Potbrood

A pozie for recipes, drinks, braai tricks, boererate & all that delicious things...
Post Reply
User avatar
Gertc
LR 4WD Full Lockers
LR 4WD Full Lockers
Posts: 682
Joined: Thu Dec 20, 2007 10:01 pm
Town: Klerksdorp
Vehicle: 3.0L Fortuner
Real Name: Gert Combrink
Club VHF Licence: Xray05
Location: Noord Wes

Tue Apr 28, 2009 6:56 pm

2.8 d/cab SFA

I see you've got the potjiekos so I will add the Pot Brood
POT BROOD.doc
(23.5 KiB) Downloaded 165 times

BenHur
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 5933
Joined: Fri May 18, 2007 7:12 pm
Town: Pretoria
Vehicle: '96 D/C Raider
Real Name: Bennie
Location: Doornpoort

Sat May 02, 2009 2:37 am

Gertc wrote: I see you've got the potjiekos so I will add the Pot Brood
My ander potbrood resep wat effe makliker is is soos volg.

1 pakkie "self raising flower"
1 Bier
1 pakkie bruin uie sop
'n knertsie sout
'n teelepel bakpoeier (opsioneel)

Gooi al die droë goed saam en begin dan deur net 'n 3/4 bier in te gooi. Vryf jou hande eers met olie en begin te knie. Afhangende van die brand meel wat jy gebruik sal jou deeg net so reg wees of met ander soorte moet jy die laaste bietjie bygooi. Ek maak hom gewoonlik dubbel hoeveelheid aan vir 'n lekker groot broodjie in my nommer 3 platboompot.

Jy kan hom dadelik bak (hoef nie eers te staan en rys nie) oor gematigde kole vir so 50-60 minute en sit paar kooltjies op die deksel vir 'n lekker bruin korsie bo op. Toets hom maar so van 50 minute se kant af met 'n toetspen, meestal is hy dan al deur gaar

Vir afwisseling kan bogenoemde resep ook modify. Jy kan fyngekapte uie en chutney in jou deeg inwerk. Of anders stukkies ham en kaas. Ek het al ander eksperimente ook gedoen wat lekker uitwerk maar kan nie meer almal onthou nie maar gebruik jou verbeelding.

Of as ek lekker lui is waneer ons gaan kamp koop ek sommer 'n pakkie klaar gemixde vetkoekdeeg by die kafee waneer ek stop vir ys. Maak dit ook dieselfde gaar in die platboom.

User avatar
Buff
Low Range 4WD
Low Range 4WD
Posts: 172
Joined: Wed Feb 04, 2009 12:22 pm
Town: Brackenfell
Vehicle: D-4D Hilux Raider 4x4
Real Name: Brett
Location: Brackenfell

Mon May 04, 2009 11:40 am

I tried this one over the Easter weekend, turned out great.
I just added small pieces of sliced biltong and baked cheese over the top.
Yum, hoe lus is ek nou vir die brood.
Hilux 2.7 Raider D/Cab 4x4

Post Reply

Return to “Braai and recipes”

  • Information
  • Who is online

    Users browsing this forum: No registered users