Solar Regulator – Comments?
-
- LR4WD, Lockers, Crawler Gears
- Posts: 1021
- Joined: Tue Aug 21, 2007 12:55 pm
- Town: Durbanville
- Vehicle: Prado 120 VX
- Real Name: Jaco
- Club VHF Licence: B35
- Location: Cape Town
Solar Regulator – Comments?
So I’ve decided to get a solar panel for our trip to Nam in September…. Came across this regulator (MorningStar SunKeeper) that can be installed on the panel junction box. Seems very neat as I can now run the cable directly to the battery in the engine compartment and nothing goes inside the car Also great when moving the panel around….
http://www.sinetech.co.za/morningstar/sunkeeper.pdf" onclick="window.open(this.href);return false;
Comments?
Going for a 80watt panel - Will a 6amp regulator be sufficient?
http://www.sinetech.co.za/morningstar/sunkeeper.pdf" onclick="window.open(this.href);return false;
Comments?
Going for a 80watt panel - Will a 6amp regulator be sufficient?
Life is not measured by the number of breaths we take, but by the moments that take our breath away - George Carlin
- Royco
- LR4WD, Lockers, Crawler Gears
- Posts: 1149
- Joined: Sun Apr 12, 2009 7:50 pm
- Town: Stellenbosch
- Vehicle: '09 D4D 3.0 Raider 4x4 D/Cab
- Real Name: Roy
- Club VHF Licence: X88
Re: Solar Regulator – Comments?
The recommendation is to get a controllers that is greater than double the solar panel's output.
What is your 80w panel's output? 6amp sounds too little...
What is your 80w panel's output? 6amp sounds too little...
Re: Solar Regulator – Comments?
Jaco, ek ken nie Sunkeeper se produk nie, wat is die 6A se koste?
Ek dink ook 6Amp regulator is te klein vir die 80Wat paneel waat na jy kyk. Ek dink 'n regulator met 10 - 12Amp sal beter wees of word voorgestel (ie. x2 maal die panel se output rating)
Hiers my opinie:
Ek het 2jr terug het ek ook 'n regulator gesoek, en 'toe' 'n redelike basiese een gekry vir R300.00. Daai tyd het ek gedink dit was die regte ding, doen die job en redelik geprys.
Nou dink ek anders.....ek MOES eerder die duurder eenheid gekoop het vir R750.00 dubbel die prys.......maar gee jou baie meer opsies en instant info
Ek dink ook 6Amp regulator is te klein vir die 80Wat paneel waat na jy kyk. Ek dink 'n regulator met 10 - 12Amp sal beter wees of word voorgestel (ie. x2 maal die panel se output rating)
Hiers my opinie:
Ek het 2jr terug het ek ook 'n regulator gesoek, en 'toe' 'n redelike basiese een gekry vir R300.00. Daai tyd het ek gedink dit was die regte ding, doen die job en redelik geprys.
Nou dink ek anders.....ek MOES eerder die duurder eenheid gekoop het vir R750.00 dubbel die prys.......maar gee jou baie meer opsies en instant info
-
- LR4WD, Lockers, Crawler Gears
- Posts: 1021
- Joined: Tue Aug 21, 2007 12:55 pm
- Town: Durbanville
- Vehicle: Prado 120 VX
- Real Name: Jaco
- Club VHF Licence: B35
- Location: Cape Town
Re: Solar Regulator – Comments?
Thanks Roy, looks like 4.5amp.
Found some interesting info on the web - One needs to look at the short circuit current, which is higher than the output of the panel, and ensure that the solar regulator is sized to handle 125% of the solar panel's rated short circuit current.
The 80watt panel's short circuit current is rated at 4.78amp so 125% = 5.98amp - Looks like the 6amp will make it, just - Let's see what the supplier says.
Hi Mark - Sal more 'n prys kry..
Yip, like daai Steca wat al die info gee. Choices :)
Found some interesting info on the web - One needs to look at the short circuit current, which is higher than the output of the panel, and ensure that the solar regulator is sized to handle 125% of the solar panel's rated short circuit current.
The 80watt panel's short circuit current is rated at 4.78amp so 125% = 5.98amp - Looks like the 6amp will make it, just - Let's see what the supplier says.
Hi Mark - Sal more 'n prys kry..
Yip, like daai Steca wat al die info gee. Choices :)
Life is not measured by the number of breaths we take, but by the moments that take our breath away - George Carlin
Re: Solar Regulator – Comments?
Jaco, indien ek weer moet koop sou ek vir een gaan by 'Rectifier'
http://www.rectifier.co.za/Price%20Prom ... otion.html" onclick="window.open(this.href);return false;
Die een:
http://www.rectifier.co.za/Price%20Prom ... otion.html" onclick="window.open(this.href);return false;
Die een:
-
- LR4WD, Lockers, Crawler Gears
- Posts: 1021
- Joined: Tue Aug 21, 2007 12:55 pm
- Town: Durbanville
- Vehicle: Prado 120 VX
- Real Name: Jaco
- Club VHF Licence: B35
- Location: Cape Town
Re: Solar Regulator – Comments?
Dankie Mark
Life is not measured by the number of breaths we take, but by the moments that take our breath away - George Carlin
- ChrisF
- Top Web Wheeler
- Posts: 8188
- Joined: Thu Sep 17, 2009 2:56 pm
- Town: inniedorp
- Vehicle: Toy
- Real Name: Chris
Re: Solar Regulator – Comments?
Mark kan die STECA toerusting beide alternator EN solar inputs op dieselfde tyd hanteer (permanente paneel op die dak) ?
sekerlik moet daar iets goedkoper as die CTek wees .....
BAIE lus om Desember n draai te loop maak in Namib. MAAR dan MOET ek eers n permanente paneel op die dak sit ....
sekerlik moet daar iets goedkoper as die CTek wees .....
BAIE lus om Desember n draai te loop maak in Namib. MAAR dan MOET ek eers n permanente paneel op die dak sit ....
-
- LR4WD, Lockers, Crawler Gears
- Posts: 1021
- Joined: Tue Aug 21, 2007 12:55 pm
- Town: Durbanville
- Vehicle: Prado 120 VX
- Real Name: Jaco
- Club VHF Licence: B35
- Location: Cape Town
Re: Solar Regulator – Comments?
Op die Hilux het ek 'n 55watt paneel (permanent op RR) en 'n goedkoop Steca regulator gehad en dit het baie goed gewerk - Nooit issues gehad nie en ook nooit die yskas afgeskakel nie...
Hoekom wil jy die alternator ook deur die regulator hardloop? Verstaan hoe die CTek DC to DC charger werk maar eish dis duur...
Hoekom wil jy die alternator ook deur die regulator hardloop? Verstaan hoe die CTek DC to DC charger werk maar eish dis duur...
Life is not measured by the number of breaths we take, but by the moments that take our breath away - George Carlin
- ChrisF
- Top Web Wheeler
- Posts: 8188
- Joined: Thu Sep 17, 2009 2:56 pm
- Town: inniedorp
- Vehicle: Toy
- Real Name: Chris
Re: Solar Regulator – Comments?
Jaco ek is versigtig vir die effek van die solar stelsel op die voertuig se electronics.
Met iets soos die CTek skei jy heeltemaal die solar van die voertuig se primere battery en electronics.
maar daai prys !!!
hoor graag van manne wat reeds die solar in parallel hardloop met die voertuig se electronics .....
Met iets soos die CTek skei jy heeltemaal die solar van die voertuig se primere battery en electronics.
maar daai prys !!!
hoor graag van manne wat reeds die solar in parallel hardloop met die voertuig se electronics .....
-
- LR4WD, Lockers, Crawler Gears
- Posts: 1021
- Joined: Tue Aug 21, 2007 12:55 pm
- Town: Durbanville
- Vehicle: Prado 120 VX
- Real Name: Jaco
- Club VHF Licence: B35
- Location: Cape Town
Re: Solar Regulator – Comments?
OK, eks met jou.
Soos ek dit verstaan: Met die NL stelsel charge net die tweede battery met sonkrag as die voertuig staan so geen probleem nie. Wanneer die voetruig hardloop en die NL stelsel koppel sien die solar regulator die battery as vol en laai dan nie verder nie. Die regulator charge ook nie meer as 15 volt nie so ek glo ook nie dit kan gedurende die koppeling skade doen nie en die twee batterye gekoppel sal ook enige spikes tot 'n mate keer/kalmeer :)
Die prado het erg baie electronics en ek wil nie he die rook moet ontsnap nie so hoor graag van ander
Soos ek dit verstaan: Met die NL stelsel charge net die tweede battery met sonkrag as die voertuig staan so geen probleem nie. Wanneer die voetruig hardloop en die NL stelsel koppel sien die solar regulator die battery as vol en laai dan nie verder nie. Die regulator charge ook nie meer as 15 volt nie so ek glo ook nie dit kan gedurende die koppeling skade doen nie en die twee batterye gekoppel sal ook enige spikes tot 'n mate keer/kalmeer :)
Die prado het erg baie electronics en ek wil nie he die rook moet ontsnap nie so hoor graag van ander
Life is not measured by the number of breaths we take, but by the moments that take our breath away - George Carlin
- ChrisF
- Top Web Wheeler
- Posts: 8188
- Joined: Thu Sep 17, 2009 2:56 pm
- Town: inniedorp
- Vehicle: Toy
- Real Name: Chris
Re: Solar Regulator – Comments?
ek gebruik net n cole-hersey solenoid om die twee batterye te isoleer wanneer die engine af is. So die solar sal direk in parallel met die voertuig se electronics wees ......
-
- LR4WD, Lockers, Crawler Gears
- Posts: 1021
- Joined: Tue Aug 21, 2007 12:55 pm
- Town: Durbanville
- Vehicle: Prado 120 VX
- Real Name: Jaco
- Club VHF Licence: B35
- Location: Cape Town
Re: Solar Regulator – Comments?
Selfde storie - Die een is manual en die ander auto...
Life is not measured by the number of breaths we take, but by the moments that take our breath away - George Carlin
-
- LR4WD, Lockers, Crawler Gears
- Posts: 1021
- Joined: Tue Aug 21, 2007 12:55 pm
- Town: Durbanville
- Vehicle: Prado 120 VX
- Real Name: Jaco
- Club VHF Licence: B35
- Location: Cape Town
Re: Solar Regulator – Comments?
Got my 80watt panel and 10amp phocos regulator today for R1230 Thanks MARK for recommending Rectifier
The other regulator was more than double the price of the 6amp Phocos and they don't have stock.....
The quality of the SolarWorld panel is brilliant compared to my previous panel
The other regulator was more than double the price of the 6amp Phocos and they don't have stock.....
The quality of the SolarWorld panel is brilliant compared to my previous panel
Life is not measured by the number of breaths we take, but by the moments that take our breath away - George Carlin
-
- LR4WD, Lockers, Crawler Gears
- Posts: 1021
- Joined: Tue Aug 21, 2007 12:55 pm
- Town: Durbanville
- Vehicle: Prado 120 VX
- Real Name: Jaco
- Club VHF Licence: B35
- Location: Cape Town
Re: Solar Regulator – Comments?
Chris, will test the setup on the Prado this weekend and if she survives I'm sure the Hilux will be fine
I've asked a couple of people - All agreed that becuase the regulator's max voltage is 14.8 and the amps are low I should have no problems - Let's see
I've asked a couple of people - All agreed that becuase the regulator's max voltage is 14.8 and the amps are low I should have no problems - Let's see
Life is not measured by the number of breaths we take, but by the moments that take our breath away - George Carlin
- Polarbear2008
- LR4WD, Lockers, Crawler Gears
- Posts: 1270
- Joined: Sat Feb 28, 2009 1:43 pm
- Town: Cape Town
- Vehicle: 01 Hilux Kz-te 4x4 Raider d/c
- Real Name: Theunis
- Club VHF Licence: X49
- Location: Durbanville, Cape Town
Re: Solar Regulator – Comments?
Ek het n 80watt sonpanneel met n 15Amp TES regulator (het iets soos R170 gekos). Die panneel is permanent op die kappie gepas en direk (via die TES) op my yskas se NL batteryboks gekoppel. Die NL solinoid isoleer die 2 batterye, meeste van die tyd (as die bakkie nie loop nie). Wat wel gebeur is as die solinoid gekoppel is (na 5 minute) en daar is sterk sonlig, dan laai die sonpanneel beide batterye wanneer die bakkie gestop word (en die panneel meer as 12.7 Volt) aanbied. Sou die sonlig minder word en die solinoid skakel af, laai die sonpanneel net die yskas battery. Op die manier het ek nog nooit n pap yskas battery gehad nie en die 105A/h battey supply n 74 liter NL dubbeldeur wat meestal op -12 (vries) en +5 (yskas) gestel is.
01 Hilux 3.0L KZ-TE 4x4 Raider d/c
GME Gx300 29meg & Vertex VX2200 VHF radio
Mikem load springs with greasable shackles and polybushes
Monroe Gas Magnum shocks
Kumho Road Venture AT - 30x9.5x15
National Luna Dual battery system
Frontrunner roofrack with s/steel table
Twin rear high lift jack points
Hilux4x4club sticker! ('nuf said!)
Echo3 4x4 offroad trailer with NL 74 Litre Fridge/Freezer
Dual loadbox slides
Wishlist:
Alu canopy
Warn Winch
Unlimited Fuel & Travel Budget!

- george
- Monster Truck
- Posts: 6565
- Joined: Wed May 23, 2007 11:16 am
- Town: Velddrif
- Vehicle: Triton 3.5l V6
- Real Name: George
- Club VHF Licence: HC107
- Location: Velddrif
- Contact:
Re: Solar Regulator – Comments?
Hi Chris.Ek het min of meer dieselfde setup as jy. My Paneel is ook nou die heeltyd gekoppel as ek ry.Ek het hom so 'n bietjie getoets.Sodra jy die bakkie start en die alti se krag gaan na die 2de battery dan gaan die controller en " maintenance" mode en sal eers begin charge as die volts daal(bakkie afsit).So far so goodChrisF wrote:ek gebruik net n cole-hersey solenoid om die twee batterye te isoleer wanneer die engine af is. So die solar sal direk in parallel met die voertuig se electronics wees ......
"The World is a book, and those who do not travel read only a page.-Saint Augustine"