Hercules 20 Power Supply

Discuss all kind of nice gadgets and two way radios here.
Post Reply
User avatar
IhanvanVuuren
High Range 4WD
High Range 4WD
Posts: 45
Joined: Fri Jun 29, 2012 10:15 am
Town: Vereeniging
Vehicle: 2008 D4D DC 4x4 Hilux
Real Name: Ihan
Location: Vereeniging

Hercules 20 Power Supply

Post by IhanvanVuuren »

Middag almal

Ek het `n Hercules 20 in my Jurgens trailer. Ek wil hom nou vervang met die HCdP unit.

Wat sal `n goeie prys wees vir die Hercules 20, en stel iemand dalk belang. Die HCdP unit is net onder die R5000, so ek wil darem nie verloor op die Hercules nie.

Rede hoekom ek hom wil vervang is sodat ek `n DC-DC charger het, om trailer battery te charge, en solar panels te kan ontvang.

Die Hercules is nog so te se splinternuut, net 1 jaar oud.
Post Reply

Return to “Electronic Gadgets and Radios”