Page 2 of 2

Re: Mounting 2-Way Radios

Posted: Sat Feb 26, 2011 7:45 am
by Dingo
Thank you Eric

Re: Mounting 2-Way Radios

Posted: Mon Feb 28, 2011 7:15 am
by Lane
Dingo wrote:Hi Lane, without any issues / comprimise on reception / coverage distance / etc???

If I look at it one would loose about 1/2m in height compared to a C pillar mount and less than 1m on a roof mount.

Would that make a BIG difference on the reception?
ok gents, maybe i shoudnt have got involved in this, we merely use our radios for work reasons, we are on our own band and quite frankly i dont know the total ins and outs. its probably best to take FDs advise :oops:

Re: Mounting 2-Way Radios

Posted: Thu Apr 07, 2011 12:03 pm
by Gertc
Fortuner.
Die was my oplossing om `n radio in tekry en nie hom soos `n komminikasie kasper te laat lyk nie.
06042011307 (Medium).jpg
06042011306 (Medium).jpg
06042011309 (Medium).jpg
06042011308 (Medium).jpg
06042011311 (Medium).jpg
06042011310 (Medium).jpg
F_D Dankie vir `n puik radio. Ek glo die radio sal my jare se puik diens gee aan gesien julle net die beste produkte verkoop.Ek weet jy wil graag `n 6 Duim spyker in die middel van die Tuna se dak deur slaan maar die mounting moet maar doen vir eers.

Re: Mounting 2-Way Radios

Posted: Thu Apr 07, 2011 12:12 pm
by OOOOMS
Netjies Gert :thumbup: Mooi weggesteek :wink2:

Re: Mounting 2-Way Radios

Posted: Thu Apr 07, 2011 4:38 pm
by Rooikappie
Hoe is die radio vasgemaak onder die sitplek??

Ek wil die ook doen , maar is nie seker of ek kan gate boor in die vloer van my KZTE.

Lourens

Re: Mounting 2-Way Radios

Posted: Thu Apr 07, 2011 4:47 pm
by OOOOMS
Gert, het jy die 'mike' op een van daai hanger clips vasgemaak of hoe?

Re: Mounting 2-Way Radios

Posted: Thu Apr 07, 2011 6:14 pm
by Gertc
Ek het my radio met self tappers vas geskroef opi vloer.As jy regtig wil kan jy seker die radio net met self tappers aan die mat vas sit. Dit is nie asof iemand gaan ruk en pluk aan die radio nie. Jy kry ook waterdigte poprivets wat jy kan gebruik as jy bang is hy gaan water lek.


Oooom ek het nie die mic vas gesit nie. Hy le sommer los onder die sitplek. Hy rol of skuif darm nie rond nie. Ek is maar skepties om gatte in `n voertuig teboor. Dit wat vandag vir jou werk is more se swak idees en dan sit jy met gatte wat die voertuig ontsier. so ek sit eerder 2 weke en wonder en beplan voordat ek sommer net gatte boor. en as ek `n gat boor dink ek solank aan `n manier om die gat tekan wegsteek as ek hom nie meer nodig het nie.

Ek het al oorweeg om sommer `n extention op temaak en die mic teskuif na die middel console sodat hy meer toeganklik is. maar sal maar nog sien hoe ek gaan maak. As ek reg is behoort jy `n UTP netewrk kabel met `n male en female plugs tekan gebruik.

Hoop dit help

Re: Mounting 2-Way Radios

Posted: Thu Apr 07, 2011 6:42 pm
by Fred79
Ek het my radio sommer langs die gears vas gesit, sover het hy nog nie die vrou gepla nie. Weet net nie lekker waar om die mike te sit nie.

Die attena was altyd op die kappie se roof rails maar nou met die tent het ek hom sommer aan die kappie self gemount.

Hier is 'n foto of twee.

Re: Mounting 2-Way Radios

Posted: Wed Apr 27, 2011 9:55 am
by nyalazn
More,
Is dit moontlik om twwe rigting radios in my bakkies teplaas wat die heele land optel?
sal dit goed kooper wees as cell foone ? en sal die syn sterker wees, ?
ek is soo gatvol vir vodacom en netwerke ek wil skreeeeeeee :evil: :beg:

Re: Mounting 2-Way Radios

Posted: Wed Apr 27, 2011 11:17 am
by OOOOMS
nyalazn wrote:More,
Is dit moontlik om twwe rigting radios in my bakkies teplaas wat die heele land optel?
sal dit goed kooper wees as cell foone ? en sal die syn sterker wees, ?
ek is soo gatvol vir vodacom en netwerke ek wil skreeeeeeee :evil: :beg:
Jy sal 'n HF (HAM) radio moet kry en sal jou so R5K - R15k kos + arial en 'n radio amateur lisensie....Eric sal seker meer inligting kan verskaf

Re: Mounting 2-Way Radios

Posted: Wed Apr 27, 2011 7:57 pm
by Family_Dog
Of jy kan 'n "Trunked Radio" insit. Hulle werk vanaf enige hoof sentrum in die land, kyk bietjie hier na die kaartjie.
FleetCall Map.jpg
n' Trunked Radio stelsel werk van enige plek in die land waar daar coverage is, kyk na die donker oranje plekke op die kaart bo. Daar is verskillende kostes hieraan, hang af presies waar jy wil jou radios gebruik.


-F_D

Re: Mounting 2-Way Radios

Posted: Tue May 31, 2011 10:22 pm
by Polarbear2008
I had a GME in the KZ and recently got hold of a Vertex VHF. I did not want to remove the GME just yet, and opted to make the best of it, until I decide to toss the GME or add another antenna for the VHF.

I made a bracket that is just wider than the one that came with the Vertex, and used the same holes on the sides, so that the standard Vertex thumbscrews can fit, so removal/refitting is easy.

Sprayed it matt black and mounted the GME on top.

Re: Mounting 2-Way Radios

Posted: Wed Jun 22, 2011 8:09 pm
by The Legend
Danksy Cassie se plan om sy twee rigting radio te installeer,kon ek myne ook doen.Al verskil is,ek het die bracket wat wat saam met die radio kom as voetstuk gebruik en twee stainless steel plate gebruik om die radio aan die kante vas te maak.
Thanx Cas .Ek skuld jou n koue groene.

Re: Mounting 2-Way Radios

Posted: Wed Jun 22, 2011 8:18 pm
by OOOOMS
Ly netjies Dawie :thumbup:

Re: Mounting 2-Way Radios

Posted: Wed Jun 22, 2011 8:22 pm
by Family_Dog
Dawie, ek het amper gedink dis 'n foto van Bulldog... ;)

Nice! Waar het jy die antenna gemonteer?


-F_D

Re: Mounting 2-Way Radios

Posted: Wed Jun 22, 2011 8:59 pm
by The Legend
Family_Dog wrote:Dawie, ek het amper gedink dis 'n foto van Bulldog... ;)

Nice! Waar het jy die antenna gemonteer?


-F_D
Oom Eric,

Ek besluit nog of ek n bracket gaan maak vir die rollbar of om dit op die deur kosyn vas te sit.

Re: Mounting 2-Way Radios

Posted: Sun Jun 26, 2011 12:45 pm
by The Legend
Family_Dog wrote:Dawie, ek het amper gedink dis 'n foto van Bulldog... ;)

Nice! Waar het jy die antenna gemonteer?


-F_D
Ek het n bracket gemaak vir my rollbar en antenna daarop vas gesit

Re: Mounting 2-Way Radios

Posted: Sun Jun 26, 2011 4:46 pm
by Family_Dog
Dawie, maak net baie seker dat die spring nooit in kontak kom met die rollbar terwyl jy ry nie... Dit is baie belangrik!

Verder, lyk soos 'n job wat netjies gedoen is! ;)


-F_D

Re: Mounting 2-Way Radios

Posted: Sun Jun 26, 2011 7:00 pm
by The Legend
Family_Dog wrote:Dawie, maak net baie seker dat die spring nooit in kontak kom met die rollbar terwyl jy ry nie... Dit is baie belangrik!

Verder, lyk soos 'n job wat netjies gedoen is! ;)


-F_D
Ek het daardie veer getoets.Hy is baie styf.Hy sal nooit deur wind teen die rollbar gedruk word nie.

Re: Mounting 2-Way Radios

Posted: Mon Jun 27, 2011 7:19 am
by CasKru
Lollie wrote:
Family_Dog wrote:Dawie, maak net baie seker dat die spring nooit in kontak kom met die rollbar terwyl jy ry nie... Dit is baie belangrik!

Verder, lyk soos 'n job wat netjies gedoen is! ;)


-F_D
Ek het daardie veer getoets.Hy is baie styf.Hy sal nooit deur wind teen die rollbar gedruk word nie.
Never say never.... Jy sal baie verbaas wees oor hoe ver daai aerial buig teen 120km/h. Maar behalwe vir dit, onthou van takke en goed in die bos. As die aerial 'n tak trek teen 60km/h? Miskien as veiligheid, Kry vir jou swart Silicon tape of iets en draai die RB toe langs die aerial, dit behoor die probleem te voorkom (ne Eric?)

Re: Mounting 2-Way Radios

Posted: Mon Jun 27, 2011 8:21 am
by Dingo
We are going to KNP in August and will be hiring a 4x4 from Britz for my Sister and family. We would obviously like to keep comms and will do so via 29MHz radios.

Question - if we put a 29MHz radio into the Britz hired 4x4 will the radio work correctly/properly / etc if powered via the cigarette lighter socket??? We will also be using a magnetic base type aerial.

Re: Mounting 2-Way Radios

Posted: Mon Jun 27, 2011 8:28 am
by CasKru
You will need more than the power from the sigaret lighter plug

Re: Mounting 2-Way Radios

Posted: Mon Jun 27, 2011 11:37 am
by Hilux 1
I want to know, as seen on the previous pic from Frikkie, can one mount the aerial on the canopy? does it not need some earth point? and how much more power does one need if you cant use lighter outlet? what will happen if lighter outlet was gonna be used?

Re: Mounting 2-Way Radios

Posted: Mon Jun 27, 2011 12:25 pm
by The Legend
CasKru wrote:
Lollie wrote:
Family_Dog wrote:Dawie, maak net baie seker dat die spring nooit in kontak kom met die rollbar terwyl jy ry nie... Dit is baie belangrik!

Verder, lyk soos 'n job wat netjies gedoen is! ;)


-F_D
Ek het daardie veer getoets.Hy is baie styf.Hy sal nooit deur wind teen die rollbar gedruk word nie.
Never say never.... Jy sal baie verbaas wees oor hoe ver daai aerial buig teen 120km/h. Maar behalwe vir dit, onthou van takke en goed in die bos. As die aerial 'n tak trek teen 60km/h? Miskien as veiligheid, Kry vir jou swart Silicon tape of iets en draai die RB toe langs die aerial, dit behoor die probleem te voorkom (ne Eric?)

Thanx Cas -Baie goeie plan daai

Re: Mounting 2-Way Radios

Posted: Mon Jun 27, 2011 12:49 pm
by CasKru
Hilux 1 wrote:I want to know, as seen on the previous pic from Frikkie, can one mount the aerial on the canopy? does it not need some earth point? and how much more power does one need if you cant use lighter outlet? what will happen if lighter outlet was gonna be used?
AFAIK the lighter plug has 0.5mm wire running to it. You will need at least 1.5mm wire AFAIK and yes, you will need a ground plane

Re: Mounting 2-Way Radios

Posted: Mon Jun 27, 2011 4:41 pm
by Family_Dog
Cigarette lighter to power a 29MHz radio is not ideal at all, but for one afternoon, live with it. If the lighter socket is dirty or gaga from a smoker, expect problems! A 29MHz radio only draws around 2 amps when transmitting while a 25W VHF would require from 5 - 7A, depending on the radio. So, never think of doing this with a VHF radio, it's not a good plan at all.


A mobile radio antenna should always be mounted on a metal surface, which is used to act as a 'mirror image' for the RF signals. Mounting it on a fibreglass canopy will restrict range negatively and possibly lead to damage of the radio.

(But don't worry - I have plenty in stock! :twisted: )


-F_D

Re: Mounting 2-Way Radios

Posted: Sun Oct 30, 2011 7:11 am
by louis fourie
En dis hoe myne gemount is:
52 - Left Side.jpg
53 - Right Side.jpg

Re: Mounting 2-Way Radios

Posted: Sun Oct 30, 2011 12:54 pm
by The Legend
Baie netjiese werk Louis :thumbup: :thumbup:

Re: Mounting 2-Way Radios

Posted: Sat Sep 15, 2012 9:47 pm
by The Legend
Ek het my radio met 2cm vorentoe geskuif.Nou maak die rubber van die rathefboom nie meer die knoppies van die radio toe wanneer in 5de rat nie en kan ek nou makllik kanale verander.

Re: Mounting 2-Way Radios

Posted: Sat Sep 15, 2012 10:26 pm
by Hi-Hilux
Family_Dog wrote: A mobile radio antenna should always be mounted on a metal surface, which is used to act as a 'mirror image' for the RF signals. Mounting it on a fibreglass canopy will restrict range negatively and possibly lead to damage of the radio.

(But don't worry - I have plenty in stock! :twisted: )


-F_D
Ek het vandag die Kenwood in die Ford ingebou, maar nog nie die antenna gedoen nie, want ek weet ne waar nie!!!! Ek moes my vorige antenna saam die Hilux verkoop want ek kon nie iets hier in ons dorp kry om die gat in die C-piller toe te maak waar ek met holesaw gesny het nie. So ek wil nie op die Ford weer in die C-pillar sny nie.

Sal dit werk as ek 'n stukkie staal of alu plaat op die fibreglas canopy vasmaak en dan die antenna op dit dit? Dit sal net beteken dat elke keer as ek die canopy afhaal om jag trallies op te sit die antenna dan weer op die trallies te sit. Voor op die bullbar lyk dit nie lekker nie. Enige ander opsies?

Re: Mounting 2-Way Radios

Posted: Sun Sep 16, 2012 10:23 am
by Family_Dog
Trevor, sny die gat en doen dit op die regte manier. Jy kan nie die antenna op FG monteer nie, tensy jy teminste 'n staal of ali plaat waar die kante te minste die selfde lengte is as die antenna whip.

Ons hou daardie rubber grommets in voorraad aan om die 20mm gate toe te maak, maar meeste ouens verkoop hulle bakkies met die ou antenna en sit nuwes in.


-F_D

Re: Mounting 2-Way Radios

Posted: Sun Sep 23, 2012 4:36 pm
by Opsmedic
Some pics of the radios in my work Lux

Re: Mounting 2-Way Radios

Posted: Tue Jun 04, 2013 12:21 pm
by TOYODA
Wil net bietjie lewe in 'n ou topic sit.

Het besluit om my VHF radio te skuif van onder die voorste sitplek tot in die dash.
Dis nog 'n projek in wording, wil die cover plate aan die agterkant oordoen.

Re: Mounting 2-Way Radios

Posted: Tue Jun 04, 2013 12:26 pm
by Thunder02
Some nice ideas on this thread,hopefully will be giving Oom Eric an order soon :cooldude:

Re: Mounting 2-Way Radios

Posted: Fri Jun 14, 2013 10:48 am
by Warrior
Lyk goed Tiaan. Kry my bakkie vanmiddag terug van Hoppy - nie seker waar hy my radio gaan monteer nie - sal ook n foto plaas !

Re: Mounting 2-Way Radios

Posted: Thu Nov 07, 2013 10:54 pm
by Genissie
eric, just wondering if it would have any negative effect with the two way radio right next to the fm radio / cd player, any interfearance etc ?

Re: Mounting 2-Way Radios

Posted: Fri Nov 08, 2013 7:06 am
by Family_Dog
Not if your commercial FM radio is a good make. Here is a pic of PraDog's radio, I have no problems...
P1020364.JPG
P1020364.JPG (98.39 KiB) Viewed 31784 times
Just do not mount the 2-way antenna right next to the FM antenna, give it some breathing space.


-F_D

Re: Mounting 2-Way Radios

Posted: Sun Nov 10, 2013 6:40 pm
by subok
Subok's Radio.jpg
(199.73 KiB) Downloaded 805 times

It took some time and planning, but the result is a home made bulkhead storage compartment and radio mounting.


Edit by F_D: Pic fixed.

Re: Mounting 2-Way Radios

Posted: Mon Feb 24, 2014 1:29 pm
by Blackadder
Ek het my bril kassie en dak liggie uitgehaal en my radio daar gepas...
1-photo 3.JPG
(103.7 KiB) Downloaded 669 times
My buurtwag radio sommer by die passasier se voete.
1-photo 2.JPG
(40.86 KiB) Downloaded 669 times

VHF radio montering

Posted: Sun May 18, 2014 7:18 pm
by Rattlesnake
Hi almal. Dit is seker iets wat al baie oor gepraat is. Ek wil my VHF radio in my IFS inbou. Pieter her al n post met fotos opgesit wat baie sal help. Dan is daar die duur konsole in die dak. Is daar forum manne wat hul radios op ander plekke gemonteer het en wat kan pics op sit. Sal dit baie wardeer

Re: VHF radio montering

Posted: Sun May 18, 2014 7:25 pm
by Samurai

Re: VHF radio montering

Posted: Sun May 18, 2014 7:32 pm
by george
As jy 'n kleintjie het dan kan hy lekker in pas waar die asbakkie is

Re: VHF radio montering

Posted: Mon May 19, 2014 11:30 pm
by louis fourie
Jy kan ook hier kyk:

viewtopic.php?t=21672" onclick="window.open(this.href);return false;

Sent from my IdeaTab S6000-H using Tapatalk

Re: VHF radio montering

Posted: Tue May 20, 2014 11:11 am
by Hilux 1
I will see if I can recall my post about whre I put mine, otherwise i'll post some pics again

Re: VHF radio montering

Posted: Sat May 24, 2014 12:28 pm
by Rattlesnake
Louis. Jy het joune self gemaak. Wat is die kans dat jy die plaat en die brackets kan sny en buig vir my. Ek sal dit self aan mekaar sit en laat oortrek?

Re: Mounting 2-Way Radios

Posted: Tue Aug 12, 2014 8:13 am
by Bliksempie
Het my Kirisun hier ingebou. Glo nie dit het te sleg uitgekom nie?

Re: Mounting 2-Way Radios

Posted: Tue Aug 12, 2014 10:55 am
by Thunder02
Robbie22 wrote:Het my Kirisun hier ingebou. Glo nie dit het te sleg uitgekom nie?
:shock2:
You cut a whole in my SFA.......



:tease:






:surrender:

Re: Mounting 2-Way Radios

Posted: Tue Aug 12, 2014 3:53 pm
by Family_Dog
Lyk goed, Robbie! En die plastiek is blerry hard ook - het ook Pradog se radio biunne in die dash gebou, vat forever om die gat te maak.


-F_D

Re: Mounting 2-Way Radios

Posted: Thu Sep 25, 2014 7:13 pm
by hendrik.earle
Here is my radio installed in my vigo with my DIY roof console.I still have to mount the mic holder.


IMG_5388.JPG
(117.05 KiB) Downloaded 404 times

Re: Mounting 2-Way Radios

Posted: Thu Sep 25, 2014 7:24 pm
by Family_Dog
Nicely done, Hendrik! :thumbup:


-F_D

Re: Mounting 2-Way Radios

Posted: Thu Sep 25, 2014 9:45 pm
by Thunder02
Stunning :thumbup:

Re: Mounting 2-Way Radios

Posted: Sat Sep 27, 2014 10:10 pm
by hendrik.earle
Family_Dog wrote:Nicely done, Hendrik! :thumbup:


-F_D
Baie dankie, het oom Eric van hierdie clips wat die mic se spiral cable op sy plek hou?
roof console clip.jpg
roof console clip.jpg (23.6 KiB) Viewed 31321 times

Re: Mounting 2-Way Radios

Posted: Sun Sep 28, 2014 10:31 am
by Family_Dog
Hendrik, nee, dit is 'n klip wat saam met die roof console gesupply is, dit is nie 'n radio 'spare' nie.

Jy sal moet iemand soek wat 'n 3D printer het om een vir jou te 'print'... ;)


-F_D

Re: Mounting 2-Way Radios

Posted: Mon Dec 29, 2014 12:42 pm
by Family_Dog
On the Prado 90 that I have, I fitted a Motorola quarter-wave antenna on top of the roof. The antenna is very flexible and can bend up to 90° without any trouble, if you are worried about clearance issues.
DSC00015.JPG
DSC00016.JPG
DSC00017.JPG

Internally, the Kenwood VHF radio is fitted in the standard double-sized radio space in the centre console.
P1020364.JPG
P1020364.JPG (98.39 KiB) Viewed 31171 times

-F_D

Re: Mounting 2-Way Radios

Posted: Wed Jan 07, 2015 5:59 pm
by swartvark
Thanks Eric :thumbup:

Swartvark's Xmas box was Fitted.
20150106_135824.jpg
20150106_135824.jpg (115.26 KiB) Viewed 31133 times
20150106_140505.jpg
20150106_140505.jpg (108.1 KiB) Viewed 31133 times

Re: Mounting 2-Way Radios

Posted: Wed Jan 07, 2015 10:01 pm
by Family_Dog
Nicely done, Tiaan, looks good! :thumbup:

Have you spoken to anyone yet?


-F_D

Re: Mounting 2-Way Radios

Posted: Wed Jan 07, 2015 11:05 pm
by swartvark
Family_Dog wrote:Nicely done, Tiaan, looks good! :thumbup:

Have you spoken to anyone yet?


-F_D
:blushing: .Nope

I'll have to go join the guys at Atlantis one weekend and test it out. :thumbup: