Page 1 of 1

Vhf radio instillasie gedoen

Posted: Sun Dec 14, 2014 6:40 pm
by Rattlesnake
Goeie dag almal.

Ek het vandag my Kirisun PT 8100 radio geinstalleer. Enige iemand wat my kan help om dit te toets? Moontlik iemand in Brackenfell area?. Sal baie waardeer word. :D: En moontlik te wys hoe die radio week.

Dankie

Re: Vhf radio instillasie gedoen

Posted: Sun Dec 14, 2014 10:39 pm
by Huismoeles
Ek is dinsdag aand weer terug in Belleville dan kan ek jou help

Maar daar is baie brakenfellers met radios

Wys paar fotos van instalasie

Re: Vhf radio instillasie gedoen

Posted: Mon Dec 15, 2014 8:00 am
by Family_Dog
Yep, pos hulle hier asseblief:

viewtopic.php?f=102&t=6257" onclick="window.open(this.href);return false;

Onthou net as daar slack antenna kabel is om dit nie opterol nie, sny dit korter maar los 'n bietjie slck.


-F_D

Re: Vhf radio instillasie gedoen

Posted: Wed Dec 17, 2014 1:43 pm
by Huismoeles
Het jy reg gekom? ?

Re: Vhf radio instillasie gedoen

Posted: Wed Dec 17, 2014 1:54 pm
by Hilux 1
kan ook vannaand radio luister, se maar hoe laat ek moet uit luister en op watter kanaal

Re: Vhf radio instillasie gedoen

Posted: Thu Dec 18, 2014 9:27 pm
by Rattlesnake
Dirk, nee nog nie reg gekom.

Tertius, kan ons bymekaar uitkom?

Re: Vhf radio instillasie gedoen

Posted: Thu Dec 18, 2014 9:54 pm
by subok
Is die radio ingestel op die Hilux en of ORRA kanale?

Re: Vhf radio instillasie gedoen

Posted: Fri Dec 19, 2014 8:10 am
by Rattlesnake
Ja ook Erik het die kannale vir my ingestel.

Re: Vhf radio instillasie gedoen

Posted: Fri Dec 19, 2014 8:39 am
by Hilux 1
is reg kom maak n draai

Re: Vhf radio instillasie gedoen

Posted: Fri Dec 19, 2014 9:23 am
by swartvark
My radio is oppad van Klerksdorp af. Eric is 'n Ster. :yahoo: