Page 1 of 1

Nuwe Hilux

Posted: Sun Jun 19, 2016 8:03 pm
by Frederick
Weet iemand dalk of daar al n roof console beskikbaar is vir die nuwe hilux?
As daar nie is waar sit mens jou 2 rigting radio?

Re: Nuwe Hilux

Posted: Sun Dec 29, 2019 1:36 pm
by Frosty
ek het in Aus gesien en oorweeg dit self om een in te kry. As jy een opspoor locally laat weet asb

Re: Nuwe Hilux

Posted: Mon Dec 30, 2019 2:33 pm
by Thabogrobler
Megaworld 4x4 voer hulle in.

Maar jy gaan hoes!