hilux 2.7i 4x4 Raider DC with 3.4 Prado V6. Rear diff-lock, Bull Bar and rock sliders, 31" Cooper ST Maxx, Snorkel, Alu-Canopy, VHF Motorolla radio, West Coast Rust, Mikem Suspension, Ball Joint Spacers in front and Mikem extended shackles at the rear, 25watt LED Spots
- Johannes van die See
- Monster Truck
- Posts: 2194
- Joined: Mon Sep 01, 2014 10:04 pm
Re: Remote controlled controller for LED strip
Pieter, nog n vraag
Kry mens net een remote by, wat as hy kastoe is, kan jy n plaasvervanger met selfde kode kry of is dit goedkoper om maar weer n nuwe kompleet unit te koop?
Kry mens net een remote by, wat as hy kastoe is, kan jy n plaasvervanger met selfde kode kry of is dit goedkoper om maar weer n nuwe kompleet unit te koop?
- ChrisF
- Top Web Wheeler
- Posts: 8188
- Joined: Thu Sep 17, 2009 2:56 pm
- Town: inniedorp
- Vehicle: Toy
- Real Name: Chris
Re: Remote controlled controller for LED strip
Pieter stuur hom saam asseblief.
Ek doen solank n EFT vir jou. DANKIE
Pieter betaal ek oor aan die klub se rekening ?
Ek doen solank n EFT vir jou. DANKIE
Pieter betaal ek oor aan die klub se rekening ?
- pietpetoors
- Moderator
- Posts: 10650
- Joined: Thu May 17, 2007 9:12 pm
- Town: Langebaan
- Vehicle: 2.7 Hilux 4x4 DC
- Real Name: Pieter
- Club VHF Licence: X27
- Contact:
Re: Remote controlled controller for LED strip
Acc Name: Extraordinaire Systems
Acc No: 622 839 661 86
Bank: First National Bank
Branch Code: 250655
Branch: Langebaan
Type: Cheque
Acc No: 622 839 661 86
Bank: First National Bank
Branch Code: 250655
Branch: Langebaan
Type: Cheque
Only Dead Fish Go With The Flow!
1999 Hilux 2.7i 4x4 Raider DC with 3.4 Prado V6. Rear diff-lock, Bull Bar and rock sliders, 31" Cooper ST Maxx, Snorkel, Alu-Canopy, VHF Motorolla radio, West Coast Rust, Mikem Suspension, Ball Joint Spacers in front and Mikem extended shackles at the rear, 25watt LED Spots
1999 Hilux 2.7i 4x4 Raider DC with 3.4 Prado V6. Rear diff-lock, Bull Bar and rock sliders, 31" Cooper ST Maxx, Snorkel, Alu-Canopy, VHF Motorolla radio, West Coast Rust, Mikem Suspension, Ball Joint Spacers in front and Mikem extended shackles at the rear, 25watt LED Spots
- ChrisF
- Top Web Wheeler
- Posts: 8188
- Joined: Thu Sep 17, 2009 2:56 pm
- Town: inniedorp
- Vehicle: Toy
- Real Name: Chris
Re: Remote controlled controller for LED strip
Dankie, geld is oorbetaal.
Re: Remote controlled controller for LED strip
Julle moet net nie by die selle kamp plek opdaag met die goed nie....
- RiyadhFortuner
- Low Range 4WD
- Posts: 157
- Joined: Mon Oct 17, 2011 11:57 am
- Town: Lansdowne
- Vehicle: 2015 Ford Ranger T6
- Real Name: riyadh
- Location: cape town
Re: Remote controlled controller for LED strip
can one use this on normal spots as well, or do you get a specific one for spots
- Johannes van die See
- Monster Truck
- Posts: 2194
- Joined: Mon Sep 01, 2014 10:04 pm
Re: Remote controlled controller for LED strip
What is the wattage of your spots?RiyadhFortuner wrote:can one use this on normal spots as well, or do you get a specific one for spots
These units can drive up to 8A
W=VxI
If you have 2 x 55W spots your total is 110W, your battery voltage is 12V, so
I=W/V
I=110/12
I=9.1Amps
So for 2 x 55W Spots this unit will not be strong enough, sorry!
- Johannes van die See
- Monster Truck
- Posts: 2194
- Joined: Mon Sep 01, 2014 10:04 pm
Re: Remote controlled controller for LED strip
But
You can use this unit to switch a relay and the relay to power the Spots......
No dimming will be possible.
You can use this unit to switch a relay and the relay to power the Spots......
No dimming will be possible.
- CasKru
- Moderator
- Posts: 23956
- Joined: Tue Dec 04, 2007 11:52 am
- Town: Benoni
- Vehicle: '94 Hilux Raider 2.4i (22RE) DC 4x4
- Real Name: Cassie
- Club VHF Licence: B15
- Location: Rynfield
Re: Remote controlled controller for LED strip
No... don't think so. The 7A current limit is the problemRiyadhFortuner wrote:can one use this on normal spots as well, or do you get a specific one for spots
To God be the glory
- george
- Monster Truck
- Posts: 6565
- Joined: Wed May 23, 2007 11:16 am
- Town: Velddrif
- Vehicle: Triton 3.5l V6
- Real Name: George
- Club VHF Licence: HC107
- Location: Velddrif
- Contact:
Re: Remote controlled controller for LED strip
moet jy nie in die hoek sit nie Jy maak nou 'n wereld van opsies oopJohannes van die See wrote:But
You can use this unit to switch a relay and the relay to power the Spots......
No dimming will be possible.
"The World is a book, and those who do not travel read only a page.-Saint Augustine"
- RiyadhFortuner
- Low Range 4WD
- Posts: 157
- Joined: Mon Oct 17, 2011 11:57 am
- Town: Lansdowne
- Vehicle: 2015 Ford Ranger T6
- Real Name: riyadh
- Location: cape town
Re: Remote controlled controller for LED strip
I dont have any at the moment, but I am planning on getting some. Thanks for the bit of math to work it thats great. I am not really interested in the dimming feature either. I just find to be able to operate a spot with a remote alot more convenient to fit as there is no need to run a wire thru' the firewall for a switch and if I am standing outside of the vehicle and I switch them on if needed
- Johannes van die See
- Monster Truck
- Posts: 2194
- Joined: Mon Sep 01, 2014 10:04 pm
Re: Remote controlled controller for LED strip
Ek sal later in die hoek gaan sit........george wrote:moet jy nie in die hoek sit nie Jy maak nou 'n wereld van opsies oopJohannes van die See wrote:But
You can use this unit to switch a relay and the relay to power the Spots......
No dimming will be possible.
Kyk na die opsie, het jy al jou wiele met jou compressor gepomp en moet elke keer opstaan om die ding te gaan afsit sodat jy die ding weer op n ander wiel kan gaan vas draai en weer loop om die pomp aan te sit, x 4 wiele, of jy kry jou laitie om die pomp aan en af te sit.
Wel nou installeer jy jou pomp iewers permanent in jou lux en jy switch die ding deur n relay wat beheer word met hierdie remote controller.
Ek like ook die idee dat ek lekker in my roofie kan gaan le en dan met die druk van n knopie al die ligte buite kan afsit of aansit as die kinders wil loop piepie......
Daar is soveel opsies ou pel, die is n wonderlike stukie toerusting waarmee mens baie kan doen en dit gaan soos soet koek verkoop!
Re: Remote controlled controller for LED strip
Die kinner pie-pie idee inni nag klink goed
- Johannes van die See
- Monster Truck
- Posts: 2194
- Joined: Mon Sep 01, 2014 10:04 pm
Re: Remote controlled controller for LED strip
Mark nou klink jy weird.....OOOOMS wrote:Die kinner pie-pie idee inni nag klink goed
Re: Remote controlled controller for LED strip
Johannes van die See wrote:Mark nou klink jy weird.....OOOOMS wrote:Die kinner pie-pie idee inni nag klink goed
- Johannes van die See
- Monster Truck
- Posts: 2194
- Joined: Mon Sep 01, 2014 10:04 pm
Re: Remote controlled controller for LED strip
Het julle manne nog nooit gehoor........
"Liefie, waar sit mens die lig aan?"
Nou toe, hier is julle oplossing, jy hoof nie eens van jou gat af op te staan nie........
"Liefie, waar sit mens die lig aan?"
Nou toe, hier is julle oplossing, jy hoof nie eens van jou gat af op te staan nie........
Re: Remote controlled controller for LED strip
Moet seg, jy sal nogals'n goeie salesman maak.....Johannes van die See wrote:Het julle manne nog nooit gehoor........
"Liefie, waar sit mens die lig aan?"
Nou toe, hier is julle oplossing, jy hoof nie eens van jou gat af op te staan nie........
- Johannes van die See
- Monster Truck
- Posts: 2194
- Joined: Mon Sep 01, 2014 10:04 pm
Re: Remote controlled controller for LED strip
Nee jong ek is te duur, sal maar vir myself moet werk eendag en vroeg aftree soos jy!OOOOMS wrote:Moet seg, jy sal nogals'n goeie salesman maak.....Johannes van die See wrote:Het julle manne nog nooit gehoor........
"Liefie, waar sit mens die lig aan?"
Nou toe, hier is julle oplossing, jy hoof nie eens van jou gat af op te staan nie........
- Stef
- Monster Truck
- Posts: 3125
- Joined: Mon Jan 25, 2010 12:54 pm
- Town: Pretoria
- Vehicle: '98 LTD
- Real Name: Stefan
- Club VHF Licence: X107
Re: Remote controlled controller for LED strip
Vir die doel kan jy 'n gewone hek remote met RX ook gebruik. Sit net 'n bi-stable flip-flop op die output om die relay te werk.Johannes van die See wrote: Kyk na die opsie, het jy al jou wiele met jou compressor gepomp en moet elke keer opstaan om die ding te gaan afsit sodat jy die ding weer op n ander wiel kan gaan vas draai en weer loop om die pomp aan te sit, x 4 wiele, of jy kry jou laitie om die pomp aan en af te sit.
Wel nou installeer jy jou pomp iewers permanent in jou lux en jy switch die ding deur n relay wat beheer word met hierdie remote controller.
- Johannes van die See
- Monster Truck
- Posts: 2194
- Joined: Mon Sep 01, 2014 10:04 pm
Re: Remote controlled controller for LED strip
Wat kos die hek remote?
- Royco
- LR4WD, Lockers, Crawler Gears
- Posts: 1149
- Joined: Sun Apr 12, 2009 7:50 pm
- Town: Stellenbosch
- Vehicle: '09 D4D 3.0 Raider 4x4 D/Cab
- Real Name: Roy
- Club VHF Licence: X88
Re: Remote controlled controller for LED strip
My laitie het al baie oefening gekry - hy weet al...Johannes van die See wrote:Ek sal later in die hoek gaan sit........george wrote:moet jy nie in die hoek sit nie Jy maak nou 'n wereld van opsies oopJohannes van die See wrote:But
You can use this unit to switch a relay and the relay to power the Spots......
No dimming will be possible.
Kyk na die opsie, het jy al jou wiele met jou compressor gepomp en moet elke keer opstaan om die ding te gaan afsit sodat jy die ding weer op n ander wiel kan gaan vas draai en weer loop om die pomp aan te sit, x 4 wiele, of jy kry jou laitie om die pomp aan en af te sit.
Wel nou installeer jy jou pomp iewers permanent in jou lux en jy switch die ding deur n relay wat beheer word met hierdie remote controller.
Ek like ook die idee dat ek lekker in my roofie kan gaan le en dan met die druk van n knopie al die ligte buite kan afsit of aansit as die kinders wil loop piepie......
Daar is soveel opsies ou pel, die is n wonderlike stukie toerusting waarmee mens baie kan doen en dit gaan soos soet koek verkoop!
Maar ek hou van jou idee....
- ThysdJ
- Moderator
- Posts: 16587
- Joined: Wed Oct 24, 2007 7:31 am
- Town: Brackenfell
- Vehicle: 2010 Hilux D4D 3.0 D/C 4x4
- Real Name: Thys
- Club VHF Licence: HC102
- Location: Brackenfell
- Contact:
Re: Remote controlled controller for LED strip
'n 2-stal plakkie??Stef wrote:'n bi-stable flip-flop
Thys de Jager
CEO and Refreshments Manager at Team Offroad.
2010 Hilux 3.0 D4D D/C 4x4 with GOMAD "Brood" Canopy. Tripod.
1997 Jeep Wrangler TJ 4.0 Sport. The original SFA. AGA... Gooi kole
email: thys@teamoffroad.co.za
Like Team Offroad on Facebook...
CEO and Refreshments Manager at Team Offroad.
2010 Hilux 3.0 D4D D/C 4x4 with GOMAD "Brood" Canopy. Tripod.
1997 Jeep Wrangler TJ 4.0 Sport. The original SFA. AGA... Gooi kole
email: thys@teamoffroad.co.za
Like Team Offroad on Facebook...
- Stef
- Monster Truck
- Posts: 3125
- Joined: Mon Jan 25, 2010 12:54 pm
- Town: Pretoria
- Vehicle: '98 LTD
- Real Name: Stefan
- Club VHF Licence: X107
Re: Remote controlled controller for LED strip
Net so...een vir aan en nog een vir af...ThysdJ wrote:'n 2-stal plakkie??Stef wrote:'n bi-stable flip-flop
Maar soos dit vir my lyk het jy nog nie batterye nie....
- Johannes van die See
- Monster Truck
- Posts: 2194
- Joined: Mon Sep 01, 2014 10:04 pm
Re: Remote controlled controller for LED strip
Stef wanneer reel jy weer van daai 350ah batterye, myne werk lekker dankie maar nog een langs hom sal net beter lyk!Stef wrote:Net so...een vir aan en nog een vir af...ThysdJ wrote:'n 2-stal plakkie??Stef wrote:'n bi-stable flip-flop
Maar soos dit vir my lyk het jy nog nie batterye nie....
- Stef
- Monster Truck
- Posts: 3125
- Joined: Mon Jan 25, 2010 12:54 pm
- Town: Pretoria
- Vehicle: '98 LTD
- Real Name: Stefan
- Club VHF Licence: X107
Re: Remote controlled controller for LED strip
Bly jy's tevrede Hier is nog drie wat moet huis toe gaan maar lyk nie nie of hulle se base hulle wil hê nieJohannes van die See wrote:Stef wanneer reel jy weer van daai 350ah batterye, myne werk lekker dankie maar nog een langs hom sal net beter lyk!
Vra ma vir 2 stal plakkies....
Re: Remote controlled controller for LED strip
Bly jy's tevrede Hier is nog drie wat moet huis toe gaan maar lyk nie nie of hulle se base hulle wil hê nie [/quote]Dankie ek sal x2 vatStef wrote:Stef wanneer reel jy weer van daai 350ah batterye, myne werk lekker dankie maar nog een langs hom sal net beter lyk!Johannes van die See wrote:
- Johannes van die See
- Monster Truck
- Posts: 2194
- Joined: Mon Sep 01, 2014 10:04 pm
Re: Remote controlled controller for LED strip
Mark jys te vinnig vir jou ouderdom!
Stef lyk my Mark wil Thys se batterye gaps, ek sal die een vat wat oorbly as dit reg is met jou, laatweet maar asb!
Stef lyk my Mark wil Thys se batterye gaps, ek sal die een vat wat oorbly as dit reg is met jou, laatweet maar asb!
- Stef
- Monster Truck
- Posts: 3125
- Joined: Mon Jan 25, 2010 12:54 pm
- Town: Pretoria
- Vehicle: '98 LTD
- Real Name: Stefan
- Club VHF Licence: X107
Re: Remote controlled controller for LED strip
Die laaste een is Truckin s'n :wink2:
Ek hou hulle maar net "gecycle"
Ek hou hulle maar net "gecycle"
- Johannes van die See
- Monster Truck
- Posts: 2194
- Joined: Mon Sep 01, 2014 10:04 pm
Re: Remote controlled controller for LED strip
Okay so Boetie en Thys moet nou hulle mind op maak of hulle daai batries wil he of nie.........Stef wrote:Die laaste een is Truckin s'n :wink2:
Ek hou hulle maar net "gecycle"
- ThysdJ
- Moderator
- Posts: 16587
- Joined: Wed Oct 24, 2007 7:31 am
- Town: Brackenfell
- Vehicle: 2010 Hilux D4D 3.0 D/C 4x4
- Real Name: Thys
- Club VHF Licence: HC102
- Location: Brackenfell
- Contact:
Re: Remote controlled controller for LED strip
Hands off!!
Thys de Jager
CEO and Refreshments Manager at Team Offroad.
2010 Hilux 3.0 D4D D/C 4x4 with GOMAD "Brood" Canopy. Tripod.
1997 Jeep Wrangler TJ 4.0 Sport. The original SFA. AGA... Gooi kole
email: thys@teamoffroad.co.za
Like Team Offroad on Facebook...
CEO and Refreshments Manager at Team Offroad.
2010 Hilux 3.0 D4D D/C 4x4 with GOMAD "Brood" Canopy. Tripod.
1997 Jeep Wrangler TJ 4.0 Sport. The original SFA. AGA... Gooi kole
email: thys@teamoffroad.co.za
Like Team Offroad on Facebook...
- Johannes van die See
- Monster Truck
- Posts: 2194
- Joined: Mon Sep 01, 2014 10:04 pm
Re: Remote controlled controller for LED strip
Sorry Mark, you loose, nou moet ek net vir Boetie oortuig

Naaai....julle slaap....Johannes van die See wrote: