Prado 120 V6 petrol tank/ gauge

Discussion form for the Toyota Prado
Post Reply
Stefan Swarts
High Range 4WD
High Range 4WD
Posts: 54
Joined: Mon Mar 21, 2011 7:17 am
Town: PTA
Vehicle: Hilux IFS 2.7 4x4 D/C , Hilux Vigo 3l D4d 4x2 Extra Cub, 2008 Prado VX V6
Real Name: Stefan

Prado 120 V6 petrol tank/ gauge

Post by Stefan Swarts »

Hey Manne

Ek het vir my n 2008 Prado VX V6 gekoop. Ek wil net by die manne wat reeds sulke voertuie het weet presies hoe werk die petroltank en gauge.



Ek weet dit vat 180L in totaal in twee tanks. As ek hom vol maak dan sak die naald tot half en dan kom die 90L liggie aan , en naald styg weer tot vol.

Is die tweede tank gavity feed na main tank ? En hoeveel Km ry mens voor hy leeg is en voor 90L liggie aankom. Weet dit sal verskil van elke voertuig, maar net vir intersantheid.

stefan

image.jpeg
User avatar
jacques kotze
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 3616
Joined: Mon Jan 05, 2009 8:51 am
Town: Nelspruit
Vehicle: 2,8 4x4 Auto Fortuner. 2,8 4x4 Hilux singlecab.
Real Name: Jacques
Contact:

Re: Prado 120 V6 petrol tank/ gauge

Post by jacques kotze »

Weet nie of hy gravity feed is nie, ek kry so ongeveer 900-950km per tank in die dorp, en so 1000-1100 op die oop pad.
MCHILUX
LR 4WD Rear Locker
LR 4WD Rear Locker
Posts: 287
Joined: Sat Nov 02, 2013 8:22 am
Town: Centurion Gauteng
Vehicle: Mazda Rustler 16v
Real Name: Jan

Re: Prado 120 V6 petrol tank/ gauge

Post by MCHILUX »

Die twee tenks werk saam . Die voorste een het die petrolpomp in soos die pomp die petrol uit die tenk uitpomp suig hy ook petrol.uit die agterste tenk so sak die twee tenks se vlakke saam. Die liggie sê maar net vir as hy half is. As hy gaan staan sonder petrol maar die gauge wys daar is nog petrol oor is die pomp foutief en suig hy nie meer uit die agterste tenk nie
Stefan Swarts
High Range 4WD
High Range 4WD
Posts: 54
Joined: Mon Mar 21, 2011 7:17 am
Town: PTA
Vehicle: Hilux IFS 2.7 4x4 D/C , Hilux Vigo 3l D4d 4x2 Extra Cub, 2008 Prado VX V6
Real Name: Stefan

Re: Prado 120 V6 petrol tank/ gauge

Post by Stefan Swarts »

Hey Manne

My vrou ry die prado en het nou die eerste tank leeg gery. Dis maar alles in stad, kleuterskool en winkels toe.

Die petrol liggie het nog nie aangegaan nie, hoeveel L gooi mens as die liggie aangaan, wil bepaal of my liggie werk.

Het 1100.5 km gery en toe gooi ek 165L. Dit gee 6.7 km/l.

Ek dink nie dis te sleg vir die dorp nie.

Hoor graag

Stefan
Post Reply

Return to “Toyota Prado 4x4 Forum”