PRADO 120 AIRBAG LIGHT

Discussion form for the Toyota Prado
Post Reply
bantam08
Newbie
Posts: 2
Joined: Mon Jun 27, 2011 6:59 pm
Town: Kardoesdorp
Vehicle: Prado
Real Name: Gawie

PRADO 120 AIRBAG LIGHT

Post by bantam08 »

The airbag light is flashing on my instrument panel. Any ideas please?This happend after I clean the vehicle and fiddle with Escape gear seat covers and carpets under the driver seat.
User avatar
truckin
LR 4WD Rear Locker
LR 4WD Rear Locker
Posts: 410
Joined: Wed Feb 03, 2010 1:10 pm
Town: Durbanville
Vehicle: 2006 2.7VVTI Hilux SRX Single Cab 4x4
Real Name: Juan

Re: PRADO 120 AIRBAG LIGHT

Post by truckin »

Hi daar

My prado het dit ook begin doen so tyd terug, ek dit na toyota gevat, en hulle het gese dis die airbag sensor onder by die steering colom wat gebreek het, blykbaar is dit n papier dun sensor wat van enige skok/ruk of stamp op die colom kan breek, dit het daai tyd R500 gekos om regtemaak by hulle, maar ek het later by n "motor sparky" gehoor dat daar ouens is wat dit vir onder die R200 kan vervang. O Ja, Jy kan die kar so ry, jou airbags gaan net nie werk in n ongeluk nie,

Hoop dit help
“The shinbone is a device for finding furniture in a dark room.”

“When I die, I want to die like my grandfather, who died peacefully in his sleep. - Not screaming like all the passengers in his car -
bantam08
Newbie
Posts: 2
Joined: Mon Jun 27, 2011 6:59 pm
Town: Kardoesdorp
Vehicle: Prado
Real Name: Gawie

Re: PRADO 120 AIRBAG LIGHT

Post by bantam08 »

Dankie Truckin, dit is iets wat ek gedoen het onder die sitplek. Sal maar n afspraak maak met Toyota
Post Reply

Return to “Toyota Prado 4x4 Forum”