Laai stelsel kopkrap

Discuss all kind of nice gadgets and two way radios here.
Post Reply
bloubulon
High Range 2WD
High Range 2WD
Posts: 15
Joined: Mon Mar 02, 2015 8:49 am
Town: hermanus
Vehicle: toyota prado
Real Name: chris
Club VHF Licence: HC 161

Laai stelsel kopkrap

Post by bloubulon »

:sos:
Jy met die :idea: ja jy, help my asseblief.
Ek het my 4x tjor met n National Luna dubbel battery laai stelsel, in my tjor het ek die altenator battery en n ekstra battery vir my yskas as ek gaan speel. Dit werk goed, geen probleem.
Nou vir die probleem;
Ek het n kamp sleepwa met ingeboude vrieskas , waterpomp, ligte en nog meer. 2x 105Ah batterye, n Ctek MXS 7.0 Laaier en n Ctek D250s DC/DC laaier en spaar nog vir die sonpaneel.
Van my voertuig het ek kabels wat ek kan konnekteer aan die sleepwa om te help met die laai van die sleepwa se batterye terwyl ek ry.
My vraag is nou,
Wat is die beste manier om die elektriese koppelings te doen vir die slaapwa met die laaiers wat ek het, en is dit moontlik om met my voertuig die batterye in die voertuig en die in die sleepwa gelyktydig te laai terwyl ek aan die beweeg is.
Dankie neh!
bloubulon.
User avatar
WayneSchalk
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 2139
Joined: Mon Feb 09, 2009 10:22 am
Town: Krugersdorp
Vehicle: 2019 Toyota Hilux 2.8 GD-6 4X4 DC Auto
Real Name: Wayne
Club VHF Licence: X117

Re: Laai stelsel kopkrap

Post by WayneSchalk »

Chris jou cabels vir die sleepwa moet direk van die hoof battery van bakkie af kom, onthou die fuse :thumbup:
User avatar
MOFASA
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 3095
Joined: Sun Mar 04, 2012 7:27 pm
Town: Kempton Park
Vehicle: 1998 JEEP XJ 4.0............ 4 inch lift.... more mods to follow............ Old vehicle was MOFASA
Real Name: Johno
Club VHF Licence: X119
Location: Kempton Park

Re: Laai stelsel kopkrap

Post by MOFASA »

You can run the 2nd battery in the vehicle and from the main battery to the trailer OR from the 2nd battery in the vehicle to the trailer it makes no difference as long as the connection is done with a fuse and 16SQ or bigger cable to the trailer, and use a 75amp or bigger GREY Brad Harrison plug.... :thumbup: :thumbup:

We have done plenty trailer connections from the 2nd battery and they work GR8 :thumbup: :thumbup: :thumbup:
Live Life in the FAST lane....
Forget the past, Embrace the FUTURE!!!!
To 4x4 or not to 4x4 thats the question....
IT'S A JEEP :yahoo: ..... You wouldn't understand....
ImageImageImage[rimg=206x128]
User avatar
ChrisF
Top Web Wheeler
Top Web Wheeler
Posts: 8188
Joined: Thu Sep 17, 2009 2:56 pm
Town: inniedorp
Vehicle: Toy
Real Name: Chris

Re: Laai stelsel kopkrap

Post by ChrisF »

First answer ONE question - what charging system will you be using in the trailer ?


Let's say it is a HCDP Mark 4 Power Panel - thus never more than 17 or 18A draw from the front.

10mm sqaure wired, as required by the Mk4 diagrams, is all you need to the back. No more than a 30A fuse AT THE FRONT battery.

brag harrison connectors near the tow hitch.

and jy is SORTED :)
bloubulon
High Range 2WD
High Range 2WD
Posts: 15
Joined: Mon Mar 02, 2015 8:49 am
Town: hermanus
Vehicle: toyota prado
Real Name: chris
Club VHF Licence: HC 161

Re: Laai stelsel kopkrap

Post by bloubulon »

Thanks Julle, all is installed as u suggest. "but" ok lets take it from the Brad Harrison plug on the trailer side to the two chargers mounted in the trailer as mentioned above and the 2x batts. hoe word die koppelins en bedrading gedoen? Ive done it and it is working but not sure if ive done it correctly and done it in a way to get the optimal charge from the chargers. do i charge each battery seperate or can i charge both at the same time?
bloubulon
High Range 2WD
High Range 2WD
Posts: 15
Joined: Mon Mar 02, 2015 8:49 am
Town: hermanus
Vehicle: toyota prado
Real Name: chris
Club VHF Licence: HC 161

Re: Laai stelsel kopkrap

Post by bloubulon »

Hi ChrisF,
Inside the trailer i am using a CTEK MXS 7.0 AC/DC charger that is connected to a CTEK D250S DC toDC Charger but without the Smartpass
User avatar
ChrisF
Top Web Wheeler
Top Web Wheeler
Posts: 8188
Joined: Thu Sep 17, 2009 2:56 pm
Town: inniedorp
Vehicle: Toy
Real Name: Chris

Re: Laai stelsel kopkrap

Post by ChrisF »

rewind .... how many batteries in the TRAILER ?


ek is maar VERSIGTIG vir battery banke (2 of 3 batterye in parallel) ....

Dan staan ek terug en los dit vir die slim manne :)



Die ander vraag - wat gebeur na die batterye ? Hoe koppel jy die yskas en legte ens ???
bloubulon
High Range 2WD
High Range 2WD
Posts: 15
Joined: Mon Mar 02, 2015 8:49 am
Town: hermanus
Vehicle: toyota prado
Real Name: chris
Club VHF Licence: HC 161

Re: Laai stelsel kopkrap

Post by bloubulon »

In trailer 2x 105ah batteries in parallel with a bypass switch between the 2 batts. cables running from both the batts to the fridge/freezer where i fitted a Brad Harrison to connect to the fridge
User avatar
ChrisF
Top Web Wheeler
Top Web Wheeler
Posts: 8188
Joined: Thu Sep 17, 2009 2:56 pm
Town: inniedorp
Vehicle: Toy
Real Name: Chris

Re: Laai stelsel kopkrap

Post by ChrisF »

okay dan gaan ek liewer terug staan, en lees wat die manne sê wat al gespeel het met battery banke ....
bloubulon
High Range 2WD
High Range 2WD
Posts: 15
Joined: Mon Mar 02, 2015 8:49 am
Town: hermanus
Vehicle: toyota prado
Real Name: chris
Club VHF Licence: HC 161

Re: Laai stelsel kopkrap

Post by bloubulon »

dankie inelkgeval vir die wat my probeer help het!
User avatar
Johan Kriel
LR 4WD Full Lockers
LR 4WD Full Lockers
Posts: 623
Joined: Sun Apr 26, 2009 8:41 pm
Town: Okahandja
Vehicle: 2.5 SC 4x4
Real Name: Johan kriel
Location: Okahandja

Re: Laai stelsel kopkrap

Post by Johan Kriel »

Ek het nou 2 x105 batterye permanent paralel in my karavaan. Net vir ingeval die dag daar te veel wolke is. Daar is n hcdp mk 2 box, so moes nog n victron 75/15 controler koppel want die mk 2 kan max 120 wat solar vat. Ek gebruik 2 x 90 watt panele in serie op die controler. Ek gebruik nie sy 'load' konneksie nie, so net die regte setting gekies. Daai victron kan tot 75 volt vat, en laai of 12 of 24 volt , hy besluit self afhangend vand die batterye se volts, en as jy sy load konneksie gebruik kan hy die load afsit as die battery te ver ontlaai word.

Eintlik verkies ek nog altyd n ctek 250 dual, maar die mk box het darem n n paar ander funksies by, soos die volt en amp meter etc.

Ek het besluit om die battery in paralel permenent te koppel. Sal hulle maar net greeld dop hou, en sal hulle maar afsonderlik op n ctek 7.0 koppel as ek die karavaan nie gebruik nie. Jy het n beter kans as dit 2 van dieselfde maak en grootte battey is, dat hulle sal saam werk, anders laai die een of stadiger of vinnger as die ander een en met die tyd vrek een omdat dit nie genoeg gelaai word nie, of anderrs om

Die ander manier is om net een battery op n slag te gebruik, en te laai, maw die een is n backup soort van, maar dit raak werk. :D:

PS n 12 V battery is elk geval 6 aparte selle, in beginsel 6 batterye, hulle moet net die selfde wees en dieselfde behandel word.
Johan Kriel

Legend 50
bloubulon
High Range 2WD
High Range 2WD
Posts: 15
Joined: Mon Mar 02, 2015 8:49 am
Town: hermanus
Vehicle: toyota prado
Real Name: chris
Club VHF Licence: HC 161

Re: Laai stelsel kopkrap

Post by bloubulon »

Dankie Johan,
Ek het nog een vraag, wat sal die beste wees, om die yskas te laat loop op net een battery op n slag en oor te skakel na die ander battery sodra die volts te laag raak of die yskas te laat loop op altwee batterye gelyktydig?
Post Reply

Return to “Electronic Gadgets and Radios”