Page 1 of 1

29 meg radio

Posted: Mon Dec 15, 2014 7:40 am
by Rattlesnake
Goeie more almal.

Het enige iemand n 29 meg radio wat nie meer benodig word nie? Laat my west asb. :D:

Re: 29 meg radio

Posted: Mon Dec 15, 2014 3:53 pm
by STAMPIE
Het so paar maande terug 3 weggegooi.

Re: 29 meg radio

Posted: Tue Dec 16, 2014 7:51 am
by Damaruri
Ek het 'n paar Is ongelukkig nou in Glentana
Sal jou kontak in die nuwejaar

Re: 29 meg radio

Posted: Tue Dec 16, 2014 7:56 am
by Rattlesnake
Dankie Daan