Goeienaand almal
Weet iemand waar ek op die stadium van die wedloop dringend 2 batterye vir bg radio's kan koop. Die ouens by wie ek bestel het, het bietjie daarvan vergeet en toe gemaak vir die vakansie. Ek benodig dit op die laaste die 2de Januarie.
By voorbaat dankie
Stealth ST-200 Batterye
- Family_Dog
- Moderator
- Posts: 12692
- Joined: Tue May 22, 2007 10:09 am
- Town: Klerksdorp
- Vehicle: Hilux DC SFA, Hilux 2.7 DC, Hilux 2.7 SC, Prado 95 VX
- Real Name: Eric
- Club VHF Licence: HC101
- Location: Klerksdorp, NW
- Contact:
Re: Stealth ST-200 Batterye
Frederick, die Stealth ST-200 is so 2 jaar vervang deur die Kirisun PT260. Ons is ook toe, en ek is nie seker of ons voorraad het of nie. As dit baie dringend is, sal ek kantoor toe gaan en vir jou gaan kyk. Email my asb by info - at - repcom.co.za as jy nie reg kom nie.
-F_D
-F_D
White Fang: 1999 2.7i DC Raider 4x4
Bull Dog: 1987 4Y-EFI 2.2 DC 4x4
Pra Dog: 1998 Prado VX 3.4
Hound Dog: 2000 2.7i SC 4x4
One Staffie, One Jack Russell, One Ring Neck Screecher, 17 Fish of questionable heritage
- Frederick
- LR4WD, Lockers, Crawler Gears
- Posts: 1156
- Joined: Fri Nov 13, 2009 11:47 am
- Town: Hendrina Mpumalanga
- Vehicle: 2011 Hilux. 2016 79 Land Cruiser
- Real Name: Frederick
- Club VHF Licence: X42
Re: Stealth ST-200 Batterye
Dankie Oom Eric, ek het mail gestuur