WATTER DC TO DC CHARGER?

Discuss all kind of nice gadgets and two way radios here.
Post Reply
Bester
Low Range 4WD
Low Range 4WD
Posts: 183
Joined: Tue Aug 31, 2010 8:45 am
Town: Paarl
Vehicle: Hilux
Real Name: Bester

WATTER DC TO DC CHARGER?

Post by Bester »

Ek het so bietjie hulp nodig om die regte DC to DC charger te koop. Moet ook vir sonpanele kan werk.

Het n HCDP 12A in my vorige sleepwa gehad, het geen probleme gehad nie, maar is bekommerd dat dit nie vinnig genoeg die batteye laai as sonskyn beperk is nie. Is dit die moeite werd om die CTek 250 te koop? Ek hou daarvan dit dit "portable" kan wees so ek kan dan my sonpanele gebruik vir die batterye agter in my bakkie en in my sleepwa.

Is daar iets anders wat ek ook kan oorweeg?
Hilux 3.0 D4D 4x4
Imagine Trailvan
User avatar
ChrisF
Top Web Wheeler
Top Web Wheeler
Posts: 8188
Joined: Thu Sep 17, 2009 2:56 pm
Town: inniedorp
Vehicle: Toy
Real Name: Chris

Re: WATTER DC TO DC CHARGER?

Post by ChrisF »

HCDP 12 A - die eenheid laai n vaste 12A, en verskaf die yskas direk van die eerste battery terwyl die laai proses aan die gang is.

Die 12A is reeds net meer as die 10% wat aanbeveel word vir n laai stroom, as jy n 100Ah battery het.


Ctek250S - Die eenheid adverteer 20A, en wat nogal lekker is, dit laai teen 20A maar vat eers SOLAR, en sit dan n paar amps by van die alternator om die 20A te verskaf. MAAR die yskas vat ook sy krag uit die 20A.

MAAR, daai 20A word gou MINDER gemaak soos die battery vol raak !! Soos die battery voller raak, raak die laai strom MINDER en minder. Die Ctek vat eintlik langer om n battery vol te laai as n 12A HCDP (en ek het die Ctek eenheid)


en dan die absurde prys verskil tussen die twee eenhede ..... Teen die prys van die Ctek 250 S kan jy dan liewer die HCDP Power Panel Mark 2 koop :)
Bester
Low Range 4WD
Low Range 4WD
Posts: 183
Joined: Tue Aug 31, 2010 8:45 am
Town: Paarl
Vehicle: Hilux
Real Name: Bester

Re: WATTER DC TO DC CHARGER?

Post by Bester »

Baie dankie Chris, ek het nogal oorweeg om eerder 2 van die HCDP 12A te koop - een vir sleepwa en een vir bakkie. Dan is daar nog heelwat kleingeld oor.
Hilux 3.0 D4D 4x4
Imagine Trailvan
User avatar
Johan Kriel
LR 4WD Full Lockers
LR 4WD Full Lockers
Posts: 623
Joined: Sun Apr 26, 2009 8:41 pm
Town: Okahandja
Vehicle: 2.5 SC 4x4
Real Name: Johan kriel
Location: Okahandja

Re: WATTER DC TO DC CHARGER?

Post by Johan Kriel »

High cycle en AGM battery vat baie eer as 0.1C, dan help die 20 amp. Daai 12 amps raak ook vinnig minder as die battery vol raak. Die ctek 250 dual het darem n sonpaneel charger ook.
Johan Kriel

Legend 50
User avatar
ChrisF
Top Web Wheeler
Top Web Wheeler
Posts: 8188
Joined: Thu Sep 17, 2009 2:56 pm
Town: inniedorp
Vehicle: Toy
Real Name: Chris

Re: WATTER DC TO DC CHARGER?

Post by ChrisF »

Johan Kriel wrote:High cycle en AGM battery vat baie eer as 0.1C, dan help die 20 amp. Daai 12 amps raak ook vinnig minder as die battery vol raak. Die ctek 250 dual het darem n sonpaneel charger ook.
die HCDP 12A eenheid is ook n "dual charger", dus alternator en sonpaneel laaier.



die debat oor "meer as 0,1C" .... :subscribed: :siffler: :surrender:

Toe ek my stelsel vir die huis gedoen het (100Ah deep cycle en n inverter vir load shedding, asook n 12V ligte stelsel) het ek met n vriend gesels - hy verskaf Europese UPS eenhede aan die industrie. Daar was TWEE goed waaroor hy ernstig was vir die stelsel:
- GOEIE inverter ...
- TOP KWALITEIT battery laaier, en hy gebruik een wat MINDER as die 0,1C is ......

maar ja, ek weet daar is andere ook .....


0,1C is meer as genoeg vir ons gebruik, so geen rede vir my om die batterye harder te laat werk nie.
User avatar
Johan Kriel
LR 4WD Full Lockers
LR 4WD Full Lockers
Posts: 623
Joined: Sun Apr 26, 2009 8:41 pm
Town: Okahandja
Vehicle: 2.5 SC 4x4
Real Name: Johan kriel
Location: Okahandja

Re: WATTER DC TO DC CHARGER?

Post by Johan Kriel »

Chis ja, proper deepcycles moet jy nurse, < 0.1 C , maar die ander kan jy maar looi. :D: Hulle kan dit vat. BMW gebruik byv AGM battery as start battery juis omdat daar te veel electronics en stront is wat krag gebruik en die battery moet kan vinning laai
Johan Kriel

Legend 50
Bester
Low Range 4WD
Low Range 4WD
Posts: 183
Joined: Tue Aug 31, 2010 8:45 am
Town: Paarl
Vehicle: Hilux
Real Name: Bester

Re: WATTER DC TO DC CHARGER?

Post by Bester »

Ek het toe die HCDP 12A gekoop, prys van CTEK kon ek net nie regverdig op hierdie stadium nie.

Nou sukkel ek so bietjie om die installasie te verstaan - ek hoop daar is iemand wat kan raad gee.

My eerste probleem, hoe kry ek die 6sqmm draad wat van die voertuig battery + af kom in daai klein gaatjies op die connector block - moet ek van die strands wegsny, of moet ek dit las met 'n 1.5sqmm (tweede opsie beslis die makliste)?

Moet ek die "+" van die voertuig battery en sonpaneel "join" en albei by die een gat in (+car/SP)? Indien wel, join ek dit voor die 50amp fuse of tussen to fuse en die HCDP unit? Aangesien daar n switch is om tussen die 2 te kies sou ek reken elkeen moet op sy eie plek kom?

En dan, join ek ook die "-" van voertuig battery en sonpaneel in die een gat in (gnd)?

Moet ek die "-" van die load op die HCDP unit koppel, ef kan ek dit los op die "-" van die battery? So ook die "+" van die load. Ek neem aan die hoof rede om die op die HCDP te koppel is vir die fuses op die eenheid?
DCDC12A Alternative Wiring R01.pdf
(93.84 KiB) Downloaded 225 times
Hilux 3.0 D4D 4x4
Imagine Trailvan
User avatar
mcw
LR 4WD Full Lockers
LR 4WD Full Lockers
Posts: 805
Joined: Sat May 18, 2013 12:20 am
Town: krugersdorp
Vehicle: Prado 90 V6 3.4 Auto
Real Name: Martin
Club VHF Licence: X100

Re: WATTER DC TO DC CHARGER?

Post by mcw »

Haai Bester

Bel gerus vir hcdp in pretoria toe ek myne ingesit het het ek hulle 20 keer gebel ,hulle is baie vriendelik en hulpvaardig

Martin
Bester
Low Range 4WD
Low Range 4WD
Posts: 183
Joined: Tue Aug 31, 2010 8:45 am
Town: Paarl
Vehicle: Hilux
Real Name: Bester

Re: WATTER DC TO DC CHARGER?

Post by Bester »

Dankie Martin, ek sal so maak, hoop net hulle is more oop ander gaan my naweek-projek tot volgende naweek moet oorstaan :(
Hilux 3.0 D4D 4x4
Imagine Trailvan
User avatar
george
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 6565
Joined: Wed May 23, 2007 11:16 am
Town: Velddrif
Vehicle: Triton 3.5l V6
Real Name: George
Club VHF Licence: HC107
Location: Velddrif
Contact:

Re: WATTER DC TO DC CHARGER?

Post by george »

Hi

My eerste probleem, hoe kry ek die 6sqmm draad wat van die voertuig battery + af kom in daai klein gaatjies op die connector block - moet ek van die strands wegsny, of moet ek dit las met 'n 1.5sqmm (tweede opsie beslis die makliste)?
As ek jy was dan trim net die strands.

Moet ek die "+" van die voertuig battery en sonpaneel "join" en albei by die een gat in (+car/SP)? Indien wel, join ek dit voor die 50amp fuse of tussen to fuse en die HCDP unit? Aangesien daar n switch is om tussen die 2 te kies sou ek reken elkeen moet op sy eie plek kom?
Jy kan nie die kar en paneel se kragvoer gelyk insit nie.Sit a bradharrison plug aan die charger en kar en paneel toevoer.Dan kan jy kies.Nie altwee gelyk nie

En dan, join ek ook die "-" van voertuig battery en sonpaneel in die een gat in (gnd)?
Dit moet ook apart wees

Moet ek die "-" van die load op die HCDP unit koppel, ef kan ek dit los op die "-" van die battery? So ook die "+" van die load. Ek neem aan die hoof rede om die op die HCDP te koppel is vir die fuses op die eenheid?
Dis 'n goeie idee om jou load van die charger te kry. As jy ry dan gooi hy die load na jouhoof battery en dan gebruik jou load nie krag van die tweede battery nie en hy laai baie vinniger

Onthou ook om 'n "bridge" tussen die ignition en car/solarpanel gaatjie te sit anders werk die eenheid nie
"The World is a book, and those who do not travel read only a page.-Saint Augustine"
User avatar
cprinsloo
LR 4WD Full Lockers
LR 4WD Full Lockers
Posts: 859
Joined: Sun Jul 15, 2007 6:00 pm
Town: Nelspruit
Vehicle: 1998 D/C 4x4
Real Name: Chris
Club VHF Licence: X52
Location: Mpumalanga

Re: WATTER DC TO DC CHARGER?

Post by cprinsloo »

george wrote:Hi

My eerste probleem, hoe kry ek die 6sqmm draad wat van die voertuig battery + af kom in daai klein gaatjies op die connector block - moet ek van die strands wegsny, of moet ek dit las met 'n 1.5sqmm (tweede opsie beslis die makliste)?
As ek jy was dan trim net die strands.

Moet ek die "+" van die voertuig battery en sonpaneel "join" en albei by die een gat in (+car/SP)? Indien wel, join ek dit voor die 50amp fuse of tussen to fuse en die HCDP unit? Aangesien daar n switch is om tussen die 2 te kies sou ek reken elkeen moet op sy eie plek kom?
Jy kan nie die kar en paneel se kragvoer gelyk insit nie.Sit a bradharrison plug aan die charger en kar en paneel toevoer.Dan kan jy kies.Nie altwee gelyk nie

En dan, join ek ook die "-" van voertuig battery en sonpaneel in die een gat in (gnd)?
Dit moet ook apart wees

Moet ek die "-" van die load op die HCDP unit koppel, ef kan ek dit los op die "-" van die battery? So ook die "+" van die load. Ek neem aan die hoof rede om die op die HCDP te koppel is vir die fuses op die eenheid?
Dis 'n goeie idee om jou load van die charger te kry. As jy ry dan gooi hy die load na jouhoof battery en dan gebruik jou load nie krag van die tweede battery nie en hy laai baie vinniger

Onthou ook om 'n "bridge" tussen die ignition en car/solarpanel gaatjie te sit anders werk die eenheid nie
Stem saam met George. Jy kan ook met relays 'n stelsel bou wat outomaties skakel tussen alternator/sonpaneel, maar die Brad Harrison/Anderson? plugs werk goed. Bietjie moeite om elke keer die kabels oor te swaai maar dit vat net 'n minuut...
1998 Hilux D/C Lexus VVTi
Bester
Low Range 4WD
Low Range 4WD
Posts: 183
Joined: Tue Aug 31, 2010 8:45 am
Town: Paarl
Vehicle: Hilux
Real Name: Bester

Re: WATTER DC TO DC CHARGER?

Post by Bester »

Baie dankie vir die terugvoering. Dit is nie vir my moeite om te skakel tussen alternator en sonpaneel - die sonpanele is draagbaar en sal dus op dieselfde brad harrison plug gesit word wat gebruik word om die alternator te koppel.
Hilux 3.0 D4D 4x4
Imagine Trailvan
Post Reply

Return to “Electronic Gadgets and Radios”